The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa | TravelGround
+106

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa

Game Lodge

Review Summary

4.4 out of 5from 37 reviews for Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa
Cleanliness
4.3/5
Service
4.4/5
Location
4.6/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.2/5
Amanda V - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda V
With spouse/partner

Heerlike, rustige, genotvolle bosveldwegbreek waar jy veilig voel en goeie diens ontvang.

Gasvryheid, goeie diens, spa waar jy heerlik bederf word en die restaurant het die heerlikste kos. Die bosveldstilte gee rus vir vermoede stedelinge. Baie aktiwiteite vir die familie en jy kan nie anders om Ezingweni te geniet nie.

Monki F - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Monki F
With spouse/partner

Was baie ontspannend en rustig.

Spa was ongelooflik. Stil en rustige atmosfeer.

John E - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John E
With spouse/partner

Lekker rustig en ontspanne.

Binne 2 uur se ry van Johannesburg maar is in die Bosveld. Geen TV by wooneenhede, wat baie lekker is. Dit het die kuier soveel meer besonders gemaak. Daar is wel TV by die restaurant as jy sou belangstel. Bestuur was baie vriendelik en behulpsaam. Besonderse dank aan Carter wat uit sy pad gegaan het om ons welkom te laat voel en vir die lekker etes wat hy voorsien het.

Mpho M - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mpho M
With friends

It was a great experience.

Great service, all around although the pool heater wasn't working properly.

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa's response

Mpho thank you for the review. We take notice of what you wrote. We would just like to rectify why the heater of the pool was not working properly. There was a terrible storm the Friday night which hit the electricity poles. We did fix it the Saturday morning and also allowed you to depart only at 13h00 on the Sunday (without any extra costs) instead of 10h00 and you and your guest also received a game drive for 4 people included. We really tried from our side to make up for the pool not being hot enough the Friday night. We see everything in a positive way and will want to see you at our establishment again.

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa
Antionette S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Antionette S
With spouse/partner

Die eenheid was oulik, ek voel die plek as 'n geheel het net so bietjie opknapping nodig in sekere areas. Daar kort ook welk aparte muurproppe wat 'n mens kan gebruik in die kamers.

Verder was die spa, mense plek baie lekker gewees, en ons het dit baie geniet.

Barend H - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Barend H
Family with young children

Had a lovely time relaxing in the hot water swimming pool and in nature.

The accommodation was a lovely and relaxing experience. We enjoyed the freedom in nature and could enjoy the hills by walking or cycling. The animals were a bit scarce. Watching the rugby in the bar was very nice.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik ontspan in the warm swembad en die natuur.

Die verblyf was 'n heerlike en ontspanne ervaring. Ons het die vryheid in die natuur geniet en kon die heuwels geniet met stap en fietsry. Die diere was bietjie skaars. Rugby kyk in die kroeg was baie lekker.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tracy K - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tracy K
Family with young children

Staff went the extra mile, even though we were only there for 1 night.

Lovely, simple dinner, even though the menu was limited.

Rudi S - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rudi S

Wow dit was fantasties, almal wat daar werk is so vriendelik.

Die kos by die restaurant is heerlik. Dis so lekker dat mens nie wil huis toe gaan nie. Sal definitief weer gaan kuier. Kan Ezingweni aanbeveel. 'n Mens kan dit nie eintlik verduidelik nie, behalwe bespreek en gaan kyk vir jouself. Dankie aan almal by Ezingweni vir 'n bevange tyd.

Rina K - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rina K
With spouse/partner

Onbeskryflik mooi.

Bitter mooi, gasvriendelik, netjies, stil, alles net amazing.

Camryn R - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Camryn R
With spouse/partner

Beautiful views and lovely staff.

The Stamvrug 2 was a good accommodation decision for 2 people, with beautiful views. You don’t really need to leave the lodge for any activities, if you’re looking at doing more extreme things then sure, but they have activities that allow you to unwind and relax. The only issues we had were ants in the shower head and a lot of spiders behind the bed.

Bertus D - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bertus D
Family with young children

Fantasties.

Great plek en nice mense.

Elize H - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elize H

Weg van die stadslawaai, heerlik ontspan en aktiwiteite geniet!

