The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Familia Guesthouse | TravelGround
+13

Familia Guesthouse

22 reviews
Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 22 reviews for Familia Guesthouse
Cleanliness
5.0/5
Service
4.6/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Stephen R - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephen R
With spouse/partner

Great.

Nice warm place and affordable.

Chris M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris M
Family with young children

Brilliant getaway.

Excellent venue for a quiet getaway with the family.

Familia Guesthouse's response

Good day Chris,
Thank you so much. We hope to see you again soon.
Kind regards,
Familia Guesthouse

Familia Guesthouse
Sherise V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sherise V

It was worth the long drive out to Groblersdal and worth the money we paid.

So beautiful and peaceful place to be.

Familia Guesthouse's response

Baie dankie Sherise, ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete, Familia Gastehuis.

Familia Guesthouse
Elmari R - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmari R
With spouse/partner

Safe, quiet, easy, perfect accommodation!

I have already recommended to friends and family Familia. We stayed lovely. It is beautiful, tasteful, clean and very safe.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Veilige, rustige, maklike, perfekte verblyf!

Ek het reeds vir vriende en familie Familia aanbeveel. Ons het heerlik gebly. Dis pragtig, smaakvol, silwerskoon en baie veilig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Raaitjie N - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Raaitjie N
Family with teenagers

Alles is baie mooi skoon en netjies en het ons baie lekker daar gebly.

Daar was net 'n kommunikasie gaping, want hulle het ons datums verkeerd gehad en het gastehuis ons nie verwag op die datum wat ons bespreek het nie.

Familia Guesthouse's response

More Raaitjie,
Baie dankie hoor. Hoop ons sien julle spoedig weer.
Mooi dag daar.
Groete,
Familia Familie

Familia Guesthouse
Corné E - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corné E
Family with young children

Fantasties Familia!

Ons sal weer en weer teruggaan Familia toe! Fantastiese plek!

Familia Guesthouse's response

Baie baie dankie Corné, dis dierbaar en 'n baie mooi gebaar, ons waardeer opreg.
Groete van ons almal hier by Familia

Familia Guesthouse
Alma V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alma V
With spouse/partner

Ontspanne.

Met 'n vriendelike ontvangs, stylvolle kamers, rustige atmosfeer en heerlike ontbyt kan jy nie anders as om Familia Guesthouse aan te beveel nie.

Familia Guesthouse's response

Baie baie dankie Alma, dit is dierbaar van jou!

Familia Guesthouse
Michelle V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle V
Individual traveler

The place to stay when in Groblersdal!

Beautiful guesthouse with lovely rooms and a delicious breakfast. Safe parking, relaxed atmosphere, friendly and helpful staff.

Familia Guesthouse's response

Baie baie dankie vir die baie mooi terugvoer, Michelle. Ons waardeer dit tog so baie.
Mooi dag en veilig wees,
Van almal by Familia.

Familia Guesthouse
Johan P - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan P
With spouse/partner

Certainly one of the finest guesthouses we ever visited!

Top class in every way. Friendly, cordial and competent hostess and staff, impeccably clean and tidy, just the best equipment, lovely garden, quiet and private, safe and convenient parking. In short: pretty much everything one finds in a guest house.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sekerlik een van die puikste gastehuise wat ons ooit besoek het!

Top-klas in alle opsigte. Vriendelike, hartlike en bekwame gasvrou en personeel, onberispelik skoon en netjies, net die beste toerusting, lieflike tuin, stil en privaat, veilige en gerieflike parkering. Kortom: net mooi alles wat 'n mens in 'n gastehuis soek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Familia Guesthouse's response

Baie, baie dankie, Johan. Dis so 'n mooi kompliment. Baie dankie aan julle wonderlike mense wat alles mooi en die moeite werd maak. Dit word opreg waardeer

Seën vir julle,
Jul Familia-familie

Familia Guesthouse
Matilda B - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Matilda B
With friends

Pragtige plek.

Baie luuks. Pragtige plek met vriendelike diens.

