The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Elephant's Heart | TravelGround
+35

Elephant's Heart

37 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 37 reviews for Elephant's Heart
Cleanliness
4.8/5
Service
4.7/5
Location
4.5/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Shannon V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shannon V
With spouse/partner

Feels like home.

Very friendly reception and excellent service. We stayed for 5 nights in a spacious and comfortable unit. Well situated near the N1 and shopping. Peaceful and quiet surrounds. Definitely would stay here again!

Pierre C - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre C
With spouse/partner

Perfekte ligging!

Ons het slegs een aand oornag, maar die fasiliteite is van so 'n aard, dat jy langer kan bly met selfsorggeriewe. Caroline se vriendelikheid en behulpsaamheid is uit die boeke uit. Plek is skoon en perfek geleë. Ek sal definitief weer daar slaap.

Lodine V - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lodine V
With spouse/partner

Ons kuier was maar baie kort, een aand, maar ons het dit vreeslik geniet, asook is dit in oulike plekkie, heerlik geslaap!

Elephant's Heart is in baie lekker oornagplekkie, met alles wat mens benodig, asook die ligging is fantasties dis veilig en naby alle winkels ens. Sal beslis weer daar wil oornag.

Anneke V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneke V
With spouse/partner

Ruim, skoon en veilig, beste in Brackenfell.

Ons was tussen huise en moes daarom van gastehuise gebruik maak. Beslis die beste een van die gastehuise waarin ons in hierdie tyd moes woon. Ons het heerlik gebly, baie veilig en gasvry. Kan beslis aanbeveel.

Gershwin W - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gershwin W
With spouse/partner

Waarde vir geld.

Het voldoen aan ons vereistes vir oornagverblyf.

Annelie E - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelie E
With spouse/partner

Very nice stay, friendly, makes you feel right at home.

Friendly reception, nice, convenient and clean, secure parking. We would definitely recommend Elephant's Heart to anyone who needs a wonderful stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly, vriendelik, laat jou dadelik tuis voel.

Vriendelike ontvangs, mooi, gerieflik en skoon, veilige parkering. Ons sal Elephant's Heart beslis aanbeveel vir enige iemand wat 'n heerlike blyplek benodig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Joe-ann L - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joe-ann L
Individual traveler

Lovely stay at a lovely location.

Very quiet and safe area, close to a large shopping area and the N1. The apartment was extremely comfortable with modern furnishings and everything you need for a comfortable stay, plus secure parking. Caroline was a fantastic hostess. I will absolutely stay there next time I am in Cape Town.

Etienne S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Etienne S
With spouse/partner

Gerieflike grootte vir twee persone met alles wat jy nodig het in die kombuis en badkamer.

Veilige parkering agter elektroniese hekke, ruim een slaapkamer woonstel met alle benodigdhede. Vriendelike en gasvry mense.

Randall S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Randall S

Baie rustig gewees.

Dit is 'n baie stil area om te ontspan.

Ian P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ian P
Family with teenagers

Gepas vir my behoeftes.

Onthou net die ekstra bed, bo en behalwe die dubbelbed is 'n sleeper couch wat oopmaak.

Curlen S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Curlen S
With friends

Rustig en lekker.

Dit was baie stil, net waarvoor ons gesoek het.

Nora J - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nora J

Sal hier kan bly vir altyd.

Die ontvangs was baie goed. Alles wat jy kan benodig was in die gastekamer. Kamer was baie, baie gerieflik en ek het heerlik geslaap! Badkamer is ook goed toegerus!

Elephant's Heart's response

Baie dankie Nora vir jou resensie!
Kom gerus weer!

Elephant's Heart
Anya O - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anya O
Family with young children

A lovely, cosy spot to relax with shops and entertainment close by.

I really enjoyed our stay. It's quiet and secluded with friendly people who welcomed us.

Elephant's Heart's response

Thanks Anya, we're so happy you had a lovely stay with us.

Elephant's Heart
Esmé B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Esmé B
Individual traveler

Skoon, veilige oornagplek.

Ek sal weer by Elephant's Heart oornag indien nodig.

Elephant's Heart's response

Baie dankie Esme, ons hoop om jou weer te sien.

Elephant's Heart
Juanita V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Juanita V
With spouse/partner

Dit was awesome.

Dit is 'n pragtige plekkie rustig en veilig. Lieflike ontvangs.

Elephant's Heart's response

Dis baie gaaf van jou Jo-anne, dankie vir jou resensie

Elephant's Heart
Mathilda H - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mathilda H
With spouse/partner

Very nice and the place has everything you need.

We had a great night and the hostess went out of her way to make us feel at home. Thank you very much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker, en daar was als in wat 'n mens kan nodig kry.

Ons het baie lekker daar oornag en die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te laat tuis voel. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elephant's Heart's response

So bly jy'd lekker oornag by ons.

Elephant's Heart
Elton P - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elton P
With spouse/partner

Wonderlik.

