The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Fijnbosch Cottage | TravelGround
+10

Fijnbosch Cottage

17 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 17 reviews for Fijnbosch Cottage
Cleanliness
5.0/5
Service
4.6/5
Location
4.8/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.6/5
Johan W - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan W
Family with teenagers

Rustige en mooi natuurskoon area.

Gebruik die as 'n oornagplek, en vandaar besoek jy die Tsitsikamma park, groot boom en in die dorpie self is daar mooi eetplekke, niks "fancy" nie. Jy kan saans lekker op die dek sit en na die berge en en natuur kyk. 'n Mens moet maar net jou eie drinkwater saamvat, asook kos want daar is net 'n klein supermark vir die nodigste.

Gert V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gert V
With spouse/partner

Neat, spacious and quiet.

Friendly host. Very spacious apartment with a beautiful garden in a nice village. Close to the beautiful Tsitsikamma part of the Garden Route National Park.

Ferdi R - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Ferdi R

Rustige atmosfeer te midde van die Tsitsikamma fynbos.

Ons het ons oorslaap baie geniet. Die eenheid is ruim, en Chris het ons baie gemaklik laat voel. Daar kan dalk 'n gedeeltelike afdak oor die buite-dek aangebring word aangesien mens beperk word om binne-in die eenheid te bly wanneer dit reën.

Johannes M - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johannes M
With friends

Pleasant accommodation.

Well situated. Well equipped. Helpful host and hostess. Will visit Fijnbosch Cottage again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangename verblyf.

Goed geleë. Goed toegerus. Behulpsame gasheer en gasvrou. Sal weer van Fijnbosch Cottage gebruik maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christo W - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo W
Family with teenagers

Uiters netjies en skoon.

Alles wat nodig is vir 'n selfsorg-eenheid.

Jacques T - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques T
Family with teenagers

Rustigheid en kalmte.

Baie dankie vir die beskikbaarstelling van julle wonderlike plekkie. Ons het baie lekker gebly.

Leendert B - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leendert B

Warm reception, beautiful place and stunning area.

Stunning destination. Good reception.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ontvangs hartelik, mooi plek in 'n mooi omgewing.

Pragtige bestemming. Goeie ontvangs.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Fijnbosch Cottage's response

Baie dankie.

Fijnbosch Cottage
Leilani N - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leilani N
With spouse/partner

Tranquil, very friendly service.

Would definitely recommend it to others.

Niek C - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Niek C
With spouse/partner

Lekker gekuier

Die eenheid was groot en ruim met baie toerusting en alles was skoon en netjies. Daar was selfs WiFi beskikbaar. Uitsig is baie mooi. Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Bonita C - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bonita C
Family with young children

Heerlike en mooi verblyf.

'n Heerlike wegbreekplek met baie lig en skoon lug!

Amanda H - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda H
Family with teenagers

Fantasties!

Dankie Chris en Loekie vir die gulde ontvangs. Dit was die beste drie dae. Sal baie beslis weer daar bespreek!

Tobie O - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tobie O
Family with teenagers

Netjies en baie rustig.

Het heerlik gebly met vriendelike diens en baie rustige omgewing.

Bettina W - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Bettina W
Family with teenagers

Everything was fine!

We had a wonderful time there!

Sebastian S - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Sebastian S
With spouse/partner

'n Baie rustige en mooi area!

Baie rustig en gerieflik vir twee mense. Naby besienswaardighede. Die padaanwysing was onduidelik, maar het baie lekker gebly.

Michele P - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michele P
Family with teenagers

Very pleasant, quiet location. Very relaxing and comfy.

Owners very nice and very helpful. They knew a lot about the area which made the stay very pleasant.

Lisa-mari K - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lisa-mari K
With spouse/partner

'n Klein stukkie paradys.

In een van die mooiste plekke in ons land geleë! Hierdie "cottage" is perfek gebou en gee 'n mens die perfekte uitsig op die berg. Dit is heerlik afgesonder en jy hoor amper geen geluide nie. Dit is ruim, skoon, netjies en gee daardie lekker tuis-gevoel sonder dat dit afskeep is. Een van ons heel lekkerste verblyf op ons hele vakansie. Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig, en het baie goeie aanbevelings vir besienswaardighede gemaak. Voorwaar weer op ons lysie van moet-besoeke!

Michelle H - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle H
Family with teenagers

Comfortable and beautiful place to stay.

One of the better places we stayed at on our trip. We felt comfortable. Lovely scenery.

From R1 150
per night (for 4 people)
From R1 150
per night (for 4 people)
From R1 150
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: C/O fynbos & Assegaai streets, Storms River, 6308, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBlMmU1ZTdjLWU3YjYtNDkyOS1iMDg0LTVjNmNjNjE0NThjYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 150  per night (for 4 people) 17 5 1 5 C/O fynbos & Assegaai streets Storms River 6308 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.96885 23.882863888889
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!