Ideaal vir ’n naweekwegbreek gewees saam met ons getroude kinders. Het die stilte waardeer, die plekkie se warm poel is 'n plus. Het wildrit en quadbikes baie geniet saam met Andries. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Het die spa ook geniet! Sal dit definitief weer besoek!

Pieter S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter S
With spouse/partner

It was amazing and peaceful.

We had an awesome stay. Nice and peaceful and surroundings were so beautiful and accommodation was perfect for us. Only thing you need is more paths to go and walk in the bush and maybe put in some ceiling fans in the units.

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa's response

We are glad to hear that you enjoyed your stay. Thank you for the suggestions we will definitely have a look at that.

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa
Rentia E - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rentia E
With spouse/partner

Dit was baie rustig en lekker.

Daar kan dalk net 'n tafel by die braaiplek gebou word om dit wat jy nodig het by die braai neer te sit. Nou moet alles op die grond neergesit word. Die lig op die kombuisgedeelte is baie swak, kan nie regtig sien as jy iets probeer maak nie. Die oondjie kort 'n diens, want die knoppe draai al in die rondte. Dit is net voorstelle, verder was alles puik. Dankie.

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa's response

Bly julle het dit geniet by ons. Dankie vir die voorstel van die tafeltjie by die braai. Dit is die eerste keer dat iemand dit vir ons laat weet. Ons waardeer die terugvoer en sal defintief daarna kyk. Sowel as die oond knoppie en lig.

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa
Armand K - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Armand K
With spouse/partner

Vreeslik flippen lekker.

Baie rustig, vinnige diens.

Louise O - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise O

Netjiese plekkie vir in die natuur

Die wildsplaas het genoeg om jou besig te hou maar jy kan ook net rustig wees en die natuur geniet. Die eenhede is baie oulik uit gele. Die spa is asemrowend mooi en die terapeute weet wat hul doen. Die restaurant se kos is puik en hul mensies baie vriendelik. Ons het ons kuier terdee geniet en sou graag langer wou bly.

Charmaine S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Charmaine S
With spouse/partner

Fantasties vir net ontspan.

Stamvrug 2, sal dit definitief aanbeveel vir ontspanning, spabad op dek met uitsig oor bosveld, onbeskryfbaar. Oulikste braaiplekkie!

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa's response

Thank you. We do appreciate the feedback and will keep our standards high for our clients. We are very glad you enjoyed it at Ezingweni Safari Lodge. We believe that you were feeling rejuvenated after leaving the resort. We hope to welcome you back soon.
Regards,
Ezingweni

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa
Paddy V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paddy V
With spouse/partner

Great experience - highly recommended.

Very friendly staff - really appreciated.

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa's response

Thank you. We do appreciate the feedback and will keep our standards high for our clients. We are very glad you enjoyed it at Ezingweni Safari Lodge. We believe that you were feeling rejuvenated after leaving the resort. We hope to welcome you back soon. Regards, Ezingweni

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa
Surinda v - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Surinda v
With spouse/partner

Bosveld-paradys.

Baie mooi en rustige plek in die hartjie van die Bosveld. Baie vriendelike en behulpsame personeel. Het die naweek terdeë geniet!

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa's response

Thank you. We do appreciate the feedback and will keep our standards high for our clients. We are very glad you enjoyed it at Ezingweni Safari Lodge. We believe that you were feeling rejuvenated after leaving the resort. We hope to welcome you back soon. Regards, Ezingweni

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa
Lirien R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Lirien R
With spouse/partner

Pragtige ligging, die uitsig was pragtig, maar swak diens. Ons kamer was nie netjies gemaak nie, handdoeke nie vervang nie, die yskas in die kamer het nie gewerk nie. Die restaurant was vuil, katte eet van borde af sodra jy opstaan. Die kos was nie goeie gehalte nie.

Ons kamer se uitsig was regtig mooi, maar dit is die enigste positiewe. Die persoon wat ons kos moes voorberei by die restaurant was nie baie beïndruk daarmee nie en ons het onwelkom gevoel. Die kos was swak en die restaurant is baie vuil, daar is katte wat van mense se bord af eet sodra jy opstaan. Ons kon sien dat iemand in die kamer was, want die skottelgoed was skoon, maar verder was niks gedoen nie. Handdoeke net so gelos en bed wat ek reggetrek het was nie netjies opgemaak nie. Vir die prys het ons baie meer verwag, darem 'n netjiese kamer en 'n yskas wat werk.

