Review Summary
Andre N - Jul 2022
Overall score
Netjies en skoon.
Eldorado Private Collection 's response
Middag Andre, baie dankie vir jou terugvoer. Ek is jammer dat jy probleme met jou TV uitsending ondervind het. Gewoonlik gaan die dekodeerder outomaties aan sodra die krag na "loadshedding" weer aankom. Ons sou jou met graagte gehelp het as jy ons laat weet het dat jy probleme ondervind.
Vriendelike groete,
Wilma
Mario Martin D - Jul 2022
Overall score
Baie mooi, skoon en ruim. Ons het lekker gebly.
Eldorado Private Collection 's response
Beste Mario
Ons is bly julle het lekker gebly en sien uit daarna om julle weer terug by ons te verwelkom.
Groete,
Jounel
Jennifer V - Jun 2022
Overall score
Ongelooflike vriendelike omgewing om rus vir jou siel te kry, in die pragtige, skoon oudshoorn.
Elizabeth N - May 2022
Overall score
Baie skoon, goed ingerigte, gerieflike verblyf.
Eldorado Private Collection 's response
Beste Elizabeth
Ons is bly dat julle lekker gebly het by Eldorado Private Collection. Ons sien uit om julle terug te verwelkom.
Groete
Jounel
Elizabeth O - May 2022
Overall score
Pragtig, ruim, skoon. Baie goed geleƫ en baie goed toegerus.
Eldorado Private Collection 's response
Beste Elizabeth
Ons is bly dat julle so lekker gebly het. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom by ons.
Groete
Jounel
Meagan P - Apr 2022
Overall score
Secure, neat apartment. Fully equipped.
Liani S - Apr 2022
Overall score
Alles wat jy nodig het.
Eldorado Private Collection 's response
Beste Liani
Baie dankie vir jou goeie terugvoering, ons is bly julle het lekker gebly.
Dit was lekker om julle by ons te he en sien uit na julle volgende besoek.
Groete
Jounel
Petro M - Mar 2022
Overall score
Topgehalteverblyf met uitstekende diens in 'n baie netjiese, moderne eenheid met alle noodsaaklike geriewe tot ons beskikking.
Zelda K - Feb 2022
Overall score
Net wat ons nodig gehad het vir die naweek.
Rinette B - Jan 2022
Overall score
Pragtige verblyf!
Eldorado Private Collection 's response
Beste Rinette,
Ons is bly julle het lekker gebly en sien uit daarna om julle terug te verwelkom by ons.
Groete,
Jounel
Danielle E - Jan 2022
Overall score
The stay was pleasant and the air conditioning was welcome.
Rina S - Jan 2022
Overall score
Aangenaam verras!
Matthew J - Jan 2022
Overall score
Baie rustig, veilige omgewing, verblyf fantasties, gerieflike slaapgeriewe. Diensdames baie vriendelik.
Trudine A - Dec 2021
Overall score
Very nice and peaceful.
Eldorado Private Collection 's response
Dear Trudine
We are so glad to hear you had a wonderful stay. We are looking forward to welcome you back.
Jounel
Marilie V - Dec 2021
Overall score
Fantasties!
Heinrich N - Dec 2021
Overall score
Fabulous establishment, secure and family friendly.
Anel V - Nov 2021
Overall score
Skoon, veilig en netjies.
Chesley M - Sep 2021
Overall score
Good.
Lianka L - May 2021
Overall score
Alles wat jy nodig het!
Charmaine B - Jan 2021
Overall score
Fantastiese naweek.
Syntiche C - Jan 2021
Overall score
Pragtige plek.
Bianca W - Dec 2020
Overall score
Sal dit beslis aanbeveel!
Anri D - Dec 2020
Overall score
Amazing stay!
Bianca D - Dec 2020
Overall score
Waarde vir geld.
Zeldre S - Sep 2020
Overall score
Ons het heerlik gebly
CHRIS B - Aug 2020
Overall score
Puik! Puik! Puik!
Morne V - Jan 2020
Overall score
Baie lekker en rustig.
CHRIS B - Jan 2020
Overall score
Uitstekend. Netjies. Jy kan beswaarlik vir beter selfsorg-akkommodasie vra.
Natasha M - Jan 2020
Overall score
Super! Unit is new, clean and has everything you need!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Super! Eenheid is nuut, skoon en het alles wat jy benodig!
Wonderlik om na 'n lang dag op die pad by so 'n stunning plek in te stap! Eenheid was veilig, skoon en baie modern. Baie dankie vir al die klein ekstras - melk in yskas en heerlike beskuit! Ons sal definitief weer kom kuier!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pieter D - Jan 2020
Overall score
Alles was 100% reg en skoon en netjies.
Nelleke K - Jan 2020
Overall score
Baie netjies en skoon.
