The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Forest and Pine | TravelGround
+116

Forest and Pine

Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 51 reviews for Forest and Pine
Cleanliness
4.8/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Jana G - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
1/5
Value for money
5/5
Jana G
With spouse/partner

Perfekte eenheid in pragtige area.

Forest and Pine is in 'n perfekte area van George gelëe. Daar loop tarentale voor die huis en jy hoor snags bosbokkies. Die eenheid is klein en knus en baie goed toegerus. Die gasvrou is wonderlik. Ons sal dié blyplekkie vir alle vriende aanbeveel.

Marius M - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius M
With spouse/partner

Baie lekker, net te kort.

Was vir 'n dokter afspraak en kon net 'n kort tydjie vertoef. Die ligging is ideaal vir buitelug mense waar daar paadjies, stap, draf of fietsry in die nabyheid is. Ons gashere was en is pragtig, ons was onmiddelik tuis.

Forest and Pine 's response

Stem saam dit was te kort. Soos altyd was dit lekker om jul te sien.

Forest and Pine
Erik S - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erik S
On business

Lekker vriendelike mense mense.

Baie rustige en stil omgewing. Die inklok tye is darm buigbaar vir iemand soos ek wat soms laat van 'n kliënt af kom. Baie vriendelike ontvangs gehad. Sal definitief weer daar oorbly as ek George toe reis.

Annami R - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Annami R
With spouse/partner

Wonderlike verblyf. Goed en stylvol ontwerp. Teen woud en berge. Eienaars het die oulikste hondjies.

WiFi-kode kan dalk in kamer beskikbaar wees.

Rika D - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rika D
With spouse/partner

Celest het ons vriendelik ontvang en was baie tegemoetkomend.

Forest and Pine is baie kompakt met alles wat jy nodig het. Die stort kry 100%. Baie na aan George se Botaniese Tuine wat dit ideaal maak om die Parkrun op 'n Saterdagoggend te stap. In 'n stil en rustige omgewing.

Forest and Pine 's response

Baie dankie vir jou resensie. Dit was so lekker om jou en jou dogter te ontmoet het, en ons sal jul graag weer wil sien. Mila en Ally sal ook bly wees om jul weer te sien.

Forest and Pine
Trevor E - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trevor E
Individual traveler

Warm, homely & wonderful people.

Wonderful family. Kind, helpful, caring. Will stay there whenever I am back. I appreciate your service.

Forest and Pine 's response

You are most welcome to come and stay again. Hope to see you soon.

Forest and Pine
Lucille S - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lucille S
With spouse/partner

Pragtig, netjies en skoon.

Ons is hartlik ontvang in 'n pragtige skoon kamer. Ons kon heerlik rus en ontspan in die rustige omgewing. Ons sal enige tyd weer daar oorslaap.

Forest and Pine 's response

Baie dankie vir mooi review. En ons sal jul graag weer wil sien by Forest & Pine.

Forest and Pine
Neville R - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Neville R
With spouse/partner

Goed.

Badkamer stort kort gordyne en 'n geen-gly stortmatjie.

Forest and Pine 's response

Jammer vir die ongerief maar jul was ongelukkig hier terwyl ons besig was met die opgradering van die badkamer. Die stortdeur was ongelukkig nog nie gereed gewees nie en is toe eers die week daarna geinstalleer. Daar is egter nou n stortdeur (darem ook beter as die ou stort gordyn). Ek sal binnekort nuwe fotos opsit ook. Kom kuier gerus weer hier by ons.

Forest and Pine
Heinrich D - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Heinrich D
With spouse/partner

Baie indrukwekkend hoe so klein spasie so ruim kan voel.

Die kleur skema is baie kalmerend en baie mooi gekies. Ek dink dis die heel beste uitleg van 'n klein spasie wat ek al gesien het.

Forest and Pine 's response

Baie dankie, en ons hoop om jul sommer gou weer hier te sien.

