Garden Route Accommodation at El Yolo One | TravelGround
+71
+71

El Yolo One

Review Summary

4.7 out of 5from 26 reviews for El Yolo One
Cleanliness
4.8/5
Service
4.7/5
Location
4.5/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Johanna V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johanna V
Family with young children

'n Wegbreek kans, van alles.

Vreeslike vriendelike, akkommoderende mense! As jy privaatheid en rustigheid soek, is hierdie die regte plek. Dis soos die bosveld by die see. Best of both worlds.

El Yolo One's response

Baie dankie vir julle mooi woorde en gesindheid. Dit word hoog op prys gestel.
Willem Cillie

El Yolo One
Andries V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andries V
Individual traveler

Gasvryheid en vriendelikheid in 'n pragtige omgewing.

Ek het net een aand oorgeslaap in een van die enkelkamers - deel van 'n reis vanaf Vanderbijlpark na Vermont - ek verkies agterpaaie en stil plekke om oor te slaap. Helene is 'n gasvrou by uitstek en als was netjies en skoon en die verblyf baie gerieflik. Voorstel: sit moontlik 'n klein waaier in die enkelkamers. Ek het heerlik gekuier en sal plan moet maak om weer te gaan en langer te bly. Ek sal nog graag daar wil kamp ook. Dankie Helene en Kara vir 'n heerlike aand.

El Yolo One's response

Dit is altyd lekker om regte plaas avontuur lustige gaste, soos julle, te akkommodeer.
Dankie
Willem Cillie'

El Yolo One
Callie R - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Callie R

Refreshing and excellent at the same time.

Willem went out of his way to accommodate our Adventure Motorcycle group and Helene put the cherry on the cake in terms of friendliness and delicious food, thank you.

This review has been translated, click here to view the original version.

Verfrissend en puik terselfdertyd.

Willem het uit sy pad gegaan om ons Avontuur Motorfietsgroep te akkommodeer en Helene het die kersie op die koek gesit wat vriendelikheid en lekker kos betref, dankie jul, waardeer.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

El Yolo One's response

Dit was vir ons net 'n plesier om vir julle te bederf.
Willem Cillie'

El Yolo One
Peter T - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter T
With spouse/partner

It was an awesome experience.

Would have loved to have stayed a bit longer.

El Yolo One's response

Dear Peter,

Thank you, it is much appreciated.

Regards,
Willem Cillie'

El Yolo One
Danelle S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danelle S

Perfek in elke opsig.

Ons het net voor Kersfees my ouers se 50ste huweliksherdenking hier kom vier en almal wat daar was, kon nie uitgepraat raak oor hoe perfek die plek was nie. Die omgewing is pragtig en rustig, die verblyf is werklik smaakvol ingerig, die geriewe is uitstekend, en die kos heerlik. Maar wat die plek nou regtig fantasties maak is die bestuurder, Helena. Sy gaan uit haar pad uit om in elke behoefte van haar gaste te voorsien, en meer. En sy doen dit met soveel gemak en grasie; niks voel asof dit vir haar moeite is nie. So 'n gasheer/vrou het ek nog nêrens anders teëgekom nie. Dankie, Helena! Danksy jou het my ouers en die res van ons familie en vriende 'n pragtige en onvergeetlike tyd gehad.

El Yolo One's response

Dit was regtig 'n plesier om so 'n aangename groep mense te huisves.

El Yolo One
Louis D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis D
With spouse/partner

Stil en rustig, net wat ek wou hê.

Goeie diens. Willem het ons kom haal om saam te ry na die grot met die boesmantekeninge. Ons het onder die popelierbos gekamp wat welkome koelte teen die hitte gebied het. Die warmwaterdonkie het goed gewerk na 'n lekker warm dag in die Karoo. Snags koel dit lekker af en is 'n kombersie noodsaaklik. Daar was geen muskiete. Ons hondjie het ook die kuier baie geniet.

El Yolo One's response

Baie dankie Louis. Dit was net een groot plesier.
Willem Cillie'

El Yolo One
Duane L - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Duane L
With spouse/partner

Gemaklike atmosfeer, netjiese blyplek en pragtige omgewing.

