The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Eudaimonia | TravelGround
+19

Eudaimonia

20 reviews
Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 20 reviews Eudaimonia
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Elmien H - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmien H
With spouse/partner

Baie lekker

Ons het baie lekker by Eudiamonia gebly. Pragtige blyplek en baie aangename eienaar wat moeite doen om mense te laat welkom voel. Haar plek kan beslis aanbeveel word.

Eudaimonia's response

Hallo Elmien,

Baie dankie vir die terugvoering. Dit was net so lekker om julle te ontmoet, dit het omtrent gevoel of ons mekaar al lank ken.

Baie groete, Mariana.

Eudaimonia
R C - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
R C
With spouse/partner

Hemels!

Mariana ongelooflik gasvry. Voel eintlik soos familie. Sy gaan uit haar pad om jou welkom te laat voel en om items beskikbaar te stel as jy iets benodig. Plek is pragtig ingerig. Sal beslis weer daar gaan bly.

Eudaimonia's response

Julle is sulke gemaklike mense so vir ons voel julle ook soos familie. Dit was heerlik om julle weer te sien.

Eudaimonia
Anna-marie S - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anna-marie S
With spouse/partner

Baie lekker gekuier. Pragtige plek.

Voorstel dat hulle TV insit in die huis. Tipe mense wat nie heelnag kuier nie.

Eudaimonia's response

Hello Anna-marie. Dit was lekker om julle te ontmoet en baie dankie vir die terugvoering. Die rede hoekom ons nie 'n TV het nie is juis om mense aan te moedig om die dorp en omgewing te verken. Die boonste dek vir die gaste is daar sodat hulle saans daar kan sit en ontspan terwyl hulle na die sterre kyk en na die naggeluide luister. Terloops, ons het self nie 'n TV konneksie in die huis nie.

Eudaimonia
Eugene E - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Eugene E
With spouse/partner

Rustigheid vanself

Verblyf was baie lekker.

Eudaimonia's response

Dit was lekker om julle te ontmoet. Baie dankie vir die terugvoering.

Eudaimonia
Uys T - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Uys T
With spouse/partner

Lekker romantiese plekkie.

Die stappie deur die pragtige veld na die waterval was 'n hoogtepunt. Die eet- en drinkplekke op die dorp is eersteklas.

Eudaimonia's response

Baie dankie vir die gradering. Dis vir ons 'n voorreg om ons omgewing met ander mense te deel. Die ontmoeting met julle was vinnig maar baie aangenaam. Hoop om julle weer eendag te sien, selfs al kom loer julle net in vir 'n koppie koffie.

Eudaimonia
R C - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
R C
With spouse/partner

Was heerlik.

Gasvrou is baie nice. Voel sommer of mens mekaar lankal ken. Hulle het ons baie welkom laat voel en uit hul pad gegaan en met als gehelp. Greyton is "Greyt"!

Eudaimonia's response

Julle is sulke gemaklike mense, het gevoel of ons julle ook al lankal ken. Kom gerus weer inloer. Ons sal julle graag weer wil sien. Hopelik kan ons na lockdown 'n behoorlike braai laat bou. Julle kan dit vir ons kom inwy.

Eudaimonia
Wayne L - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wayne L
With spouse/partner

Eudaimonia is beautiful. Be aware it is neither a bed and breakfast, nor a true self catering.

This was a superb find for us. The hosts were amazing and the position was perfect for us. The only issue we had was that there was no WiFi. Unfortunately it was one of the things we looked for when booking. You also only get a microwave so no cooking or meal prep, so be prepared to have to go out for meals.

Eudaimonia's response

Lovely meeting you and I am delighted that you find the place so pleasing. You may not have noticed that the unit is not self-catering and the microwave is only for heating purposes. We do have Wi-Fi, but unfortunately reception in Greyton is generally not very good because of our location.

Eudaimonia
Billy M - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Billy M
With spouse/partner

Baie baie lekker.

Mariana is 'n uitstekende en vriendelike gas vrou. Vol inligting. Baie entries verblyf.

Eudaimonia's response

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Hoop ons sien julle weer in die toekoms.

Eudaimonia
Martin K - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin K
With spouse/partner

Ons het presies gekry waarna ons gesoek het! Rustige verblyf weg van die besige hoofstraat.

Ons het twee keer voorheen in Greyton oornag. Die verblyf by Eudaimonia het vir ons egter soos huis gevoel. Die verblyf was besonder billik vir dit wat ons ontvang het. Die gasheer en gasvrou het ons baie tuis laat voel, ook vir ons heerlike eetplekke aanbeveel en het ook raad gegee oor die paaie wat ons kan ry. Wat ons nog meer beïndruk het, was die heerlike yoghurt, botteltjies water in yskas, vrugte, beskuit en goeie kwaliteit koffie en tee wat beskikbaar was. Hoewel dit 'n baie koue naweek was, het ons dit vreeslik geniet en ons is vir seker van plan om weer te kom!

Eudaimonia's response

Ons voel vreeslik gevlei - baie dankie vir hierdie terugvoering. Party mense kom hier as vreemdelinge, maar vertrek as vriende. Selfs al kom julle net vir 'n dagbesoek na Greyton, kom loer gerus in. Hier is altyd koffie.

Eudaimonia
Ronel V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel V
With spouse/partner

Rustig, vriendelike mense, mooiste dorpie!

Greyton het die mooiste natuurskoon en lê letterlik teen die berg. Die historiese huise is iets om na te kyk, die een liefliker as die ander met die mooiste boomryke tuine! Ek kan Greyton ten sterkste aanbeveel as jy 'n historiese- en natuurliefhebber is.

