The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at En Route Guest House | TravelGround
+94

En Route Guest House

76 reviews
Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 76 reviews for En Route Guest House
Cleanliness
4.9/5
Service
4.6/5
Location
4.4/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.7/5
Sonya O - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonya O
Family with teenagers

Die moeite werd.

Baie skoon, netjiese, moderne kamer met die vriendelikste ontvangs. Die elektriese komberse op die beddens was 'n groot bonus en baie welkom. Ons het die gebruik van die goed toegeruste gemeenskaplike kombuis ook baie verwelkom.

Edward S - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Edward S
With spouse/partner

Netjies en skoon.

In rustige omgewing met goeie kwaliteit bed en linne. Elektriese kombers vir die koue Bloemfonteinse weer was 'n bonus. Sal En Route Gastehuis weer in toekoms as oornag-akkommodasie gebruik.

Nieuwman V - May 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nieuwman V
With friends

Stil en rustig.

Hierdie was 'n aangename ervaring. Die entjie van die N1-hoofweg af is beslis die moeite werd om te ry. Baie netjiese en ruim kamers het op ons gewag met 'n gesamentlike groot en ten volle toegeruste kombuis.

Gawie L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gawie L
Family with young children

Heerlike, rustige verblyf met die sterrehemel wat oor jou waak.

Ons het 'n vinnige oornag gehad hier op die plaas, maar die rustigheid en miljoene sterre wat te siene was in die nag het 'n blywende indruk gemaak. Ons is vriendelik ontvang ten spyte dat ons laat gearriveer het. Die geriewe is skoon en baie netjies en die geroep van die poue het 'n ekstra tikkie plaas tot die ervaring bygevoeg. Sal vir seker dit oorweeg om weer hier langs te gaan.

Megan J - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Megan J
With spouse/partner

Lovely peaceful farm stay. Gravel road is well-maintained, even for sedan cars. Very helpful and friendly owner. Excellent overnight stay.

An excellent spot to stay overnight and recharge. Ample communal kitchen and braai facilities. Very clean, well-equipped rooms.

Robert L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robert L
With spouse/partner

Peaceful with a nice garden.

See rating.

Colette L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Colette L
Family with teenagers

Enjoyed our stay.

A beautiful Karoo setting! Very neat and clean.

Yolandi M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolandi M
With spouse/partner

Great guesthouse!

En Route has very clear signs from the dirt road, which was very helpful! Check in was quick and easy! Stylish clean room, would definitely recommend!

Wiehahn D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wiehahn D
Individual traveler

Plaaslewe op reis.

Dis 'n heerlike plek buite op 'n plaas. Veral as jy moeg gery het en daai rus kans nodig het. Dis lekker om te kan weet jy kan kan van die kombuis gebruik maak indien jy jou eie kos saamgebring het om te eet. Basies soos 'n gemeenskaplike kombuis. Die kamer was ruim, skoon en netjies. Iets waaraan ek nie gewoond was nie, was die harde matras. Ek sou graag 'n klein yskas in die kamer wou hê vir persoonlike gebruik. Die badkamer was skoon en netjies. Die stort se dreinering was so effens stadig gewees. Mar dit kan seker ook wees oor die tipe dreineringsstelsel. Die vloer van die stort was so effens glad gewees, maar nie erg nie.

Francois V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois V
Family with young children

Uitstekende, rustige oornagslaapplek.

Die selfoontoring voor kamer 6 is nie lekker om in vas te kyk op 'n plaas nie. Die enkelbed is baie ongemaklik, selfs vir kinders. Ons sal egter steeds dit vir enigeen aanbeveel. Heerlike vleispakkies vir braai!

Jacqueline N - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacqueline N
With spouse/partner

Ongelooflik mooi.

En Route Guest House is ongelooflik mooi, gerieflik en skoon. Ons sou graag langer wou bly om die omgewing te verken. Dit is werklik 'n bederf om hier te oornag.

Theunisia V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theunisia V
With spouse/partner

Pragtig!

Dit is ‘n verskriklike mooi plek. Alles is mooi netjies en die eienaar is verskriklik vriendelik en behulpsaam. Die omgewing is pragtig sowel as die kamers. Ek sal vir seker weer daar oorbly.

