Foundry Guest Lodge
Review Summary
Johan D - Mar 2020
Overall score
Neat and comfortable. Breakfast was delicious and the staff is very friendly and professional.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en gerieflik. Ontbyt was baie lekker en personeel is baie vriendelik en professioneel.
Dit sal natuurlik meer gerieflik wees indien jy kan aandete bespreek soos 'n toebroodjie of hamburger. Ek het gebruik gemaak van die Mosambiekse restaurant aangrensend tot die lodge, maar die kos was nie van uitstaande gehalte nie of ten minste dit wat ek bestel het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hannes N - Aug 2019
Overall score
Baie gesellige plek.
Lynette S - Aug 2019
Overall score
Lekker gesellig en veilig.
Elise V - Aug 2019
Overall score
Mooi, lekker kamer, swak ligging.
Johan D - Jun 2019
Overall score
Very enjoyable stay, staff so accomodating at breakfast.
Stephanie G - Apr 2019
Overall score
The perfect stopover.
Melanie P - Mar 2019
Overall score
Gemaklik en waarde vir geld.
Esther W - Dec 2018
Overall score
Lovely weekend, all we needed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike naweek, alles wat ons nodig gehad het.
Vriendelike personeel, kothuis was uitstekend, ontbyt heerlik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Foundry Guest Lodge's response
Beste Esther, ons is verheug oor jou skrywe asook die feit dat julle dit geniet het. Dit maak ons harte bly as ons kliente lekker kry. So lekker om met vriendelike mense te deel wat alles waardeer. Voorspoedige nuwe jaar vir jou en jou gesin asook 'n Geseënde Kersfees word julle toegewens.
Met vriendelike groetnis
Suzanne
Dirko K - Nov 2018
Overall score
Disappointed, photos and reality is not the same thing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Teleurgesteld, foto's en realiteit nie dieselfde ding nie.
Foundry "Luxury" Lodge het heerlik en mooi gelyk op die foto's! Dis waar dit opgehou het! Het in weggesteekte "woonstel " geslaap, daar was nie genoeg handdoeke nie, asook geen ketel, water, ens. nie. Die een persoon aan diens was baie vriendelik! Ons het geen idee gehad van ontbyt eet ens nie, het juis so bespreek dat dit ingesluit is! Asook, ons het 2 kinders, wat nogal uitgesien het na die swembad.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan W - Oct 2018
Overall score
Nice stay close to everything we wanted to do.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker gebly naby aan alles wat ons wou doen.
Die woonstel is netjies en ruim, goeie prys en goed geleë.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Foundry Guest Lodge's response
Baie dankie vir jou terugvoer, Johan. Dit is werklik verblydend om dit te verneem. Ons waardeer terugvoer, want dit is een van die maatstawwe waarmee ons, onsself kan vergelyk. Ons neem elke skrywe ter harte en dit is soveel lekkerder om 'n positiewe een te kry as negatief. Nogmaals baie dankie. Met vriendelike groetnis, Suzanne.
Pieter J - Apr 2018
Overall score
Baie lekker en skoon.
Michelle L - Mar 2018
Overall score
Baie mooi, die manne het baie lekker gebly en geëet!
Yvonne H - Oct 2017
Overall score
We easily found the place, they were very friendly and we found the unit to be very clean and enjoyed the breakfast that was included in the overnight stay.
John B - Jun 2017
Overall score
A wonderful, luxurious experience!
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Heerlike, luukse ondervinding!
Foundry Guest Lodge is 'n pragtige en luukse gastehuis. Die kamer was skoon en baie gerieflik ingerig en die personeel het werklik die ekstra myl geloop om behulpsaam te wees. Ontbyt was uit die boonste rakke en keurig voorgesit. Baie dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Foundry Guest Lodge's response
Beste Jeanine, dit was sowaar 'n aangename dokument om te lees - ek het die gawe skrywe vroegdag gelees en wat 'n lekker verrassing was dit nie. Ons poog om die beste diens te lewer, maar dit is tog so lekker om te verneem dat gaste dit geniet. Baie dankie vir jou wonderlike terugvoering. Ons is in ekstase wanneer ons gaste lekker kry en lekker bly. Met vriendelike groete, Foundry Guest Lodge span.
Sanja-mari V - Sep 2016
Overall score
Huislik.
Foundry Guest Lodge's response
Beste Sanja-Mari
Baie dankie vir die wonderlike en positiewe terugvoer! Altyd lekker om te hoor dat ons gaste ons bestuur, diens en ontbyt waardeer.
Groete,
Foundry Guest Lodge
Rentia F - Dec 2015
Overall score
Personeel en bestuur het uit hul pad gegaan om ons welkom en tuis te laat voel!
Read moreMelanie L - Dec 2015
Overall score
It was a welcoming warm experience from all employees.
Mari K - Nov 2015
Overall score
Die gebou self is baie interessant en ontbyt was heerlik.
Riaan V - Oct 2015
Overall score
We will be back.
Foundry Guest Lodge's response
Dear Riaan
Thank you for the positive feedback, it was lovely having you as our guest.
Kind regards,
Foundry Lodge Management
Salomie G - Jul 2015
Overall score
Twee nagte verblyf vir besigheidsdoeleindes.
Read moreSheldene H - May 2015
Overall score
Slept well.
Johann L - Apr 2015
Overall score
Aangenaam, vriendelike diens.
Jeff G - Sep 2014
Overall score
Alhoewel dit net vir 1 dag was, moet ek sê dit het aan my verwagtinge voldoen.
Cheryl P - Apr 2014
Overall score
Lekker gebly!
- Capacity: 60 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: Hans Strydom Drive, Pretoria East, Pretoria, 0002, Gauteng
- All ages welcome