Forest and Pine
Sareen H - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sareen H
With spouse/partner

Fantastiese verblyf!

Ons het so lekker gebly. Baie dankie vir alles en vir die lieflike plek. Als was so perfek en lekker. En dit was so gerieflik en gemaklik en alles was baie nice en lekker. Sal beslis weer kom. So skoon en netjies.

Forest and Pine 's response

Baie bly jul het lekker gebly hier by ons. Kom gerus weer, ons love dit om return gaste terug te verwelkom.

Forest and Pine
Carlin K - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carlin K
With spouse/partner

Pragtige plek, baie goed geleë, met alles wat jy nodig het.

Die veilige parkering in 'n toesluit-motorhuis is 'n bonus. Die gasheer en gasvrou was baie behulpsaam, ons sal beslis weer kom, het heerlik gebly.

Gc P - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gc P

Dit was 'n baie lekker weg van die huis tuiste!

Die eienaars het uit hul pad gegaan om gemak en gerief eerste te stel.

Forest and Pine 's response

Ons is baie bly as dit soos huis gevoel het. Kom gerus weer.

Forest and Pine
Marius M - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius M
With spouse/partner

Fantastiese ervaring by gasvrye mense.

Lieflike omgewing en gasvrye eienaars het ons besoek net 'n plesier gemaak. Ons kan hierdie verblyf ten sterkste aanbeveel.

Forest and Pine 's response

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit om jul weer te sien.

Forest and Pine
Sanja C - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanja C
With spouse/partner

Oulike huisie! Vriendelike mense.

Voel of ons oorkant 'n woud bly. Baie oulike plek.

Forest and Pine 's response

Kom kuier gerus weer hier by ons "bos" huis.

Forest and Pine
Miles D - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Miles D
With spouse/partner

Very comfortable accommodation. Clean, well-equipped room, everything you require.

Enjoyed our stay. Celeste, our hostess, was very welcoming, helpful and efficient. Appreciated the garage for vehicle and safe parking for trailer. Enjoyed the delicious rusks and coffee.

Forest and Pine 's response

Glad you enjoyed your stay with us. Anton commented just the other day on how much better it is with the tree that was cut, so please come again.

Forest and Pine
Alrina B - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alrina B
With spouse/partner

Beskut, veilig en skoon. Netjies en keurig ingerig.

Sal beslis weer daar oorslaap.

Forest and Pine 's response

Altyd lekker om return gaste te he. Jul is baie welkom om enige tyd weer te kom kuier hier by ons.

Forest and Pine
John S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John S
With spouse/partner

Quiet and pleasant. Just right for an overnight stay.

Forest and Pine is on the edge of George and the good communication and instructions made it easy to find. A slight problem that there is no sign on the gate, but a phone call fixed this. We had a bonus of a locked garage for our car. The accommodation is adequate and well equiped. We particularly liked the air cooking pot was we could heat pies in it which we would not have been able to do in a microwave. We had a short but pleasant walk around the area when we arrived.

Forest and Pine 's response

Thanks for your review.
Hope to see you again.

Forest and Pine
Thys D - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thys D
On business

Baie skoon, baie netjies, fantastiese en vriendelike gas vryheid!

Een van die beste plekke waar ek (wat gereeld reis vir besigheid) al oor gebly het!

Forest and Pine 's response

Baie dankie vir jou resensie en bly jy het jou verblyf geniet. Kom gerus weer.

Forest and Pine
Gwen R - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gwen R
With spouse/partner

Best place to stay in George.

I highly recommend this establishment. Welcoming, friendly hosts. Clean, crisp white linen, electric blanket. Tea and coffee station as well as rusks and cereal. Best shower ever and super comfortable bed. DStv is an added bonus.

Forest and Pine 's response

So glad you enjoyed your stay with us. Thanks for this wonderful review. We would love to host you again.

Forest and Pine
Willie L - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie L
With spouse/partner

Heerlik.