Dit is 'n baie lekker plek om in te woon en baie veilig.

Elephant's Heart's response

Baie dankie Elton, kom gerus weer.

Elephant's Heart
Ashley E - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ashley E
With spouse/partner

Very nice.

The reception was nice, place clean and very peaceful area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie nice.

Die ontvangs was nice, plek skoon en baie rustige area.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elephant's Heart's response

Dankie Ashley, bly jy'd jou verblyf geniet.

Elephant's Heart
Chris K - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris K
With spouse/partner

Baie aangenaam.

Baie aangename warm en welkom ontvangs. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Veilige area en veilige parkering.

Elephant's Heart's response

Baie dankie, Chris vir jou mooi resensie.

Elephant's Heart
Kobus V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Kobus V
With spouse/partner

Netjies skoon akkommodasie, stil woonbuurt en baie sentraal naby groot sentrums.

Is baie hartlik deur die bestuurderes ontvang en vinnig ingelig oor die do's en don'ts. Verblyf (badkamer/kombuis/kamer) was absoluut silwerskoon met 'n gerieflike bed en 'n goed toegeruste kombuis vir vinnige kosse. Slamlock veiligheidshek wat dit moontlik maak om skuifdeur oop te hou vir vars lug. Veilige parkering agter 'n elektroniese hek en meer as genoeg beligting om paadjie in donker te verlig. Hier kan jy rustig slaap in 'n baie stil omgewing. Baie vriendelike en behulpsame mense. Sien uit na ons volgende verblyf daar.

Elephant's Heart's response

Fantasties :)
Ons sien uit om jou weer te verwelkom.

Elephant's Heart
Marilyn V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marilyn V
With spouse/partner

Lenie is a very good manager - she made us feel very welcome.

Very good value for our money. Lenie was so helpful and friendly. The location was perfect, very close to the action netball arena and all shops.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lenie is 'n baie goeie bestuurder - sy het ons baie welkom laat voel.

Baie goeie waarde vir ons geld. Lenie was so behulpsaam en vriendelik. Die ligging was perfek, baie naby die aksienetbal-arena en alle winkels.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elephant's Heart's response

So bly ons kon julle help! Dankie vir jou woorde.

Elephant's Heart
Fagma K - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fagma K
Family with young children

Everything was perfect.

True jewel and will recommend staying there to anyone. The atmosphere is fantastic and the client service was excellent.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles was perfek.

Regte juweel sal enige een aanbeveel om hier te bly. Dus net, die atmosfeer is fantasties en die kliëntediens uit die boonste rakke.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elephant's Heart's response

Baie dankie, Fagma! Jy's enige tyd welkom terug!

Elephant's Heart
Hilary S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hilary S
With spouse/partner

All good.

Friendly, helpful owner, comfortable bed.

Elephant's Heart's response

Thank you Hilary, appreciate your review!

Elephant's Heart
Jerome J - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jerome J
Individual traveler

Spacious and comfortable.

The place was neat, clean and very comfy. Host was very helpful and friendly and tried to make sure that everything was perfect. Will definitely recommend.

Elephant's Heart's response

Thanks very much for your review Jerome, we're so happy you enjoyed your stay.

Elephant's Heart
Michelle B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Michelle B
Individual traveler

Dit was fantasties om daar te bly.

Dit was skoon en netjies met vriendelike en behulpsame ontvangs. Gemaklike bed en goeie WiFi met 'n lekker stort. Dis rustig en privaat en redelik veilig en sentraal geleë.

Elephant's Heart's response

Dankie Michelle, jou resensie is gewaardeer. Ons hoop om jou weer te sien.

Elephant's Heart
Estimarie D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Estimarie D
With spouse/partner

Die eenheid was netjies.

Goed ingerig. Kort vir seker 'n spieëlkas of tafel in slaapkamer waar mens kan regmaak. Ons was dankbaar om voor 14:00 te kon inklok, maar voel wel dat daar bietjie gekyk moet word na hoe gaste ontvang word en die uitkloktyd moet gerespekteer word. Daar was al rondom half 9 'n versoek om die beddegoed af te haal om te kan was terwyl ons van plan was om 9 uur al uit te klok en die uitkloktyd eintlik eers 10 uur is.

Elephant's Heart's response

Goeiedag Estimarie,

Ek is baie teleurgesteld om te hoor die diens wat jy ontvang het is nie op ons standaard nie. Die eienaar was nie in die Kaap vir 'n paar weke nie en ons het n tydelike persoon gehad om mense inteboek. Die eienaar, is nou terug en ons is vanplan om n ontvangs area te bou en die eienaar sal self mense in en uitklok sowel as oorsien van die skoonmaak dames.

Weereens vra ons om verskoning vir die ongerief.

Baie dankie vir jou resensie!

Elephant's Heart
Nicky G - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Nicky G
Family with teenagers

Our stay was okay.