Familia Guesthouse's response

Baie, baie dankie, Matilda. Dis baie dierbaar. Baie dankie en sien gou weer.
Mooi bly.
Groete daar

Familia Guesthouse
Liezl K - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezl K
Family with young children

Gemaklik, skoon, vriendelik.

Briljante kliëntediens, waarde vir geld.

Familia Guesthouse's response

Baie dankie vir die mooi terugvoer Liezl. Baie groete vir julle mooi mense van ons, hoor. Mooi bly.
Groete,
Sandra

Familia Guesthouse
Matilda B - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Matilda B

Stunning guesthouse.

Stunning guesthouse with very friendly service. Will go back. Modern rooms with everything you need.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige gastehuis.

Pragtige gastehuis met baie vriendelike diens. Sal beslis weer daar oorslaap. Moderne kamers met alles wat jy nodig het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Familia Guesthouse's response

More Mathilda,
vreeslik baie dankie vir die pragtige verwysing hoor. dit word baie waardeer en ond sien uit na julle volgende kuier, julle twee dierbare mense.
Veilig bly
Groete
sandra

Familia Guesthouse
Marieta V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marieta V
With spouse/partner

Heerlike, gerieflike en smaakvolle verblyf met hartlike ontvangs.

Familia Guesthouse is 'n pragtige gastehuis, smaaklik ingerig met net die beste in gedagte vir gaste. Die kamer was 'n oase op 'n snikhete dag met lugversorging, gemaklike bed en rusbank! Ons het heerlik gebly met Sandra as 'n baie aangename gasvrou!

Familia Guesthouse's response

Ai Baie dankie Marieta. Julle is darem ook net die dierbaarheid vanself. Die gaste maak 'n gastehuis. Dankie julle. 'n Geseende Kerstyd vir julle.

Familia Guesthouse
Buks S - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Buks S
With friends

Briljant.

Een van die beste plekke wat ek nog gebly het met die vriendlikste mense. Well done.

Familia Guesthouse's response

Hi Buks,
Baie dankie hoor, dis nou lekker om sulke lekker, warm terugvoer te kry. Ai, ons waardeer dit baie, Buks. Beste wense vir julle almal daar wat ons so ondersteun het, dit was baie baie lekker om julle by Familia te huisves.

Van ons hele Familia familie.

Familia Guesthouse
Delene C - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Delene C
Individual traveler

Familia Guesthouse is pragtig en die personeel vriendelik, maar die bouery wat tans aan die gang is, is onveilig en onaangenaam.

Ek het 'n dag vroeër vertrek, want, behalwe vir die versrkiklike geraas en stof gedurende die Saterdag, was daar geen privaatheid nie en ek het onveilig gevoel met al die konstruksiepersoneel op die perseel en die hoofhek wat oopgehou moes word. Bestuur moet liewers nie besprekings aanvaar vir kamers wat direk deur die bouery beïnvloed word nie en kliënte moet voor die tyd ingelig word oor die bouprojek en hulle beplande werksure sodat kliënte 'n ingeligte besluit kan neem. Persoonlik dink ek bouery oor 'n naweek wanneer jy kliënte huisves is onnodig en 'n gedeeletelike terugbetaling van my verblyfkostes en die etes wat ek vooraf betaal het sou van pas wees.

Karen V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Karen V
Family with young children

Baie netjies en skoon!

Baie dankie. Sal vir seker weer hier kom bly as ons weer kom vir sport!

Familia Guesthouse's response

Beste Karen,

Baie daakie, dis wonderlik om sulke dierbare gaste te ontvang. Dis julle pragtige gaste wat Familia 'n besondere gastehuis maak. Kom kuier asb. weer.

Mooi dag en vriendelike groete,
Sandra

Familia Guesthouse
Alida D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alida D
On business

Baie mooi, netjies, veilig en baie vriendelik.

Kan aanbeveel vir enige persoon wat daar wil gaan oornag of verblyf daar nodig het, almal baie vriendelik, staff baie behulpsaam en verblyf was aangenaam en eksklusief.