Pragtige en stil. Vriendelike diens en eienaar gaan uit haar pad om dit vir jou gerieflik te maak. Dankie.

Charlene M - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlene M
With spouse/partner

Awesome.

Dit was heerlik gewees en word sterk aanbeveel. Skoon en bed slaap baie lekker. Alles wat nodig is was daar.

Forest and Pine 's response

Baie bly jul het lekker geslaap by ons. Kom gerus weer.

Forest and Pine
Doep B - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
0/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Doep B
With spouse/partner

Oornag op toer suid.

Pragtige kamer, mooiste uitsig, vriendelike mense met vriendelike honde. WiFi wat werk, lekker groot TV. Beslis aan te beveel.

Annemie V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemie V
With spouse/partner

Ongelooflik rustig met naguiltjies wat roep in die aand.

Die plekkie het alles wat mens nodig het vir kort of lang verblyf in dié mooiste deel van George.

Ann P - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ann P
With spouse/partner

Peaceful and adequate.

Service good all round.

Lucius V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lucius V
With spouse/partner

Bedagsaamheid en vriendelikheid.

Celeste en Anton is twee knap en die mees bedagsame mense wat ek al ontmoet het. Die akkommodasie is netjies en gerieflik. Die stort werk! Ons het daar oornag met ons dierekind, selfs die Yorkie het tuis gevoel! Ek beveel hierdie akkommodasie met graagte aan. Ons bespreek juis om weer te oornag in Februarie. Knap gedaan!

Forest and Pine 's response

Baie dankie, sien uit na jul volgende besoek.

Forest and Pine
Helene S - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helene S
Individual traveler

Uitstekende verblyf wat ek hoogs kan aanbeveel.

Forest and Pine is baie veilig en is geleë in 'n baie mooi omgewing. Dit is nie ver van die middedorp nie, alhoewel nie naby genoeg om vinnig dorp toe te stap nie. Die eienaars is baie vriendelik en gasvry. My eenheid was baie goed toegerus met o.a 'n airfryer, mikrogolf, yskas, asook koffie, tee, melk, beskuit en muesli. Ek kon ook my hondjie saamneem en daar is genoeg plek om jou troeteldier te laat rondloop. Ek sal enige tyd graag weer daar bespreek.

Forest and Pine 's response

Baie dankie Helene, altyd lekker as gaste weer kom kuier.

Forest and Pine
Marianne B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marianne B
With spouse/partner

Gerieflik

Lekker gebly. Alles skoon en netjies. My hondjie was ook welkom, park is loop afstand waar hy kon rond snuffel. Pragtige uitsig van die berg en woud. Baie dankie Celeste sal weer by julle kom oorbly.

Forest and Pine 's response

Julle is meer as welkom om weer te kom bly.

Forest and Pine
Jana P - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jana P
On business

Cosy, had everything you needed, comfortable bed, quiet and peaceful.

Was greeted with friendly owners that helped us into our place, was pleasantly surprised to have an electric blanket as it was cold outside, felt very much at home and a great place to rest and prepare for the next day. Lovely decorated and cleaver space for the kitchen and the supplies available in the kitchen.

Johan O - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan O
With spouse/partner

Als wat nodig is, is daar. DStv is 'n lekker bonus.

Baie vriendelik ontvang. Daar was deurentyd vooraf kommunikasie wat mens veilig en welkom laat voel. Baie goeie omgewing , ons kon heerlik gaan stap.

Raymond B - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Raymond B
With spouse/partner

Quiet and peaceful among the trees. Everything is neat and they thought of small things.

Was only there for one night, would like to stay for longer.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stil en rustig tussen bome. Alles netjies en klein dingetjies aan gedink.

Was net een nag daar, sal op 'n ander stadium langer bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Forest and Pine 's response

Jul is meer as welkom om weer te kom bly. Ons is mal daaroor om gaste te kry wat terugkom.

Forest and Pine
Karin V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin V
With spouse/partner

Netjies, rustig, skoon.