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa's response

Goeie more Lirien. Ons neem kennis van jou klagtes en sal definitief dit opneem en daarna kyk. Ons streef om ons eenhede baie mooi skoon te maak en als in orde te hê vir kliente. Ons vra omverskoning oor die katte. Dit is wilde katte wat ons sukkel om weg te hou vanaf die restaurant. Ons neem kennis van die probleem en sal plan maak met die katte. Ons het nog nooit klagtes gehad oor die kos of hout nie. Ons is jammer julle het dit so beleef. Kliente is nie veronderstel om self die jacuzzi te stel nie. Die deur waaroor daar 'n klagte is was nog nooit 'n probleem gewees nie. As die kiente die beskrywing lees oor die eenheid sal hulle sien dat daar glad nie aircons in die eenhede is nie. Ons sal aandag gee aan die waaier in die eenheid. Dankie vir al die terug voer ons sal daarna kyk om dit te verbeter.

Groete
EZINGWENI BESTUUR

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa
Nadia C - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Nadia C
With spouse/partner

Not at all happy with the price one pays.

The road is very poor for a car, except if you have a 4x4. The braai area is very small and not really accessible with the staircase which is not at all up to the standard building methods. One would almost break an ankle to get to the bottom in the dark. The braai grill is also broken. There is a notice: "Quench all fires before leaving the premises". My question is: how do I do this? The braai wood is very poor quality at that price and can barely braai a piece of steak. The railings at the sliding door to the house are no longer there. One struggles to get the door open. The bubble bath has to be switched on and off by the pump, since the switch on the bath itself doesn't work, so the chances of getting an electric shock is big and the overflow is missing. There is simply a hole where it should've been. At this price, one expects aircon, not a small fan that sounds like a tractor, and doesn't really cool anything.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Glad nie tevrede met die prys vir wat 'n mens betaal nie.

Die pad is baie swak vir 'n kar, behalwe as mens 'n 4x4 het dan is dit oukei. Die braai-area baie klein en half ontoeganklik met die trappe wat glad nie volgens standaard gebou is nie. Mens breek amper mens se enkel om tot onder te kom in die donker. Die toeknyprooster is net 'n rooster, want hy's ook gebreek. Daar is 'n kennisgewing op: "Maak alle vure dood voor die perseel verlaat word". My vraag is: hoe moet ek hom doodblaas? Die braaihout is baie swak gehalte vir die prys, wat skaars 'n steak kan gaarmaak. Die skuifdeur na die woning se rails is nie meer daar nie. Mens baklei om die deur oop en toe te kry. Die borrelbad moet mens by die pomp gaan aansit en afsit, want die skakelaar werk nie meer op die bad self nie, so die kanse dat mens dalk 'n elektriese skok kan kry is groot en die overflow is missing. Daar is net 'n gat wat daar sit. As mens daai prys betaal verwag mens darem 'n air con, nie 'n klein fan wat soos 'n trekker klink as mens hom op-start nie, wat skaars koud maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter P - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter P
Family with young children

Fantastic.

One of the few places I've experienced where accommodation and amenities look like the website. Reservations for game drive, splash pool heating and spa without any problems. Monica very helpful. Service in pub, restaurant and game drive excellent. Really enjoyed everything. Will definitely return. Beautiful scenery on game drive.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Een van min plekke wat ek ervaar het waar verblyf en geriewe lyk soos op die webtuiste. Besprekings vir wildrit, verwarming van splash pool en spa sonder enige probleme. Monica baie behulpsaam. Diens in kroeg, by restaurant en met wildrit uitstekend. Het alles baie geniet. Sal definitief terugkeer. Natuurskoon op wildrit pragtig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa's response

Baie dankie Pieter vir jou terugvoer. Ons is baie bly jul het lekker gerus en die lodge en natuur geniet. Sien uit om jul weer te ontvang as ons gaste.

