The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Elly's Place | TravelGround
+22

Elly's Place

Review Summary

4.3 out of 5from 19 reviews for Elly's Place
Cleanliness
4.4/5
Service
4.5/5
Location
4.4/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.1/5
William R D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
William R D
With spouse/partner

Gasvry, vriendelik en maklik.

Ellie is 'n wonderlike dame met 'n sag geaardheid en 'n vriendelike geaardheid. Ons sal weer daar bly. Dankie vir die wonderlike ontbyt, dit was 'n goeie begin elke oggend.

Jan L - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jan L
With spouse/partner

Baie aangename verblyf en sentraal.

Skoon houthut in agterplaas. Prys sluit 'n heerlike ontbyt in.

Riana A - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana A
With spouse/partner

Ek beveel dit aan.

Ons is vriendelik ontvang deur Elly en Lulu, die Jack Russelltjie. Ons het tuisgegaan in die tuin kothuis. Dit was onberispelik skoon en ons het volkome privaatheid geniet met 'n aparte hek vir gaste.(Dit het gevoel of ons in die vrye natuur is). Die tuin is 'n lushof, ek het my koffie vroegoggend op die houtdek geniet saam met die groot verskeindenheid voëlsoorte wat die dag saam met my begin het. Die ontbyt was 'n heerlike vars kontinentale en warm ontbyt, ruim porsies en heerlike koffie. Elly sien ons weer wanneer die "Darling Slow Beer Festival"aangebied word.

Johann O - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Johann O
With spouse/partner

Very good visit. The delicious breakfast was a surprise.

I was very satisfied with everything. I was worried about the safety of my car, but it turned out to be an unnecessary concern. There are braai facilities etc. I will stay there again. Maybe city slickers will like TV in the room. But it didn't bother me.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gekuier en heerlike ontbyt was 'n verrassing.

Ek was baie tevrede met alles. Ek was bekommerd oor die veiligheid van my motor, maar dit was toe heel onnodig. Daar is braaigeriewe ens. Sal weer daar bly. Miskien sal stadsmense hou van 'n TV in die kamer. Dit het nie vir my gepla nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hester B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester B
With spouse/partner

Heerlike gasvryheid.

Ons is op die hande gedra. Fantastiese ontbyt ingesluit.

Andries O - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries O
With spouse/partner

Ideale afsaal na die langpad.

Elly, ons vriendelike gasvrou het ons gulhartig ontvang. Ons kamer was gerieflik met alles wat nodig is vir ons verblyf die twee dae. Die twee hondjies Lulu en Jasper het ook kom groet. Ontbyt was groot en regtig lekker. Ons beveel die plekkie aan as iemand Darling wil besoek.

Gideon M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gideon M
With friends

Baie netjies, baie skoon, waarde vir geld.

Julle sien my definitief weer.

Eugene  - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Eugene
Family with young children

Excellent host, very knowledgeable of Darling and surrounds.

Will do it again. Recommend the Brewery as a place to visit.

Hugo R - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hugo R
With spouse/partner

Uitstekend.

Puik gasvrou. Baie vriendelik. Heerlike ontbyt.

Gregory H - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gregory H
With spouse/partner

Good service.

The place was clean and cosy. Would have been nice if a television was in the room. This is something Elly should think about.

Hella K - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hella K
With spouse/partner

It is not only a B&B - it is also a home.

Great host, comfy beds, tasty and well cooked breakfast, friendly dogs.

Deirdre K - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Deirdre K
With spouse/partner

Baie teleurgesteld!

Ek wil net my teleurstelling met julle deel. Ek het R730.00 betaal en dit was uiters swak. Die paadjie na die zozo hut toe is vol vrot lemoene. Die deur kan nie sluit nie, net 'n latch. Ons kar moes in die straat slaap. Daar is nie TV nie, nie radio nie, die badkamer het nie gordyn nie. Die braai is geroes en vol sigaretstompies. Hul sê dis 'n garden cottage. Alles behalwe, dis' n zozo hut 3,5x5 m met geen insolasie. Dit was skoon maar dit is dit. Ontbyt was redelik. Die dame was vriendelik. Ek voel dit was een honderd persent vals advertensie.