We only had 2 problems. Firstly, we struggled to find someone to actually book us in. Secondly, we requested a bed or a bunk bed for our 14 year old daughter and when we got there, there was no bed. The manager said that she could just sleep between me and my wife, which is unacceptable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Verblyf was oukei.

Die enigste twee probleme wat ek gehad het, ek kon hulle nie kry om in te boek nie en ek het gesê my dogter is 14 jaar oud en toe ons arriveer was daar nie 'n bed of 'n stapelbed vir haar nie en die dame sê nee, sy kan seker by my en my vrou slaap op een bed. Dit is nie goed nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elephant's Heart's response

Beste Nicky,

Baie jammer om te hoor jy het probleme gehad om in te boek. Ek sal beslis uitvind hoekom die klokkie nie werk nie en sal ook 'n ander manier kry om inboek vinniger en geriefliker te maak.

Oor die verblyf, die bank in die voorkamer is 'n slaapbank wat afslaan. Dit is waar jou dogter kon geslaap het. Nie seker hoekom jy nie daarvan gesê is nie. Ek vra groot om verskoning daarvoor en sal met die dame daaroor praat.

Ek hoop jy sal weer terugkom. Ek sal persoonlik vir jou kom ontmoet en seker maak jy’s gemaklik.

Elephant's Heart
Courtney D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Courtney D
With spouse/partner

Vriendelik, gemaklik en fantastiese diens.

Baie vriendelik, die lieflike dame wou ek graag in my sak sit en saamvat terug NZ toe. Die kamers is pragtig skoon en netjies met alles wat jy sou nodig hê vir 'n week se verblyf. Vriendelik en veilig. Agter hek parkering. Is baie akkommoderend en het selfs vir ons 'n naelknipper geleen.

Elephant's Heart's response

Baie dankie vir jou resensie! Ons hoop om julle weer te sien.

Elephant's Heart
Elzana B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elzana B
With spouse/partner

Baie netjies.

Ons is baie vriendelik ontvang en die eenheid was baie netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly en sal enige tyd weer daar gaan oorbly.

Elephant's Heart's response

Baie dankie vir jou resensie. Dit was n plesier om julle as gaste te ontvang.

Elephant's Heart
Daniel J - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniel J
With spouse/partner

Very convenient and close to hospital and the shopping mall.

The owner was very friendly and helpful. We enjoyed our stay at elephants heart, and will definitely stay there again if we need a place to stay.

Elephant's Heart's response

Thank you for your review, Daniel, we hope to see you soon!

Elephant's Heart
Franco I - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Franco I
With spouse/partner

Het baie tuis gevoel.

Sal enige tyd die verblyf aanbeveel en sal definitief weer terugkom.

Elephant's Heart's response

Dankie Franco, julle resensie word waardeer

Elephant's Heart
Devin C - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Devin C
With spouse/partner

It was very pleasant to stay there.

It was a joy to stay there. Very friendly reception.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie aangenaam om daar te bly.

Dit was 'n genot om daar te woon. Baie vriendelike ontvangs.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elephant's Heart's response

Dankie Devin, ons hoop om julle weer te sien.

Elephant's Heart
Reney V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Reney V
With spouse/partner

Gerieflik.

Gerieflike plekkie en baie vriendelike diens!

Elephant's Heart's response

Baie dankie Rene, kom gerus weer!

Elephant's Heart
Susan J - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan J

Verblyf fantasties.

Eienaars was ongelooflik gaaf en het uit hul pad gegaan.

Elephant's Heart's response

Baie gaaf om so te sê Susan, dankie. Ons is bly om te hoor jy's bly met die diens.

Elephant's Heart
Dylan V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dylan V

Alles waaraan jy kan dink aan hoe 'n verblyf moet wees by hierdie plek is awesome verby!

Sal my beslis gou weer sien.

Elephant's Heart's response

Baie dankie Dylan, dit was 'n plesier om jou te ontvang.

Elephant's Heart
Josephine S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Josephine S
With spouse/partner

The place is so cozy and convenient.

The place is so convenient.

Elephant's Heart's response

Dankie Josephine, ons is bly jy was gemaklik. Ons hoop om jou weer te sien.

Elephant's Heart
Jestin B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jestin B

Fantasties.

Het nie woorde om dit te beskryf nie.

Elephant's Heart's response

Baie dankie vir jou resensie Jestin, kom gerus weer.

Elephant's Heart
From R650
per night (for 2 people)
From R650
per night (for 2 people)
From R650
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 11 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 17 Swart Street, Morgensterhoogte, Brackenfell, Cape Town, 7560, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVpujkO5hhyZZlRmpB3d4eUwDBATVRy05CB9LzM15hTXWlJsPyW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R650  per night (for 2 people) 37 5 1 5 17 Swart Street Morgensterhoogte, Brackenfell 7560 Western Cape 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -33.863041000933 18.694089474869
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!