The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Fairstreams No. 2 | TravelGround
+34

Fairstreams No. 2

17 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 17 reviews for Fairstreams No. 2
Cleanliness
4.7/5
Service
4.9/5
Location
4.5/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Stefan S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefan S
With spouse/partner

Wat 'n lekker blyplek, privaat, maar stapafstand na hoofstraat.

Baie netjies, goeie beddens, goed toegeruste kombuis. Lekker kaggel. 'n Kuierstoep met braaiers om van te kies.

Lize-meré V - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lize-meré V
Family with young children

Fantasties en netjies.

Die linne en meubels is goeie kwaliteit. Kombuis baie goed toegerus. Baie aangename eienaar!

Chantal S - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chantal S
With spouse/partner

Knus, gemaklik en heerlik!

Fairstreams Nr. 2 is netjies, het hope karakter en alles wat 'n mens nodig het vir 'n heerlike tyd. Die eienaars is vriendelik en doen moeite om die verblyf gemaklik te maak vir gaste, selfs tydens beurtkrag. Baie dankie Elize!

Ronel P - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel P
With spouse/partner

Ons het heerlik gekuier in Fairstreams 2!

Fairstreams No.2 is baie goed toegerus en netjies met 'n lekker atmosfeer. Die kaggel is heerlik en mens slaap lekker warm. Elise stap die ekstra myl om alles so lekker as moontlik te maak. Ek sal die huis enige tyd aanbeveel.

Lizette J - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette J
With spouse/partner

Uitstekende, toegeruste huis.

Heerlik gebly en lekker gekuier voor die kaggel!

Andre K - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre K
With spouse/partner

Baie lekker gekuier daar.

Baie netjies en goed ingerig.

Francois B - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois B
Family with young children

Perfekte eenheid en wegbreek vir 'n familie wat kwaliteit-tyd saam wil spandeer!

Fairstreams is 'n lieflike kompleks en die eenheid is baie gerieflik geleë om alles in Dullstroom te besoek. Die eenheid is luuks met 'n baie lekker kultuur-gevoel. Baie skoon en uitgerus met alles wat 'nn mens benodig. Ek sal Fairstreams aanbeveel vir enigiemand wat Dullstroom wil besoek. Baie dankie vir 'n lekker naweek weg.

Charmaine D - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine D
Family with teenagers

Dit was 'n heerlike naweek en die akkommodasie is sentraal genoeg dat jy oral kan stap. Fairstreams No. 2 is netjies en mens voel tuis sodra jy instap.

Ons het heerlik gekuier in Dullstroom en sal beslis weer inloer.

Viktor C - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Viktor C
With friends

Lekker rustig en gemaklik gebly.

Goeie waarde vir geld.

Marcel D - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marcel D
With spouse/partner

Dit was heerlik 'n ontspannede naweek.

Die enigste probleem is dat die DStv nie opvang en werk nie, andersins was dit heerlik.

Melissa C - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melissa C
Individual traveler

Cosy stay.

Very cosy, peaceful stay. The bed is so comfortable and bath was amazing!

Saartjie V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Saartjie V
Family with teenagers

Gesellig, goed toegerus, karaktervol en netjies.

Fairstreams no 2 is goed-toegerus, skoon en netjies, goed geleë en het karakter. Die kaggel, outydse bad en DVD speler was 'n bonus. Die beddens is lekker ferm en die eienaar was maklik bereikbaar vir navrae. Dis maklik om van daar af na die dorp of dam te stap en net die buitelug te geniet. Baie dankie vir 'n aangename tyd, ons sal dit enige tyd kan aanbeveel.

Fairstreams No. 2's response

Dankie vir jou mooi resensie, Saartjie. Ons is baie bly dat julle jul tydjie geniet het,

Julle is enige tyd weer welkom.

Fairstreams No. 2
Cornellia V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornellia V
With friends

Beautiful, clean and spacious unit.

We rented the unit for a women's weekend and it was absolutely amazing. Everything you'd need is in the unit. It's very clean and very comfortable. The electric blankets on the beds and fire place in the living room makes it a winner for cold nights.

Fairstreams No. 2's response

Hi Jenny,

Thank you for your great review. We so glad you enjoyed your stay

Fairstreams No. 2
Nicky J - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicky J
With spouse/partner

Quiet and close to everything.

Everything you need, is at Fairstream. Fireplace was lovely. Place was neat. Would highly recommend it and we will definitely go back again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en naby als geleë.

Als wat jy benodig is by Fairstream. Kaggel was heerlik. Plekkie was netjies. Sal dit sterk aanbeveel en ons sal ook definitief weer terug gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Fairstreams No. 2's response

Thank you, Nicky, happy you enjoyed your stay and you always welcome.

Fairstreams No. 2
Theo T - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theo T
With spouse/partner

Perfekte romantiese wegbreek.

Die plekkie is stylvol en steeds warm. Ons het lekker snoesig by die kaggel gesit en whiskey geniet. Die Dullstroom-weer het mooi saamgespeel vir die perfekte romantiese wegbreek.

Fairstreams No. 2's response

So bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom.

Fairstreams No. 2
Marlene P - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marlene P
With spouse/partner

Heerlik, rustig en ontspanne.

Kan dalk gloeilampe nagaan, heelwat werk nie..'n Kuierbank op die stoep kan dalk 'n aanwins wees. 'n Bietjie opknap en aanplant van ietsie in die tuin. Maar in geheel baie lekker en spesiaal dat my 2 honde ook kon saam en ek sal weer soontoe gaan.

Fairstreams No. 2's response

Thank you for your feedback. You're always welcome.

Fairstreams No. 2
Henri D - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henri D
With spouse/partner

A gem in Dullstroom.

Value for money and excellent client service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Juweel in Dullstroom.

Waarde vir geld en uitstekende kliëntediens!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Fairstreams No. 2's response

Thank you, Henri, you are always welcome.

Fairstreams No. 2
From R2 400
per night (for 6 people)
From R2 400
per night (for 6 people)
From R2 400
per night (for 6 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Janson Street, Fairstream Unit 2, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb932d34975f8b0db81e1efb18e02671f571e39721a89e32a04d8ae59ca209be3ef619fe59082a8475e7da72edcbe2e277dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R2 400  per night (for 6 people) 17 5 1 5 Janson Street Fairstream Unit 2 1110 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.412400164207 30.107247829368
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!