The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Estoril 35 | TravelGround
+21

Estoril 35

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 28 reviews for Estoril 35
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.9/5
Sarita S - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarita S
With friends

Baie lekker en gerieflik. Gasbottel van gasbraaier was byna leeg.

Behalwe vir die gasbottel van die gasbraaier wat byna leeg was en ons net, net ons vleis kon klaar braai, was no. 35 uitstekend.

Jurgens K - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jurgens K
With spouse/partner

Ligging uitstekend, toebehore van die beste.

Sal weer gebruik maak.

Claude M - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Claude M
Family with young children

Baie, baie lekker.

Als was perfek. Geen klagtes. Goeie kommunikasie en baie behulpsaam. Sal beslis weer gaan.

Marius K - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marius K
Family with teenagers

Waarde vir dagtarief! Netjies toegerus, net wat jy nodig het vir 'n vakansie wegbreek!

Was baie beïndruk, sal definitief weer van die woonstel gebruik maak. Hoofslaapkamer se stortdeur moet net hersien word, meer hangplek vir waslappe en handdoeke kan badkamergebruik vergemaklik.

Andre J - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre J
Family with teenagers

Pragtige uitsig, netjies en het alles wat jy benodig.

Uitstekende sekuriteit, ligging en waarde vir geld.

Francois R - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois R

Rustig, netjies, skoon, veilige verblyf, sal definitief weer gebruik maak van Estoril 35.

Sal weer van Estoril 35 gebruik maak.

Corrie K - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corrie K
With spouse/partner

Nog steeds baie gelukkig en hoogs tevrede.

Ek verwys na my resensie van Okt, 2021 en sê dieselfde. Puik plek. En Jannes, baie dankie dat jy my enigste "klagtetjie" aangespreek het, nl. dat jy die DStv opgegradeer het tot die volle pakket. Nou kon ek al die sport kyk. Lekker. Ek beveel hierdie vakansiewoonstel met die grootste vrymoedigheid aan.

Garth F - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Garth F
With spouse/partner

Very neat.

Good location for a holiday.

Louise M - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise M
Family with teenagers

Baie netjies en goed toegerus.

Baie netjiese en goed toegeruste woonstel met pragtige see-uitsig en waterpark net oorkant die straat. Ons het dit baie geniet en sal definitief weer hier bly as ons Diazstrand besoek.

Realnet Overberg R - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Realnet Overberg R
Family with teenagers

Puik sal weer daar bespreek.

Al wat ek gemis het is 'n braaiplek in kompleks, waar jy met hout kan braai.

Mathilda S - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mathilda S
Family with teenagers

Dit was heerlik om uit sitkamer en hoofslaapkamer na die see te kon sit en kyk. Swemstrand is net oor die straat. Ons het baie lekker gebly.

Baie aangename plek om in tuis te gaan.

Mari V - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mari V
With friends

Great location!

Comfy, neat apartment walking distance to the beach and centrally located to most of the activities in Mossel Bay.

Corrie K - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corrie K
With spouse/partner

Baie gelukkig en hoogs tevrede.

Puik, netjies skoon. Baie goeie en voldoende meubels en toebehore. Het net die volle DStv-pakket gemis - ons kon nie krieket kyk nie. Rustige omgewing en pragtige see-uitsig. Naby alles. Ons beveel Estoril 35 met vrymoedigheid aan.

Maria V - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Maria V
With spouse/partner

Skoon en netjies. Lieflik see-uitsig.

Met aankoms was alles in plek, skoon en netjies. Goeie meubels en beddegoed. Die see uitsig is onverbeterlik. Baie veilig met veilig parkeerplek.

Gerda F - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda F
With spouse/partner

In Mosselbaai is daar nie 'n vervelige oomblik nie.

Uiters netjies en skoon blyplek wat geleë is naby winkelsentrums en baie besienswaardighede.

Christo H - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo H
With spouse/partner

Puik akkommodasie.

Akkommodasie uit die boonste rakke met pragtige see uitsig en baie bekostigbaar. Sal beslis weer in die toekoms daar wil tuisgaan. Eenheid was baie netjies en skoon en ons het baie lekker gebly.

Heidi V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heidi V
Family with young children

Indrukwekkend.

