Dinokeng Accommodation at Elephant Waterhole | TravelGround
+31

Elephant Waterhole

25 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 25 reviews for Elephant Waterhole
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.8/5
Walter B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Walter B
With spouse/partner

Baie lekker en gerieflike slaapplek met genoeg om te doen in die area.

Perfek as mens wil wegkom van die stad af, maar nie ver wil ry nie.

David A - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David A
Family with young children

Heerlike naweek weg met die familie.

Kamer was sprankelend skoon op aankoms, personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Kamers is baie ruime (Olifant-eenheid), kan definitief vir langer as 'n paar dae daar bly. Gedeelde kombuis is buite onderdak en goed toegerus, as jy wel iets kort, vra net. Die feit dat dit gedeel is is regtig nie 'n issue nie aangesien al jou eetgerei, borde, ens. in jou eenheid gebêre word. Daar is wel hier en daar dorings maar nie te erg nie, swembad baie welkom in die warmte van die dag, kamer het wel lugversorging. Dit is ongelooflik rustig, mens kan die diere hoor en die sterre ongelooflik mooi sien in die aand. Was wel moeiliker om die diere te sien in die veld weens die goeie reën wat gelei het tot baie landgras. Ons het wel baie diere gesien oor die twee dae, onder andere: waterbok, blesbok, zebra met kleintjies, koedoes met kleintjies, kameelperde met kleintjies, rooibok met kleintjies, blouwildebeeskleintjies, vlakvarke met kleintjies en swatrugjakkels. Daar was ook eksotiese bokke in 'n kamp van een van die boere wat gelyk het soos swart springbok, goue springbok, wit springbok en swart rooibok wat ons deur die heining kon beloer. Die braaifasiliteite was lekker en ons het elke aand gebraai. Die bestuur kan wel kyk of hulle nie 'n beter plan kan maak vir as dit reën nie. En ook die skoonmaak van die braaier. Ek sou ook vuurput voor elke eenheid wou sien, darem niks so lekker soos 'n ou houtvuur in die bosveld nie. So ver die selfbestuurwildkyk gaan, maak seker jy kry jou permit (1, 2 of 7 dae) en kaart by die ingang (die kaart is wonderlik, jy gaan hom nodig hê) en betaal sommer jou natuurbewaringfooi terselfdetyd. Die paaie is darem goed onderhou en aangedui op die kaart, jy gaan ure in die bos kan spandeer. Dis 'n baie lekker wegbreek as jy eers verstaan hoe dinge werk en die diere begin sien en die bos begin waardeer!

Stephanus S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephanus S
With spouse/partner

Awesome.

Die plek is netjies en goed beplan. Ek hou van die opset. Die winkel het 'n paar goedjies, maar ek is seker hulle kan 'n bietjie meer aanhou. 'n Skoonmaakdiens kan dalk ook werk vir die skottelgoed, die braaier ens.

David L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David L
With spouse/partner

Very relaxed, nice clean and very user friendly facilities.

Awesome place in a wonderful setting. Love the game reserve, definitely going back.

Megan V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Megan V
With spouse/partner

It was lovely! We thoroughly enjoyed our stay.

We had a great time, it was perfect for a quick getaway. It was clean and everything we needed was available.

Cindy M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cindy M

Wonderlike bosverblyf.

Ons was 'n lekker groot groep mense wat gaan kamp en kuier het by die lodge. Verblyf is skoon en netjies en die kamp plek was aangenaam en lekker groot genoeg vir 'n groep gaste. Swembad was ideaal vir die warm dae. Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Daar is 'n kiosk met roomys en hout ens. vir as jy iets kort. Sal definitief weer bespreek.

Sonja S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja S
With spouse/partner

Gasvry, veilig, netjies en bekostigbaar.

Dit is 'n baie mooi plek wat veilig is. Die eienaars doen baie moeite vir die mense wat daar bly en gesels met die mense asof hulle almal al jare ken. Hulle doen moeite om jou te laat weet waar die wild is as hulle die inligting ontvang van die ander mense wat daar bly. Die plek is baie netjies en skoon. Ek sal die plek vir enige iemand aanbeveel en weet hulle sal lekker daar bly. Baie dankie aan Nelmarie hulle vir die lekker verblyf en dat ons soos familie daar gevoel het.

Stephan V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Stephan V
Family with young children

Baie rustig, en baie vriendelik.

Baie netjies en was n lekker wegbreek. Sal enige tyd teruggaan. Dankie Nelmare en Wollie vir julle gasvryheid.

Gerda G - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda G
With spouse/partner

Wonderlike plek.

Rustig atmosfeer, besondere netjiese ablusiegeriewe. Gaan beslis weer daar kampeer!

Marlena S - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlena S
Family with young children

It was wonderful.

Quiet, safe. Very neat. Would definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was wonderlik.

Rustig, veilig. Baie netjies. Sal dit definitief aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christine H - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine H
With spouse/partner

It was a fresh, friendly experience and adventure.

Nelmarie and Wollie are wonderful hosts. We loved the accommodation and the facilities were brilliant, there is literally nothing I can complain about because everything was just so nice and convenient. Nelmarie, thank you for your kind help and smile and chat. Oom Wollie, thank you for the nice chat and sharing about the animals. We would go back to Elephant Waterhole anytime and suggest it to anyone should they need a getaway. Thank you very much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n vars, vriendelike belewenis van avontuur.

