Fairydust Guest House
Review Summary
Tumalano M - Jan 2021
Overall score
It was quite decent and I enjoyed it.
Fairydust Guest House's response
Thank you, we will check it.
Feoni G - Nov 2020
Overall score
Wat n wonderlike ervaring om n stukkie goud tussen niks en nêrens te ontdek.
Johan W - Dec 2019
Overall score
More than happy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Meer as tevrede!
Regtig 'n puik en hoë standaard gastehuis. Sal enige tyd weer daar oorslaap of self langer oorbly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elise J - Nov 2018
Overall score
Home away from home, like visiting family.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Tuiste weg van die huis, soos om vir familie te kuier.
Fairydust Gastehuis is een van die bestes waar ons al ooit oorgeslaap het. Die plek word baie mooi na omgesien, die terrein is skoon en netjies. Die kamer is spoggerig en baie skoon, alles op sy plek. Die eienaars voel soos familie, hulle is so gasvry en vriendelik, ons het dadelik tuis gevoel. Ek is beïndruk met die ligte in die badkamer wat met beweging werk, om sodoende krag te bespaar. Die ontbyt wat vir ons voorgesit is was baie lekker tuisgebak en meer as genoeg. Ek sal enige tyd weer terug gaan soontoe. Dis waarlik 'n pragtige plek, in 'n verwaarloosde dorp.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Henk B - Jul 2018
Overall score
'n Lafenis na die lang pad van Kgalagadi.
Cois D - Apr 2018
Overall score
Baie netjies, skoon en gerieflik.
Fairydust Guest House's response
Baie dankie.
Michelle M - Mar 2017
Overall score
Friendly people and always willing to help. They went an extra mile for me.
Gerda B - Jan 2016
Overall score
Netjiese plek en vriendelike personeel
Fairydust Guest House's response
Hi daar,baie dankie vir die goeie terugvoering. Jul is altyd welkom om weer te kom.Bly jul het dit geniet. Nogmaals baie dankie.
- Capacity: 18 people
-
Check-in: 13:00 to 19:00
Check-out: 11:00 - Address: 39 Boven Street, Roosville, Sannieshof, 2760, North West
- All ages welcome