20% off Get 20% off (minimum 2 night stay). Valid from 17 Mar 2020 until 30 Jun 2020.
Worcester Accommodation at Esperance Farmstay @ Manor | TravelGround
+18

Esperance Farmstay @ Manor

23 reviews
Self Catering

Review Summary

4.2 out of 5from 23 reviews for Esperance Farmstay @ Manor
Cleanliness
4.4/5
Service
3.9/5
Location
4.2/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.2/5
Louise V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise V
Family with young children

Rest for your soul.

We had a great time. The atmosphere is so nice and here you find rest.The veranda! Love the veranda. Marike is a wonderful host. Thank you so much for a wonderful visit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rus vir jou siel.

Ons het heerlik gekuier. Die atmosfeer is so lekker en hier vind jy rus.Die stoep! Love die stoep. Marike is 'n wonderlike gasvrou. Baie dankie vir 'n heerlike kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alida W - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Alida W
Individual traveler

Good facilities, quiet and peaceful. Everything you need for a short stay.

Marike and Jacques went out of their way as hosts to help me during my stay here. Upon arrival my car broke and my wife who was submitted to Worcester Provincial Hospital, lost her bed and needed somewhere to stay until the next morning. Marike accommodated her at no extra cost and provided us with extra goodies we needed to get from town, but couldn't without a vehicle. Jacques then took us to hospital at 6:00 the next morning. We offered some money for his petrol and time, but not Marike nor Jacques wanted it. Genuine, good, kind and giving couple who really saved the day after a horrible week we've had, and then the car and hospital situation to top it off. Not to mention a lovely little flat, fully equipped, peaceful and clean. And Pepper the gorgeous ridge back that kept me company in the evenings! Thank you, Marike and Jacques, for opening your hearts to us! Happy 2020!

Sarie L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarie L
On business

Nice.

Beautiful, safe area in a stunning house, neat and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam.

Beautiful, veilige omgewing in 'n pragtige huis, netjies en skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mieke B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Mieke B

Wat 'n uitsig!

Ten spyte van vooraf e-posse van die akkommodasie, was ons eenheid verander en die reëlings was deurmekaar. Hulle het ons wel tegemoet gekom deur 'n kot vir ons vooraf te reël. Na inklok, was ons ondervinding net goed, om elke oggend met so 'n uitsig wakker te word is 'n voorreg. Ek stel wel voor dat hulle al die binnedeure se knippe nagaan.

Esperance Farmstay @ Manor's response

Hallo Mieke, ek sal ondersoek waar verwarring gekom het. Dankie vir terugvoer. Ek sal aandag aan die binnedeur gee. Groete, Marike.

Esperance Farmstay @ Manor
Carol B - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carol B
Family with teenagers

Ongelooflik baie moeite vir ons gedoen.

Ons kom van Lambertsbaai af en vir ons wat ook in die gastebedryf werk was alles tops!

Esperance Farmstay @ Manor's response

Beste Carol,

Al is dit lank na die tyd, wil ek net van my kant af baie dankie sê vir die mooi terugvoer. Ons ontvang julle graag weer.

'n Baie mooi week vir jou.

Groete,
Marike

Esperance Farmstay @ Manor
Sane R - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sane R
With friends

Goeie waarde vir geld.

Goeie ligging, en baie goed uitgerus met als wat mens sal nodig hê.

Almeri D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Almeri D
With friends

Baie oulik en netjies.

Oulik en netjies. Met aankoms het ons egter gesukkel aangesien daar niemand was om ons te ontvang nie.

Esperance Farmstay @ Manor's response

Goeiedag Almari,

Dankie vir jul terugvoer, ons vra om verskoning dat hier nie altyd iemand by onderskeie eenhede is nie. Bella of Marisca is altyd op diens en wag ons gaste in as ek nie hier is nie. In julle geval het hul wel uitgekyk vir julle, maar nie vooraf geweet presies hoe laat om jul te verwag nie dit help ons as gaste vooraf hul arriveer tyd kam deurgee. Ons sal dit voortaan duideliker kommunikeer en hoop jul weer te ontvang.

Vriendelike groete,
marike

Esperance Farmstay @ Manor
Gerhardus K - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerhardus K
With spouse/partner

Baie lekker.

Ons het ons tyd daar geniet.

Theodor V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Theodor V
Individual traveler

The room was very spacious and had a welcoming feel to it.

Esperance is convenient for those wanting to visit the Nuy Valley area (which was why I was there), it is also quietly tucked aweay from the R60 so it would be nice for a quiet weekend away.

Alma V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Alma V
Family with teenagers

Glad nie drie ster kwaliteit nie, baie teleurstellend.