Elly's Place's response

Ek is baie jammer dat Mev Kotze teleurgesteld is. As sy eerder gepraat het kon ek haar 'n kamer binne gegee het maar sy het die garden cottage bespreek. Ek weet my buurvrou se suurlemoenboom gooi nou die boonste suurlemoene af. Ons kan nie bykom nie. Ek het nie suurlemoene Sondag oggend geruim nie. Die deur het n latch en daar is n hakie aan die binnekant van die deur wat jy kan sluit voor eksta veiligheid. Die arme kar het darem nie in die pad geslaap nie maar op die paving voor die huis, van die straat af. Ek het nie TV of radio in my advertensie so sy moes dit geweet het.
Die plafon van die hut is wel ge-insoleer. Jammer oor die stompies in die braai het dit ook nie skoongemaak nie maar gelukkig was die kamer skoon en die beddegoed, die yskas het gewerk en daar was melk in. Die jong mense het die braai as asbak gebruik, seker beter as op die grond gooi!

Elly's Place
Pamela R - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Pamela R
With spouse/partner

Very comfortable and hospitable.

Elly was an excellent host and couldn't be more helpful and accommodating if she tried. She cooked us an excellent dinner, making us feel most welcome. I would highly recommend Elly's Place!

Elly's Place's response

Thank you Pamela for these kind words. I always try to make my guests feel at home.

Elly's Place
Cynthia G - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cynthia G
With spouse/partner

Dit was wonderlik. Ons sal weer daarheen wil gaan wanneer ons die Sending bywoon.

Die eienaar haarself is baie vriendelik en gasvry. Alles was lieflik en skoon / ruim. O ja, julle mag maar die plek aanbeveel. (Sy, Elly, was dierbaar.)

Roger S - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Roger S
With spouse/partner

Very pleasant.

Very pleasant stay. Thanks!

Therese P - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Therese P
Individual traveler

Nooit ooit weer nie.

Het glad nie privaat gevoel nie, is erg ontstel deur die gasvrou se Ma. Sal nooit weer daar bly nie, beslis nie waarde vir geld nie, heeltemal te veel betaal vir die verblyf en ons voel erg ingedoen.

Elly's Place's response

Baie dankie vir jou terugvoering Terese.

Elly's Place
Joanne C - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joanne C
With spouse/partner

Fantasies!

Baie dankie vir 'n fantastiese tydjie, jammer dit was so kort, hoop om volgende keer langer te bly. Die aandete saam met die ander Darling-inwoners was die hoogtepunt!

Elly's Place's response

Baie dankie!

Elly's Place
Francois M - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Francois M
With spouse/partner

Daar oorgebly op pad terug huis toe (Kleinmond) en om Evita se Perron te besoek.

Interessante verblyf en baie interessante en besielende gasvrou van Hollandse afkomstig. Selfsorg-geriewe asook privaatheid vir gaste kan verbeter.

Elly's Place's response

Baie dankie maar onthou ek is n B&B

Elly's Place
Janie V - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Janie V
With friends

Redelik.

Geen TV en min privaatheid. Redelik behalwe vir laasgenoemde.

From R950
per night (sleeps 2)
From R950
per night (sleeps 2)
From R950
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 16:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 17 Ixia Street, Darling, 7345, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyNjBmZjA5LWQ3OWItNGM3ZC1hYzRkLTE5NGFjNWVkNDAzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R950  per night (sleeps 2) 19 5 1 5 17 Ixia Street Darling 7345 Western Cape 0860 022 102 14:00-16:00 10:00 -33.382795520969 18.386954685389
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!