Ek en my vrou het vir net een aand oorgebly. Die plekkie is wel 'n uur te grondpad buite Willowmore, maar die grondpad is so goed soos teerpad, baie goed in stand gehou. Die bestuurder is baie vriendelik, en het ons baie gemaklik en tuis laat voel. Alles was goed gereël en ons eenheid was reg toe ons daar aankom. Hulle was ook bereid om enige inkloktyd te akkommodeer. Die eenheid is netjies en groot, badkamers netjies en groot. Die uitsigte van die berge en natuurskoon was asemrowend. Ontbyt die volgende oggend was heerlik. Sal El Yolo One vir seker kan anbeveel.

El Yolo One's response

Baie dankie Duane. Die El Yolo One personeel, waardeer u kommentaar.

El Yolo One
Anton F - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anton F
With spouse/partner

Was very nice, staff very friendly, beautiful view and good 4x4 tracks.

It was an unforgettable stay, we enjoy every moment of it. The scenery was very nice. It is quiet and just out of another world. I love every moment of my stay.

El Yolo One's response

All the staff of EL YOLO OnE appreciates your comments.

Regards,
Willem Cillie'

El Yolo One
David G - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
David G
Family with young children

Pleasant, friendly reception.

The only problem was that the hot water in the unit was turned off and completely cold. The thermostat was allegedly replaced recently, but no-one tested the system to see that it works properly.

This review has been translated, click here to view the original version.

Was aangenaam, vriendelike ontvangs.

Al probleem was dat warm water in eenheid eers af was en ook yskoud. Termostaat was glo baie onlangs vervang, maar niemand het getoets of sisteem werkend was nie.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

El Yolo One's response

Hi David, Baie dankie vir die terugvoer. Jammer oor die warmwater probleem. Ons was vol geboek en dit was nie maklik om die probleem oor die Kersvakansie 88 km op 'n plaas weg van enige hulp reg te maak nie. Dit was wel deur myself die volgende dag reggestel.

Willem Cillie'

El Yolo One
Monica D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monica D
With spouse/partner

Rus en vrede.

Baie geniet. Heleen en haar personeel baie vriendelik en altyd daar as jy iets nodig het. Dankie Heleen, ons sal julle beslis weer sien.

Anton O - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anton O
With spouse/partner

Great venue and very relaxing place!

Great reception and ideal place to relax and get away from the city life. People are friendly and make it feel like home. Thank you Helene and Willem!

Thea R - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thea R
Family with teenagers

Ongelooflik ontspannend, asemrowende natuurskoon, rustig, wonderlik.

Jy kry 'n "Heidi in die berge"-gevoel van die oomblik dat jy daar stop. Die berghut is snoesig en warm. Daar is alles wat jy nodig het vir 'n heerlike wegbreek.

El Yolo One's response

Lekker man lekker.

El Yolo One
Konstant F - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Konstant F
Family with teenagers

Absoluut 'n stukkie Hemel op aarde!

Vanaf die ontvangs tot en met ons vertrek 'n absolute fees. Die uitsig en snags as jy op kyk na die hemelruim: stunning! Lyk kompleet of sterre in geverf is in nag, so baie en helder. Die waterval is wow! So tussen rots formasies. Helene se diens en gasvryheid is great en die kos voorgesit lekker! Hoogtepunt was definitief om Sondagoggend wakker te word in die Mountain chalet en buite is alles bedek met sneeu! Kinders was so opgewonde, dit was eerste vir hulle. El Yolo One sien ons definitief weer en ons beveel hulle sonder enige nadenke aan! Dankie Helene en Willem.

El Yolo One's response

Baie dankie. Dit was 'n groot plesier om julle as gaste te onthaal.

Groete,
Willem en Helene

El Yolo One
Bredell V - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bredell V
With spouse/partner

Top-notch accommodation.

I recommend El Yolo One highly in terms of accommodation, hospitality, and everything that goes with it. Thanks Heleen and Hennie for the wonderful days we had there. Experience the Karoo, beauty and peace here.

This review has been translated, click here to view the original version.

Verblyf uit die boonste rakke.