Tiffany L - Jan 2020
Overall score
Beautiful place.
Adele L - Dec 2019
Overall score
Wow.
Lee-ann W - Dec 2019
Overall score
Ons het heerlik gebly by Eldorado Private Collection.
Zinette C - Dec 2019
Overall score
Fantastiese plek, sal volgende keer langer bly!
Andre M - Oct 2019
Overall score
Absolutely quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut rustig.
Dit is absoluut die moeite werd. Verblyf in 'n pragtige, veilige sekuriteitsoord. Te naby om te ry en nie te ver te voet na naaste winkels. Ons gasvrou Wilma het seker gemaak dat ons gerieflik was en ons het die wonderlike stilte en vrede geniet. Gaan vir seker weer gebruik maak van die plekkie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elizna B - Aug 2019
Overall score
'n Pragtige plekkie om tuis te voel ver van jou eie huis.
Eldorado Private Collection 's response
Baie baie dankie vir die ongelooflike mooi complement. Dit is so lekker om dit te hoor van ons gaste. Ek is bly dat julle dit geniet het en ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer.
Groete
Jounel
Natasha J - Jul 2019
Overall score
Eenvoudig, maar was goed bevallen.
Carin S - Jul 2019
Overall score
Heerlik gebly, baie skoon en netjies.
Natasha B - Jul 2019
Overall score
We had an awesome stay.
Charles J - Jun 2019
Overall score
Moderne, gemaklike verblyf met 'n luukse gevoel.
Valnay B - May 2019
Overall score
Baie rustige en onspannende atmosfeer.
Eldorado Private Collection 's response
Baie dankie vir die besonderse compliment. So bly om te hoor dat julle dit so geniet het. Ons sien uit om julle weer te akkommodeer.
Franklin S - May 2019
Overall score
Baie lekker rustig en veilig.
Cynthia L - Mar 2019
Overall score
Sal beslis weer kom.
Handre D - Mar 2019
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Baie lekker gebly. Dis netjies en skoon. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Henk D - Mar 2019
Overall score
Very nice and neat place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker en netjies plek.
Lekker plekkie wat al die nodige het. Ons het een nag daar geslaap, maar sal definitief weer teruggaan. Kan dit vir seker aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Yolanda B - Feb 2019
Overall score
Lieflik en skoon. Apperklaas!
Read moreFrancois K - Feb 2019
Overall score
A resort the tired traveller can rest at!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rusoord vir 'n moeƫ reisiger!
Baie gawe plek. Netjies en die air-cons maak yskoud!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elize B - Feb 2019
Overall score
Very nice stay. Clean, neat and safe. Quality linen. Thank you!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly. Skoon, netjies en veilig. Kwaliteit linne. Baie dankie!
Dit was heerlik om hier tuis te gaan. Personeel was vriendelik en behulpsaam, alles wat nodig is en meer was in die plek, ook swemhanddoeke! Ons sal beslis weer kom!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andrea N - Feb 2019
Overall score
Very pleasant, would like to stay much longer.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam, sou veel langer wou bly.
Die verblyf is skoon, baie netjies en luuks, eienaars is ook vreeslik vriendelik en baie behulpsaam, sal enige tyd weer teruggaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Linus S - Feb 2019
Overall score
Super skoon. Perfekte ligging!
Rejeanne R - Jan 2019
Overall score
Dit was uitstekend.
Wessel S - Jan 2019
Overall score
Baie aangenaam en rustige omgewing.
Rene D - Jan 2019
Overall score
Clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon en netjies.
Ons verblyf was baie gemaklik en skoon, kon maklik inkom en uitkom. Sal dit definitief aanbeveel vir iemand.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Christo C - Dec 2018
Overall score
Hierdie pragtige plek het al ons verwagtinge oortref.
Marianne V - Dec 2018
Overall score
Baie netjies. Baie bly daar was 'n aircon in.
Jackie C - Dec 2018
Overall score
I would highly recommend Pepper Tree unit, worthy of it's 3 stars.
Read moreNatascha D - Oct 2018
Overall score
Ons het baie lekker gebly, dankie.
Johanna C - Oct 2018
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Baie netjies en skoon. Vriendelike diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lee W - Oct 2018
Overall score
Fantastic.
Sias R - Aug 2018
Overall score
Lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
Baie goeie verblyf sal vir almal aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Le Roux B - Aug 2018
Overall score
Wonderlik en uiters goed toegeruste eenheid.
Elfranco B - Jul 2018
Overall score
Uitstekend.
Karien C - Jun 2018
Overall score
Goed toegeruste eenheid met alles wat nodig is.
Read moreGeorge S - Jun 2018
Overall score
Very good, would recommend this to all.
Sandra B - Jun 2018
Overall score
Uitstekende diens Wilma en puik studio no71.
Nicola L - Apr 2018
Overall score
Baie netjies en modern!
