Flat On Old Main Road
Review Summary
Dawid M - Dec 2020
Overall score
Baie lekker.
Flat On Old Main Road's response
Hallo Dawid,
Baie, baie dankie vir jou goeie resensie oor ons en die woonstel. Ek waardeer dit baie. Kom gerus weer.
Bly gesond en groete aan julle altwee. Sandra
Linda T - Nov 2020
Overall score
Uiters skoon, goed toegerus en gerieflik. Naby die see en koffiewinkels.
Maria V - Oct 2020
Overall score
Heerlik.
Sheldon S - Oct 2020
Overall score
Fun and relaxing, with a hint of danger(not the bad kind) it was very fun, would 10/10 recommend Sandra and Niel
Flat On Old Main Road's response
Thank you for your kind review, Sheldon !! Hope to see you two again at Flat on Old Main. Regards, Sandra
Carine K - Feb 2020
Overall score
Alles was perfek!
Douglas V - Jan 2020
Overall score
We had a awesome stay - we would highly recommend it.
Read moreEsme W - Jan 2020
Overall score
Ek het baie lekker gebly!
Elize B - Dec 2019
Overall score
Onverbeterlik.
Danie S - Dec 2019
Overall score
Comfortable, neat and clean accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklike, netjiese en skoon verblyf.
Die plekkie het my verwagtinge oortref. Baie lekker bed, small touches beïndruk. Die De Wet's is baie gaaf en vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tersia D - Dec 2019
Overall score
Baie oulike plekkie met als wat mens nodig het.
Johan B - Nov 2019
Overall score
We could relax.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het heerlik kon ontspan.
Sandra en Neil is baie gasvrye mense wat dit vir ons moontlik gemaak het om regtig tuis te voel. Ons sal definitief weer daar gaan kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Flat On Old Main Road's response
Baie dankie Johan vir die mooi resensie!! Waardeer dit en hoop julle kan weer kom bly.
Groete
Sandra de Wet
Tiaan W - Nov 2019
Overall score
Compact, well equipped, clean and lovely!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Kompak, goed toegerus, skoon en lekker!
Sandra en haar man was baie gasvry. Ons het lekker gesels en hulle het gehelp om my bagasie na die eenheid te dra, 'n braaibak en tang vir my geleen en selfs 'n suurlemoen gegee toe ek Saterdagaand besef ek het vergeet om te koop! Ons het baie lekker gebly, sal weer van die blyplek gebruik maak en kan dit beslis aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Flat On Old Main Road's response
Beste Tiaan,
Baie dankie vir mooi review vir Flat On Old Main Rd Onrus.
Julle seuntjies is pragtig, wa-wyd wakker en het ons koue naweek opgebeur.
Groete,
Sandra en Niel
Alfred C - Nov 2019
Overall score
Peaceful, ideal and friendly people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, ideaal en vriendelike mense.
Dankie vir die wonderlike verblyf wat ons teen 'n goedkoop prys ontvang het. Ek sal julle aan almal ─ my vriende en familie ─ aanbeveel. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Flat On Old Main Road's response
Baie dankie Alfred en jou vriendelike vrou vir mooi review vir Flat On Old Main Rd! Kom gerus weer.
Groete
Sandra en Niel de Wet
Zenda V - Oct 2019
Overall score
Very nice stay!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly!
Die eienaars was ongelooflik vriendelik. Baie netjies en alles wat mens nodig het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Edwin S - Oct 2019
Overall score
What a lovely, homely feel.
Amy C - Sep 2019
Overall score
Such kind hosts with a wonderful feel inside the room itself! So comfy.
Monique S - Sep 2019
Overall score
Baie lekker gebly!
Carine K - Sep 2019
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Kamer ruim, baie netjies en skoon. Alles wat ons benodig het was daar en nog meer. Sandra en haar man is ook baie behulpsaam en vriendelik. Ek sal die woonstel vir seker aanbeveel en sien uit na ons volgende kuiertjie daar.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carolize P - Sep 2019
Overall score
Friendly welcoming and a very neat place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike verwelkoming en baie netjiese plek.
Die plek was verskriklik netjies en het aan al ons vereistes voldoen. Ons sal enige tyd weer teruggaan na Flat On Old Main Road as ons Hermanus se rigting beweeg en ook ander mense aanraai om hier te gaan kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elzette V - Aug 2019
Overall score
Heerlik.
