Fish Eagle Lodge
Review Summary
Odette B - Feb 2021
Overall score
Baie lekker gekuier. Heerlik afgekoel in die swembad.
Andries M - Jan 2021
Overall score
Dit was baie lekker.
Annalize D - Jan 2021
Overall score
Baie gerieflike, stil rustige oornag-slaapplek.
Ilse W - Jan 2021
Overall score
Goeie oornagstop, mooi uitsig oor Gariepdam.
Lisa W - Jan 2021
Overall score
Veilige plek met lekker swembad en jacuzzi, pragtige uitsig.
Wilna B - Jan 2021
Overall score
Fantasmagories.
Jan S - Jan 2021
Overall score
Netjies.
Zelda M - Jan 2021
Overall score
Baie dankie dit was heerlike verblyf. Sal Fish Eagle Lodge aanbeveel.
Henry B - Dec 2020
Overall score
Binnelandse toertjie saam met ma.
Duard B - Dec 2020
Overall score
Baie lekker plek.
Juandre K - Dec 2020
Overall score
Restful.
Ronel R - Dec 2020
Overall score
Great resting after a long drive.
Monja S - Dec 2020
Overall score
Heerlik oornag.
Attie F - Dec 2020
Overall score
Netjies, skoon en met uitsonderlike uitsig.
Zelda P - Dec 2020
Overall score
Pragtige plek.
Ben M - Nov 2020
Overall score
Goeie keuse vir oornagverblyf.
Ania B - Nov 2020
Overall score
Beeldskoon
Rodney R - Nov 2020
Overall score
Uitstekend ligging met groot en netjiese kamers.
Jaco V - Nov 2020
Overall score
Baie lekker plek.
Fish Eagle Lodge's response
Goeie Dag
Jammer vir die ongerief oor die swembad en jacuzzi, ongelukkig kon ons nie voor die tyd laatweet het nie omrede ons nie beplan het dat iets moet breek nie, dit was onverwags en onbepland, maar bly dat julle darm die tydjie hier verder geniet het. Sien uit om jul weer te he as gaste in die toekoms.
Vriendelike Groete
Hanli
Andries S - Oct 2020
Overall score
Rustig, lekker.
Tertius K - Oct 2020
Overall score
Oornag op pad na JHB.
Ria D - Oct 2020
Overall score
Was verras met verblyf. Mooi en skoon.
Debbie R - Oct 2020
Overall score
Dit was wonderlik om daar oor te slaap
Mike E - Oct 2020
Overall score
Pleasant overnight stay with great view
Veronica H - Oct 2020
Overall score
Dit was lekker aangenaam en ontspannend.
Deon D - Oct 2020
Overall score
Perfekte stop tussen Kaapstad en Johannesburg.
Adriaan F - Oct 2020
Overall score
Verblyf baie geniet, besondere goeie ligging en uitleg.
Derick W - Oct 2020
Overall score
Clean, secure and beautiful.
Venessa D - Sep 2020
Overall score
Familie vakansie, oorstop oppad Plettenberg baai toe
Glen M - Sep 2020
Overall score
A good stop over venue with a beautiful view over the Gariep Dam. Close to the village where you can have a good evening dinner.
Marius S - Sep 2020
Overall score
Heerlike rustige omgewing.
Casandra H - Sep 2020
Overall score
Home away from home.
Fish Eagle Lodge's response
Hi
Baie Dankie
Rachelle T - Aug 2020
Overall score
Pragtige uitsig!
Liezl G - Aug 2020
Overall score
Dit was heerlik vandat ons daar aangekom het totdat ons weer gery het. Die eienaar en sy gesin is baie vriendelik en behulpsaam en jy voel soos jarelange vriende. Ek sal enige iemand aanbeveel om soontoe te gaan.
Fish Eagle Lodge's response
Baie dankie
Was heerlik om te ontmoet.
Voorspoed en Seën.
Groete
Christo
Marlinda F - Mar 2020
Overall score
Vriendelike personeel, skoon netjiese eenheid.
Adel P - Mar 2020
Overall score
Wonderlik.
