Review Summary
Sw V - May 2022
Overall score
Ons het baie lekker gebly en sal weer by Fox Den oorbly.
Marie V - Apr 2022
Overall score
This was our second stay at Fox Den.
Ronnie V - Apr 2022
Overall score
Was lovely and a convenient stop over for long trip.
Hannetjie P - Mar 2022
Overall score
Was baie lekker gewees, sal definitief weer hier kom bly.
Francois L - Mar 2022
Overall score
Oornagverblyf.
Eddie P - Mar 2022
Overall score
Het oornag op pad na Gauteng.
Mike D - Mar 2022
Overall score
Very comfortable.
Rinalda D - Mar 2022
Overall score
Gerieflik, netjies, veilig en baie baie lekker!
Janetta V - Mar 2022
Overall score
Klein dorpie, groot gasvryheid.
Trudy S - Mar 2022
Overall score
A comfortable centrally situated overnight stay.
Elsa G - Mar 2022
Overall score
Rustig, selfs ontbytvlokkies. Melk, jogurt. cookie cups, botter vrugtesap. Baie goed ingerig.
Anika D - Feb 2022
Overall score
Goedversorgde eenheid, baie vriendelike eienaar.
Petra W - Feb 2022
Overall score
Net oornag, maar baie tevrede.
Francois V - Feb 2022
Overall score
Gerieflik gemaklik.
Yolanda K - Jan 2022
Overall score
Rustige oornagverblyf.
Helene R - Jan 2022
Overall score
Stil, rustig en heilsaam.
Lanya L - Jan 2022
Overall score
Baie netjiese en cosy plek.
Lise G - Jan 2022
Overall score
Goeie oornagplekkie, rustig en stil.
Lodewyk V - Jan 2022
Overall score
Perfek vir oornag, goed toegerus.
Marelize V - Jan 2022
Overall score
Oornag huistoe.
Rona S - Jan 2022
Overall score
Kort aandag en netheid.
Florence G - Jan 2022
Overall score
Pragtige, skoon en netjiese verblyf.
Juanita B - Jan 2022
Overall score
Pragtige, netjies en veilige verblyf - vriendelike ontvangs! Beslis waarde vir geld!
Mariaan B - Jan 2022
Overall score
Ons is vriendelik verwelkom deur Mari. Eenheid was ruim en skoon. Kontinentale ontbyt was 'n bonus!
Francois B - Jan 2022
Overall score
Lekker verrassing.
Magdel D - Jan 2022
Overall score
Aangename ontvangs, skoon beddegoed.
Dawid M - Jan 2022
Overall score
Netjiese en skoon oorslaapgeleentheid. "No fuss" en goeie waarde.
Ista V - Jan 2022
Overall score
Ons het dit baie geniet die tuine is baie mooi en netjies. En die ontvangs was baie vriendelik.
Yvette M - Jan 2022
Overall score
Oornag stop.
Almaryn V - Jan 2022
Overall score
Het lekker geslaap. Netjies en het gehou van die verrassings in die kombuis.
Yolandi P - Jan 2022
Overall score
Skoon en netjies.
Jannie J - Jan 2022
Overall score
Stil en rustig.
Pierre K - Jan 2022
Overall score
Onder standaard.
Fox Den Guest House 's response
Dankie Pierre vir jou terugvoer, jammer jy het dit nie genoem toe julle hier was nie, die gaste na julle het dit onder ons aandag gebring dat daar fout was met die sien van die dekodeerders, die probleem is toe opgelos, dit was die oog op die skottel wat beskadig was en verooraak het dat die beeld nie ordentlik deur kom nie. Daar was en is niks fout met die TV nie die fout was by die DStv Skottel. Jammer oor die hare wat jy in die wasbak aangetref het, foute sluip in en as jy dit onder my aandag gebring het sou ek met graagte die eenheid oor skoon gemaak het.
Francois V - Dec 2021
Overall score
Skoon en veilig.
