The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Elangeni Holiday Resort | TravelGround
+66

Elangeni Holiday Resort

Resort

Review Summary

4.1 out of 5from 12 reviews for Elangeni Holiday Resort
Cleanliness
4.0/5
Service
4.2/5
Location
4.0/5
Safety
4.2/5
Value for money
4.1/5
Roland G - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Roland G
Family with young children

Ok. Not bad. Nothing special.

Nice for an overnight stay. Owners were very friendly. Location was a bit run down and Koedoe huts are too close together. If the Koedoe huts were to all be booked out at the same time there would be insufficient space for all the visitor's cars.

Michelle D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle D
Family with young children

Heerlike rustige naweek wegbreek.

Die diens was van die eerste aankoms wonderlik. Ons het heerlik gekuier. Die chalet (Ribbok) was goed ingerig, netjies en skoon. Die swembad, trampoline en zip-line het die kinders lekker besig gehou. Word aanbeveel vir 'n rustige naweek wegbreek. Daar is werklik niks wat ons tekort gekom het nie. Baie dankie aan Alta en haar span. Alta het selfs die aand van ons vertrek 'n whatsapp gestuur om te hoor of ons veilig by die huis aangekom het. Baie goeie kliente diens deurentyd. Die du Plessis en van Heerden gesinne.

Elangeni Holiday Resort's response

Hallo Michelle
Baie dankie vir jou kompliment,
Elkeen kort 'n lekker rus in hierdie deurmekaar jaar en dit is ons werk hier by Elangeni om seker te maak julle kry dit.
Sien uit na julle volgende kuier.
Groete
Alta

Elangeni Holiday Resort
Mandi B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mandi B
Family with teenagers

Wonderful relaxing time in beautiful surroundings

Management (Alta) were incredibly helpful and were on hand to make our stay a memorable one.

Elangeni Holiday Resort's response

Hallo Mandi
Thank you for your review.
When your are on holiday, I want to make sure that you enjoy every minute of your vacation.
see you soon
Alta
Elangeni Holiday Resort

Elangeni Holiday Resort
Louis L - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louis L
With spouse/partner

Rustig, vriendelik, ontspannend.

Naby baie ontspannende aktiwiteite en baie te doen vir die jong klomp.

Elangeni Holiday Resort's response

Hallo Louis
Baie dankie vir jou kommentaar.
Hoop om julle weer by ons te sien
Lekker dag
Groete
Alta
Elangeni Vakansie Oord

Elangeni Holiday Resort
Heleen V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Heleen V
With spouse/partner

Baie lekker!

Kampterrein is netjies, met lieflike bome en groen grasperke. Die ablusieblokke word meer as een keer 'n dag skoongemaak en is werklik baie netjies. Die Kudu Chalets is netjies en skoon. Daar was wel 'n bietjie geraas van besoekers wat te hard musiek gespeel het, maar dit was oor die algemeen nie so lastig dat dit vir ons 'n probleem was nie.

Erna T - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erna T

Great, peaceful, luxury, with the N4 traffic in the background.

See star grading.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik, rustig, luuks met N4-verkeer in agtergrond.

Sien ster-gradering.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Riana V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Riana V
Family with young children

It was a lovely experience and we will definitely visit the resort again.

The kids could walk to the swimming pool and play area on their own. Strangers' children came to play at our house and everyone was one big happy family. The cleaners came to clean every morning. It was lovely. One thing to remember is that the shop and bar are only open half-day over the weekends.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n heerlike ervaring en ons sal beslis weer die oord besoek.

Die kinders kon op hul eie loop na die swembad en speelarea. Vreemde kinders het by ons aan huis kom speel en almal was een groot gelukkige familie. Die skoonmakers het elke oggend kom skoonmaak. Dit was heerlik. Een aspek om te onthou is dat die winkel en kroeg oor na naweek net halfdag oop is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elmarie J - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elmarie J

It was a wonderful experience with family.

