The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Forest Lane | TravelGround
+20

Forest Lane

15 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 15 reviews for Forest Lane
Cleanliness
4.9/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.9/5
Stefan T - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Stefan T
With spouse/partner

Rustig en netjies.

Eenheid was pynlik netjies en skoon. Eienaar het kom hoor of als aanvaarbaar is nadat ons in is en verder geen kontak - regtig 'n privaat stukkie verblyf. Heerlik ontspan en na genoeg om te loop na als. Heerlike verblyf vir egpaar.

Forest Lane's response

Stefan,
Baie dankie dat julle by ons gebly het, baie bly julle het dit geniet.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane.
Helena

Forest Lane
Henri M - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henri M
With spouse/partner

Skoon, privaat en sentraal

Houthuisie in 'n hoek van die tuin. Baie privaat en ver van enige ander gaste af. Baie lekker gebly en sal dit definitief aanbeveel.

Forest Lane's response

Henri,
Dit was n voorreg om julle as gaste te gehad het.
Baie bly julle het dit geniet, en lekker gebly.
Tot volgende keer.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane.

Forest Lane
Antoinette L - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette L
With spouse/partner

Ongelooflike ervaring, opregte hartsmense.

Ons was hartlik verwelkom en die eienaars het ter alle tye ons welkom en gerus laat voel. Dit was n fantastiese week.

Forest Lane's response

Antoinette
Baie bly en dankbaar dat julle die verblyf geniet het.
Dit was n voorreg om julle as gaste te verwelkom.
Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane tot volgende keer.
Helena

Forest Lane
Albert R - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Albert R
With spouse/partner

Vriendelik, gemaklik en netjies.

Baie dankie vir die vars blomme en die sagte sagte spierwit beddegoed. Als was perfek. Dankie ook vir jul vriendelikheid, en die kommunikasie vooraf. Ons het ook die vinnige WiFi waardeer.

Forest Lane's response

Baie bly julle het dit geniet. Dit was n groot plesier!
Vriendelike groete
Bly veilig.
Helena

Forest Lane
Ronell V - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronell V
With spouse/partner

Dankie vir pragtige plekkie. Alles wat jy benodig is daar. Loopafstand van alles.

Helena baie dankie vir jou vriendelikheid. Al die tips en blomme en sommer alles wat jy ekstra vir ons gedoen het. Sterkte vir jou en jou familie. Vriendelike groete.

Forest Lane's response

Dit was n voorreg en groot plesier om julle as gaste te gehad het.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane.

Forest Lane
Robert L - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robert L
With friends

Beautiful and relaxing.

The venue is beautiful and the accommodation exceeded expectations. Security was good.

Forest Lane's response

Robert it was a pleasure to welcome you to Forest Lane.

Forest Lane
Andries L - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries L
With spouse/partner

Goeie waarde vir geld. Ek sal beslis aanbeveel! Die groot tuin en onder-dak parkering maak die ervaring selfs nog beter.

Lieflike area wat stapafstand vanaf die dorp is. Baie snoesige verblyf, met als wat mens nodig het. Goed ingerig. Het elke oomblik geniet!

Forest Lane's response

Andries,
Ons opregte dankie vir n uitstekende terugvoering.
Dit was n absolute plesier om julle as gaste te gehad het. Ons poog werklik om net die beste aan te bied aan ons gaste en hul verblyf so aangenaam en ontspanne as moontlik te maak.
Hoop om julle gou weer te sien.
Bly veilig tot volgende keer
Vriendelike groete,
Helena

Forest Lane
Jp D - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jp D
With spouse/partner

Mooi en netjies.

Groot tuin om in te loop. Mooi view en baie netjiese plek om in te bly

Forest Lane's response

Baie bly julle het lekker gekuier.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane.
Helena

Forest Lane
Petro S - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro S
With spouse/partner

Ontspannend, rustig, puik.

Pragtige tuin. Lowergroen.