Eudaimonia's response

Baie dankie dat julle ons volpunte gegee het. Die verwysing na Greyton is baie relevant en grootliks die rede hoekom ons hierheen verhuis het, ook omdat ons van ons huis kan stap na die vele bergpaaie rondom Greyton. Dit was heerlik om julle te ontmoet en ons sien uit na julle volgende kuier in Greyton.

Eudaimonia
Ryan V - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ryan V
With spouse/partner

Very nice.

I would recommend installing a TV.

Chantal K - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantal K
With spouse/partner

Uitstekende verblyf, netjies en skoon.

Mariaan se blyplek is skoon, netjies en het alles wat mens benodig vir 'n tydjie weg van die huis. Ons het die heerlike beskuit en die jogurt in die yskas baie waardeer. Alhoewel dit gereën het en ons nie die mooi daktuin met die mooi bankie kon benut nie, behoort dit lieflik te wees om die son vandaar te sien ondergaan.Die perd voor die venster in die hoofstraat was 'n groot verrassing. Baie dankie.

Eudaimonia's response

So jammer ons was uitstedig en kon julle nie self ontmoet nie. Baie dankie vir die terugvoeringm dit word baie waardeer.

Eudaimonia
Henk K - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henk K

Twee woorde: fun-tasties.

Aandag aan detail. Die lekkerste kwaliteit bed wat jy voor kan vra. Vriendelike en behulpsame ontvangs. Ons het daarvan gehou dat die woning nie in die middel van die besige gedeelte van die dorp is nie, dit maak dit meer privaat en rustig. Ook lekker geleë vir die staproetes. Sal weer terug gaan soontoe.

Eudaimonia's response

Dit was heerlik om 2 sulke avontuurlustige jong mense te ontmoet. Ons sien daarna uit om julle weer terug te verwelkom. Geniet al julle reise.

Eudaimonia
Jeanette B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanette B
With spouse/partner

A lovely, comfortable room with a practical little kitchenette.

We enjoyed our stay very much.

Eudaimonia's response

Baie dankie Jeanette. Dit was lekker om julle te ontmoet.

Eudaimonia
Theo S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theo S
With spouse/partner

Lovely, clean and value for money.

We were welcomed by the owner with a warm and friendly smile. The loft accommodation is spacious, comfortable, well appointed and very clean. Thank you for a wonderful stay. We will be back.

Eudaimonia's response

Ek waardeer werklik die kompliment. Baie dankie.

Eudaimonia
Charles K - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charles K
With spouse/partner

Hemel op aarde.

Ons was aangenaam verras met die verblyf. Dis netjies, skoon en keurig gestileer vir 'n genotvolle en rustige naweekverblyf. Die gasvrou se vriendelikheid en gasvryheid het ons beïndruk. Ons sal beslis weer hier wil bly.

Eudaimonia's response

Ek moet vir julle dankie sê.
Julle het die kamer so netjies gelaat dat dit gelyk het of ek nie vir die volgende gaste hoef reg te maak nie. Sal julle graag weer hier wil sien.

Eudaimonia
Hanneke C - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hanneke C
Individual traveler

Baie aangename verblyf in Greyton, stapafstand van die winkels en natuurreservaat.

Eudaimonia is 'n gastehuis waar die gasvrou aan alles dink. Baie dankie vir aangename verblyf in 'n uiters netjiese kamer.

Eudaimonia's response

Goeie dag Hanneke,

Dit was baie lekker om jou as 'n gas te ontvang. Hoop ons paaie kruis weer vorentoe.

Eudaimonia
Thomas R - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thomas R
With spouse/partner

A wonderful weekend with Marianna and Bert at Eudaimonia.

Eudaimonia was a neat, clean and comfortable room with all possible amenities that one might need for a weekend stay over. I would definitely recommend it to anyone looking to stay over in Greyton. Our hosts were very friendly and most welcoming. Thank you Marianna and Bert for making our first trip to Greyton a pleasant one.

Eudaimonia's response

Good day Thomas,

Thank you very much for your favourable review.

Eudaimonia
Liz H - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Liz H
With friends

Very restful.

Very hospitable hosts. We were only there for one night. Will definitely stay there again.

Eudaimonia's response

Thank you very much. Looking forward to seeing you again.

Eudaimonia
Daniel T - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniel T
With spouse/partner

It's the perfect place to get away from the noise of the city.

We had a great stay at Bert and Mariana, even with the Eskom ghost that was so busy. Luckily we had the option of ignoring load shedding and just sit on the deck and watch the sunset and see the moon coming up behind the mountain. Thank you for a great weekend! Your place is beautiful, your company is friendly and stimulating and the house and garden is great. We hope to come again soon.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die ideale plek om heen weg te breek van die stadsrumoer.

Ons het heerlik gekuier by Bert en Mariana, selfs met die Eskom-spook wat besonder besig was. Gelukkig is daar 'n goeie manier om die spook te besweer: gaan sit op die dek en kyk hoe die son ondergaan (of die maan opkom) op die berg. Baie dankie vir 'n heerlike naweek, julle! Julle plek is pragtig, julle geselskap vriendelik en stimulerend en huis en tuin pragtig. Ons hoop om gou weer te kom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eudaimonia's response

Dis was 'n absolute genot om julle by Eudaimonia te ontvang. Die lewendige tjello uitvoering was vir ons 'n bonus.

Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Eudaimonia
From R690
per night (Sleeps 2)
From R690
per night (Sleeps 2)
From R690
per night (Sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 93 Main Road, Greyton, 7233, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68tefuT4yBVb0KLMtwr2J81HkYnJKeBrdEEavprFQiQbIuNlPJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R690  per night (Sleeps 2) 20 5 1 5 93 Main Road Greyton 7233 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.044581303404 19.616027834515
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!