Die teleurstelling was maar redelik groot toe ons by die ingang sien dat die werkers se huise aan weerskante van die ingang gesit het, dit skep nie 'n baie goeie indruk nie. Toe ons op die plaas stop was daar geen teken van lewe nie en ons moes 'n paar keer aan die deur klop voordat die huiswerker vir ons opgemaak het en ons na die eenheid geneem het. Die eenheid het gestink na vuur, die meubels pas nie juis bymekaar nie en die stort is sonder deur of gordyn. Glad nie drie ster kwaliteit nie en dus beslis nie al daardie geld werd nie. Het baie beter verwag. Die gasvrou het geskitter in haar afwesigheid en het geen moeite gedoen om ons te verwelkom nie. Ek verstaan nou hoekom 'n mens die hele bedrag geld voor die tyd moet betaal, want dis te veel geld om net te mors en dan 'n ander blyplek te soek. Ek stel voor toekomstige gaste soek eerder ander heenkome.

Esperance Farmstay @ Manor's response

Goeie dag Alma
Ons waardeer jou terugvoering. Ons is werklik jammer dat julle ervaring nie aangenaam was nie.
Daar is 'n alternatiewe ingang op die besige Robertson pad, maar tans voel ons die sy ingang is die veiliger opsie.
Ons is 'n werkende plaas, nie 'n lodge nie.
Bella is my vriendelike, verteenwoordiger, staatmaker en assistent by die gastehuis. Ons vra verskoning dat julle 'n bietjie moes wag totdat sy julle kon ontvang het.
As gasvrou, respekteer ons gaste se privaatheid, uit ondervinding het ons geleer dat sommige gaste verkies so min as moontlik kontak. Dit is moeilik om te onderskei wie wil aandag geniet.
Ons poog om gedurig verbeteringe aan te bring, maar tog die plaas kultuur te behou.
Ons het gevind dat 'n stort gordyn gou onhigienies word, maar ons dink om 'n glaspaneel aan te bring.
Groete
Marike
Eienaar

Esperance Farmstay @ Manor
Nelleke K - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nelleke K
With friends

Relaxing accommodation.

We stayed over with friends at Farmstay Manor. The arrangements were done perfectly. Accommodation, bedding, the bathroom and everything else was clinically neat and clean. We would've like to have stayed longer, but we had other commitments. Would definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige verblyf.

Ons het vir een nag saam met vriende in Farmstay Manor gebly. Reëlings was perfek. Verblyf, beddegoed, badkamer alles was klinies netjies skoon. Sou graag langer wou bly maar het ander verpligtinge gehad. Beveel dit definitief vir almal aan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Henri P - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Henri P
With spouse/partner

Wouldn't recommend. Left without spending the night. Now it makes sense why they nag you to pay before you arrive.

Upon arrival the first impression was that the house is right next to the farm workers' homes. The unit reeked of fire. No water, only drinking water. But none for shower. Only the one door could lock from the outside. Swimming pool was green. When you decide to spend the night elsewhere they refuse to refund and deny all shortcomings.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sal dit glad nie aanbeveel nie, het gery sonder om oor te slaap, verstaan nou waarom hulle neul om te betaal voordat jy daar aankom.

Met aankoms is die eerste indruk vervalle huis reg langs plaaswerkers se wonings. Die eenheid het gestink na vuur. Geen water, net drinkwater, word aangebied maar geen plan vir stort ens. nie. Net een deur kan sluit van buite af. Swembad groen ens. As mens dan eerder elders tuis gaan dan weier hulle om geld terug te betaal en ontken alle gebreke.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Esperance Farmstay @ Manor's response

Goeie dag Henry, ek vra verskoning dat ek nou eers jou terugvoering beantwoord.
Ons waardeer terugvoering, sodat ons die nodige verbeterings kan aanbring. Ons poog om ons gaste 'n heerlike, egte plaas ervaring te gee.
Ons het 'n alternatiewe ingang, maar aangesien dit op die Robertson pad, wat baie besig is, geleë is, voel ons tans dis veiliger om gaste na die sypad te lei.
Ons huis is intussen opgeknap en pragtig geverf. Kom kyk gerus.
Die veiligheid is ook opgeskerp.
Water is van tyd tot tyd 'n probleem, ons doen ons bes. Indien jy vir my meer hieroor kan inlig, sal ek julle graag wil vergoed vir die ongerief.
Vriendelike groete
Marike

Esperance Farmstay @ Manor
Michele Nel N - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michele Nel N
Individual traveler

Rustig.

My verblyf was baie rustig. 'n Lieflike woonstelletjie met alles wat u sou benodig. Heerlike bed met lieflike linne. Al wat vir my nie goed was nie, was die beeld van die TV. Dis baie swak. Ek sal en gaan beslis weer hier kom oornag sou hul plek beskikbaar hê.

Sammy M - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sammy M
With friends

Peaceful and quiet.

