Eselfontein Gasteplaas
Review Summary
Karen M - Oct 2020
Overall score
Rustige kuier in die middel van die groot Karoo. As jy hou van stap en koppies klim is hierdie die ideaale plek vir jou basis.
Anscha Z - Oct 2020
Overall score
Gasvrye Karoo wegbreek
Johan V - Aug 2020
Overall score
Tranquil retreat away from cell phones and the hustle and bustle of city live.
Eselfontein Gasteplaas's response
Baie dankie vir julle kuier. Hoop dit gaan 'n instelling raak.
Karoo Groete
Willem V - Jan 2020
Overall score
Escape from the world. World of humility.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Volkome ontsnapping van die wêreld. Wêreld van nederigheid.
Ons het lekker gebly by Eselfontein. Daar is 'n storie hier wat vertel moet word. Van 'n stil sterkte en liefde vir die grond. Van die natuur wat jou laat verwonder laat sit in 'n plaaswerf en sterre kyk as jy die nuwe dekade in wag. Wat ook vir my lekker was, was die klein bederf wat daar vir jou wag as jy moeg daar aankom. Heerlike filter koffie, vars brood rolletjies, plaas melk en tuisgemaakte konfyt. Die vreemdste is die hoenders wat hoog in die boom slaap en jou wekker is om op te staan. Die beste is egter om met Pieter te kon gesels en sy wêreld waarvoor hy lief is te kon deel vir tydjie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Juliet M - Dec 2019
Overall score
Perfek vir wat ons nodig gehad het.
Wessel L - Mar 2019
Overall score
Plattelandse gasvryheid, netjiese plaashuis met 'n baie mooi uitsig.
Eselfontein Gasteplaas's response
Hello Wessel. Dit was 'n groot voorreg om julle te ontvang. Hoop daar gaan 'n volgende keer wees.
Karoo Groete.
Ryan B - Feb 2019
Overall score
Beleef die Karoo-gasvryheid op sy beste.
Henko V - Jan 2019
Overall score
Lieflik.
Ian A - Aug 2017
Overall score
Five star in the deserted Karoo.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vyfster in die verlate Karoo.
Gul ontvang. Verblyf van top gehalte. Baie interessanthede op die plaas vir die stadsbewoner. Jy moet hier kom bly om daardie ontwykende sielsrus op te spoor.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Eselfontein Gasteplaas's response
Hello Ian
Ek hoop om julle eendag weer te sien, dit was goed om julle te ontmoet. Karoo Groete.
Brandt B - Aug 2017
Overall score
Presies wat ons wou hê.
Hanlie M - Jun 2017
Overall score
Food for the soul.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Kos vir ons siel.
Net die plek om al die bekommernisse van die lewe vir 'n paar dae te vergeet en weer energie uit die pragtige natuur te kry. Pieter het die AGA lekker warm gehou. Die beskuit en warm broodjies met konfyt was 'n lekker bederf. Die staproetes op die plaas was onvergeetlik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 12:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: Rante Pad, Eselfontein, Fraserburg, 6960, Northern Cape
- All ages welcome