Review Summary
Martin S - Dec 2020
Overall score
Gerieflike ligging en vriendelike diens.
Melissa D - Dec 2020
Overall score
Baie mooi en rustige area.
Zelda B - Oct 2020
Overall score
Ongelooflik lekker!!
Sybrand B - Dec 2019
Overall score
The staff was very hospitable and our accommodation was very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die personeel was baie hartlik, ons verblyf was baie aagenaam.
Ons kan rerig oor niks kla betreffende die verblyf nie - die personeel was gasvry en hartlik, die kamers netjies en die ontbyt lekker.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Evergreen Lodge's response
Beste Mev. Sybrand,
Baie dankie vir u vriendelike woorde - ons is almal bly dat u en u seun u besoek so baie geniet het. Ons probeer hard om ons gaste tuis te laat voel en goed versorg te word. Dit is baie bevredigend om te weet hoeveel ons gaste hulself geniet.
Ons hoop om u binnekort terug te verwelkom.
Groete,
Clayton Robyn
Revenue & Reservations Manager
Marie J - Jul 2019
Overall score
Enjoyable two night stay.
Ingrid D - Mar 2019
Overall score
Pragtige gastehuis, goed geleë.
Marie J - Mar 2019
Overall score
I had an awesome experience.
Elmarie P - Jan 2019
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties!
Dit was die lekker blyplek in Stellenbosch, bekostigbaar met baie spasie in die kamers. Lekker privaat en die spa is aan te beveel. Ons gaan definitief weer daar bly wanneer ons Stellenbosch toe gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Amor R - Aug 2018
Overall score
Ons het heerlik gebly en die personeel was baie behulpsaam.
Bernadine B - Jul 2018
Overall score
Staff was very helpful and friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Personeel was baie behulpsaam en vriendelik.
Ontbyt was uitstekend! Ek sal vir seker weer teruggaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Paula E - Nov 2017
Overall score
Wonderful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lorna V - Jul 2017
Overall score
Comfortable, close and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik, naby en netjies.
Die ontbyt is baie lekker. Die diens is uitstekend en personeel is baie hulpvaardig. Ek beveel die plek aan en ek sal definitief weer daarvan gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Evergreen Lodge's response
Ons is baie bly dat u die verblyf geniet het, en ons sien daarna uit om u terug te verwelkom by Evergreen.
Anica K - Dec 2016
Overall score
Peaceful and you feel welcome and independent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en 'n mens het welkom gevoel met onafhanklikheid.
Dit was 'n lekker verblyf en ek sal beslis weer daar oorbly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jacques D - Oct 2016
Overall score
Friendly personnel, safe property close to everything.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike personeel en veilige perseel naby alles.
Ek kan die lodge aanbeveel en sal baie beslis weer daar oorslaap as ek in Stellenbosch is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Arenda B - Mar 2016
Overall score
Baie gemaklike blyplek, met vriendelike personeel.
Sandra K - Mar 2015
Overall score
Puik.
Wilna L - Dec 2014
Overall score
Sal definitief weer daar kom bly.
Mariette M - Oct 2014
Overall score
Gasvry, vriendelik & voel baie welkom
Irma M - Jun 2014
Overall score
Goed!
Suritha D - Jun 2014
Overall score
Stylvolle gemak en puik diens met 'n eersteklas ontbyt.
Pêrel K - Mar 2014
Overall score
Twee nagte geslaap en ontbyt geniet tydens Woordfees.
Catherine M - Oct 2013
Overall score
I had a good stay
Caroline M - Sep 2013
Overall score
Lovely Lodge, friendly staff, excellent value for money.
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 11:00 - Address: Corner of Bosman & Murray Road, Stellenbosch, 7600, Western Cape
- All ages welcome