Joan B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joan B

Very comfortable and quiet overnight stop.

Well positioned to overnight stop en route to Cape Town, having left Johannesburg at midday. Reception friendly and efficient. Rooms very comfortable and tastefully furnished. The braai pack was good value and great quality meat. The kitchen facility had everything one needed to prep and serve food. The communal dining area is spacious and well set out. We enjoyed walking on arrival and early in the morning. For those with young children there’s a great play area. For older children there are indoor games. We would definitely recommend En Route.

Carisa V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carisa V
With spouse/partner

Absolutely beautiful!

The room is spacious, neat and the people are very friendly. I would definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut beeldskoon!

Die kamer is ruim, netjies en die mense is baie vriendelik. Ek sal dit beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annelie H - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelie H

Lovely.

Very peaceful and neat. Would definitely recommend as a stay over.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik.

Baie rustig en netjies sal definitief aanbeveel vir oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carlett S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carlett S
With spouse/partner

Gemaklik en gerieflik!

Netjiese blyplek vir 'n lekkerslaap-geleentheid.

Brenda N - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brenda N
Family with young children

Great stopover.

The guesthouse is exceptionally clean and comfortable and is an ideal place to stop at.

Chanthel V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chanthel V
Family with teenagers

Absolutely value for money.

We had a wonderful stay. The farm is nice and has everything you need. The kids enjoyed the table tennis. Everything was neat and clean. Very friendly service and helpful. Would definitely stay here again, or recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut waarde vir geld.

Ons het vreeslik lekker gebly. Lekker op die plaas met alle geriewe wat jy benodig. Kinders het lekker tafeltennis gespeel. Alles baie netjies en skoon. Baie vriendelike diens en hulpvaardig. Sal verseker weer hier bly of aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karin K - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Karin K
With spouse/partner

Die pad is byna onmoontlik om te ry as dit reën.

As jy wil kos koop moet jy teruggaan dorp toe om kos te koop. Geen badkamer of toilet in die kamer nie.

Jury N - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jury N
With spouse/partner

Wat 'n aangename gastehuis!

En Route het 'n heerlike plaasatmosfeer, rustig en veilig. Wilma en Christo ontvang ons baie vriendelik met elke besoek, en het al telkemale gewys dat niks te veel moeite is om ons te laat welkom voel nie. Twee pragtige mense! Dis net 'n plesier om daar te oornag. Die kombuis is goed toegerus en het alles wat ons nog ooit nodig gehad het. Die kamers is skoon en netjies en dit is so aangenaam dat daar genoeg koffie en suiker en melk beskikbaar is. Elke besoek is 'n mini vakansie, sal beslis weer daar oornag.

Aretha D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aretha D
With spouse/partner

It's a relaxing place for a tired traveller.

We had a warm welcome like you would expect in the Free State!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rus vir 'n moeë reisiger se lyf en siel!

Ons word altyd hartlik en met tipiese Vrystaatse gasvryheid ontvang!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Phil L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Phil L
With spouse/partner

Good location with everything that you need for a memorable night on the farm.

One can really relax here after a journey and enjoy the beauty of the countryside.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed geleë met alles wat 'n mens nodig het vir 'n onthou-aand op die plaas.

'n Mens kan hier waarlik ontspan na 'n dag se reis en die mooi van die platteland geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johann G - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Johann G
With spouse/partner

Die dame is nog jonk en moet nog leer oor vriendelikheid.

Die grondpad is baie sleg en met die reën nog erger. Die dame en haar man kan vriendeliker wees. Die krag was af en daar was nie voorsiening gemaak vir 'n kragopwekker wat noodsaaklik is as jy kliënte het wat ver gery het. Daar was wel 'n gasstofie vir koffie. Vars melk sou 'n groot verskil gemaak het, want die poeiermelk was oud en wou nie oplos in die koffie nie. Verder lekker geslaap.

En Route Guest House's response

Baie dankie vir u terugvoer. Ons neem kennis en sal daaraan aandag gee.