Maynette D - Mar 2018
Overall score
Beautiful and blissfull experience.
Bloemfontein Multifranchise R - Feb 2018
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Netjies, mooi, sentraal geleƫ.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lani H - Feb 2018
Overall score
Huisies is baie netjies en gerieflik ingerig.
Theuns V - Feb 2018
Overall score
Als wat 'n mens nodig het.
Michael L - Jan 2018
Overall score
My ander huis.
Stuart L - Dec 2017
Overall score
Baie mooi
Wessel S - Dec 2017
Overall score
Uiters aangenaam en rustig.
Stephen P - Dec 2017
Overall score
Uit die boonste rakke!
Elize W - Dec 2017
Overall score
Dit was rustig, baie lekke en gerieflik. Baie dankie.
Pieter D - Dec 2017
Overall score
Ons was nog nie teleurgesteld nie.
Hannari L - Dec 2017
Overall score
Neat, convenient and safe. Very happy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, gerieflike en veilig. Baie tevrede.
Dit was 'n pragtige plek, veilig en netjies. Ons het dit baie geniet om daar te bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Suzane J - Dec 2017
Overall score
Altyd 'n groot plesier om daar te woon.
Roy B - Nov 2017
Overall score
Fijne zelfcatering accommodatie bij het centrum.
Melinda D - Oct 2017
Overall score
Pragtige plekkie, ons het lekker gebly.
Deon R - Sep 2017
Overall score
Veilig skoon en goed toegerus.
Henry R - Sep 2017
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Baie netjies, skoon en gerieflik. Alles wat jy benodig vir selfsorg is daar. Kort net nog 'n paar ekstra televisiekanale (soos Supersport 1 & 2, Discovery, Nat Geo, ens.).
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annerie M - Jul 2017
Overall score
Amazing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Amazing.
BeĆÆndruk met diens en plek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Fatiegh S - May 2017
Overall score
Ideal for overnight, all the essential were perfect.
Hendrik V - May 2017
Overall score
Neat, peaceful place with everything you need.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese en rustige plek met als wat mens nodig het.
Ons het baie lekker gebly, die plekkie is baie netjies en mooi uiteengesit met als wat mens nodig het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jessica V - May 2017
Overall score
Fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties!
Dit was regtig fantastiese verblyf. Netjies, skoon en sommer net 'n lekker plekkie om in te bly. Sal die volgende keer net nog langer wil bly. Ek beveel regtig die plekkie vir enige iemand aan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hannetjie F - Apr 2017
Overall score
Netjies en veilig.
Corrie J - Mar 2017
Overall score
Gerieflike en skoon verblyf.
Anel L - Mar 2017
Overall score
It was absolutely fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Abosoluut fantasties gewees.
Ons het van Kaapstad gereis om ons huweliksherdenking te vier. Ons verblyf was net wat ons nodig gehad het om van die stad se gedruis af weg te kom. Dankie EL Dorado. Dit was great!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sonja B - Mar 2017
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Behalwe vir die swembad wat nie regtig op die perseel was nie, of sal ek sĆŖ nie regtig loopafstand is nie, was alles regtig great!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wilhelm C - Mar 2017
Overall score
Enjoyed our stay. Just a pity that the pool was dirty, couldn't swim.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly. Net jammer die swembad was vuil, kon nie swem nie.
Baie lekker gebly. Sal dit weer bespreek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marieta V - Feb 2017
Overall score
Lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was heerlik gewees.
Plek is skoon en netjies. Alles wat jy nodig het is daar.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rickus V - Jan 2017
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir jou geld.
Baie netjies en skoon en het baie lekker geslaap. Sal defnitief aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marius D - Jan 2017
Overall score
Very pleasant and wish I could stay longer than just one night.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangnaam en wens ons kon langer bly as net die een nag.
Goeie kommunikasie en uitstekende diens. Netjiese en gemaklike akkommodasie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aston K - Jan 2017
Overall score
Would definitely book here again.
Evanda V - Jan 2017
Overall score
Fine.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Orraait.
Daar was miere en 'n kakkerlak in die kombuis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Judy F - Dec 2016
Overall score
Very neat and comfortable.
Alta V - Dec 2016
Overall score
Neat, clean and friendly reception. Convenience of unit being serviced.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, skoon, vriendelike ontvangs. Gerief van eenheid wat gediens word.
Eldorado Private Collection, was 'n heerlike eenheid om in te kon bly, skoon, beddegoed, breekgoed, linne en handdoeke puik. Beddens was heerlike matrasse. Kan die verblyf sterk aanbeveel. Veilig met afdak vir motor in die Karoo-son.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hanri P - Oct 2016
Overall score
Absoluut die geld werd!
Theo O - Sep 2016
Overall score
Gerieflik, netjies, privaat, gemaklik, waarde vir geld.
