The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Eloff Guesthouse and Gallery | TravelGround
+23

Eloff Guesthouse and Gallery

Review Summary

4.4 out of 5from 10 reviews Eloff Guesthouse and Gallery
Cleanliness
4.1/5
Service
4.8/5
Location
4.2/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.4/5
Paul V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul V
With spouse/partner

Netjiese slaapplek met alles wat nodig is om lekker oor te bly!

Phillip is 'n uitstekende gasheer. Vriendelike ontvangs, netjiese kamer waar mens kan rus, met alles wat nodig is om iets te ete te maak. Die ontbyte wat Phillip bedien is vyf-ster en genoeg om jou heeldag te hou!

Paul V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul V
With spouse/partner

'n Pragtige plek in 'n stukkie paradys!

Gerieflike kamer met badkamer en kombuisie, met al die nodige geriewe. Wonderlike uitsig en stil omgewing. Groot verskeidenheid voëls wat kom kuier en eet op die stoep. Heerlike ontbyt wat meer soos 'n brunch is. Vriendelike ontvangs en uitstekende diens van eienaar, Phillip. Pragtige skilderye van Zakkie en Rene Eloff oral - regtig 'n stukkie paradys!

Riaan A - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Riaan A
Family with young children

Iets anders as die normale.

Vir stadsjapies is veiligheid 'n groot ding, maar by Pumelani is dit 'n ander wêreld waar slotte nie saak maak nie. 'n Aangename ervaring in geheel en die gasvryheid maak op vir die ander tekorte. Die basiese leefstyl en na aan die natuur laat jou besef luuksheid maak nie altyd saak om 'n goeie ervaring te hê nie.

Caroline B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Caroline B
Family with young children

Die area is vreeslik stil en rustig.

Ons wil net vir Phillip sê baie dankie vir die ongelooflike gasvryheid. Hy het uit sy pad uit gegaan om ons welkom te laat voel.

Johann K - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann K
On business

Awesome.

In the heart of nature! So nice and peaceful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome.

In die hart van die natuur! Baie lekker en rustig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Minette G - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Minette G
Family with teenagers

Lekker geslaap. Heerlike ontbyt.

Phillip is aangenaam. Dit is stil en goed ingerig. Baie oulike plek.

Leon S - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leon S
With friends

My type of accommodation, in the bush, but close to town.

Enjoyed the stay very much, with delicious breakfast!

This review has been translated,click hereto view the original version.

My tipe verblyf, in die bos, maar naby die dorp.

Baie lekker gebly, saam met goeie ontbyt!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marthie V - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marthie V
Individual traveler

Rustig en ongelooflike vriendelike diens.

Pumelani was salig rustig en gasvryheid vier hoogty by Phillip en sy vriendelike Ma. Interessante afwerking van die verblyf het ons gefassineer.

Charlene C - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlene C

Baie interessant, waarde vir geld, lieflike uitsig en heerlike ontbyt.

Sien die sterre.

Jannie V - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Jannie V
With spouse/partner

Het aandag nodig

Die ontvangs en vriendelikheid was baie goed, maar die verblyf is nie op standaard nie. Dit kan opgeknap word, anders was dit baie lekker.

From R1 200
per night (for 2 people)
From R1 200
per night (for 2 people)
From R1 200
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Plaston and Rocky Drift Roads, White River, 1240, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApKifwB4W8d9TniL6YMrW1986tzcr0yT2dKeGkKnDthLdxJfzT3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 200  per night (for 2 people) 10 5 1 5 Plaston and Rocky Drift Roads White River 1240 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.355366396958 31.03838272381
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!