Die melk in die skinkborde is egter vars, ons het nog nooit van poeiermelk gebruik gemaak nie.

En Route Guest House
Prof Theunis J E P - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Prof Theunis J E P
With spouse/partner

Affordable and convenient.

Nice stay and a lot of space. The toilet and washing facilities are limited for the entire complex. Tranquil and no noise.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Bekostigbaar en gerieflik.

Lekker geslaap en baie spasie! Die toilet en wasgeriewe is net beperk vir die totale kompleks! Rustig en geen geraas!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Candiese M - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Candiese M
With spouse/partner

Thank you for a lovely stay, beautiful modern room and the air-con was most welcome!

Thank you to Wilma and Christo for a wonderful stay and to Christo for his help with our vehicle on Sunday morning. A beautiful farm, very modern rooms, lovely and friendly service. Thank you!

Sarah W - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarah W
Family with young children

Very friendly and helpful hosts with very comfortable rooms.

We really enjoyed our stay at En Route. Even though the power was off, Wilma went out of her way to assist us with all kinds of gas appliances and gave us complimentary braai packs for our inconvenience. The rooms are beautifully and comfortably furnished and the self catering kitchen is fully equipped. We will be back.

Marius V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius V
Family with young children

Great value for money, clean, comfortable and peaceful on the farm.

Great guest house for traveling en route to your destination. Clean, peaceful, we'll equipped and a beautiful setting. Just a note to bring own drinks and something to accompany your meal if you opt for a meal provided by the guest house.

Ella D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ella D
With spouse/partner

Good overnight accommodation.

It's lovely to arrive on this beautiful farm away from the busy N1. It's not far though, but still peaceful and quiet. Clean and neat accommodation and the braai pack that we ordered was great.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie oornagverblyf.

Dit is heerlik om op die pragtige plaas aan te kom, weg van die gejaag van die N1. Dis nie ver om af te draai nie, maar tog doodstil en rustig. Skoon en netjiese akkommodasie en die braaipakkie wat ons versoek het, was lekker.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ena R - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ena R
With spouse/partner

Baie netjies.

Baie netjies en mooi goed geleë.

Kim P - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kim P
Family with young children

A little oasis.

Our family had a lovely overnight stay at En Route. Well equipped with good linen and towels. We'd definitely stay again.

Leani S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leani S
With spouse/partner

Pragtige, netjiese verblyf.

Stil en pragtige plaas atmosfeer met mooi skoon, netjies en moderne kamers. Diens is uitstekend en die ontbyt is ongelooflik. Sal dit vir enigiemand aanbeveel.

Emily V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Emily V
With spouse/partner

Ontspannend en rustig.

Ek het niks verder te skryf nie. Reis nie so baie na die omgewing nie.

Wilna F - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilna F
With spouse/partner

Waarde vir geld.

Dit was regtig waarde vir geld. Wilma en Christo was baie gaaf. Die plekkies is pragtig en baie gerieflik. Sal definitief weer daar oorslaap. Ons het ook by Snobs Coffee - op aanbeveling - gaan eet. 'n Ware bederf. Baie gawe mense en die heerlikste quiche wat ek nog ooit geëet het. 'n Definitiewe weer besoek. Dankie.

Peet S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peet S
With spouse/partner

Naby die N1, baie gawe gasvrou en gasheer asook uitstekende verblyf en waarde vir geld.

Die kamer was baie mooi en ruim en op 'n koue nag het ons heerlik warm geslaap. Die lasagne vir aandete was baie lekker en die heerlike, groot ontbyt was ‘n hoogtepunt! Baie dankie Wilma vir jou vriendelikheid en Christo vir jou hulp met die motor. Hierdie verblyfplek word hoogs aanbeveel!

Casper Hendrik L - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Casper Hendrik L
Family with young children

Great.

Net skrikkerig op die plaas as deure nie gesluit word nie, maar fantastiese diens en goeie waarde vir geld.

Hybre O - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hybre O
Family with young children

Gerieflik en netjies.

Maklik bereikbaar. Gerieflike en netjies.

Barbara E - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barbara E
With spouse/partner

Fantastic accommodation and hosts.