Ek kan El Yolo One met vrymoedigheid aanbeveel t.o.v.verblyf, gasvryheid en sommer alles wat daarmee gepaard gaan. Dankie Heleen en Hennie vir die wonderlike dae wat ons daar kon spandeer. Ervaar die Karoo, sy skoonheid en rustigheid hier.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

El Yolo One's response

Baie dankie. Ons waardeer dit.

El Yolo One
Danie W - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Danie W
With spouse/partner

Inside of cottages beautifully decorated, the surroundings are exceptional, but there are a few bothersome things.

Although the area is beautiful and quiet, the units are uncomfortably close to one another which means no privacy and you can't really enjoy the scenery. We really wanted to enjoy the isolation of the Karoo, but were disappointed. The place is well furnished, but a self-catering unit should have at least one small table, microwave oven, crockery and cutlery as well as facilities for washing up. This is entirely lacking.

This review has been translated, click here to view the original version.

Binnekant van huisies is pragtig ingerig, omgewing is uitsonderlik, maar daar is dingetjies wat hinder.

Hoewel die omgewing pragtig en rustig is, is die wooneenhede ongemaklik naby mekaar geleë met geen privaatheid nie en laat nie reg geskied aan die genot van die natuurskoon nie. Ons wou juis die Karoolandskap se afsondering geniet, maar was terleurgesteld. Die plek is mooi ingerig, maar 'n selfsorgeenheid behoort minstens 'n klein tafel, mikrogolfoond, breekware en eetgerei asook opwasgeriewe te hê. Dit het geheel en al ontbreek.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

El Yolo One's response

Beste Gerda,

Ek is jammer om te hoor dat u teleurgesteld is. U het tuisgegaan in die twin kamer wat nie selfsorg is nie. Die selfsorg eenhede het al die toebehore wat u noem en die huisies is ongeveer 40m van mekaar, maar is ietwat duurder as die nie-selfsorg eenhede. Dit is jammer dat u dit misgelees het.

Dankie vir die terugvoer.

Groete,
Willem Cillie'

El Yolo One
Tobie V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tobie V
Family with teenagers

A place to recharge your batteries.

Book the Berghut and book it for more than one night. It'll do your mind good.

This review has been translated, click here to view the original version.

'n Plek om jou batterye te laai.

Bepreek die Berghut en bespreek dit vir meer as een nag. Dit gaan jou gemoed baie goed doen.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

El Yolo One's response

Beste Tobie,

Baie dankie vir die terugvoer en die baie goeie raad. Julle is nie die eerste gaste wat so voel nie. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Willem Cillie'

El Yolo One
Mimette V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mimette V
Family with teenagers

Wonderful hidden little place.

We were crazy about the "remoteness" of the house. I would love to hide there again some day. The beds were really good quality and we were all crazy about the shower.

This review has been translated, click here to view the original version.

Wonderlike weggesteekte plekkie.

Ons was mal oor die "remoteness" van die huisie. Ek sal graag daar wil gaan wegkruip eendag. Die beddens was baie goeie gehalte en ons almal was mal oor die stort.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

El Yolo One's response

Dit gee ons, as eienaars en personeel, altyd baie vreugde as gaste waardeer wat ons vir hulle doen.

El Yolo One
Erik B - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Erik B
Family with teenagers

Our stay was pleasant.

The chalets were very neat, luxurious and well equipped. The restaurant didn't meet our expectations and the swimming pool is very small. The gravel road to the farm is in disrepair and almost impassable with a standard sedan.

This review has been translated, click here to view the original version.

Ons verblyf was aangenaam.

Die chalets is baie netjies, luuks en volledig toegerus. Die restaurant was teen verwagting en die swembad is baie klein. Die grondpad tot by die plaas se toestand is baie sleg en amper onbegaanbaar met 'n standaard sedan-voertuig.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

El Yolo One's response

Hierdie gaste was baie aangenaam. Jammer oor die publieke pad se toestand. Dit val onder die Ooskaap-administrasie. Die restaurant se etes kry altyd baie komplimente van ons gaste. Die swembad kry elke drie dae skoon bergwater sonder enige chemiese produkte. Dit maak die swembad eco vriendelik en moes ons die grootte van die swembad redelik klein hou. Baie gaste beskou 'n eco vriendelike swembad van groter waarde as die groote , 3.5m x 2.2m x 1.3m diep. Ons verhit ook die swembad in die winter en 'n groter swembad sal dit onmoontlik maak. Daar is wel 'n plaasdam waar daar met bootjies, swem en visvang baljaar kan word. Die dam se water is ook skoon bergwater, selfs gedurende die groot droogte wat ons land tans wurg.

