The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Estuary Breeze | TravelGround
+68

Estuary Breeze

19 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 19 reviews for Estuary Breeze
Cleanliness
4.8/5
Service
4.7/5
Location
4.7/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.6/5
Morne S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morne S
Family with young children

We had a great time at Estuary Breeze in Sedgefield.

We spent 2 weeks at Estuary Breeze over the December/January festive season and had a great time. The host and the house manager were both very responsive to all our requests. We will definitely return to Estuary Breeze the next time we take a holiday in this area. Thanks for the great service!

Hannes K - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hannes K
Family with young children

Heerlik oorgebly in 'n baie netjiese woonstel teenaan die lagoon.

Ons het alle reëlings betyds ontvang en is verwelkom in 'n baie netjiese woonstel met alle nodige geriewe!

Lydia H - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lydia H
Family with teenagers

'n Wonderlike, rustige naweek sommer so by die water.

Ons het 'n wonderlike, rustige naweek gehad by 'n netjiese, gesellige blyplek sommer so op die water.

Estuary Breeze's response

Baie dankie vir jou terugvoer Lydia.

Estuary Breeze
Lynne V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lynne V
Family with young children

Baie rustige en mooi omgewing.

Ons het vreeslik lekker gekuier met ons 2 kleinkinders. Sal beslis weer daar gaan kuier. Sonja is baie behulpsaam en vriendelik.

Nicky-anne D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Nicky-anne D
Family with young children

Perfectly situated with everything one could wish for provided.

An ideal holiday home for what we were looking for ─ a surprise celebration for our mom’s 80th birthday. Warm, comfortable, spacious and every item you think you may need is there. Thanks for checking on us too! Definitely to be recommended!

Monique M - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Monique M
Family with young children

My verblyf by Estuary Breeze was rustig, kalm, ontspanne en baie lekker.

Ons is met ope arms en 'n breë glimlag verwelkom deur Rachel, die pragtige dame wat ons ontvang en touwys gemaak het. In die skoon, rustige, kalm atmosfeer van Sedgefield het ons baie vriendelike mense teëgekom in die omgewing waar Estuary Breeze geleë is. Estuary Breeze Cottage is presies soos dit op lekkerslaap se webblad verskyn. Die cottage is skoon, leef vriendelik en bevat alle huishoudinge toerusting wat ons nodig gehad het. Ek het die kort naweek by Estuary Breeze baie geniet en sal beslis enige een aanraai om dit as 'n huis weg van jou eie huis af te beskou.

Erna D - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erna D

Estuary Breeze se ligging is fantasties met 'n pragtige uitsig oor die meer, en baie goed toegerus.

Die meer-uitsig dra by tot die rustigheid wat dit 'n baie aangename plek maak om vakansie te hou. Ons sou graag langer daar wou vertoef en kan net met lof daarvan praat teenoor andere.

Yolande B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Yolande B
Family with young children

Ons het lekker gekuier met die mooi uitsig op die lagoon.

Ons het in die hoofhuis gebly en die eienaars was ongelooflik behulpsaam met enige vrae wat ons gedurende die verblyf gehad het. Hierdie huis is op die lagoon en jy moet dus ry om by die strand uit te kom, maar dit beteken jy kan elke dag 'n nuwe strand kies om te verken.

Hennie V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Hennie V
Family with young children

Great location, very neat, all round great place.

See star rating.

Christo C - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo C
Family with young children

Netjies, ruim, rustig. Perfek vir gesinne.

Ons het regtig baie lekker gebly by Estuary Breeze! Dit is geleë in 'n rustige omgewing met mooi uitsig oor die meer en genoeg speelspasie vir kinders. Die huis is baie ruim, netjies en goed toegerus. Daar was alles wat ons moontlik kon nodig hê. Baie dankie vir jou goeie diens Sonja! Ek sal Estuary Breeze hoog aanbeveel!

Dee B - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dee B

Ons tyd daar was fantasties.

Ons het my man Godfrey se verjaarsdag daar gaan vier. Die kinders het van die Kaap gekom en ons van Port Elizabeth. Alles was perfek. Ek sal dit aanbeveel vir enige een. Netjies skoon en genoeg van alles. Hulle gaan uit hul pad om te help. Ek sal definitief weer soontoe gaan.

Sandra E - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Sandra E
Family with teenagers

The accommodation is neat and clean.

A shame that there wasn't a double bed, only twin beds.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die verblyf is netjies en skoon.

Jammer daar was geen dubbelbed nie, alles net enkelbeddens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Orlando B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Orlando B
With friends

We has a good stay apart from one issue.