Thank you for your wonderful hospitality, great accommodation and very comfortable stay. Highly recommend a stay at En Route Guest House. The setting is food for the soul.

Ben D - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ben D
Individual traveler

Skoon, netjiese eenhede en puik, vriendelike diens vanaf gasvrou en haar eggenoot.

Puik, skoon eenheid wat gerieflik tussen Gauteng en Kaap geleë is. Lieflike stil nagte op plaas.

Dirk V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dirk V
With spouse/partner

Waarom nie en-suite nie?

Dit is duidelik dat baie geld aan hierdie plek bestee is. Alles is perfek behalwe die ablusie-geriewe. Daar is een stort en die deur na die stort kon nie gesluit word nie. As iemand die deur sou oopmaak, kyk jy reguit in die storter vas. Dis jammer.

En Route Guest House's response

Hi Dirk, dankie vir jul terugvoering. Ons gebruik dit graag om ons diens te verbeter. Hierdie is egter die enigste kamer wat nie en-suite is nie en dus ook al kamer wat die badkamer gebruik. Ander kamers is almal en-suite, maar ongelukkig teen 'n hoër fooi.

En Route Guest House
Kallie S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kallie S
With spouse/partner

Luuks en heerlike plaasatmosfeer.

Vriendelike, professionele diens. Pragtige kamer met beste linne, oorgenoeg koffie, tee en beskuit met regte melk! Ons kan dit ten sterkste aanbeveel!

Charmaine V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Charmaine V
Family with teenagers

Rustig.

Baie mooi skoon en netjies. Lekker om na 'n lang rit net te kon ontspan.

Helga J - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helga J
With spouse/partner

Dit is regtig 'n lekker slaapplek.

Ons kan En Route Guest House met groot plesier aanbeveel. Alles was puik. Kom kyk self.

Denyse D - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Denyse D
With spouse/partner

Only one night was spent but we found it to be a well chosen guest house.

If you enjoy the country this is an ideal stop. The guest house is well maintained and the overall cleanliness is 5 star. Would certainly recommend.

Johan W - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan W
Individual traveler

Ek het heerlik oornag en lekker geslaap.

Ek het baie lekker gebly. Ek het in die reën daar aangekom en was hartlik ontvang met 'n sambreel in die hand. Die kombuis is lekker ruim met 'n televisie en baie goed ingerig. Als is nuut en skoon. Ek was die oggend weer daar weg in die reën. Wat 'n wonderlike plaaservaring. Ek wil die plek eintlik nie aanbeveel nie, anders bespreek almal dit en ek kry dalk nie weer plek as ek daar wil slaap nie (grappie).

Jarred G - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jarred G
Family with young children

Great stay with beautiful views!

Quiet surroundings away from the city. Neat and clean accommodation, suitable for small children, our son enjoyed the jungle gym. Very friendly people, keep up the good work!

Erika O - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erika O
Family with teenagers

Gemaklik, netjies en bekostigbaar vir oornag.

Verblyf was skoon, modern en netjies met 'n koninggrootte-bed en wit linne. Ideaal vir oornag op pad, of terug, van die see. Ons eenheid het nie 'n TV gehad nie, wat vir die kinders dalk meer ideaal kon wees. 'n Groot binneplaas en netjiese eetkamer sorg dat mens nie eers agterkom dat daar ander besoekers is nie.

Anneke H - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneke H
With spouse/partner

En Route Gastehuis is soos 'n oase in die droë wêreld. Pragtige plek! Ons het heerlik daar gekuier.

En Route Gastehuis is op 'n plaas sowat 6 km vanaf die N1 naby Trompsburg. Die pad is 'n stuk grondpad, maar is in 'n baie goeie toestand. Uitstekende sekuriteit en afdakparkering. Pragtige skaduryke tuin en baie smaakvolle kamers. Goeie gehalte beddens en beddegoed. My man en ek het in 'n klein woonstel-eenheid met kombuisie en badkamer gebly. Ek sal net aanbeveel dat hulle dalk dakwaaiers of lugversorging insit - die waaier wat daar is, is te klein om werklik 'n verskil te maak. My skoonouers het in 'n dubbelkamer met en suite-badkamer gebly met DSTV in hul kamer. Ons het braaipakke gekoop by Wilma-hulle en dit was heerlik. Die gemeenskaplike kombuis het alles in gehad (ook koffiemasjiene!) wat ons nodig gehad het en ons het lekker gebraai. Aangesien ons baie vroeg gery het, het Wilma vir ons elkeen 'n ontbyt ingepak met muffins, jogurt, vrug en sap. Ons sal beslis weer daar oorbly.

