Five Pebbles on Piece of Africa
Review Summary
Wiehan E - Feb 2021
Overall score
Baie goed geleë in die bos, stil en rustig soos 'n naweekwegbreek moet wees. Sal dit kan aanbeveel vir 'n paartjie om weg te breek.
Five Pebbles on Piece of Africa's response
Hi Wiehan. Bly julle het die wegbreek geniet. Hoop ons sien julle weer eendag!
Gerda H - Dec 2020
Overall score
Was lekker om weg te kom. Reën dit bietjie bederf, maar steeds dankbaar vir die reën.
Five Pebbles on Piece of Africa's response
Hi Gerda,
Dankie vir julle besoek! Ja, die reën is altyd welkom hier, dis jammer dit het dit bietjie vir julle bederf. Ons is in die proses om stelselmatig die chalet op te gradeer binne en buite en beplan om in die nabye toekoms 'n afdak/dek voor die chalet te hê. Ons het nou onlangs ook 'n splinternuwe plonspoel geïnstalleer. Ons hoop om in 2021 meer kolle op die plaas te dek.
Corne C - Nov 2020
Overall score
A fantastic stay!
Five Pebbles on Piece of Africa's response
Dankie Hennie en Corne vir julle besoek. Dankie ook vir die naam van ons splinternuwe 'Hippo Hole splashpool' Hohoho! Hoop julle kom gou weer om dit in te lyf!
Margie G - Oct 2020
Overall score
Peaceful, quiet, mostly comfortable.
Read moreFive Pebbles on Piece of Africa's response
Hi Margie,
Thank you for your visit! Please note Five Pebbles is in the greater Dinokeng area, however, not in Dinokeng Game Reserve. Distance to Dinokeng Game Reserve is determined also by the gate you go in as there are a few. We are in the process of upgrading the chalet and hope to have a roof/deck in front of the chalet shortly (early 2021). We were very fortunate to have lots of rain and still (Jan 2021) and everything is beautiful and green now! The new Hippo Hole splash pool is also a real oasis during these hot summer days now! :)
Hannie F - Aug 2020
Overall score
Rustig en stil.
Five Pebbles on Piece of Africa's response
Hi Hannie, dankie vir julle besoek. Hoop ons sien julle gou weer.
Johan A - Feb 2020
Overall score
Very neat and very resting for your soul.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en baie rus vir jou siel.
Lekker rustige bosveldkuiertjie wat gejaag in jou siel weer rustig maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Five Pebbles on Piece of Africa's response
Dankie vir julle besoek! Bly julle het die rustigheid hier in die bosveld geniet! Kom kuier gou weer!
Michelle T - Feb 2020
Overall score
Pragtige, rustige naweek.
Read moreFive Pebbles on Piece of Africa's response
Dankie vir julle besoek. So bly julle het dit geniet.
Hoop om julle gou weer te sien. Lekke bly tot dan.
Melissa M - Feb 2020
Overall score
Als wat jy nodig het vir 'n bosveld wegbreek.
Five Pebbles on Piece of Africa's response
Dankie vir julle besoek! Lekke bly tot weer siens!
Marius D - Nov 2019
Overall score
Puik
Five Pebbles on Piece of Africa's response
Beste Marius,
Baie dankie. Ons is so bly julle het lekker ontspan en die tyd hier geniet!
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Five Pebbles on Piece of Africa
Amanda R - Aug 2019
Overall score
Very neat and owners very friendly. A peaceful place in the bush.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en eienaars baie vriendelik en 'n rustige plekkie in die bos.
Baie dankie aan David en Annelee vir die geleentheid om die rustige natuurskoon te kon geniet. Dankie ook vir jul gasvryheid. Ek en my dogter was baie bevoorreg om twee keer kameelperde te sien, ongeveer 50 m van die huisie af. Die huisie was baie netjies en skoon. Sal dit aanbeveel vir enige een wat net 'n breuk wil vat van die gejaag van die stad. Sal die Five Pebbles beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Five Pebbles on Piece of Africa's response
Hi Amanda. Ek is baie bly julle het die tydjie hier geniet en dat julle die kameelperde gesien het. Ek hoop julle kom gou weer.
Konrad W - Aug 2019
Overall score
An extraordinary gem in the bush!
Read moreFive Pebbles on Piece of Africa's response
It was a pleasure having you here. Hope we see you soon!
Wimpie P - Jun 2019
Overall score
Fantastic getaway for the weekend!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese wegbreek vir die naweek!
Ek en my neef het dit baie geniet en lekker gekuier in die middel van die bos. Die chalet was pynlik netjies en het alles wat 'n mens nodig het vir 'n naweek weg van die stad se gejaag. Annelee en David was baie gasvry en het ons baie tuis laat voel. Hulle diens was puik! Ek sal definitief weer soontoe gaan en dit is maar net omtrent 30 km van die stad af.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Five Pebbles on Piece of Africa's response
Hi Wimpie. So bly julle het dit geniet.
Hoop julle kom kuier gou weer!
Ane V - Apr 2019
Overall score
Incredibly peaceful!
Five Pebbles on Piece of Africa's response
So glad you enjoyed the peace and left here feeling refreshed! We enjoyed having you here.
See you again soon!
Sanri S - Nov 2018
Overall score
Fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties!
Annalee en David is die vriendelikste gasheer en gasvrou. Die plekkie is baie mooi, skoon en netjies. Pragtige uitsig. As jy wil rus, is dit die plek vir jou.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Five Pebbles on Piece of Africa's response
Baie dankie vir al die komplimente. Dit was lekker om julle hier te hê. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Marius S - Oct 2018
Overall score
I enjoyed the stay, I will go again.
Five Pebbles on Piece of Africa's response
Thank you for your review. We enjoyed your visit. See you again soon!