Baie dankie vir 'n pragtige skoon en netjiese plekkie. Baie dankie ook vir die vriendelike ontvangs.

Susan D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan D
With spouse/partner

Voldoen aan behoeftes.

Sien sterre.

Danie M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Danie M
Individual traveler

This is excellent accommodation.

Very friendly people, very nice area and very nice place. I would definitely recommend the place to people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die is uitstekende verblyf.

Baie vriendelike mense, baie mooi omgewing en baie mooi plek. Ek sal die plek definitief aanbeveel vir mense.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Forest and Pine 's response

Goeie dag Danie,

Baie dankie vir jou resensie. Bly jy het jou verblyf by Forest & Pine geniet. Ons hoop ons sien jou weer iewers in die toekoms. Wil ook net vir jou dankie sê dat jy die kamer so netjies gelos het.

Vriendelike groete
Celeste

Forest and Pine
Jannie S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jannie S
On business

Baie gemaklik gewees.

Baie goeie, vriendelike diens. Baie naby George se CBD al voel dit nie so nie. Rustige, stil area, met 'n ongelooflike uitsig. Sal beslis aanbeveel vir enigiemand wat net wil oornag of 'n paar dae in George spandeer.

Caroline D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Caroline D
Individual traveler

Absolutely fantastic!

Celeste is a warm and friendly hostess. The unit was very cosy, exceptionally clean and had everything I needed to feel at home.

Forest and Pine 's response

Hi Caroline it was so nice to meet you and host you. We hope to see you again.

Forest and Pine
Susan Raats R - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan Raats R
With spouse/partner

Nice, safe and very comfortable.

We had a good stay, we were comfortable and felt safe. Would stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam, veilig, en baie gerieflik.

Ons het 'n baie aangename verblyf gehad met voldoende gerief en veilige omstandighede. Sal weer daar bespreek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Forest and Pine 's response

HI Susan jul is baie welkom terug enige tyd.

Forest and Pine
Clive C - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Clive C
With spouse/partner

Pleasant stay.

We were pleasantly surprised by this self catering facility. The owner is particularly friendly and helpful and the rooms comfortable and clean. The kitchen is adequate and has all one needs for a stay.

Rida V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rida V
With spouse/partner

We had a lovely stay, as if at our own home.

Recommended. Friendly and hospitable service. Thank you very much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het vreeslik lekker tuisgegaan, asof by ons eie huis.

Aan te beveel. Vriendelike en gasvrye diens ontvang. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Charlotte L - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlotte L
With spouse/partner

It's a very cosy, homey place in a beautiful area. Loved it there.

Really a lovely place to stay.

John Sydney T - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John Sydney T
With spouse/partner

Beautiful surroundings, quiet area and friendly host.

Will definitely stay there again. Nice, clean accommodation in beautiful surroundings.

Marge P - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marge P
With spouse/partner

Super relaxing and hospitable.

A wonderful place to stay. Very friendly hosts. Home away from home.

Richard J - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Richard J
With spouse/partner

Perfek.

Baie goeie waarde vir geld.

Forest and Pine 's response

Baie dankie vir jul review. Ons hoop om jul weer te sien as jul ooit weer George toe kom.

Forest and Pine
Neazel M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neazel M
With spouse/partner

Would definitely go back!

Forest and Pine is the perfect place for couples that need quality time. Would definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sal baie beslis teruggaan!

Forest and Pine is die perfekte bly plek vir paartjies wat alleen tyd benodig. Sal dit beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Forest and Pine 's response

Bly julle het dit geniet en jul is altyd welkom terug. Jul is 5 ster gaste. Baie dankie dat jul die plekkie so mooi skoon en netjies gelos het. Kom gerus weer.

Forest and Pine
Wessel S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wessel S
With spouse/partner

Aangename verblyf in ‘n stil rustige omgewing.

