The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Elegant Guesthouse | TravelGround
+347

Elegant Guesthouse

Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 59 reviews for Elegant Guesthouse
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.7/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Johann V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johann V
On business

Fantastic. Just a pleasure.

Thank you so much for the fantastic stay. The breakfast was also delicious. It was just really hot and there was only a fan but it was all worth it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties. Net 'n plesier.

Baie dankie vir die fantastiese verblyf. Die ontbyt was ook baie lekker. Dit was net baie warm en daar was net 'n waaier maar dit was alles die moeite werd.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elegant Guesthouse's response

Dankie Johann! Dit was 'n plesier om jou te kon huisves hier by ons en ja glo dit of nie die week dra ons baadjies! Die hitte is ongekend maar ons maak lang planne nou, want dis lyk my hitte is nou ons voorland.
Hoop ons sien jou weer in die toekoms!
Arthur en Santie

Elegant Guesthouse
Lottie V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lottie V
Family with young children

Very neat and tranquil guesthouse.

The service and food was of high quality. The rooms and guesthouse was very nice and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en rustige gastehuis.

Die diens en kos wat van hoë gehalte. Die kamers en gastehuis was baie mooi en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elegant Guesthouse's response

Baie dankie, Lottie. Dit was baie lekker om julle te ontmoet!

Nogmaals dankie vir jul ondersteuning.

Elegant Guesthouse
Karel V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Karel V
Individual traveler

Aangename familie bestemming wat jou dadelik laat deel voel van dié familie.

Ontvangs laat jou baie welkom voel. Kamer met sy fasiliteite voldoen aan my verwagtinge. Familiebesigheid laat jou dadelik deel voel van dié familie. Etes aangenaam en genoegsaam. Vriendelike diens. Puik verblyf beleef vir drie nagte. Sal weer besoek aflê.

John W - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John W
With spouse/partner

Top shelve.

Couldn't have asked for better. From the good night's rest to the perfect breakfast. Keep it up. We will be back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uit die boonste rakke.

Beter kon ons nie voor vra, van die lekker slaap tot die perfekte ontbyt. Hou dit so, julle sal ons vir seker weer binnekort sien.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elegant Guesthouse's response

Dankie Johan, ons waardeer jou ondersteuning en terugvoer.
Arthur

Elegant Guesthouse
Alan S - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alan S
With spouse/partner

Gasvry, rustig, heerlike ontbyt en pragtige kamer.

Ons is hartlik ontvang en die kamer is pragtig en goed toegerus. Die ontbyt is uit die boonste rakke en word tesame met 'n vriendelike en gesellige atmosfeer aangebied. Regtig 'n wonderlike ervaring!

Elegant Guesthouse's response

Baie dankie Alan dit was net n plesier onm julle te kon huisves. Dankie dat julle ons gekies het en kom gerus weer !
Arthur

Elegant Guesthouse
Rachel G - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rachel G

Aangename verblyf.

Gastehuis is sentraal geleë; eienaars is vriendelike en besorgde mense wat bereid is om spesiale moeite te doen om aan hul gaste se behoeftes of versoeke te voldoen. Verblyf is skoon en netjies en die ontbyt was heerlik.

Elegant Guesthouse's response

Dankie Ilse
Dit was aangenaam om julle hier by ons te kon hê en dit was net n plesier om julle te kon help.Dankie nogmals dat julle hier gebly het by ons !
Groete
Arthur

Elegant Guesthouse
Mientjie V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mientjie V
Family with teenagers

Dit was great! Sal beslis weer daar bly.

Santie en Arthur, julle was wonderlik. Ons het vreeslik lekker gebly en gaan beslis weer by julle bly en ook aanbeveel aan ons vriende.

Elegant Guesthouse's response

Dankie Mientjie dit was aangenaam om julle te kon huisves. Kom asb. gerus weer as julle diekant toe kom.