Christopher K - Aug 2018
Overall score
We would live there forever!
Read moreFive Pebbles on Piece of Africa's response
Thank you so much for your lovely review. So glad you enjoyed it here. It was a pleasure having you here. We hope you will visit us again soon.
Leon O - May 2018
Overall score
Tranquil, close to nature, relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, naby aan natuur, totale ontspanning.
Sal dit weer besoek. Was baie lekker gewees!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Five Pebbles on Piece of Africa's response
Ek is bly julle het dit geniet. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Christa D - May 2018
Overall score
Wonderful bushveld breakaway.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was 'n wonderlike bosveld wegbreek.
Die eienaars is besonderse mense wat uit hul pad gaan om te help. Die plekkie is 'n ware stilte-wegbreek in die natuur. Die skoon sterrehemel in die nag is iets besonders.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Five Pebbles on Piece of Africa's response
Dankie vir julle besoek. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Annelie O - May 2018
Overall score
Het die stilte baie geniet.
Five Pebbles on Piece of Africa's response
Dankie! Kom vinnig weer.
Jan V - May 2018
Overall score
Hier vind jy rus en vrede naby die natuur.
Read moreFive Pebbles on Piece of Africa's response
Baie dankie vir julle besoek. Hoop julle kom span gou weer hier uit!
Amanda V - Apr 2018
Overall score
Lekker rustig, skoon en netjies.
Five Pebbles on Piece of Africa's response
Dankie vir julle besoek. Ons is bly julle het dit geniet. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.
Bert P - Apr 2018
Overall score
A place to go to get away to quiet and peace.
Five Pebbles on Piece of Africa's response
Thank you for your visit. Glad you enjoyed the peace. Hope to see you again.
Keith V - Apr 2018
Overall score
A beautiful restful weekend in the bush.
Five Pebbles on Piece of Africa's response
Thank you for your visit. Hope we see you again, soon.
Robbie C - Mar 2018
Overall score
Dis net wat die jou siel nodig het.
Read moreFive Pebbles on Piece of Africa's response
Dankie vir julle besoek en mooi resensie. Bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle sommer gou weer hier.
Joanien J - Feb 2018
Overall score
Dit was besonders!
Read moreFive Pebbles on Piece of Africa's response
Ek is baie bly julle het dit geniet hier en kon ontspan. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Anne-marie M - Feb 2018
Overall score
A place to find your soul.
Read moreFive Pebbles on Piece of Africa's response
Baie dankie vir die mooi resensie.
Hoop julle kom kuier gou weer.
Elrien S - Jan 2018
Overall score
Baie rustige verblyf in mooi omgewing.
Five Pebbles on Piece of Africa's response
Ek is baie bly jy kon lekker rus. Ons sien uit na jou volgende besoek. Mooi bly tot dan.
David M - Jan 2018
Overall score
Definitely a Piece of Africa just around the corner.
Five Pebbles on Piece of Africa's response
Thank you for your visit and kind words. Hope we see you here again soon!
Henry L - Dec 2017
Overall score
Baie lekker.
Five Pebbles on Piece of Africa's response
Baie dankie vir julle besoek. Dit was lekker om julle hier te hê. Hoop ons sien julle gou weer.
Dr Rusty N - Dec 2017
Overall score
Pleasantly surprised.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam verras.
Baie dankie vir 'n wonderlike wegbreek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Five Pebbles on Piece of Africa's response
Ek is bly julle het ons plekkie gekies vir julle wegbreek. Ons hoop julle kom gou weer.
Martie V - Dec 2017
Overall score
So lekker ons kan nie wag om weer te gaan nie.
Five Pebbles on Piece of Africa's response
Baie dankie vir julle besoek. Ek is so bly julle kon lekker rus. Ons sien uit om julle weer te sien.
Lizelle B - Oct 2017
Overall score
Die netjieste en skoonste verblyf wat ons in 'n lang tyd gesien het.
Five Pebbles on Piece of Africa's response
Dankie. Baie bly julle het lekker gerus! :) Hoop ons sien julle gou weer.
Michelle E - Oct 2017
Overall score
Awesome for couples for a quick getaway.
Five Pebbles on Piece of Africa's response
Thank you, so glad you enjoyed it. :) Hope we see you here again, soon!
Luther P - Oct 2017
Overall score
Rustige wegbreek in die pragtige natuur.
Five Pebbles on Piece of Africa's response
Baie dankie, hoop ons sien julle sommer gou weer. Mooi bly!
Mike V - Aug 2017
Overall score
Peace and quiet.
Magriet R - Aug 2017
Overall score
Absoluut heerlik.
Caria B - Jul 2017
Overall score
Rustig en ideaal geleë.
Laurissa P - Jul 2017
Overall score
Rustige, vredevolle omgewing om te herlaai in die natuur!
Elsie P - Jun 2017
Overall score
Quiet, safe, tidy. If you are looking for a place to "switch off" it is exactly what you'll find here. Although the space is small, it was neat and comfortable.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, veilig, netjies. As jy 'n plekkie soek vir "afskakel" is dit wat jy hier kry. Alhoewel die spasie klein is, was dit netjies en gerieflik.
Baie gasvrye mense. As gevolg van 'n hofsaak kon ons nie finaal besluit of ons die bespreking kan neem of nie, sy was bereid om die plekkie vir ons uit te hou tot na 2 uur die middag. Ons het na 'n baie stresvolle 2 jaar en week in hof 'n plek gesoek waar ons net ons huweliksherdenking kon vier asook my verjaarsdag, wou nie tussen ander mense wees en ook nie 'n lang afstand reis nie. Dit is wat ons gekry het. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 42 Boekenhoutskloof, Cullinan, 1000, Gauteng
- All ages welcome