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa
Deidre U - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deidre U
With spouse/partner

Dit was absoluut amazing.

Dit was regtig vandat ons aangeland het absoluut fantasties. Goeie diens. Privaat en baie netjies en stylvol.

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa's response

Thank you.
We do appreciate the feedback and will keep our standards high for our clients. We are very glad you enjoyed it at Ezingweni Safari Lodge.
We believe that you were feeling rejuvenated after leaving the resort.
We hope to welcome you back soon.
Regards,
Ezingweni

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa
Sam J - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sam J
With spouse/partner

Lovely getaway.

My partner and I decided on a last minute getaway and came across this lovely lodge. Although very basic, it has everything you could need and is exactly what we wanted - quiet serenity away from people. Carter and Lennon at the restaurant and bar are absolutely fantastic hosts and ensured we were well taken care of. Although the menu is extremely limited, that being said, it is predominantly self catering, so limited menu options are understandable, the food is excellently prepared by Carter and we thoroughly enjoyed our meals. We are already planning our next 2 visits to the lodge - one with the kids and another without!

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa's response

Thank you.
We do appreciate the feedback and will keep our standards high for our clients. We are very glad you enjoyed it at Ezingweni Safari Lodge.
We believe that you were all feeling rejuvenated after leaving the resort. We will definitely give the feedback to Carter and Lennon.
We very glad to hear that you are already planning your next visits.
We hope to welcome you back soon.
Regards,
Ezingweni.

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa
Natascha V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natascha V
With spouse/partner

Baie vriendelik en rustig.

Die diens was puik en die staf was vriendelik.

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa's response

Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
Ons sien uit om julle weet te verwelkom
Ezingweni Bestuuur

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa
Suzanne A - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Suzanne A
Individual traveler

Had a pleasant experience.

If they could make you feel welcome on arrival it would make a huge difference as we were lost in the bush! No hot water in outside tub so in winter not a good idea to bath ─ rather take a shower. Food and service at restaurant was really not worth the money.

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa's response

Good day Suzanne,

Thank you for the feedback. I am sorry to hear about your experience at the lodge.

The hot water for the outside tub comes from the same geyser that supplies water to the shower.

We will definitely have a look at the welcoming experience as well as find out about the food and service at the restaurant.

Regards,
Ezingweni Management

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa
Prudence M - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Prudence M
With friends

Great spa massage area. Great location. Really had a great weekend,

It was just what the ladies needed.

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa's response

Thank you. We do appreciate the feedback and will keep our standards high for our clients. We are very glad you enjoyed it at Ezingweni Safari Lodge. We believe that you were all feeling rejuvenated after leaving the resort. We hope to welcome you back soon. Regards, Ezingweni.

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa
Abe S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Abe S
With spouse/partner

A great weekend getaway place.

Security compromised by a lack of communication once in the resort. No cellphone network with all major providers.

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa's response

We strive to keep our clients happy and safe. Our security walks all night and calls in every hour to the call centre. Everybody is very safe at the Lodge. The cell phone network should be better in the near future as they are busy looking at a cell phone tower near to the Lodge on another farm.

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa
Jarques S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Jarques S
With spouse/partner

Quiet.

Everything was top notch, but frankly the "game drive" was extremely poor. No animals seen and the whole ride was just uncomfortable. Not worth the money at all.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig.

Alles was in die haak, maar eerlik die "wildsrit" was uiters swak. Niks diere gesien nie en die hele rit was net heel ongemaklik. Glad nie die geld werd nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa's response

Ek is jammer om te hoor dat die wildrit ongemaklik was. Ons ry juis met 'n Cruiser om die wildsritte te doen. Daar is wel baie wild, dit was net ongelukkig vir julle dat julle niks diere gesien het nie. Ons hoop om julle weer te sien en dan ook die diere te kan besigtig.

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa
Johan H - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan H
With spouse/partner

Rustig.

Baie lekker. Pryse van aktiwiteite net baie hoog.

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa's response

Thank you. We do appreciate the feedback and will keep our standards high for our clients. We hope to welcome you back soon. Regards, Ezingweni.

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa
Leroy N - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leroy N
With spouse/partner

One of the best places to go have some quality time with your loved ones.

