Festina Lente
Review Summary
Andre R - Dec 2020
Overall score
Die beste in Johannesburg.
Festina Lente's response
Oh wow! Baie, baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Hoop om julle weer eendag terug te verwelkom.
Met dankbaarheid.
Elna
Joggie A - Oct 2020
Overall score
Ongelooflik! Definitief 5 ster! Elna die gasvrou is ‘n engel!
Festina Lente's response
Tonne dank dat julle nog tyd gemaak het om vir ons sulke opbouende terugvoer te stuur. So bly ons kon ontmoet en onthou ons deure bly oop aan die kant om julle terug te verwelkom.
Met dankbaarheid.
Elna
Rinus C - Jun 2019
Overall score
Baie lekker.
Festina Lente's response
Vreeslik dankie vir die positiewe terugvoer. Was 'n groot plesier om julle te huisves. Kom gerus weer.
Met dankbaarheid,
Elna
Yolande T - May 2019
Overall score
Fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties!
Ons het die verblyf terdeë geniet! Die kamer is pragtig en daar is aan elke detail aandag gegee wat ons verblyf baie spesiaal gemaak het. Elna het ons baie welkom laat voel. Die ontbyt was ook heerlik. Ons sal beslis weer by Festina Lente gaan kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Festina Lente's response
Vreeslik dankie vir die wonderlike terugvoer! Hoop ons kan julle weer terug verwelkom in die toekoms.
Met dankbaarheid
Elna
Malinda N - Apr 2019
Overall score
Beste verblyf in die hele area.
Festina Lente's response
Baie, baie dankie Malinda dat jy ons dag maak met sulke positiewe terugvoer. Dit was 'n groot voorreg om julle hier te kon ontvang en hoop ons kan julle weer terug verwelkom in die toekoms.
Met dankbaarheid.
Elna
Danel D - Mar 2019
Overall score
Fantasties!
Festina Lente's response
Baie, baie dankie Danel dat jy ons so opbeur met jou positiewe terugvoer op 'n Maandag! Ons sien uit om jou terug te verwelkom in die toekoms.
Met dankbaarheid,
Elna
Nicolaas F - Mar 2019
Overall score
Do not hesitate to relax when you stay here - there are so many beautiful things.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Haas jou inderdaad langsaam wanneer jy hier bly - daar is so baie mooi's.
Dit was my derde verblyf by hierdie besondere B&B met sy keurige, interessante, fyn versorgde en uitstekend toegeruste kamers, smaaklike (en mooi) ontbyt en professionele ontvangs. Les bes, dit slaag die tongtippietoets: uitstekende koffie. Die prys per persoon mag hoog lyk, maar dis kompeterend vir die omgewing en die gehalte - maar laat gerus jouself dié bederf toe!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Festina Lente's response
You are making our day! Thank you very much Nicolaas for the beautiful review and for inspiring us to always do our best. It will always be an honor to welcome you back.
With gratitude,
Elna
Elmarette B - Feb 2019
Overall score
Franse rustigheid in die stad.
Festina Lente's response
Liewe Elmarette,
Dis met 'n hart vol dankbaarheid wat ek jou terugvoer ontvang en maak die Maandag sommer baie minder blou. Dit was inderdaad 'n voorreg om julle hier te huisves en ons deure staan altyd oop om julle terug te verwelkom, enige dag.
Alles van die beste vir julle.
Elna
Frikkie En Blanche B - Jan 2019
Overall score
Friendly reception in Afrikaans.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike ontvangs in Afrikaans.
Baie netjies en als net soos op advertensie. Baie goed geleë en maklik bereikbaar. Elna was vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel. Die eenhede het alles in wat nodig is vir die verblyf. Pragtige omgewing en tuin. Dankie vir heerlike ontbyt en gasvryheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Festina Lente's response
Liewe Frikkie en Blanche,
Vreeslike dankie vir die positiewe terugvoer en dankbaar julle het geniet. Dit was regtig 'n absolute plesier om julle hier te huisves en Festina se deure staan oop om julle weer eendag terug te verwelkom.
Viendelike groete en alles van die beste vir julle.
Elna
Jan-hendrik V - Jan 2019
Overall score
Pragtige kamers en baie vriendelike diens.