Ons het vir vier nagte bespreek by Forest and Pine. Alhoewel die eienaar self weg was met vakansie het sy voldoende reëlings getref dat ons hartlik ontvang word. Ook het sy navraag gedoen om te verneem of alles reg was. Die enigste probleem wat ons ervaar het was om alles in die yskassie te plaas. Gelukkig kon ons wel van die eienaar se vrieskas gebruik maak. Dankie Celeste dat Berno ons hiermee kon help. Ons tydjie in George en omgewing was onbeskryflik en sien uit om dit weer te besoek.

Forest and Pine 's response

Dankie Wessel ek is bly jul het lekker gebly. Jul is enige tyd welkom terug.

Forest and Pine
Nadia F - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nadia F
With spouse/partner

Room and location was very nice, but service could improve.

The location and room was very nice. Braai utilities can be improved as well as reception and communication from management.

Forest and Pine 's response

Dear Nadia,

Thank you for the feedback. I am sorry that the service was not up to scratch while we were away on holiday. I prefer to meet and welcome my guests personally but unfortunately, we were away on holiday and it was not possible. We will definitely be upgrading the braai facility.

Hope you come again so that we can set this straight.

Forest and Pine
Orthea E - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Orthea E
With spouse/partner

When you want to get away on a tight budget. Awesome place to just chill!

Peace and quiet! Loved the stay!

Forest and Pine 's response

Always nice to see when guests really enjoy their stay. You are very welcome back anytime. I can also recommend Orthea and her husband as guests. Thanks for leaving the place so tidy and clean.

Forest and Pine
Willem H - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem H
Individual traveler

First-class stay.

I had a great stay and will definitely return. Reception was very friendly and pleasant.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Eersteklas-verblyf.

Het baie lekker gebly en sal definitief weer daar gaan bly. Ontvangs was baie vriendelik en aangenaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Forest and Pine 's response

Baie bly jy het lekker gebly en is baie welkom enige tyd.

Forest and Pine
Armandt S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Armandt S
With spouse/partner

Was excellent.

I will definitely stay over there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was uitstekend gewees.

Ek sal definitief weer daar gaan oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Forest and Pine 's response

Ek is bly jul het lekker gebly. Julle is baie welkom, enige tyd.

Forest and Pine
Merelise F - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Merelise F
Family with young children

Netjiese, rustige, veilige plekkie.

Baie vriendelike gasvrou en 'n veilige, netjiese en rustige plekkie. Naby aan alles maar ook uit die gewoel en met die pragtigste woud en bergtonele om jou.

Forest and Pine 's response

Baie bly jul het jul verblyf geniet. Hoop om jul weer te sien, maar hopelik dan is dit vir iets beter as hospitaal besoek.

Forest and Pine
Andre V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andre V
With spouse/partner

Uitstekende diens van gasvrou en netjies verblyf.

Celeste dien as 'n uitstekende gasvrou en maak jou welkom voel en behulpsaam met alles. Die voertuig veilig geparkeer in toesluitmotorhuis, verblyf 5 uit 5 en omgewing stil. Een woord uitstekend.

Forest and Pine 's response

Was baie lekker om jul te ontmoet. Hoop om jul weer te sien. Groete Celeste

Forest and Pine
Eduard P - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Eduard P
Individual traveler

Lieflik, rustig.

Baie lekker gebly. Skoon en netjies binne. Vriendelik. Baie mooi binne. Voel of jy om die natuur bly.

Forest and Pine 's response

Baie dankie, bly jul het ons stukkie paradys geniet.

Forest and Pine
From
R700
per night (sleeps 2)
From
From R700
per night (sleeps 2)
From
R700
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 29A Plane Road, Heatherlands, George, 6529, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72940626ad839a76a97841994aaa267bfc6a180faa123d850c9504ef5b6280bf3bc5581334f2306781f40d633052882a8983?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R700  per night (sleeps 2) 51 5 1 5 29A Plane Road Heatherlands 6529 Western Cape 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -33.944811509648 22.448516074572
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!