Christine B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine B
Individual traveler

Wonderlik rustig na 'n lang pad.

Dis 'n pragtige rustige plaas. Naby die hoofpad, maar sonder enige geraas van motors en vragmotors. Die kamer was baie netjies en ek het die kamer gehad sonder badkamer. Badkamers netjies en skoon. Was vir my geen probleem om te deel. Ek het 'n heerlike kospakkie gekry aangesien ek baie vroeg daar vertrek het. Vriendelike en gasvrye oornagblyplek. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Carla I - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carla I
With spouse/partner

Lieflike skoon en netjiese oornagverblyf.

Sien sterre.

Gerhard Raath R - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard Raath R
Individual traveler

Moeite werd.

Vriendelike gasvrou. Kamer is gerieflik met goeie bed vir ontspanne uitruskans. Heerlike ontbyt.

Chrisjan H - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chrisjan H
Family with young children

Uitstekende en pragtige gastehuis.

En Route was vir ons as 'n gesin 'n baie lekker oornagbestemming. Die kamers lyk baie mooi en luuks. Die kombuis in die kamer is goed toegerus met als wat jy sal nodig hê. Die kroegyskassie was perfek vir ons. Het nie eers nodig gehad om die gemeenskaplike kombuis te gebruik nie. Ontbyt was oorgenoeg. Die kinders het die klimraam ook baie geniet, met die groot grasperk om rond te hardloop. Wilma was baie tegemoetkomend met ons. Baie vinnig gehelp met al ons navrae en versoeke. Ek sal definitief weer by En Route oornag.

Kyle K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Kyle K
Individual traveler

Good. All I needed was a bed and that's what I got.

Good enough for a one night stop.

Mariette H - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariette H
Family with teenagers

Gerieflik! Heerlik geslaap.

Bespreking was maklik en vinnig. Vriendelik ontvang, kamer ruim en netjies. Aandete heerlik. Met groot rustigheid geslaap. Dankie!

Welda M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Welda M
Family with teenagers

Baie vriendelike verwelkoming en diens.

Baie lekker, die gesamentlike kombuis kan net beknop raak met heelwat gaste maar beslis die moeite werd.

Leigh  - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leigh
With spouse/partner

Lekker skaaptjops, geen bees vir mense wat nie skaap eet nie.

Alles mooi skoon, kort ongelukkig groter waaiers in kamers, daar is nie lugversorging nie.

Rhys J - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rhys J
Family with teenagers

This guesthouse is clean and comfortable with friendly and generous hosts.

We were delayed and only arrived at 21h50. We were given a very friendly reception and found the room clean and comfortable. The breakfast included was far more than we expected. Driving in the dark the dirt road seemed a long way, although I measured it at just over 7 kilometres.

Dianne S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dianne S
With spouse/partner

Excellent overnight stay.

Wonderful farm atmosphere, secure undercover parking and beautiful gardens. The room provided for all our our needs with quality bedding and tastefully decorated.

Johan V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

Baie aangename verblyf en vriendelike gasvrou. Sterk aanbeveel.

Die gasvryheid van die eienares is wonderbaarlik. Baie netjiese verblyf. Lekker beddens en ruim kamers. Van die beste wat ons nog teëgekom het! Sterk aanbeveel!

Wynand N - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wynand N
With friends

Uitstekende diens.

Dit was 'n regte plesier vanaf aankoms tot vertrek om by En Route oor te slaap. Wilma en haar man is ongelooflik gasvry en daar is 'n persoonlike touch met elke gas.

Johan B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan B
Family with teenagers

Baie vriendelike mense.

Ek sal altyd weer daar oornag.

Neels D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Neels D

Skoon, netjiese blyplek.