Groete,
Arthur en Santie

Elegant Guesthouse
Lisa W - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lisa W
With spouse/partner

Very nice. Good food. Friendly service.

Our rooms were very neat, clean and warm. We felt at home. Would definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly. Baie lekker geëet. Vriendelike diens.

Ons kamers was baie netjies, skoon en warm. Ons het baie tuis gevoel. Ons sal definitief weer daar oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elegant Guesthouse's response

Dankie Lisa. Ek is bly om te hoor jy was mooi gehelp en als was reg vir jou hier by die gastehuis. So jammer ek en Santie het jou gemis maar ons het die Kaap terdeë geniet.
Ek hoop om jou weer sien hier by Elegant gastehuis In die toekoms en nogmaals dankie vir die ondersteuning .

Groete

Arthur en Santie

Elegant Guesthouse
Dominique V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dominique V
With friends

Lovely and friendly people, great service.

Definitely a lovely tranquil place.

Elegant Guesthouse's response

Thank you Dominique. I hope that your wedding day was a great success and may you be blessed.
Thank you for your support.Hope to see you soon.

Arthur & Santie

Elegant Guesthouse
Emil S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Emil S
Family with teenagers

Great.

The place is tasteful and clean, really enjoyed the stay, everything you need and more is available.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Plek is smaakvol en skoon, baie lekker gebly, alles wat nodig was en meer was beskikbaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elegant Guesthouse's response

Baie dankie vir die terugvoer Emil.

Jammer dat ons julle nie kon ontmoet nie. Ons was by die Kleinkind in Pretoria gewees. Maar ek hoop om julle weer vorentoe te kan huisves dan kuier ons heerlik!

Groete
Arthur en Santie

Elegant Guesthouse
Lizette D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette D
With spouse/partner

Uitstekende waarde vir geld!

Elegant Guesthouse voldoen aan elke vereiste wat gestel word aan 'n uitsonderlike gastehuis. Die personeel is flink, vriendelik, behulpsaam en besorgd. Voorwaar 'n gastehuis wat ek enige tyd sal aanbeveel.

Elegant Guesthouse's response

Dankie Lizette ek is bly julle het 'n goeie ervaring gehad en baie dankie vir die terugvoer ons waardeer dit opreg!

Arthur en Santie

Elegant Guesthouse
Morkel B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morkel B
Family with teenagers

Waarde vir geld.

Ons sal definitief weer van Elegant Guesthouse gebruik maak. Arthur en Santie het ons baie welkom laat voel. Heerlike ontbyt.

Elegant Guesthouse's response

Dankie Morkel dit was aangenaam om ons 'buurdorp" se mense te verwelkom en angenaam om julle te leer ken. Ons is dankbaar as julle jul verblyf geniet het en ons vertrou die dogter het goed gedoen met die atletiek saterdag !

dankie vir die review en die ondersteuning.

Groete
Arthur & Santie

Elegant Guesthouse
Charlene L - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlene L
On business

Wonderlik.

Die verblyf was so gerieflik en gemaklik en baie rustig. Die gasheer en gasvrou was baie bedagsaam en lekker om mee te gesels, regte Christelike mense met baie goeie waardes. Love hulle.

Elegant Guesthouse's response

Dankie Charlene Ons is altyd verras met die gaste wat by ons kom bly julle is wertlik aangename mense gewees en dit was net n plesier om julle te kon huisves. Julle het vir ons meer beteken as ons vir julle hoor.

Lekker bly en kom gerus weer asb!

Elegant Guesthouse
Monja E - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monja E
On business

Elegantly and very well appointed.

Spacious and well equipped room with working surface. Clean, neat and quality linen and toiletries. The owners are very welcoming, helpful and the breakfast and dinner were excellent.

Elegant Guesthouse's response

Thank you Monja for the review.
I hope that we could fulfil all your expectations and I am pleased to hear that you enjoyed your stay. All credit goes to my staff and lovely wife!
Arthur

Elegant Guesthouse
Alan S - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alan S
With spouse/partner

Pragtige kamers met heerlike ontbyt en baie gasvry ontvangs.

