Ella's Self-catering Unit
Review Summary
Linelle H - Jun 2022
Overall score
Pragtig en baie gerieflik toegerus!
Ella's Self-catering Unit 's response
Baie dankie vir julle ondersteuning. Hoop ons sien julle gou weer.
Shannon K - May 2022
Overall score
Huis weg van die huis.
Ella's Self-catering Unit 's response
Baie dankie, sien julle die 21ste.
Willie En Elna B - May 2022
Overall score
Ons het net oornag en het dit baie geniet.
Ella's Self-catering Unit 's response
Baie dankie vir julle ondersteuning. Hoop ons sien julle gou weer.
Bronwen S - Jan 2022
Overall score
Great space, fantastic hosts, great location.
Ella's Self-catering Unit 's response
Thanks so much, Bronwen. Hope to see you soon again.
Tiaan J - Oct 2021
Overall score
Baie baie nice plek en mense
Ella's Self-catering Unit 's response
Baie dankie.
Leona J - Oct 2021
Overall score
Excellent
This review has been translated,click hereto view the original version.
Puik
Sal vir enige persoon aanbeveel. Alles was perfek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ella's Self-catering Unit 's response
Dankie Leona.
Shirley-ann H - Aug 2021
Overall score
Baie veilig, netjies en skoon, kan Ella's beslis aanbeveel.
Ella's Self-catering Unit 's response
Dankie Shirley.
Allen G - Aug 2021
Overall score
See stars.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sien sterre.
Plek is baie mooi en skoon, sommige vriendelike mense. Was Sodwala Grotte toe gewees, baie mooi.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ella's Self-catering Unit 's response
Thanks Allen
Evol P - Jun 2021
Overall score
Perfect for an overnighter, everything you need and more. Will definitely be using Ella's again in the future.
Ella's Self-catering Unit 's response
Thanks for the nice feedback Evol. Hope to see you soon.
Lè-anne U - Jun 2021
Overall score
Pragtige klein plekkie & baie netjies sal beslis weer gebruik maak van hulle.
Ella's Self-catering Unit 's response
Baie dankie.
Janika D - May 2021
Overall score
Uitstekend.
Ella's Self-catering Unit 's response
Dankie Janika.
Tania R - May 2021
Overall score
Pretty, serene, clean, welcoming.
Ella's Self-catering Unit 's response
Thanks Tania.
Wilmi L - Apr 2021
Overall score
Pragtige eenheid in 'n mooi tuin!
Ella's Self-catering Unit 's response
Baie dankie vir julle ondersteuning.
Joané D - Mar 2021
Overall score
Heerlik, gemaklik, skoon en gasvry.
Ella's Self-catering Unit 's response
Hoop ons sien julle gou weer. Dankie.
Willem D - Mar 2021
Overall score
Ongelooflike blyplek en gasvryheid! Als wat jy nodig het en meer vir 'n oorslaap!!
Ella's Self-catering Unit 's response
Baie dankie. Hoop ons sien julle gou weer.
Carmen R - Dec 2020
Overall score
Gerieflik.
Renette R - Nov 2020
Overall score
Lieflik, privaat, meer as genoeg spasie en veilig!
Ella's Self-catering Unit 's response
Baie dankie, Renette.
Charmain V - Oct 2020
Overall score
Besonders!
Ella's Self-catering Unit 's response
Baie dankie Charmain, hoop ons sien julle gou weer.
Ronel G - Oct 2020
Overall score
Dit was werklik 'n voorreg om by Ella's te kon oor bly, gavryheid uit die boonste rakke en altyd daar om te help waar nodig. Baie dankie.
Ella's Self-catering Unit 's response
Baie dankie Ronel vir die mooi resensie . Hoop ons sien julle gou weer.
Annette K - Mar 2020
Overall score
Great.
Ella's Self-catering Unit 's response
Dankie Annette.
Felicity S - Feb 2020
Overall score
Comfortable and safe accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflike en veilige verblyf.
Baie dankie Elmarie en Johan vir julle gasvryheid. Ons het sommer dadelik tuisgevoel en heerlik oornag. Sal beslis in die toekoms weer van julle geriewe gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ella's Self-catering Unit 's response
Baie dankie vir die mooi boodskap. Hoop ons sien julle gou weer.
Sanel B - Feb 2020
Overall score
Calm.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig.
Baie dankie vir die gasvryheid en vriendelike diens. Die eenheid is baie stylvol en netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ella's Self-catering Unit 's response
Baie dankie vir julle bespreking. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Carina K - Jan 2020
Overall score
Netjiese verblyf.
Ella's Self-catering Unit 's response
Dankie Carina.
Peter V - Jan 2020
Overall score
Lekker gebly.