Die woonstel is uiters netjies, gerieflik en goed toegerus met 'n asemrowende uitsig oor die baai. Waterpark reg oorkant die park waar jy 'n oog kan hou oor die kinders sommer van jou balkon af. (Nota: die waterpark is tans toe tot Oktober).

Lelani R - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lelani R

Estoril 35 is nie net 'n 5 uit 5 nie, maar verseker 'n 10 uit 10.

Die woonstel is modern, vars en silwerskoon met 'n fantastiese see uitsig. As jy wil wegbreek en verblyf nodig het is Estoril 35 die plek om te bly. Kyk uit op die waterpark en is so naby aan die see. Daar is enige iets waaraan jy kan dink om nodig te kry van 'n wasmasjien tot muffin panne. Ek beveel Estoril 35 vir enige iemand met soveel gemak aan.

Videlia D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Videlia D
With spouse/partner

Amazingly beautiful.

We were first time visitors to Mossel Bay and what an amazing view. Apartment was very tidy and it had that welcome home feeling equipped with everything one needs. For me the cherry on the cake was that there were ice in the fridge. After a long drive cooling down on the patio was the best.

Yolande V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolande V
Family with teenagers

Woonstel pragtig skoon en netjies.

Dankie vir 'n wonderlike paar dae. Die plek is pragtig met 'n see uitsig en het als wat jy nodig het vir 'n wegbreek. Ons het dit baie geniet. Sien julle beslis weer.

Vivian S - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vivian S
With spouse/partner

Heerlike ruskans.

Estoril 35 is perfek geleë met 'n goeie see-uitsig, is netjies en skoon. My enigste bietjie kritiek is die DStv, 'n volledige pakket kos seker nie soveel ekstra nie en sal die ervaring en verblyf net daardie ekstra hupstoot gee.

Hannes L - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes L
Family with teenagers

Mooi uitsig oor baai, so lekker gebly. Netjies en stylvol.

Lekker gebly. Netjies en stylvol, mooi see uitsig. Kan aanbeveel.

Janus S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janus S
Family with young children

It was very pleasant!

Estoril 35 is very well located across Diaz Beach's swimming pools and the sea. The apartment is very well appointed and has everything you would need.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie aangenaam!

Estoril 35 is baie goed geleë regoor Diazstrand se swembaddens en die see. Die woonstel is baie goed ingerig en het als wat jy sou nodig hê.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dico V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dico V

Beautiful place with fantastic views.

Lovely getaway. Location is very good and one doesn't hear or see all the rush of busy weekend traffic.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige plek met fantastiese uitsig.

Heerlike wegbreekplek. Ligging is baie goed en hoor of sien dus nie al die gedruis van besige naweekverkeer nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christa C - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa C
Family with teenagers

Nice.

Fantastic and apartment has everything you need. Place is stunning. Nice near the ocean and everything. We had a nice stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker.

Fantasies en woonstel het alles wat jy nodig het. Plek is pragtig. Lekker naby see en alles. Ons het baie geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Henk J - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henk J
Family with teenagers

Fantastic.

Very nice for the whole family.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Baie lekker vir die hele gesin.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christine E - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine E
Family with young children

It was fantastic, pretty, neat and close to everything.

My family and I had a great time. The apartment had everything one needs.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was fantasties, mooi, netjies en naby aan alles.

Ek en my familie het 'n lekker tyd gehad. Woonstel het alles wat mens nodig het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hedre D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hedre D
Family with teenagers

Was baie aangenaam.

Die fasiliteite het alles wat 'n mens benodig en is uitstekend geleë. Dit het baie mooi uitsigte van die see, die woonstel was mooi skoon gewees.

From
R1 000
per night (sleeps 4)
From
From R1 000
per night (sleeps 4)
From
R1 000
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 15:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Beach Boulevard, Mossel Bay, 6506, Western Cape
  • No children under 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ttjA7ydlIsSPojWtYEqr6A8C3b1xhcoVBeUse1ZrYPYRTmiAY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 000  per night (sleeps 4) 28 5 1 5 Beach Boulevard Mossel Bay 6506 Western Cape 0860 022 102 15:00-17:00 10:00 -34.160979189429 22.109140277274
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!