Roy B - Sep 2016
Overall score
Uitstekend accommodatie, maar de sleutel was moeilijk te krijgen.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend accommodatie, maar de sleutel was moeilijk te krijgen.
De accommodatie is van alle gemakken voorzien, inclusief goede Wifi en ligt nabij het centrum en goede restaurants. De teleurstelling was dat de sleutel niet bij de receptie van het complex opgehaald kon worden, maar bij een winkel. De winkel was gesloten/opgeheven en toen was het spoor zoeken. Er is beterschap toegezegd, maar dan moet de sleutel toch op aanzienlijke afstand van de accommodatie worden opgehaald.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Eldorado Private Collection 's response
Dear Roy & Marijke,
I am so sorry about the inconvenience.
Video Lab unexpectedly closed down and I had to make alternative arrangements where to collect the keys.
I had to quickly inform all my guests and accidentally must have missed you. We have now updated all our web sites and sends a personal email to all our guests prior to arrival.
Please accept my sincere apologies and I hope that you still enjoyed your visit.
Kind regards,
Wilma
Zelda V - Sep 2016
Overall score
Sad we could not stay longer.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was jammer ons kon nie langer bly nie.
Wat 'n heerlike plek! Dis veilig, netjies en laat jou sommer gou gemaklik voel. Sal verseker vir ander gaste aanbeveel en sal nooit weer op n ander plek bly as ons weer daardie rigting gaan nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Francois G - Jul 2016
Overall score
Had a great time.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie tevrede en baie lekker gebly.
Ons het baie lekker gebly en die woonstel was elke dag gediens terwyl ons weg was. Hierdie was baie lekker omdat ons op vakansie was en nie nog wou tyd spandeer aan skoonmaak nie. Alles was mooi skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leon G - Jun 2016
Overall score
Beautiful, clean, neat, met our expectations, definitely a must.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtig, skoon, netjies, voldoen aan alle verwagtinge, beslis 'n moet.
Baie dankie vir 'n pragtige skoon netjiese eenheid. Ek was verbaas oor al die geriewe. Buite sowel as binne so gerieflik. Ek beveel Eldorado Private Collection aan vir enige person wat 'n reisiger is en pragtige veilige verblyf benodig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ronita F - Jun 2016
Overall score
Awesome stay, very neat and clean.
Nicolene B - Jun 2016
Overall score
Fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties!
Puik diens ontvang! Vanaf navraag vir 'n kwotasie tot reƫlings vir sleutel. Alles. Verblyf was super netjies, selfs elke enkele tuin is perfek. Die dekor is verskriklik mooi, dit is verseker waarde vir geld en elke sent werd! Sal verseker weer daar gaan bly. Welgedaan El Dorado vir puik diens!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hennie S - May 2016
Overall score
Baie netjies, sal die woonplek aan enige persoon aanbeveel!
Amanda J - May 2016
Overall score
Ons het so so lekker daar gebly.
Read moreLiezl M - Apr 2016
Overall score
Was goeie waarde en alles was mooi skoon en die bed het heerlik geslaap.
Louis H - Apr 2016
Overall score
Goeie waarde vir geld, lieflike fasiliteit en sentraal geleƫ.
Janine R - Mar 2016
Overall score
Ongelooflik gemaklik en veilig.
Ilana K - Mar 2016
Overall score
Beeldskone verblyf in Oudtshoorn.
Read moreAmanda S - Feb 2016
Overall score
Hemelse, rustige ervaring!
Naseema I - Jan 2016
Overall score
Excelllent!
Maritza M - Jan 2016
Overall score
Dit was super cool.
Emsie S - Jan 2016
Overall score
Waarde vir geld.
Jessica M - Jan 2016
Overall score
Secure, private and value for money.
Read moreJohan A - Dec 2015
Overall score
Baie goed en lekker!
Pieter V - Dec 2015
Overall score
Baie verras!
Noel B - Dec 2015
Overall score
Dit is soos huis van die huis af.
Vuyani C - Dec 2015
Overall score
Awesome.
Karien C - Dec 2015
Overall score
Ruim plekkie in 'n rustige omgewing.
Read moreRonel B - Nov 2015
Overall score
Netjies en baie veilig.
Willie V - Oct 2015
Overall score
Ons het een nag oorgebly, die plek is werklik netjies en sal dit enige tyd aanbeveel.
Gustav P - Sep 2015
Overall score
Netjies, skoon en veilig verblyf.
Gerda H - Sep 2015
Overall score
Baie skoon en gerieflik. Lekker gebly.
Maggie H - Apr 2015
Overall score
Gerieflike en ruim woonstel.
Sunita S - Apr 2015
Overall score
We enjoyed our stay at Eldorado Private Collection.
Yvonne L - Apr 2015
Overall score
Puik waarde vir geld.