Elizna N - Dec 2021
Overall score
Heerlik geslaap. Baie rustig. Netjiese plekkie.
Charl B - Dec 2021
Overall score
Uitstekend.
Johan R - Dec 2021
Overall score
Netjies en rustig.
Kathy B - Dec 2021
Overall score
Baie lekker
Ayub K - Dec 2021
Overall score
Safe, comfortable accommodation with all basic requirements provided.
Read moreKym C - Dec 2021
Overall score
Pleasant and comfortable.
Susan V - Dec 2021
Overall score
Rustig en alles skoon en netjies.
Pieter V - Dec 2021
Overall score
Gerieflik en netjies.
Rentia P - Nov 2021
Overall score
Baie lekker.
Fox Den Guest House 's response
Dankie Rentia. Altyd lekker om jou te ontvang.
Willie S - Sep 2021
Overall score
Baie goed dankie.
Willie S - Sep 2021
Overall score
Ons het net so 2 verskillende datums oornag. So dit was 'n oornag en daarvoor het die plek absoluut aan al ons vereistes voldoen.
Petra W - Sep 2021
Overall score
Very convenient and neat!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik en netjies!
Vriendelike diens. Baie maklik bereikbaar! Dierbare kat.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jacques V - Aug 2021
Overall score
Oornag, vriendelik, uitstekende diens en lekker gerieflik.
Annette B - Jul 2021
Overall score
Baie skoon, netjies en gerieflik! Alles wat ons nodig gehad het.
Marita N - Jul 2021
Overall score
Ons het op 'n Saterdagaand by Fox Den oornag. Die plek het aan al ons verwagtinge voldoen.
Almari R - Jun 2021
Overall score
Rustig en ontspannend.
Derik G - Jun 2021
Overall score
Goed geleë. Baie netjies en baie vriendelik.
Johan N - May 2021
Overall score
Gemaklik
Peter L - May 2021
Overall score
Pleasant and comfortable.
Monique V - May 2021
Overall score
Pragtig en baie billik.
Christo O - Apr 2021
Overall score
Goed ontvang. Die kamer is skoon en netjies.
Patrick H - Apr 2021
Overall score
Aangename bekostigbare verblyf. Pynlik netjies met uitstekende kliëntediens!
Francois L - Apr 2021
Overall score
Altyd baie goed.
Liezl C - Apr 2021
Overall score
Baie lekker.
Eben G - Apr 2021
Overall score
Skoon en netjies.
Tina P - Apr 2021
Overall score
Enjoyable.
Tobie O - Mar 2021
Overall score
Heerlike kuier halfpad van en na die Kaap.
Kotie V - Mar 2021
Overall score
Ideale oornagverblyf.
Madu V - Feb 2021
Overall score
Uitstekende diens en verblyf.
Werner D - Feb 2021
Overall score
Beïndruk met die geriewe en gasvryheid.
Marina L - Feb 2021
Overall score
A comfortable stay, perfect for an overnight!
Piet L - Jan 2021
Overall score
Heerlik en landelik.
Helenus K - Jan 2021
Overall score
Uitstekende waarde vir geld.
Colene H - Jan 2021
Overall score
Perfekte oornag tussen JHB en die Tuinroete. Mooi halfpad, net van die N1 af.
Jacques D - Jan 2021
Overall score
Fantastiese oornag stop teen 'n billike prys.
Carolyn T - Jan 2021
Overall score
See stars.
Derick C - Jan 2021
Overall score
Ideale oornag-akkommodasie.
Lizette V - Jan 2021
Overall score
Heerlik en gerieflik.
Dirk L - Jan 2021
Overall score
Kan Fox Den Guest House sterk aanbeveel.
Jean T - Jan 2021
Overall score
Clean and neat.
Monica F - Jan 2021
Overall score
Rustigheid van Trompsburg word hier gevind.
Read moreAnneke B - Jan 2021
Overall score
Beste waarde vir geld vir oornag verblyf op die N1.
