The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Elm Tree Guest Farm | TravelGround
+66

Elm Tree Guest Farm

Self Catering

Review Summary

4.3 out of 5from 27 reviews for Elm Tree Guest Farm
Cleanliness
4.3/5
Service
4.2/5
Location
4.2/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.1/5
Altus S - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Altus S
Individual traveler

Was 'n lieflike naweek, weer het saam gespeel en die snoek het geloop.

Mooi strande om 'n oggend stap/draf te gaan geniet.

Marlise S - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Marlise S
With spouse/partner

Baie onaangename verblyf.

Geen oondpan, slegs 1 pot en 1 pan. Eetgerei buig as jy gebruik, pype raas as jy kraan in jou huis en huis langs jou opdraai. Ons het ook nie die huis gekry wat ons bespreek het. Swak ontvangs teenoor ander verblyfplekke.

Gerrit C - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerrit C
With spouse/partner

Baie praties en goed geleë.

Dit was baie gerieflik.

Amanda R - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Amanda R
With spouse/partner

Perfek vir die rede van ons besoek aan St Helenabaai.

Verblyf in Snoekie was perfek en siende dat ons slegs vir een aand bespreek het, maar toe 'n tweede aand wou bly was Maria so gaaf om 'n ander eenheid, Harder, beskikbaar te maak. Harder is totaal substandard teenoor Snoekie, maar het die doel gedien. Ons is dus heel tevrede met die diens oor die algemeen. Die donkies op die plaas en die absolute netheid van selfs die tuine is n plesier om te beleef. Ek sal Elm Tree Guest Farm oor en oor aanbeveel. Dankie.

Johan V - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Johan V
Family with young children

Very basic but value for money.

See stars.

Carol H - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carol H
With spouse/partner

A comfortable value for money stay.

I overnighted in Snoekie which was very neat, functional and very well equipped for full self-catering. This farm is the ideal base from which to explore all the attractions in the surrounding area. A well-rated lifestyle centre, with two restaurants, is within walking distance. Then the rich bird life and the views of the harbour add to the atmosphere of peace all around. I will be back for a longer stay.

Bernice G - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernice G
Family with teenagers

Lekker en gemaklik ou rustige klein ou plasie! Kinders het dit baie geniet om die diere te sien.

Het dit baie geniet, en lekker gerus. Dit was 'n baie netjiese plek en het baie veilig gevoel, en ook dieselfde tyd privaatheid gehad. En die kinders het die diere baie geniet. En mense was baie gasvry en vriendelik. Sal weer kom.

Esme V - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Esme V
With friends

The little house was lovely, but we had a problem with the cleanliness, we found that especially the kitchen was not clean.

We felt the need to wash all the crockery and cutlery, the bedding was clean, but the curtains unclean.

David W - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David W
Family with teenagers

Great, nice and quiet, like the sounds of animals in the morning.

Nice for holidays and relaxing.

Johan N - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan N
Family with teenagers

Baie geniet. Mooi blyplek.

Mooi blyplek om die omgewing te toer.

Riana D - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Riana D
With spouse/partner

Aanvaarbaar.

Daar was nie handdoeke nie?

Mari L - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mari L
Individual traveler

Heerlik gerus.

Alles wat jy kan nodig hê is in die huisie. Baie skoon en netjies en die eienaars is baie behulpsaam! Sal definitief teruggaan na Elm Tree!

Petru K - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Petru K
Family with teenagers

Die ontvangs was nie baie goed nie.

Die ontvangs en die bekendstelling aan die omgewing was nie baie goed nie. Daar was onsekerheid wat om met die sleutels te doen met ons vertrek.

Lucille M - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Lucille M

Ons 3 dae/nagte by Elm tree farm was fantasties. Hannelie is baie gasvry en behulpsaam. Sal weer daar bespreek op 'n ander geleentheid.

St. Helenabaai is 'n fantastiese plek met die skoonste lug. Die stilte en rustigheid is soos 'n welkome lafenis weg van die stad se gewoel. Sal dit beslis aanbeveel vir enigeen wat wil wegkom van die gejaadheid van die stadslewe.

Zanne S - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Zanne S
With spouse/partner

Rustig en salig.

Ons het heerlik gebly. Eenheid was netjies en skoon. Het ons siel goed gedoen.

Caroline W - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Caroline W
Family with teenagers

Rustige plaasatmosfeer.

Dis oulike kothuise, privaat en die rustigheid self.

Elsabe O - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabe O

Baie gerieflik en veilig. Genoeg plek om rond te beweeg en speletjies speel.