Festina Lente's response
Baie dankie Jan-Hendrik vir die positiewe terugvoer. Dit was 'n absolute plesier om jou hier te kon ontvang. Hoop regtig om jou weer te kan terug verwelkom in die toekoms.
Met waardering
Elna
Jeanne W - Dec 2018
Overall score
Beautiful place, tasty breakfast, really enjoyed the stay!
Festina Lente's response
Thank you so much for taking the time to write us a review - much appreciated! We would love to welcome you back.
With gratitude,
Elna
Marieta V - Dec 2018
Overall score
Waarlik ‘n home away from home.
Festina Lente's response
Vreeslik dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was waarlik 'n absolute plesier om julle weer by Festina Lente te ontvang. Seen en beste vir julle en ons verwelkom julle graag terug in die toekoms.
Met dankbaarheid,
Elna
Pholoshi M - Sep 2018
Overall score
Perfect stay.
Read moreFestina Lente's response
It is such a pleasure and truly an honor to host guests again. I shared your feedback with all our staff and we are so pleased to know that you had another great time at Festina Lente. Thank you very much for the positive feedback and hope to see again.
With gratitude,
Elna
Pholoshi M - Apr 2018
Overall score
Very good hospitality and comfort.
Festina Lente's response
Thank you so much for the positive feedback and for choosing to stay with Festina Lente. It was a pleasure hosting you and looking forward to welcome you back in future.
With gratitude
The owner
Carina M - Feb 2018
Overall score
Uitstekend! Wonderlike ervaring.
Werlinda H - Apr 2017
Overall score
Home-away-from-Home
This review has been translated,click hereto view the original version.
"Home-away-from-Home"
Festina Lente skep 'n huislike atmosfeer en rus vir die siel. Uitstekende diens en heerlike ontbyt. Ek sal Festina Lente sterk aanbeveel vir enige reisiger!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Festina Lente's response
It was an utmost pleasure to host such a great person like you. Thank you for the positive feedback and hope to welcome you back soon.
Marieta V - Oct 2016
Overall score
Lovely accommodation and great service!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lieflike verblyf met goeie diens!
Ons het ons verblyf by Festina Lente baie geniet. Die ontbyt was heerlik en die kamers wat elk sy eie tema het is iets besonders. Ek sal beslis weer van die verblyf gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Festina Lente's response
Groot plesier!
Bertie H - Sep 2016
Overall score
100% satisfied.
This review has been translated,click hereto view the original version.
100% tevrede.
Sal vir seker weer daar bly as ons Jhb besoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Festina Lente's response
Baie dankie vir mooi resensie!
Hettie B - Aug 2016
Overall score
Very approachable host/hostess, breakfast very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasheer/vrou baie toeganklik, ontbyt baie aangenaam.
Die eenhede is baie koud, andersins aan te beveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bertram W - Aug 2016
Overall score
Lovely, peaceful atmosphere. Fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike rustige atmosfeer. Fantasties!
Festina Lente sal ek enige tyd aanbeveel. Dit is geleë in 'n rustige omgewing, die wooneenhede is netjies, mooi en baie kunstig gemeubeleerd. Die gasheer en gasvrou is aangename mense en hulle bedien 'n heerlike ontbyt wat nie net lekker is nie, maar ook lekker lyk. Well done!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annari L - Jul 2016
Overall score
Gasvryheid in 'n Victoriaanse atmosfeer.
Festina Lente's response
Hi daar,
Baie dankie vir die goeie review!
Groete
Henrico
Roccouw P - Jun 2016
Overall score
Vintage luxury.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vintage luuksheid.
Was die moeite werd.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Festina Lente's response
Baie dankie vir die resensie.Roccouw
Andre R - Apr 2016
Overall score
Puik verblyf!
Roger C - Feb 2016
Overall score
Awesome experience, wonderful decor, excellent value for money.
Kobus K - Oct 2015
Overall score
Mooi!
Cindy D - Feb 2015
Overall score
Waarde vir geld!
Mariette A - Dec 2014
Overall score
Soveel kreatiwiteit!
Dewald V - Nov 2014
Overall score
Baie lekker en baie tegemoetkomend.
Susan O - May 2014
Overall score
Pleasant
- Capacity: 10 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: 41 Balmoral Avenue, Hurlingham, Sandton, 2196, Gauteng
- No children under 18