Lea B - Feb 2020
Overall score
Very neat and very friendly people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en baie vriendelike mense.
Ons het na 9 in aand aangekom, steeds was hul baie behulpsaam en vriendelik. Plek was uiters netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elize E - Jan 2020
Overall score
Dis ons tweede oorslaap by Fish Eagle Lodge. Dis elke keer lekker!
Read moreJoanne V - Jan 2020
Overall score
We stayed overnight on our way back from holiday.
Lizel L - Jan 2020
Overall score
Was aangenaam en gerieflik.
Zayd M - Jan 2020
Overall score
Perfect.
Cheryl V - Jan 2020
Overall score
Vinnige oornag tussen Kaap en Johannesburg.
Johann G - Jan 2020
Overall score
Baie ontspannend.
Dirk D - Jan 2020
Overall score
Rustig.
Alinka V - Jan 2020
Overall score
Ons het lekker hier gebly, ons was net teleurgesteld dat daar geen ontbyt die oggend was nie.
Fish Eagle Lodge's response
Beste Alinka,
Baie dankie vir jou resensie. Soos per ons plasing op die webtuiste, word ontbyt nie ingesluit nie, maar kan vooraf gereël word.
Groete
Nathan V - Jan 2020
Overall score
Baie lekker.
Heleen B - Jan 2020
Overall score
Baie netjies een mooiste uitsig oor die Gariep. Het lekker tafeltennis gespeel. Kan ook swem as jy wil!
Bernadette D - Jan 2020
Overall score
Goeie nag se slaap.
Carel K - Jan 2020
Overall score
Goeie akkommodasie vir oornag.
Dot R - Dec 2019
Overall score
Peaceful and beautiful views.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en 'n pragtige uitsig
Lekker vir familie met kinders.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pieter F - Dec 2019
Overall score
Ons het heerlik gekuier, al was dit net een aand. Volgende keer kuier ons bietjie langer. Pragtige uitsig oor die dam.
Michelle D - Dec 2019
Overall score
Pragtige plek maar min privaatheid.
Lisinda V - Dec 2019
Overall score
Netjies en gerieflik.
Edith W - Dec 2019
Overall score
Pragtig, baie gemaklik, fantastiese uitsig.
Evan Barry S - Dec 2019
Overall score
Aangenaam.
Sophia L - Dec 2019
Overall score
Gerieflike oornagstop.
Marina L - Dec 2019
Overall score
Everything neat and clean and reception friendly but did not get apartment we booked.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Alles netjies en skoon en ontvangs vriendelik, maar nie woonstel gekry wat ons bespreek het nie.
Ons het woonstel bespreek vir 3 persone, maar by ons aankoms ingelig dat hulle nie vol is nie, en eerder vir ons 2 kamers gaan gee met uitsig op die dam, wat "beter" is. Ongelukkig maak die skuifdeur van die kamer oop op die ontspanningslokaal wat uitsig op die dam het. Dit beteken dat 'n mens geen privaatheid het nie, omdat jou kamer oop is vir almal in die ontspanningslokaal om in te sien. Die enigste vars lug as mens die deur toemaak in die nag, is via die lugreëlaar wat nie werk met beurtkrag nie. Die kamer was dus bedompig deur die nag en as daar raserige gaste sou wees in die ontspanningslokaal sou dit 'n nagmerrie wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Fish Eagle Lodge's response
Marina,
Julle het n woonstel agter bespreek met een stort.
Ons het julle twee kamers aangebied met eie badkamers, dam uitsig en swembad, geen ekstra koste?
Hoekom het julle nie gevra vir die woonstel nie ?
Daar is gordyne voor die skuifdeur, geen probleme voorheen gerapporteer nie.
Reinette B - Dec 2019
Overall score
Very neat with friendly service. You will definitely see us again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies met vriendelike diens. Julle sal ons beslis weer sien.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Amber K - Oct 2019
Overall score
Very disappointing service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie teleurstellende diens.