House very neat with everything one needs. The friendliest dog, Pepper, pops by every now and then to check up on us. If you're looking for a quiet break away from people this is the place. Was great!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en geen geraas.

Die huis is baie netjies en het alles wat mens kan nodig kry. Die vriendelikste hond, Pepper, wat so nou en dan kom inloer om te kyk of alles nog reg is. As jy lus is vir 'n wegbreek sonder geraas en mense om jou is hierdie definitief 'n plekkie om na toe te kom. Dit was baie lekker!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mathilda E - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mathilda E
Family with young children

Uitstekend.

Ons het die plaas ongelooflik baie geniet. Die mense is baie vriendelik en gasvry.

Paula D - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paula D
With spouse/partner

Ruimte

Ons het in die groot huis gebly en dit was baie lekker, als wat jy nodig het en meer. Die gasheer en gasvrou is baie aangename mense. Baie dankie vir 'n heerlike naweek. Sal definitief weer teruggaan.

Francois G - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois G
Individual traveler

Voel so na aan die natuur.

Dis baie maklik om die gasteplaas te vind. Jy voel deel van die natuur. Sou net graag 'n ligte aandete wou geniet het sonder om nog te moes ry.

Peet C - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Peet C
Individual traveler

Alles goed en wel wat netheid en veiligheid aanbetref.

Ongelukkig was daar as 'n teken van gasvryheid 'n effense probleem. Die plaasboer (eienaar) het om 21:30 vir ons kom sê om ons TV sagter te stel aangesien daar mense is wat wou slaap. Die gasvryheid van die gasvrou, die twee keer wat ek haar gesien, was redelik. Ek sou my gas begelei het na sy woonplek en die reëls verduidelik het en nie noodwendig net gesê het dat "Bella" (?) vir my sal sorg nie. Die eerste 3 dae in Worcester het die klimaat gewissel tussen 39 en 45 grade. 15 meter van my woonplek af was daar 'n swembad maar aangesien ek nie genooi was om dit te kon gebruik nie, het ek maar gestort. Die eerste aand het ek 'n film op kanaal 106 gekyk wat baie swak verklank was en ek moes noodgedwonge die kleinerige TV se volume harder sit en het selfs daarna moeilik die besigheid gevolg. Na hierdie insident het ek maar elke aand vroeg gaan slaap. Op Saterdagmiddag het my dogter vanaf Kaapstad by my aangesluit om my te help om my stalletjie op die skou af te breek. Die woonplek by @ Manor het oor twee slaapkamers beskik en ons het toe besluit om met die toestemming van die eienaar haar te laat gebruik maak van die leë kamer. Ek het met ons aankoms direk na Mev. Naude gegaan en haar om toestemming gevra. Na 'n betaling van R300 het sy ingestem.

Karlien S - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karlien S
With spouse/partner

Baie gerieflik!

Ons is gereeld voor die verblyf gekontak om reëlings te finaliseer en om ons welkom te heet. Met aankoms is ons vriendelik ontvang en het baie tuis gevoel in 'n baie oulike en goed toegeruste plek.

Hennie V - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hennie V
With spouse/partner

Netjies en ruim.

Dankie vir vriendelike ontvangs. Verblyf netjies en baie ruim. Pragtige uitsig oor wingerd en berge. Heerlik om met vroegoggend koffie en lekker tuisgebakte beskuit hierdie mooi te kon geniet.

Linda L - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda L
With spouse/partner

Goed vir die siel!

Die gasvrou en personeel was baie behulpsaam en vriendelik. Gastehuis baie netjies en skoon en naby aan die dorp. Uitsig pragtig en so rustig. Sal hulle weer besoek!

Darron F - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Darron F
Family with young children

Medium sized house. Minimalistic, which was nice. Bedding and towels nice.

Accommodation was suitable. For a large house like that an additional bathroom would be more suitable. The blinds are see-through in the evening and there are no curtains so your privacy is limited. The amenities are 90% mixed with water as well as the sunlight liquid. Pool was was murky. There was no one was there to receive guests, which takes the personal touch away. Confusion with booking was dissapointing when we were contacted for additional funds. Otherwise a pleasant stay.

Sheila S - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sheila S
With spouse/partner

Comfortable accommodation

Friendly and caring hosts - will stay again if need arises for accommodation in Worcester.

was R1 200
From R960
per night (for 4 people)
was R1 200
From R960
per night (for 4 people)
was R1 200
From R960
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 13:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Overhex, Worcester, 6849, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkMjdkZTA5LTE3NjItNDIwNi1iZDg4LWUwYmFmOGRkMTk2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 200, now From R960  per night (for 4 people) 23 5 1 5 Overhex Worcester 6849 Western Cape 0860 022 102 13:00-20:00 10:00 -33.657310386049 19.53935778447
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com