We were not happy with the fact that we had to pay a separate cleaning fee of R370 which we found to be a bit high as well as the fact that out plans for the day were disrupted due to the fact that we had to wake early and wait for the cleaning lady to come in.

Janine L - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine L
With friends

Hemel op aarde.

Ons het regtig 'n heerlike naweek gehad by Estuary Breeze. Die cottage was baie netjies ingerig en het regtig als gehad wat mens kon nodig hê. A real home away from home. Die area is ook baie mooi en rustig. Alhoewel daar 'n Weber-braai beskikbaar was om te braai sou ons egter 'n braai-area verkies het, want dis altyd meer geselliger om langs 'n vuurtjie tydens die braai te kuier. Maar ons sal beslis weer in die toekoms hier bly!

Estuary Breeze's response

Baie dankie Janine. Sal kyk wat ons aan die braai area kan doen.

Estuary Breeze
Mario V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Mario V

Baie rustige atmosfeer, ideaal vir daardie welverdiende wegbreek naweek saam familie en/of vriende.

Eerste keer wat ek deur LekkeSlaap Estuary Breeze bespreek het, alle verwagtinge oortref. Baie lekker kuier area met binnebraai, ideaal vir die koue aande, uitleg van die wooneenhede is puik en baie prakties. Meer as genoeg badkamers. Enigste negatiewe punt dalk is die hoofhuis se hoofslaapkamerbed slaap ongemaklik, voel asof mens in "holte" slaap, nie goed vir mens se rug nie.

Estuary Breeze's response

Baie dankie Mario. Ek sal die beddens dadelik vervang.

Estuary Breeze
Johan D - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan D

Absoluut fantasties.

What a wonderful place. The view across the lake is fantastic and in combination with the tranquility of the island, it made our stay so much more enjoyable. The cottage with everything that is offers, allow one to totally relax. Thanks to Mellissa for going out of her way to make sure all is in order. Thank you again for the wonderful opportunity. We will definitely visit Estuary Breeze again.

Estuary Breeze's response

Thank you so much for your review Sam!

Estuary Breeze
Daryll S - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daryll S
Family with teenagers

Home away from home.

Compliments to Estuary Breeze on a very well equipped, comfortable and well priced home. Sedgefield is a hidden gem and its location lends itself to a good base from where you can explore the area. Hats off to the owner who takes the time to check on her guests well being.

Estuary Breeze's response

Thank you so much for your lovely review, Daryll.

Estuary Breeze
Lizelle V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle V
Family with young children

'n Nuwe gunsteling-plek van ons!

Ons was toevallig dieselfde week as die eienaars by Estuary en hulle het beslis uit hul pad gegaan met moeite en bederfies om ons welkom en tuis te laat voel. Sulke hartlike en opregte mense! Die eenheid was baie netjies en skoon en is baie goed ingerig. Jy kan regtig net klere en kos saamvat want verder is alles daar. Die eiland is werklik rustig en veilig en vanaf Estuary het ons die mooiste uitsig oor die rivier en vlei. Beslis een van ons gunsteling nuwe wegbreekplekke! Ons beplan reeds om binnekort terug te gaan.

Estuary Breeze's response

Dankie vir jou resensie, Lizelle. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Estuary Breeze
Martin H - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin H
Family with young children

Lovely accommodation in Sedgefield.

We met the owners and they are so passionate about their holiday home. The Cottage is well-equipped and they really went to a lot of trouble. Nice and central on Die Eiland close to the water with a nice view of the lake. We will definitely come again next year.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekkerste blyplek in Sedgefield.

Eienaars ontmoet en hulle het voorwaar 'n passie vir hulle vakansiehuis. Die Cottage is baie goed toegerus, en daar is regtig moeite gedoen. Baie lekker sentraal, op Die Eiland, naby aan die water, en goeie uitsig op die meer. Ons kom definitief volgende jaar weer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Estuary Breeze's response

Dankie Lizelle! Dit is wonderlik as mense ook ons stukkie paradys saam met ons geniet.

Estuary Breeze
From R1 500
per night (sleeps 6)
From R1 500
per night (sleeps 6)
From R1 500
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 38 Charles Te Water Street, Sedgefield, 6573, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyMGQ2ZWQyLWI3MmYtNDNkNC05OTExLWQ5NTRiOGY0ZTQ3NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 500  per night (sleeps 6) 19 5 1 5 38 Charles Te Water Street Sedgefield 6573 Western Cape 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -34.0186115407 22.777592130619
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!