Ons is baie onvriendelik ontvang. Daar is aan ons gesê ons sal nie ontbyt kan kry die volgende oggend nie, want ons het te laat bespreek. Daar staan WiFi ingesluit, maar ons is gelaat sonder die password. Die verblyf self is pragtig en netjies met 'n baie mooi ligging. Dink ook gaste moet bewus wees van die Jacuzzi wat nie werk nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan B - Oct 2019
Overall score
Friendliness, value for money!
Khensani B - Sep 2019
Overall score
A lovely, peaceful place with a dam view.
Francios G - Sep 2019
Overall score
Dit was baie gerieflik en gasvrou baie behulpsaam, niks is te veel moiete vir haar.
Adele E - Sep 2019
Overall score
Baie mooi uitsig.
Annemarie F - Sep 2019
Overall score
Very cute place, amazing beautiful views!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie oulike plek, ongelooflike mooi uitsig!
Baie dankie vir die vriendelike hulp en gerieflike verblyf. Die plekkie is goed ingerig en ek sal dit enige tyd aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Maretha C - Sep 2019
Overall score
Nice, modern overnight stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker moderne oornagverblyf.
Kamers is pragtig en lekker toegerus met eie badkamers, TV's, yskassies en koffiegeriewe.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Zibuyile Lindiwe M - Aug 2019
Overall score
Serenity with a good view of the Gariep Dam makes a perfect midway stop for a drive from Gauteng to the coast PE/CT.
Read moreJana S - Jul 2019
Overall score
Pragtige uitsig!
Read moreFish Eagle Lodge's response
Ons het tekens in die eenhede, geen rook nie. Handdoeke word elke dag vervang.
Hennie V - Jun 2019
Overall score
Pragtige plek op kop van Gariepdam. Baie netjies en baie dinge om dinge te doen by lodge.
Cherise C - Jun 2019
Overall score
Wat n pragtige netjiese plek!
Cheryl K - Apr 2019
Overall score
Good stopover accommodation.
Read moreHeather K - Apr 2019
Overall score
Heerlike spasie.
Fish Eagle Lodge's response
Die fotos wys dat die hoof gastehuis uitkyk oor die dam. Die kwotasie lees "Apartment 2 Geen dam uitsig nie".
Nicole B - Apr 2019
Overall score
Stop over from JHB to PE.
Jubellien M - Apr 2019
Overall score
Verblyf was skoon.
Fish Eagle Lodge's response
U was nie in n ander woonstel geplaas nie, u het hierdie woonstel bespreek.
Ons het nog nie iemand hoor kla dat die lugverkoeling geraas maak nie, maar ek sal daarna dit kyk.
Groete
Maria
Sophia L - Apr 2019
Overall score
Perfect stop at Gariep.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfekte stop by Gariep.
Verblyf was maklik om te vind, baie skoon en oulik ingerig met 'n pragtige uitsig oor Gariepdam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Donavon C - Apr 2019
Overall score
Fish Eagle Lodge het aan al ons verwagtinge voldoen.
Engela B - Mar 2019
Overall score
Lieflike plek.
Christoffel Jacobus D - Mar 2019
Overall score
Amazing weekend.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflike lekker naweek hier.
Baie lekker, netjies, baie om te doen en baie vriendelike mense. Beveel die plek sterk aan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Esther D - Mar 2019
Overall score
Vriendelike ontvangs. Pragtig ingerigte kamers.
Christa J - Mar 2019
Overall score
Fantasties, alles!
Theo P - Mar 2019
Overall score
Excellent and definitely value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend en beslis die geld werd.
Die verblyf en al die geriewe by Fish Eagle Lodge is topgehalte vir jonk en oud.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Susan L - Mar 2019
Overall score
Dit was heerlik, lekker, rustig.
Juanita S - Feb 2019
Overall score
Rustig en vriendelik.
Cornelis V - Jan 2019
Overall score
'n Gawe 3-ster-oornagplek.
Tommy B - Jan 2019
Overall score
Well placed over night stop doing the trip to the Cape.
Elize E - Jan 2019
Overall score
It was wonderful to sleep here for one night.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was 'n lafenis om hier te kon oornag!