El Yolo One
Chelee B - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chelee B
With friends

True Karoo landscape. Don't change a thing!

The landscape, hostess and cabin are absolutely amazing, the hike up to the cave paintings are absolutely worth it. Do not change a thing! This place is a winner!

El Yolo One's response

Thank you for the positive review. El Yolo One is always looking for new ideas and improvements. Glad you enjoyed your stay.

El Yolo One
Nicelle B - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicelle B
With friends

'n Baie mooi plek om tot rus te kom.

Helene het ons verblyf meer soos 'n kuier by ou vriende laat voel as soos verblyf in 'n lodge.

El Yolo One's response

Ons waardeer julle ondersteuning en is altyd bly as gaste dit geniet.

El Yolo One
Danie M - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Danie M
Family with young children

Ongelooflike uitsigte en rustige omgewing!

Wat 'n heerlike plek om te ontspan, net rustig te wees en die natuur en gasvryheid te geniet. Baie lekker gestap en geroei saam met ons kinders en in die aand die pragtige sterrehemel geniet. Ons sal definitief weer by El Yolo One draai as ons in die omgewing is.

El Yolo One's response

Geniet die lewe. Ons leef net eenkeer op aarde.
El Yolo One

El Yolo One
Maryke F - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryke F
With spouse/partner

Dit was heerlik!

Ons was aangenaam verras! Daar is alles wat jy nodig het. Dis netjies en skoon en ons is vriendelik ontvang.

El Yolo One's response

Dit is altyd 'n plesier om sulke vriendelike en aangename gaste te onthaal.

El Yolo One
Yolande V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolande V
With spouse/partner

Pragtige plekkie!

Ons was baie bly om die mooi plekkie te sien - dankie vir gasvrye diens en al die geselsies ons het dit terdeë geniet - daar is egter nie 'n restaurant soos getoon op julle blad nie, mens moet voor die tyd 'n maaltyd bespreek by El Yolo, maar ons het dit steeds baie geniet.

El Yolo One's response

EL YOLO het 'n "eetsaal" waar jy vooraf etes moet bespreek. Jy betaal vir die etes. Daar is 'n groot kaggel, stoep met baie mooi uitsig waar drankies geniet kan word. Daar is tafels en stoele waar gê-eet kan word, potspel tafel, teleskoop en DStv in die "eetsaal". As dit nie 'n restaurant genoem kan word nie, wat moet ons dit dan noem?

El Yolo One
Barbara I - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barbara I
Family with young children

Baie aangenaam! Omgewing perfek!

Hoogs aan te beveel. Daar is soveel om te doen, langer verblyf behoort fantasties te wees. Baie dankie vir gasvryheid en bederf. Ons kom weer kuier!

Libbie S - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Libbie S
With spouse/partner

Baie geniet!

El Yolo One het ons baie beïndruk, en om niks te doen was lekker, want ons kon die volgende dag aangaan om niks te doen en te rus.

Mariana E - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariana E
Family with teenagers

Ongelooflik, absoluut fantasties!

Ons beveel El Yolo 1 met die grootste vrymoedigheid aan! Die omgewing is pragtig, die verblyf luuks en die diens onverbeterlik! Ons het lanklaas soveel omgee en liefde ervaar! Die gasvryheid is uit die boonste rakke!

From R310
per night (for 2 people)
From R310
per night (for 2 people)
SECURE PAYMENT VIA
TRAVELGROUND.COM
From R310
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 81 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Klaarstroom, Willowmore Road, R407, Klaarstroom, 6932, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZxXZPJZMggF1CW977I7EjK65xFN4mzrDh9F6c5wYp90FfKYbMm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R310  per night (for 2 people) 26 5 1 5 Klaarstroom, Willowmore Road R407 6932 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -33.36127 22.813656
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com