Gerdia V - Aug 2019
Overall score
Wonderlike wegbreek!
Flat On Old Main Road's response
Goeiedag Gerdia,
Baie dankie vir julle mooi resensie vir Flat on Old Main Road. Ons waardeer dit en is baie bly dat julle lekker gebly het,
Ons hoop julle kom weer hierheen, veral in die somermaande.
Groete,
Sandra en Niel de Wet
Danelle S - Jul 2019
Overall score
Baie dankie vir 'n stylvolle, goed toegeruste blyplek! Ons het dit baie geniet!
Robert K - Jun 2019
Overall score
Perfect comfort in lovely garden setting.
Read moreFlat On Old Main Road's response
Thank you very much for the great review for Flat on Old Main Road. We loved having you here and know that you enjoyed Onrus and your walks every day. Do come again!
Kind regards,
Sandra and Neil
Christina V - Apr 2019
Overall score
Ons het soveel meer gekry as waarvoor ons gehoop het.
Flat On Old Main Road's response
Beste Christina en familie,
Baie dankie dat julle hier by ons oorgebly het, ons het jule besoek geniet en sien uit na nog vele kuiers.
Baie dankie ook vir julle mooi resensie.
Groete,
Sandra Onrus.
Karen V - Apr 2019
Overall score
Already looking forward to our next visit.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sien reeds uit na ons volgende kuier.
Die eenheid was baie skoon en netjies, met 'n pragtige tuin, en was toegerus met alles wat ons nodig gehad het vir 'n kort wegbreek. Gashere Sandra en Niel het ons ook gou tuis laat voel. Baie dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Janine C - Mar 2019
Overall score
Rustige en welkome atmosfeer.
Henk D - Feb 2019
Overall score
Baie gerieflik, groot en netjiese akkommodasie.
Leslie F - Dec 2018
Overall score
Very convenient and nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik en heerlik gebly.
Dis 'n baie goed toegeruste netjiese eenheid in 'n pragtige tuin en goeie omgewing en ligging met vriendelike diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Flat On Old Main Road's response
Goeiedag Leslie en Isabel,
Baie dankie vir mooi resensie. Waardeer dit. Was baie lekker om julle te leer ken en hoop ons sien mekaar weer.
Groete
Sandra
Estelle V - Nov 2018
Overall score
Peaceful and pretty unit.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige en mooi eenheid.
Ons het lekker gebly by Flat On Old Main Road. Sandra en Neil was baie vriendelik en behulpsaam. Alles was netjies en die woonstel mooi. Sal weer kom kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jodie O - Oct 2018
Overall score
Dit was 'n lekker romantiese wegbreek vir ons en net wat ons nodig gehad het.
Marc M - Apr 2018
Overall score
Neat as a pin!
Flat On Old Main Road's response
Thank you, Marc, for your thoughtful and positive review. We are always very happy when our guests enjoy the flat on old main road.
We are fortunate to live here in Onrus, a very peaceful small town with a beautiful beach and a great tidal pool and really beautiful walks and a brand new shopping mall as well. We hope that you will be able to return here or at least tell your friends about us. We wish you well with your building project in Vermont and thank you once again for your very welcome review.
Kind regards Sandra and Niel de Wet
Thomas P - Feb 2018
Overall score
Wundervoll.
Lana V - Jan 2018
Overall score
Waarde vir geld, sentraal geleë.
Hanneke G - Oct 2017
Overall score
Gerieflik, skoon en mooi.
Rene S - Sep 2017
Overall score
Baie lekker.
Christelle G - Aug 2017
Overall score
Gerieflik ingerig, waarde vir geld.
Lee W - Jun 2017
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Dis waarde vir geld, ons het baie lekker tuis gegaan. Dis netjies ingerig en die gasvryheid is fantasties. Ek beveel definitief aan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elmey G - Jun 2017
Overall score
Lovely and peaceful and very clean and tidy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik rustig en baie skoon en netjies.
Die perfekte plek om rustig te word en lekker te ontspan. Die woonstel is baie skoon en netjies en die gashere is vriendelik en hulpvaardig. Ons gaan beslis weer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tania K - Feb 2017
Overall score
I really loved my time here and look forward to returning.