Dit was so lekker om by hierdie ruim, skoon en netjiese blyplek aan te kom na 'n lang en warm pad! Ons is vriendelik ontvang deur die eienaar en dadelik na ons blyplek geneem. Dit lyk nog splinternuut en skoon en het 'n pragtige uitsig oor die dam. Dit was 'n lafenis om lugreëling in die kamers te hê en ons het heerlik geslaap en goed uitgerus vir die res van ons terugtog huis toe. Dankie vir heerlike oornagverblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Helmut M - Jan 2019
Overall score
This place is very nice. Excellent especially for larger groups.
Yvonne W - Jan 2019
Overall score
Waarde vir geld.
Candice C - Jan 2019
Overall score
Pet friendly accommodation.
Karin B - Jan 2019
Overall score
Netjies en waarde vir geld. Die ligging is pragtig.
Hendrik L - Jan 2019
Overall score
Uitstekende diens.
Adelaide O - Jan 2019
Overall score
Perfekte oornagverblyf.
Cheri H - Jan 2019
Overall score
Lovely swimming pool and entertainment area.
Alba V - Jan 2019
Overall score
Comfortable and clean accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflike, skoon akkommodasie.
Ons was vriendelik ontvang en die kamer en badkamer was netjies en skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mariette A - Jan 2019
Overall score
Bietjie teleurgesteld met wat uitgebeeld word en wat jy kry.
Read moreFish Eagle Lodge's response
Die eenheid wat julle bespreek het, het spasie, netjiese dubbelbed, enkelbed, stort, DSTV,kombuis en lugreëling, en kan nie beskryf word as 'n buitekamer nie. Ons vra geen fooie om die swembad en braai geriewe te gebruik nie die prys sluit alles in. Die prys is hoog weens die lugreëling wat die heeldag aan is.
Geraldine V - Dec 2018
Overall score
Dit was 'n lekker rustige plek en als was mooi skoon en netjies.
Frances C - Dec 2018
Overall score
Aangenaam.
Karin K - Dec 2018
Overall score
Lekker en gasvryheid was tops.
Johannes G - Dec 2018
Overall score
Netjies, ruim en toegeruste oornagplek.
Fish Eagle Lodge's response
Hi Johannes,
Baie dankie vir die betaling van die nuwe kussing en nuwe sloop. Waardeer jou opregtigheid.
Geseende Kersfees en hoop om julle gou weer te sien.
Maria
Antoinette P - Dec 2018
Overall score
Smaakvol, pragtige uitsig oor die dam.
Collene H - Dec 2018
Overall score
Perfect for overnight.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfek vir oornag.
Skoon en netjies. Alles wat mens benodig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Grizzly P - Dec 2018
Overall score
Especially neat, clean and comfortable. Pay attention to safety gate. I see something coming.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Besonders netjies, skoon en gemaklik. Skenk aandag aan veiligheidshek. Ek sien 'n ding kom.
Gasvrou baie vriendelik. Die rookreuk wat in die voorportaal hang is nie aanvaarbaar nie. Verskuiwing van gaste sonder volledige inligting.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Fish Eagle Lodge's response
Die rook reuk wat in die voorportaal hang - Gaste het gebraai en los die deur oop .
Ons het nie nodig om n veiligheidshek te skenk nie, het infrared kameras om die huis .
Wil graag ons gaste veilig - tuis laat voel.
Sandra G - Dec 2018
Overall score
Niks om oor opgewonde te raak nie!
Fish Eagle Lodge's response
Dame, U het die kamer agter die Lodge bespreek, die website lees geen dam uitsig nie.
Het u die probleem gerapporteer? As gaste stil bly sal ons nie daarvan weet nie.
Baie dankie ons sal na die problem kyk.
Groete,
Maria
Anja H - Dec 2018
Overall score
Nie regtig wat ek verwag het nie.
Jerad V - Nov 2018
Overall score
Was really a nice experience.
- Capacity: 23 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 09:00 - Address: 1 Fisant Street, Gariep Dam, 9922, Free State
- All ages welcome