The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Eskulaap Hotel | TravelGround
+14

Eskulaap Hotel

Hotel

Review Summary

4 out of 5from 9 reviews for Eskulaap Hotel
Cleanliness
4.1/5
Service
3.8/5
Location
4.0/5
Safety
4.2/5
Value for money
3.8/5
Joel M - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Joel M
With spouse/partner

The place was ok but the entertainment e.g tv channels not really up to standard and the fact that you have to call someone to open the gate for you that was not was a factor but overall it was ok.

Safe but boring cos of the access.

Hardus F - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hardus F
With spouse/partner

Die kamer is netjies en skoon, die stortkop moet egter vervang word, want net uit die helfte van kop kom water uit, verder het ek geen klagtes nie.

Het lekker gebly en sal weer daar bly.

Eskulaap Hotel's response

Baie dankie vir die terugvoer.
Ons gee dadelik aandag aan die stortkop.

Eskulaap Hotel
Truida O - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Truida O

Bevredigende diens en netjiese akkommodasie.

Die ontvangstoonbank was onbeman met ons aankoms en daar was niemand in die voorste gebou om te assisteer. Daar was egter geen ander probleem nie en die akkommodasie het aan ons verwagtinge voldoen.

Eskulaap Hotel's response

Geagte Truida, baie dankie vir die terugvoer.

Ek vra om verskoning vir die onbemande ontvangs. Ons beskou dit as 'n ernstige oortreding en het die nodige stappe gedoen om 'n soortgelyke gebeurtenis in die toekoms te vermy.
Baie dankie vir jul ondersteuning en ons poog deurentyd om Eskulaap 'n beter plek te maak.

Vriendelike Groete
Eskulaap Bestuur

Eskulaap Hotel
Jaco C - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Jaco C
With spouse/partner

The breakfast was delicious and the kitchen staff were friendly.

The linen was clean but the towels were old. The air conditioning didn't work and we had to pay R200 for the remote, which is refunded when you return it. There wasn't any shampoo or a hairdryer in the room. Parking was a problem when all the rooms were full. The place is basic and wouldn't stay there voluntarily again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die ontbyt was goed en die kombuispersoneel vriendelik.

Die beddegoed was skoon, maar die handdoeke baie oud. Die lugversorging het nie gewerk nie en mens moet R200 betaal vir die afstandbeheer wat jy weer terugkry sodra jy die afstandbeheer teruggee. Geen sjampoe word verskaf en ook nie 'n haardroër nie. Parkering is 'n probleem wanneer die kamers almal vol is. Die plek is basies en sal nie vrywillig weer daar gaan bly nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eskulaap Hotel's response

Geagte Jaco

As jy dit gerapporteer het terwyl jy in hier was kon ons al jy klagtes dadelik oplos het. Nie te min, die R 200.00 is 'n deposito om te verseker dat jy die afstandbeheer terug gebring word. In die bedryf is dit ongelukkig so dat nie almal so eerlik is soos jy nie. Ander Hotel groepe reserveer 'n bedrag op jou kredietkaart en indien daar iets in die kamer breek of wegraak word jou kredietkaart eenvoudig gedebiteer. Dus is ek jammer jy hou nie van die sisteem nie.
Die lugversorging is getoets en dit is in 100% werkende toestand. Soos reeds genoem, sou ons jou kon help om die lugversorging aan te skakel as jy dit eenvoudig gerapporteer het met jou aankoms.
Ons is deur TGCSA gegradueer as 'n 3 ster hotel. Dit is volgens 3 ster graduering geen vereiste om vir jou shampoo te voorsien of om 'n haardroër in die kamers aan te hou nie. Ons het 'n kiosk op die perseel wat wel shampoo aan jou kan verskaf. In elke kamer is 'n inligtings brosjure, daar sou jy sien dat ons wel die haardroër gratis aan jou kon verskaf. Jy moes dood eenvoudig net die ontvangs te kontak. Daar is 'n telefoon in elke kamer met gratis kamer diens.
Parkering was nog nooit 'n probleem by Eskulaap Hotel nie. Ons beslaan meer as 'n hektaar en daar is 'n hele erf met onderdak parkering. Die probleem kom egter as jy verkies om jou voertuig by jou kamer te parkeer, wat ons duidelik aangedui het as geen parkeer areas, en die ander gaste volg jou voorbeeld, dan kan dit nogal chaos veroorsaak as van die gaste jou vas geparkeer het.

Ek vra verskoning dat jy 'n ouer handdoek gekry het. Ons vervang maandeliks handdoeke omdat hulle eenvoudig nie hou met die daaglikse gewas en tuimel droog nie. Indien jy ons met jou aankoms bewus gemaak het van jou ongelukkigheid kon ons vir jou 'n splinter nuwe handdoek gegee het.