Hulle het ons tegemoet gekom deur ekstra verblyf aan ons aan te bied.

Patricia C - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Patricia C
With spouse/partner

Baie rustig.

Het die stilte vreeslik baie geniet.

Marione B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marione B
With friends

We were pleasantly surprised and had a great stay. Very convenient rooms.

Great atmosphere and view of the harbour.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons was aangenaam verras en het baie lekker gebly. Baie gerieflike kamers.

Lekker atmosfeer en uitsig oor die hawe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Selene D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Selene D
With spouse/partner

What a stres reliever in beautiful surroundings.

Location perfect, tranquillity and easy to explore the surrounds. Loved seeing the animals and hearing about Christmas ─ the springbok born on Christmas day.

Jacques N - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Jacques N
Family with young children

Lovely getaway.

We enjoyed our stay at Elm Tree Guest Farm. The hosts are very friendly and helpful. Our little one enjoyed feeding the cows and sheep.

Lorinda B - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lorinda B
With spouse/partner

Goed ingerig, lekker privaat en baie sentraal in St Helena Baai.

Die eenheid (Krefie) is goed ingerig met al die nodige gereedskap vir daaglikse gebruik. Dit was ook baie netjies en skoon en veilig. Al kritiek wat ons het is: Die sitkamerbankies en 2 kombuisstoele ontsettend ongemaklik was. Bietjie te regop en hard. Die kussings was ook baie dun. Het ook gevind dat daar ontsettend baie vlieë was sodra mens begin kosmaak. Sou ook verkies het om bietjie meer te betaal en DStv tot ons beskikking gehad het. Maar oor die algemeen, sal ons definitief weer daar tuisgaan.

Saramarie E - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Saramarie E
With friends

Lekker oornag.

Baie vriendelike gasvrou.

Elm Tree Guest Farm 's response

Baie dankie, ek hoop ons sien jou weer.

Elm Tree Guest Farm
Garth H - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Garth H
Family with young children

Gerieflik en goed geleë.

Elm Tree Guest Farm is goed geleë in St Helenabaai naby aan alles. Die kothuis het al die nodige geriewe gehad en ons het veral die braaiplek op die stoep geniet. Dit is baie veilig en ons was nie vir een oomblik bekommerd oor ons 3 jarige wat rondbeweeg het op die werf nie. Die hek wat toemaak teen die pad het veral hiervoor gehelp. Ons het ook die uitstekende diens by die Spar geniet asook die vriendelike mense en lekker kos by De Palm Restaurant op die dorp. Die biltongwinkel by De Palm se biltong was ook van hoogstaande gehalte. St Helenabaai is goed geleë om die Weskus te verken met dorpe soos Dwarskerbos, Velddrift, Laaiplek, Paternoster, Vredenburg en Jacobsbaai gerieflik naby. Ons sal weer kom kuier.

Elm Tree Guest Farm 's response

Baie dankie, ek hoop ons sien jou weer.

Elm Tree Guest Farm
Sally D - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sally D
With spouse/partner

Perfect for our 1 night stay.

We were very impressed with the accommodation, perfect for our 1 night stay. The aircon was fantastic and we felt safe in the apartment. There is a small farm yard with a few geese and chickens/roosters, the roosters start crowing pretty early, take ear plugs if your a light sleeper. But all in all a wonderful stay. Thank you Elm Tree Lodge.

Elm Tree Guest Farm 's response

Thank you very much for your review. We are so glad to hear that you enjoyed your stay. It does take some getting used to to the rooster crowing.

Elm Tree Guest Farm
Robert K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robert K

Netjies en windloos.

Was graag daar, lekker gebly.

Elana N - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elana N
With spouse/partner

Excellent plekkie.

Fantastiese, rustigse, heerlikste plekkie om te onstpan weg van die gejaag! Pragtige see-uitsig en die pragtige diere op die plasie maak dit definitief uniek vir diereliefhebbers en kindervriendelik. Jy kan die plasie en die diere verken en dorp toe stap dis so rustig en veilig. Die mense is almal vriendelik en hulpvaardig. Die plekkie is ruim en netjies.

From
R700
per night (sleeps 2)
From
From R700
per night (sleeps 2)
From
R700
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 25 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 17 Bella Vanti Drive, St Helena Bay, West Coast, 7390, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa70602b4e9c27d01d5fb0d1f8509ac7e027dcf9eb2b94914a63ad12d45d809d446d33f1bca23b1b916414cc12b21ff5b986d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R700  per night (sleeps 2) 27 5 1 5 17 Bella Vanti Drive St Helena Bay 7390 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -32.752924 18.01516
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!