Forest Lane's response

Petro,
So bly julle kon ontspan en heerlik rus. Bly veilig tot volgende keer.
Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane.

Forest Lane
Mathilda P - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mathilda P
With friends

Had a great time, thanks, Helena.

Beautiful place with a mountain view. Nice clean accommodation, we will visit again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik gekuier, dankie Helena.

Pragtige plek met 'n uitsig op die berg. Mooi skoon verblyf, ons kom weer kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Forest Lane's response

An absolute pleasure. Till next time stay safe from all of us at Forest Lane Clarens.

Forest Lane
Pieter V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter V
With spouse/partner

Wonderful experience.

Forest Lane is the perfect choice for accommodation in Clarens. It is situated within walking distance of the restaurants and shops - we loved it!

Forest Lane's response

Pieter,
Thank you for the great review. As soon as life becomes normal again, we plan to upgrade.
Stay safe
Helena

Forest Lane
Ria E - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria E
With spouse/partner

Awesome.

Aangename verblyf. Baie tuis laat voel met ons vriendelike ontvangs Onverbeterlik.

Forest Lane's response

Dit was n voorreg om julle te ontmoet. Baie bly julle het dit geniet. Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane.

Forest Lane
Petro S - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro S
With friends

Pragtige plek, vriendelike behulpsame diens.

Baie dankie vir jul vriendelikheid en behulpsaamheid. Pragtige plek. Sal dit definitief aanbeveel as iemand 'n plekkie in Clarens wil besoek.

Forest Lane's response

Baie dankie Petro. Dit was 'n voorreg om julle te verwelkom. Baie bly julle het dit geniet. Vriendelike groete van ons almal by Forest Lane tot volgende keer.

Forest Lane
Corneille R - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corneille R
With spouse/partner

Die eenheid het aan al ons vereistes voldoen en ons sal dit definitief aanbeveel.

Die eenheid was baie netjies en sentraal geleë. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief aanbeveel en weer daar kom bly.

Forest Lane's response

Kriek en Emma
Baie bly die eenheid het aan al jul verwagtinge voldoen. Dit was heerlik om julle te ontmoet, en hoop dat julle spoedig weer sal kom kuier.
Vriendlike groete
Helena

Forest Lane
Raymond M - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Raymond M
With spouse/partner

Wonderful and nice accommodation in a wonderful town.

Very nice unit that is neat and clean. The unit is very private and has everything to make a weekend getaway very comfortable, such as the luxury large bed, well-equipped kitchen, electric blankets, electric wall heater and gas hob. Very friendly reception and interaction with Helena who goes out of her way to make the stay as comfortable as possible. The guest house is very close to the main part of town and is only a 5 minute walk to all the restaurants and shops.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike en oulike verblyf in ‘n wonderlike dorpie.

Baie mooi eenheid wat netjies en skoon is. Die eenheid is baie privaat en het alles om 'n naweekwegbreek baie gemaklik te maak, soos die luukse groot bed, goed uitgeruste kombuis, elektriese komberse, elektriese muurverwarmer en gaskaggel. Baie vriendelike ontvangs en interaksie gehad met Helena wat uit haar pad gaan om die verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Die gastehuis is baie naby aan die hoofgedeelte van die dorp en is maar net 5 minute of so se loop tot al die restaurante en winkels.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Forest Lane's response

Raymond dit was n groot voorreg om julle as gaste te ontvang. Baie bly julle het lekker gebly en hoop om weer spoedig van julle te hoor.
Vriendelike groete,
Helena

Forest Lane
From R1 200
per night (sleeps 2)
From R1 200
per night (sleeps 2)
From R1 200
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 102 Van Reenen Street, Clarens, 9707, Free State
  • No children under 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqUow4q23RTI5PrGGvcuk8g3GbROFkpdJX47mOGCmrjrh4znFXK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 200  per night (sleeps 2) 15 5 1 5 102 Van Reenen Street Clarens 9707 Free State 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -28.517493109602 28.415402689371
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!