The staff is very friendly, clean, very kind. Service is good. Actually everything is up to standard. 10/10.

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa's response

Thank you.
We do appreciate the feedback, and will keep our standards high for our clients.
Hope to welcome you back soon!

Regards,
Ezingweni

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa
Trudi N - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Trudi N

Beautiful surroundings and lovely house.

The roads leading to the house was not quite suitable for a normal car - would recommend an SUV or something with a high clearance.

Colyn G - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Colyn G
With spouse/partner

Baie lekker rustig.

Die naweek was baie lekker gewees. Heel rustig in die bos met baie goeie diens van die lodge. Sal dit aanbeveel aan ander mense.

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa's response

Ons is baie bly jul het lekker gerus en die lodge en natuur geniet.
Sien uit om jul weer te ontvang as ons gaste.

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa
Mari-louise J - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Mari-louise J
Family with young children

Tranquil.

Petting zoo only has 2 horses, a goat and a sheep. Units well equipped, they can occasionally wipe down the cabinets for cobwebs. Reception man is very helpful. Spa staff from Sunday 20th April were very helpful and friendly!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig.

Petting zoo het net 2 perdjies, 'n bok en 'n skaap. Eenhede goed toegerus, kan net kaste so nou en dan uitvee vir spinnerakke. Ontvangs-manspersoon baie behulpsaam. Spa personeel van Sondag 20ste April baie behulpsaam en vriendelik!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Riana H - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Riana H
With spouse/partner

Fantasties - ons sal definitief terugkeer.

Ons het op Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa besluit vir 'n wegbreeknaweek. Die professionele diens wat ons ontvang het by die lodge, sowel as die spa, was uit die boonste rakke! Dis 'n heerlike, bekostigbare, wegbreek wat ons vir al ons vriende aanbeveel.

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa's response

Vreeslk dankie vir die terugvoer. Ons streef daarna om al ons gaste totaal te laat ontspan en met mooie Bosveld-herinneringe te laat. Dankie dat julle dit raak sien!

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa
Theanette B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theanette B
With spouse/partner

Absolutely fantastic.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut fantasties.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa's response

Baie, baie dankie!

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa
Rozell V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Rozell V
With spouse/partner

Rustig net te min om te doen.

Het geen uitsig gehad van ons dek af nie, die bome reg voor die kamer bedek enige view. Die petting zoo het net 2 ponies in gehad met 'n skaap en 1 boerbok, teleurstellend. Het net 2 kameelperde en 2 rooibokke te siene gekry. Die quad bikes was buite werking. Ek sal regtig aanbeveel dat daar meer vir gaste gegee word om te doen.

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa's response

Die eenhede is opgerig in die bosveld, en met al ons reen waarvoor ons so dankbaar is, is die veld ryg en dit maak dit net soveel mooier. Ons petting zoo het diere in wat gevoer kan word nie net om na te kyk.
Die quads is in vir n diens om ons gaste se veiligheid te verseker.

Jul was welkom om n wildsrit te bespreek, om die res van ons wild te sien op die gedeelte van die plaas waar die gaste nie privaat mag ry nie. Met die rede dat ons wild ook veilig moet wees.
Ons het ook n baie lekker adventure golf wat jul kon doen wat groot sports dien vir gesinne asook ons paintball.

Die dag spa was ook tot jul beskikking, op die grond pad langs on sin bied hul ziplining aan, krokodil plaas sowel, wat in die eenhede se informasie leêrs gewys word.

Hoop julle kon teminste die mooi natuur skoon in neem, en wegbreek van die stad se remoer.

Groete
Ezingweni

Ezingweni Safari Lodge en Day Bush Spa
From
R1 438
per night (sleeps 2)
From
From R1 438
per night (sleeps 2)
From
R1 438
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 48 people
  • Check-in: 13:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: R101, Limpopo, Modimolle, 0510, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAotKqgFPKG9ufeqUQ2GHNgAAh0TQFdgUuicMDxFLvfTiyVpioBF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 438  per night(sleeps 2) 37 5 1 5 R101 Limpopo 0510 Limpopo 0860 022 102 13:00-19:00 10:00 -24.765409771326 28.306575236895
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!