Wonderful accommodation. Well equipped. Lovely environment. Breathtaking hiking trail.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n heerlike ervaring saam met familie.

Baie lekker verblyf. Goed toegerus. Pragtige omgewing. Beeldskone staproete.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Riaan H - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Riaan H
With spouse/partner

Lovely visit.

My family and I had a great time and the accommodation was good. Didn't have any problems and the area is very beautiful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gekuier.

Ek en my gesin het lekker gekuier en gebly. Het geen probleme ondervind en area is baie mooi.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elangeni Holiday Resort's response

Baie dankie vir u terug voer. Hoop jul het 'n wel verdiende rus gedurende die fees seisoen. Groete Elangeni Bestuur.

Elangeni Holiday Resort
Christa B - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Christa B
Family with teenagers

Very nice, well equipped and definitely recommended!

We only stayed one night, arrived in the dark and departed in the dark the next morning. We had great service by the owner. Really appreciated the clean towels and bedding, as well as the kitchen equipment. Will definitely come back in the future.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam, goed toegerus en sal dit definitief aanbeveel.

Ons het slegs oornag, donker daar aangekom en donker weer vertrek die oggend. Ons het wonderlike diens gekry by die bestuurder die aand. Ons het die handdoeke en skoon beddegoed geweldig waardeer, ook die kombuisfasiliteite wat perfek was vir ons doel as oorslapers. Ons hoop om dit weer in die toekoms te gebruik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elangeni Holiday Resort's response

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Jul is enige tyd weer welkom. Geruste feesgety vir jul. Groete Elangeni Bestuur.

Elangeni Holiday Resort
Kobus K - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Kobus K
Family with teenagers

Twee aande gebly en weer was heerlik.

Ligging is goed, dis reg langs die N4 (verkeer het geraas regdeur die nag). Goeie waarde vir geld. Ek moes vra vir 'n braai, wat hul toe gebring het maar die volgende dag weer weggevat het! Daar was net 2 losstaande braaie vir 8 chalets! Die beligting in die chalet was baie swak en helfte van die gloeilampies was eenvoudig weg. Ek het gevra om dit te vervang maar die versoek het op dowe ore geval! Tog was ons verblyf aangenaam en ek sal weer gaan.

Elangeni Holiday Resort's response

Hallo Kobus,
Ek is jammer dat die verkeer jou gepla het. Ongelukkig is daar bitter min wat ons as Oord Eienaars daaraan kan doen.
Ek het die braaier probleem aangespreek, en ander sisteme is in plek gesit om soortgelyke insidente te voorkom. Jammer
hieroor.
Die gloeilampe is n probleem want sommige mense wil sagter ligte in die sitkamer he en haal party gloeilampe uit.
Ander versoek sterker ligte soos jyself. Daar sal in die toekoms 2 ligte in die sitkamer wees een sagte een
en dan die daklig met 4 gloeilampe.

Dankie vir jou ondersteuning
Joey Labuschagne
Oord Eienaar

Elangeni Holiday Resort
Eugene T - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Eugene T
With spouse/partner

Very quiet and wonderful.

This experience was amazing, we interacted with one of the wonderful and good spirited ladies by the name of Florence... she made our stay a very pleasant one.

Elangeni Holiday Resort's response

Hallo Eugene,
Thank you very much for your positive rating on Elangeni.
You are most welcome any time.
Kind Regards
Joey Labuschagne
Resort Management

Elangeni Holiday Resort
From
R462
per night, for 2 ppl
From
From R462
per night, for 2 ppl
From
R462
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 226 people
  • Check-in: 06:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: N4 Sycamore, Elands Valley, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJhYmNmMjc4LWNmMjUtNDZkYS1iNDM0LTIzYjZlNDRmZmYxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R462  per night, for 2 ppl 12 5 1 5 N4 Sycamore Elands Valley 1195 Mpumalanga 0860 022 102 06:00-18:00 10:00 -25.596244402383 30.446556508541
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!