Elegant Gastehuis is beslis waarde vir geld met keurige kamers, pragtige tuin, gasvrye ontvangs met 'n groot en heerlike ontbyt ingesluit.

Elegant Guesthouse's response

Dankie Alan

Ek is bly dat ons jou verblyf so gemaklik en aangenaam moontlik kon maak weereens was dit aangenaam om met jou te kon kuier ook!
Arthur

Elegant Guesthouse
Mache P - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mache P
With spouse/partner

Beautiful decor, hospitality and delicious breakfast.

I loved Elegant Guesthouse. The room was big and private. Safe parking on site. Inside and outside spaces beautiful. Owners make you feel right at home and they really go the extra mile.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige dekor, gasvryheid en heerlike ontbyt.

Ek was mal oor Elegant Guesthouse. Die kamer was groot en privaat. Veilige parkering op die perseel. Plek is beautiful binne en buite. Eienaars laat mens welkom voel en gaan die ekstra myl.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elegant Guesthouse's response

Dankie Maché

Dit was lekker met jou hier en dit is n plesier om jou verblyf aangenaam te maak vir jou.Kom gerus weer!

Arthur

Elegant Guesthouse
Melissa V - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Melissa V
Family with young children

Vriendelik en baie behulpsaam.

Baie lekker gebly, vriendelike mense, baie behulpsaam as ons vrae gevra het en heerlike ontbyt.

Elegant Guesthouse's response

Soos hulle sê, vriendelikheid kos niks, maar dit vat jou gratis op 'n pad wat goud werd is nê !
Ons is bly julle het lekker gebly en dat als aan jul verwagtinge voldoen het. Dit was aangenaam om julle hier by ons te kon huisves, en kom gerus weer !
Arthur & Santie

Elegant Guesthouse
Dorinka N - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dorinka N
On business

Die personifikasie van rustigheid.

Baie vriendelike mense. Baie rustige omgewing. En die lekkerste kos wat jy jouself kan indink.

Elegant Guesthouse's response

Dankie Dorinka, ek is bly julle het jul verblyf geniet en lekker geëet! Dit was ewe aangenaam om julle hier te kon huisves!
Kom gerus weer.
Arthur & Santie

Elegant Guesthouse
Nadia O - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia O
On business

Fantasties!

Ek gebruik gereeld gastehuise, en hierdie een is by verre my gunsteling!

Elegant Guesthouse's response

Dankie Nadia, ek is geëerd as ons jou gunsteling gastehuis te kan wees! Dit is altyd aangenaam om jou hier by ons te kan hê en ek hoop ons kan altyd aan jou verwagtinge voldoen!
Arthur en Santie

Elegant Guesthouse
Manda S - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Manda S
On business

Arthur and Santie made us feel at home and welcome. We will always stay there from now on. Why look for something else when you've already found the best?

Clean and neat. Tasteful décor. Can work a whole day and unpack at ease at Elegant. Arthur and Santie makes it feel like your own home. We enjoyed it a lot.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Arthur en Santie het ons tuis en welkom laat voel. Ons sal voorts altyd daar bly. Waarom iets anders soek as jy reeds die beste opgespoor het?

Skoon en netjies. Keurige dekor. Kan 'n heel dag werk en rustig afpak by Elegant. Arthur en Santie laat jou voel of jy by jou eie huis is. Ons het dit baie geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elegant Guesthouse's response

Goeiemore Manda, baie dankie vir die mooi terugvoering! Dit was vir ons baie aangenaam om julle te kon akkommodeer.
Ek hoop om julle gou weer te sien,
Groete,
Santie & Arthur - Elegant Gasteshuis polokwane

Elegant Guesthouse
Linda V - Jul 2016
Overall score
Cleanlines