Read moreLies Francke N - Feb 2017
Overall score
Lovely accommodation in a flat on the Old Main Road. Got spoilt by the wonderful hostess.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlijk verblijf in Flat On Old Main Road. Sandra is een hele goede gastvrouw die ons heel erg heeft verwend.
Vanaf het eerste moment dat je de Flat binnenkomt voel je je thuis. Het is een lichte ruime kamer, smaakvol ingericht met een goed bed. Sandra. Was een heel gastvrije gastvrouw die alles deed om het verblijf voor ons zo prettig mogelijk te maken.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Reinach J - Jan 2017
Overall score
Lovely stay!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik gebly!
Ek sal hierdie aanbeveel vir almal. Die woonstel is baie netjies, skoon en goed toegerus. Die eienaars is baie vriendelik en dit was 'n plesier om daar te bly. Sal verseker weer daar aanklop as ons verblyf in Hermanus nodig het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Flat On Old Main Road's response
Beste Reinach en familie. Baie dankie vir julle goeie oorsig en baie positiewe aanmerkings oor die woonstel.
Ek waardeer dit en hoop dat julle weer sal kom bly.
My beste wense vir 2017 en baie groete aan Isabella, sy was 'n groot bonus.
Groete, Sandra de Wet Onrus
Nanika P - Jan 2017
Overall score
We had a nice stay and will definitely visit again! Friendliest people!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het heerlik gebly en sal vir seker teruggaan! Vriendelikste mense!
Baie goeie waarde vir geld en 'n lekker rustige blyplek. Dit is min dat 'n plek lyk presies soos op die foto's en selfs nog dit oortref. Niel en Sandra is baie oulik en behulpsaam en sit baie moeite in klein dinge byvoorbeeld beskuit in die kombuis ens. Ons sal vir seker teruggaan! Baie dankie vir die lekker tyd daar!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tamryn V - Nov 2016
Overall score
Welcome and homely environment.
Lerato M - Nov 2016
Overall score
Enjoyed the stay.
Marelize L - Nov 2016
Overall score
Flat on Old Main is nice and private and the owners are friendly people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Flat on Old Main Road is lekker privaat en eienaars baie vriendelike mense.
Niel en Sandra is baie oulik! Dit was baie lekker, dit is privaat en ons was nie ver van die strand af nie. Ons het baie lekker gekuier en sal verseker weer by Flat on Old Main Road gaan bly in die toekoms! Perfekte plekkie vir 'n paartjie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Flat On Old Main Road's response
Baie dankie vir julle mooi review! Dit was baie lekker om julle te ontmoet en te huisves. Hoop ons sien julle weer in die toekoms hier op Onrus.
Baie groete,
Sandra. Flat on old main rd
Matthys C - Oct 2016
Overall score
Ontvangs was eersteklas. Verblyf was puik!
J S V - Sep 2016
Overall score
Enkelvertrek op eerste vloer van woonhuis met mooi tuin.
Merylle C - Jul 2016
Overall score
Die verblyf was naby alles. Dis mooi en die tuin en dekor maak die plekkie net meer spesiaal.
Henko V - May 2016
Overall score
3 dae wat soos 'n week gevoel het!
Flat On Old Main Road's response
Hallo Henko en Riekie,
Baie dankie vir die baie positiewe review wat julle vir ons woonstel gegee het!!!
Ek waardeer dit opreg. Kom weer as julle in die Overberg is.
Groete
Sandra de Wet
Corne C - May 2016
Overall score
Baie netjiese en uitstekende verblyf.
Richard P - Feb 2016
Overall score
Quiet, pleasant break.
Ronel S - Jan 2016
Overall score
Fantasties!
Rian V - Jan 2016
Overall score
Besonder aangenaam en gasvry. Beveel ten sterkste aan.
Francois V - Jan 2016
Overall score
Baie beter as verwag.
Read moreNeil W - Nov 2015
Overall score
Beautiful, clean and decent place to overnight.
Flat On Old Main Road's response
Hi Neil, thank you very much for giving the flat such a good rewiew!! We enjoyed having you and are very pleased that you had a good time.
Please return when you need a break .
Kind regards,
Sandra de Wet
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 15:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 30 Old Main Road, Onrusrivier, Hermanus, 7201, Western Cape
- No children under 5