Vriendelike ontvangs, kamers skoon, warm water was 'n kwessie by die gesamentlike stort. Het hulle attent gemaak daarop.

Marie P - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie P

Puik.

Oulike plekkie. Eienaars baie gasvry.

Adam Adriaan V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adam Adriaan V
With friends

Baie gasvry, ruim en besonders netjies en gerieflik.

Dit was regtig 'n plesier om oor te bly by En Route Gastehuis. Dit is 'n rustige plekkie met 'n pragtige tuin en 'n groot gemeenskaplike kombuis.

Elzette M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elzette M
Family with young children

Baie mooi plek en baie gerieflik.

Ons het baie lekker gebly. Alles was skoon en netjies.

Dawie V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawie V
Family with teenagers

Enjoyed the stay on a peaceful farm in stunning, clean guesthouse.

See the stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik gebly op rustige plaas in pragtige, skoon gastehuis.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Linda T - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda T
With friends

We had a good sleep and ate there. We are looking forward to the next accommodation.

En Route Guest House is the perfect place to relax at the end of a long journey. It was really nice staying here.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het lekker geslaap en geëet en ons sien uit na ons volgende verblyf.

En Route Guest House is die perfekte plek om te ontspan aan die einde van 'n lang reis. Dit was baie lekker om hier te bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ian T - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ian T
With spouse/partner

Great value.

We were very pleasantly surprised at the hospitality. Will definitely return.

Mynhardt O - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mynhardt O
Family with young children

Relaxing atmosphere and comfortable environment.

The kids enjoyed riding their bikes and we loved the beautiful sunset!

Hennie N - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie N
With friends

Quiet and peaceful, ideal stayover.

Friendly reception, all was perfect and delicious breakfast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en still, ideale oornagplek.

Vriendelike ontvangs, alles reg en heerlik gesellige ontbyt.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Erich H - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erich H
With spouse/partner

From arrival to departure a great, very pleasant experience!

Wilma is a true hostess - professional but also a pleasant person to deal with. The setup is beautiful and luxurious. At no time did I feel unsafe. The breakfast was delicious and extremely tastefully presented. Will definitely stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vanaf aankoms tot vertrek een groot aangename belewenis!

Wilma is 'n ware gasvrou - professioneel maar ook 'n aangename mens om mee te deel. Die opset is pragtig en luuks. Op geen oomblik onveilig gevoel nie. Die ontbyt was heerlik en uiters smaakvol voorgesit. Sal beslis weer daar gaan kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christa B - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa B
With friends

Fantasties.

Uitstekende diens, vriendelik.

Carien G - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carien G
Family with teenagers

Heerlike en rustig.

Baie lekker ontspan en oornag. Sal daar kan uitspan vir 'n week of wat.

Marinda U - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marinda U
Family with young children

Baie netjies.

Wilma was deurentyd baie vriendelik en behulpsaam. Sy het ekstra moeite gedoen om ons te akkomodeer sonder om addisionele kostes vir ons kinders by te sit. Verblyf baie netjies en lekker ontbyt. Sal weer daar oorslaap.

Charlene S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Charlene S
Family with young children

Vriendelike gasvrou, netjiese en moderne fasiliteite!

Plaasverblyf of sy beste, maar modern en baie netjies! Beveel beslis aan!

Lise V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lise V
With friends

Baie mooi en besoek graag weer.

Was mooi verwelkom deur Wilma. Die kamers was baie netjies en baie mooi. Wilma het baie moeite vir ons gedoen al was ons net 'n kort tydjie daar.

Carin H - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Carin H
With friends

Ons was gerieflik dankie.

Ons het lekker gebly. Dankie.

From R450
per night (for 2 people)
From R450
per night (for 2 people)
From R450
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 16 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Vlakfontein Farm, Trompsburg, 9913, Free State
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASZ3uMxCCHCOOjx2n6h2MGBjhjTykpUBnzUdn8MQi0NYSQONuPw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R450  per night (for 2 people) 76 5 1 5 Vlakfontein Farm Trompsburg 9913 Free State 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -30.090833333333 25.814166666667
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!