Ella's Self-catering Unit 's response
Dankie Peter, ons hoop ons sien julle gou weer.
Louret V - Dec 2019
Overall score
Comfortable and excellent hospitality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik en uitstekende gasvryheid.
Johan en Elmarie het sommer vinnig ons laat tuis voel vir die 12 dae. Was perfek na 'n harde dag se werk om net te kan ontspan in die stilte. Dankie vir alles.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ella's Self-catering Unit 's response
Dankie Louret.
Ronel H - Nov 2019
Overall score
Exceeded all our expectations!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alle verwagtinge oorskry!
'n Ongelooflike mooi eenheid, geriewe en gasvryheid van Elmarie en Johan totaal onbeskryflik fantasties! Hierdie lieflike bekostigbare plekkie sal ek absoluut aanbeveel! Dankie julle.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ella's Self-catering Unit 's response
Baie dankie Ronel.
Yolandie D - Nov 2019
Overall score
Very enjoyable. Will definitely stay there again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam. Sal beslis weer daar gaan bly.
Baie goeie diens en stunning plek om te bly. Modern en skoon. Rustige area, naby winkel sentrum.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ella's Self-catering Unit 's response
Dankie Yolandie, ons hoop ons sien julle gou weer.
Shannon L - Sep 2019
Overall score
Quaint, cosy accommodation. Friendly, hospitable hosts.
Ella's Self-catering Unit 's response
Thanks Shannon.
Hope to see you soon again. It was a pleasure hosting you.
Mantoine V - Sep 2019
Overall score
My skoondogter en haar bruidsmeisies het dit terdeë geniet, baie dankie vir alles wat julle gedoen het om dit ekstra spesiaal te maak, ek is seker hulle sal dit nog lank onthou.
Ella's Self-catering Unit 's response
Dit was net n plesier om julle te akkommodeer. Hulle was die oulikste klop girls bymekaar.
Dankie vir jou boodskap dit is wonderlike om erkenning te kry.
Baie liefde,
Elmarie
Suzetha S - Jul 2019
Overall score
Very neat, safe and helpful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies, veilig en behulpsaam.
Woonstel baie netjies. Alle moontlike geriewe. Eienaars baie behulpsaam. Goeie sekuriteit.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ella's Self-catering Unit 's response
Baie dankie. Hoop ons sien julle gou weer.
Riette B - Jun 2019
Overall score
The unit is well-equipped for anyone looking for a comfortable place to kick off their shoes for the evening.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die eenheid is goed ingerig vir enige iemand wat 'n gemaklike plekkie soek om hulle skoene uit te skop vir die aand.
Ons is vriendelik ontvang en het baie gemaklik gevoel. Die verblyf was presies wat ons nodig gehad het - baie dankie aan ons gasvrou!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ella's Self-catering Unit 's response
Baie dankie. Hoop ons sien julle weer.
Philip V - Mar 2019
Overall score
Completely convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heeltemal gerieflik.
Baie lekker gebly. Baie vriendelike mense. Dankie vir die ekstras.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ella's Self-catering Unit 's response
Dankie vir die jou resensie. Ons is baie bly julle het lekker gebly, dit is altyd ons plesier.
Dankie.
Heinrich B - Mar 2019
Overall score
Amazing experience, love all the detail put into the place!
Ella's Self-catering Unit 's response
Thank you, Heinrich.
Lize E - Nov 2018
Overall score
Baie netjies en uitstekende kliëntediens.
Ella's Self-catering Unit 's response
Baie dankie Lize.
Ella D - Sep 2018
Overall score
Alles wat jy nodig het.
Ella's Self-catering Unit 's response
Dankie Elsabe.
Wendy P - Sep 2018
Overall score
Modern, value for money establishment.
Ella's Self-catering Unit 's response
Thanks Wendy. We hope to see you soon again.
Desire D - Aug 2018
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Baie mooi en gerieflike plek, baie vriendelike diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ella's Self-catering Unit 's response
Dankie Desire. Ons hoop ons sien julle weer.
Jacob T - Jul 2018
Overall score
Good.
Ella's Self-catering Unit 's response
Dankie Jacob. Sal kyk na die diens jammer.
Karla O - Jul 2018
Overall score
Gevoel asof jy by familie tuisgaan, fantasties!
Ella's Self-catering Unit 's response
Dankie vir die mooi boodskap.
Louis G - Jul 2018
Overall score
Friendly hostess and very neat accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike gasvrou en baie netjiese woonplek.
Ek sal die plek te enige tyd aanbeveel. Baie mooi omgewing en baie veilig. Wooneenheid was netjies met meer as genoeg spasie vir ons.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ella's Self-catering Unit 's response
Dankie Louis.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 12:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 59a Melkweg Road, Steiltes, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- All ages welcome