Familia Guesthouse's response

Baie, baie dankie. Familia waardeer die terugvoer.

Familia Guesthouse
Jolande M - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jolande M
Family with young children

We had a lovely stay!

Friendly reception in a beautiful guesthouse.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het heerlik gebly!

Vriendelike ontvangs in 'n pragtige gastehuis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Familia Guesthouse's response

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Familia Gastehuis streef daarna om gaste tuis te laat voel.

Familia Guesthouse
Andre S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre S
With spouse/partner

Uitstekende waarde vir geld!

Baie beïndruk. Topklas gastehuis, asook baie vriendelike en behulpsame personeel. Uitstekende ontbyt en 'n heerlike aandete. Absoluut vyfster gehalte.

Familia Guesthouse's response

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Familia Gastehuis personeel waardeer dit opreg.

Familia Guesthouse
Peter P - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter P
With spouse/partner

Advertise secure undercover parking,

See stars.

Familia Guesthouse's response

Thank you very much, Peter, we appreciate it. You are welcome.

Familia Guesthouse
Anne-marie L - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Anne-marie L
On business

Pragtige dekor, lekker gerus, staf is vriendelik.

Hul kan meer moeite doen om seker te maak die kamer se items (spesifiek handdoeke) is korrek / gereed. Die gas in kombuis was nie opgekoppel nie, wou 'n ommelet bestel soos voorgestel beskikbaar is. Verder was ons baie gelukkig, mal oor die staf.

Familia Guesthouse's response

Baie dankie vir die terugvoering Anne-Marie, ons waardeer dit opreg. Julle is altyd welkom.

Familia Guesthouse
Wilma L - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilma L
On business

If you expect luxury, you will experience it here in all respects!

We travel a lot and stay in many guest houses. If there were a Familia Guesthouse in every place we visited, we would stay there every time. Cecilia warmly welcomes you upon arrival. The rooms are stylish with all the necessary extras and a beautiful patio that overlooks the most beautiful garden under the trees. After a day of work, it's a great place to kick off your shoes and relax. The luxury of someone cleaning your shoes was a surprise. Breakfast was delicious. I asked for a dinner on very short notice, so we were surprised when we got a full, deliciously cooked meal. I can really recommend Familia. Regardless of your standard, you can be sure not be disappointed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

As jy luukse verwag, sal jy dit hier beleef in alle opsigte!

Ons reis baie en slaap in baie gastehuise oor. As Familia in elke plek wat ons besoek 'n tak gehad het, sou ons elke keer daar oorgeslaap het. Cecilia verwelkom jou by aankoms met hartlikheid. Die kamers is stylvol met al die nodige ekstras en 'n pragtige stoepie wat uitkyk op die mooiste tuin onder bome. Na die dat se werk was dit 'n heerlike plek om skoene uit te skop en te ontspan. Die luukse van iemand wat jou skoene skoonmaak is 'n verrassing. Ontbyt is uit die boeke en op kort kennisgewing het ek navraag gedoen oor 'n aandete. Groot was ons verrassing toe ons 'n vol maaltyd kry met die heerlikste gekookte ete. Ek kan Familia Gastehuis aanbeveel. Ongeag van jou standaard, jy kan seker wees jy sal nie teleurgesteld wees nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Familia Guesthouse's response

Goeidag Wilma

Baie baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeur dit so baie om positiewe terugvoering van ons gastehuis te hoor, jul is altyd welkom en dis net n plesier om ons gaste te laat welkom voel, weereens dankie.

Familia Gastehuis
Cecile en Nicola

Familia Guesthouse
From R1 100
per night (for 2 people)
From R1 100
per night (for 2 people)
From R1 100
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 47 Kruger Street, Groblersdal, 0490, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0YmM4NzhjLTYyNmMtNDAzMi1iYmQ0LTU5ZWI0NDIzNDJkOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 100  per night (for 2 people) 22 5 1 5 47 Kruger Street Groblersdal 0490 Limpopo 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -25.173465357789 29.386325830689
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!