Ek is dankbaar dat ons darem vriendelik is en vir jou 'n lekker ontbyt kon gee.

Daar is nie nog 'n plek in Polokwane met sy ruimte, tropiese tuine en fasiliteite waar jy beter waarde vir jou geld gaan kry nie.

Groete
Eienaar - Eskulaap Hotel

Eskulaap Hotel
Marika V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marika V
Family with teenagers

Steurend en redelik ongemaklik met van jul gaste.

Ek was daar om my seun na die swemgala toe te neem. Die hele dag sit ons langs die swembad in warm sonskyn weer, toe ons uiteindelik rustig raak in ons kamer toe is die gaste oorkant ons besig met 'n "kamerparty" en met die gedreun en "ref" van sy BMW motor en gedrinkery met pelle is ons teen 11 uur wakker gemaak! Teen 5 uur die oggend kom daardie gaste met 'n gejuig terug en weereens met 'n moewiese lawaai. Ek het die ontvangs geskakel. Vir my moes dit regtig nie eers nodig gewees het om eers te bel nie. Daardie gaste moes al sommer klaar uitgesit gewees het uit die gastehuis. Julle het so 'n mooi hastehuis, maar julle gaste is van die swakste keuses. As ons nie so besig was met die gala nie, sou ek sowaar my geld wou terug hê en by van die ander lede van ons klub gaan oorbly het.

Eskulaap Hotel's response

Baie dankie vir jou terugvoer. Dit klink vir my of jy darem tevrede was met ons fasiliteit en ons diens.

Ek is baie jammer dat die gas oorkant jou 'n geraas gemaak het en jou gesteur het. Ons probeer ons bes om die geraas te beheer. Eskulaap is baie groot en is die personeel op kantoor nie altyd daarvan bewus nie. Ek kan jou verseker dat hulle daaraan aandag sal gee as hulle daarvan bewus is of bewus gemaak word. Ons het al verskeie kere moeilike, lastige en gaste wat raas uit die hotel gesit. Dit het egter altyd 'n nare nasmaak en hulle maak ook gewoonlik nog meer geraas.

Ek wil egter noem dat jou stelling dat ons "gaste is van die swakste keuse". Ek kan nie my gaste vooraf kies nie. Ek kan jou verseker dat ons het 'n baie groot kliënte basis en baie gaste wat weer en weer by ons oorbly en wat deel geword het van die familie. Ek kan jou ook verseker dat meeste ons gaste is van die room van die aarde.

Eskulaap Hotel
Andre D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Andre D
With friends

Gemaklik en aangenaam.

Parkering is 'n bietjie beknop.

Eskulaap Hotel's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Andre.
Ons het 'n hele erf met skadu afdakke waar die gaste hulle voertuie kan parkeer. Ek besef die parkering is beknop voor die eenhede en ons ondervind ook dat gaste mekaar soms vas parkeer. In die verlede het ons parkering voor die eenhede verbied, maar die gaste verkies die gerief om hul voertuig by die eenheid te parkeer.

Eskulaap Hotel
Deborah S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Deborah S
With spouse/partner

The unit was very neat and we felt welcome. Noise control late at night, of other guests, was the only problem we had.

See stars.

Eskulaap Hotel's response

Thank you for your positive feedback. We are trying our utmost best to improve on the noise control. I am aware of this issue and especially some weekends but luckily it don't happen too often. Sometimes when people come back from a wedding or sports event late at night, they can be very spiteful when our staff ask them to respect the other guests. We have also asked troublemakers to leave our premises in the past, but it is never a good situation.

Eskulaap Hotel
Amanda K - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda K
With spouse/partner

Die bestemming is gerieflik geleë en maklik bereikbaar.

Die kamers is baie goed toegerus, mooi skoon en daar is vriendelike diens.

Eskulaap Hotel's response

Baie dankie Amanda vir jou 5 ster terugvoer. Kom geniet gerus 'n gratis ontbyt met jou volgende verblyf by ons.

Eskulaap Hotel
Vince A - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Vince A
On business

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Eskulaap Hotel's response

Baie dankie.

Eskulaap Hotel
From R649
per night (for 2 people)
From R649
per night (for 2 people)
From R649
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 110 people
  • Check-in: 12:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 54 Rissik Street, Polokwane, 0699, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkOTk1NzZhLTdmOWEtNDU5OC1hYmM5LTAzMTM2OWEyOTYyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R649  per night (for 2 people) 9 5 1 4 54 Rissik Street Polokwane 0699 Limpopo 0860 022 102 12:00-22:00 10:00 -23.899438487305 29.465838968754
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!