Nelmarie en Wollie is wonderlike hosts. Ons was mal oor die verblyf en die geriewe was briljant, daar is letterlik niks waaroor ek kan kla nie, want alles was net so lekker en gerieflik. Nelmarie, baie dankie vir jou vriendelike hulp en glimlag en gesels. Oom Wollie, dankie vir die lekker gesels en deel oor die diere. Ons sal enige tyd weer teruggaan na Elephant Waterhole en dit aan almal voorstel sou hulle 'n wegbreek nodig kry. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Martin T - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin T
Family with young children

Dit was heeltemal te lekker.

Gesin (ma, pa, kinders en kleinkind) het die 3 kamers gebruik. Asemrowend met als wat ons kon benodig. Die eienaar Nelmarie is sommer net amazing. Sy gaan uit haar pad en het selfs ons wildrit namens ons bespreek. Ons sien julle sommer gou weer.

Willem D - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem D
Family with young children

Baie vriendelik ontvang en hul het geen moeite om enige iets vir jou te doen.

Was baie aangenaam en plek was mooi skoon, swembad was helder blou skoon. Die ontvangs het hout, ys wat jy kan aankoop teen baie billike prys.

Tracy L - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tracy L
With friends

Elephant Waterhole was lovely.

Elephant Waterhole was a fantastic place to stay.

Jacques B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques B
Family with young children

Can't wait to go again.

We had a very enjoyable and relaxing time at Elephant Waterhole. Nelmare and Wollieare is an excellent hosts and hostess. The accommodation was excellent and nicely clean. The place is very well maintained. Roxy was a big treat for the kids. Can't wait until we have the opportunity to relax with you again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Kan nie wag om weer te gaan.

Ons het 'n baie lekker en ontspannende tyd by Elephant Waterhole gehad. Nelmare en Wollie is uitstekende gasvrou en gasheer. Die verblyf was puik en mooi skoon. Die plek word baie goed onderhou. Roxy was 'n groot bederf vir die kinders. Kan nie wag tot ons weer die geleentheid het om bietjie by julle te kom ontspan nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elephant Waterhole's response

Baie dankie Jacques en familie, ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom in ons stukkie paradys.

Elephant Waterhole
Carla D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carla D
With spouse/partner

Lovely!

What a neat and beautiful place! The place is equipped with everything once might need.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik!

Wat 'n netjiese en mooi plekkie! Dit is perfek toegerus met alles wat mens sal nodig hê.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elephant Waterhole's response

Baie dankie Carla, en dankie vir julle kuiertjie. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Elephant Waterhole
Zandrie V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zandrie V

Dit was super lekker, sal weer gaan.

Dankie vir die amazing tyd. Baie mooi, netjies en veilig. Dankie.

Jurie B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jurie B
Family with teenagers

Bosveld-atmosfeer. Puik.

Ons het die stille Bosveld-atmosfeer geniet, baie diere gesien.

Madri V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madri V
Family with teenagers

Ongelooflik.

Baie lekker en vriendelike mense. Baie rustig.

Erika M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Erika M
With friends

Great, quiet, relaxing weekend.

Great weekend getaway. Value for money.

Adri M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Adri M
Family with teenagers

Heerlik.

Die pad soontoe is glad nie goed nie. Jy moet 'n 4x2-voertuig ry om orals te kan ry. Daar is nie veel vir die ouer kinders om te doen nie. Kan glad nie kaalvoet of met plakkies loop nie, daar is te veel dorings. Plek moet beslis gedeel word as 'n groep mense wat mekaar ken, aangesien almal dieselfde kombuis moet gebruik. As jy lus is vir niks doen en net rus, is dit beslis die plek om te gaan.

Gerty J - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerty J

Uitstekende blyplek

Nelmarie en Wollie is wonderlike mense. Sal definitief weer na hul toe gaan. Kamers baie mooi en netjies, kombuis het als wat nodig is. Wollie het tot vir ons kleinkinders fietse geleen, dankie Wollie.

Annatjie W - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annatjie W
With spouse/partner

Heerlik!

Eienaar is baie gasvry en die plek is netjies.

Leandra W - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leandra W
Family with young children

Nice.

Friendly and pleasant people. Neat, nice and still and safe.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker.

Vriendelike en aangename mense. Netjies, lekker stil en veilig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elephant Waterhole's response

Dankie Leandra, was lekker om julle te ontmoet en julle was ster gaste.

Elephant Waterhole
Tyrone L - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tyrone L
Family with young children

Mooi, netjies, skoon en baie goeie diens.

Ek kan regtig die bestemming aanbeveel, great swembad.

Elephant Waterhole's response

Baie dankie Tyrone, dit was 'n groot plesier om julle hier te hê.

Elephant Waterhole
From R300
per night (for 2 people)
From R300
per night (for 2 people)
From R300
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 28 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 52 Fisant Avenue, Hammanskraal, Dinokeng, 0400, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxpAPNsgmvr1RFHcY5CXpXX75ITglTd2rDMb5pZpI7gyGkfAx4P?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R300  per night (for 2 people) 25 5 1 5 52 Fisant Avenue Hammanskraal 0400 Gauteng 0860 022 102 14:00-20:00 11:00 -25.392264830593 28.389691114426
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com