Zach M - Jan 2021
Overall score
Goeie waarde vir geld, netjiese oorstop op pad na Gauteng.
Dennis B - Jan 2021
Overall score
Arrived late afternoon and met by a friendly host. The setting of the rooms was top notch.
Jean T - Jan 2021
Overall score
Clean and neat.
Nadine W - Jan 2021
Overall score
Rustig, ontspanne en uitgerus.
Tommie B - Jan 2021
Overall score
Die dorpie gaan baie agteruit.
Theo M - Jan 2021
Overall score
Mense baie behulpsaam en vriendelik. Stil en rustige omgewing.
Jaco K - Dec 2020
Overall score
Rustig.
Marionette V - Dec 2020
Overall score
Plattelandse gasvryheid op sy beste.
Antonie S - Dec 2020
Overall score
Netjies en skoon
Leon W - Dec 2020
Overall score
Lekker gebly.
Natalie K - Dec 2020
Overall score
Goeie pitstop
Monique V - Dec 2020
Overall score
Heerlik en stil.
Rentia P - Dec 2020
Overall score
Rustig.
Karien B - Dec 2020
Overall score
Goeie oornagfasilititeit.
Ben S - Dec 2020
Overall score
Amper soos op die plaas
Alda C - Dec 2020
Overall score
Rustig, skoon, gerieflik.
Matie M - Nov 2020
Overall score
Ons het daar oorgebly op pad van die Kaap af Laeveld toe en het nie gehuiwer om weer oornagplek te bespreek vir die terugreis nie.
Susan R - Nov 2020
Overall score
Uitstekende oornag akkommodasie.
Eugene B - Nov 2020
Overall score
Well-received, pleasant environment and clean.
Ilyn S - Nov 2020
Overall score
Baie stil dorp.
Hermien J - Nov 2020
Overall score
Ongelukkig was dit my eerste slegte bespreking op webtuiste.
Read moreFox Den Guest House 's response
Jammer Hermien ek kry nou eers kans om te reageer op die. Ek is jammer dat jou verblyf by ons nie na wense was nie. Ek gaan hier probeer 'n paar verduideliks gee op die punte wat jy genoem het. Die vuil kaalvoet merke op die teels was Marlene ek het vir haar jou boodskap gelees en sy het bevestig dit moes haar spore gewees het, as jy reg onthou het dit vreeslik gereën toe julle daar was en haar en my gewoonte is gewoonlik om eers ligte aan te sit voor die gaste arriveer. Jammer oor dit sy het reeds haar plakkies uit getrek om nie modder spore in te trap in die eenheid toe sy gaan seker maak het of alles in orde is en om vir julle ligte aan te sit. Ek is jammer oor die tweede kamer se linne wat vuil voor gekom het, ek het vrydag voor ons vertrek het self die eenhede deur gegaan om seker te maak of alles skoon is en daar was nie gaste die aand voor julle in die eenheid nie. Omtrent die dubbel bed, ons het nuwe beddens vir van die eenhede bestel (reeds einde oktober) vir die eenhede wat se beddens 5 jaar oud is. Ons bestel ons beddens by Vivia bedding maar hulle aflewering word nou eers in Februarie gedoen omrede hulle agter was is by die fabriek. Dit is werklik die eerste keer dat ons 'n klagte kry oor die die eenheid se bed. Ek vra onverskoning maar dit is soos met meenste van die dinge die afgelope jaar is hulle produksie ook geknou deur die virus se inperkings.
Rick B - Oct 2020
Overall score
Excellent place to stay.
Deon G - Sep 2020
Overall score
Gasvry, skoon en netjies
Colin H - Aug 2020
Overall score
Definitief waarde vir geld.
Hanelie S - Mar 2020
Overall score
Very convenient. Clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik. Skoon en netjies.
Baie rustige en netjies. Heerlik gewees om daar te oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Antoinette B - Feb 2020
Overall score
Sal Fox Den aanbeveel, 5-ster.
Gideon G - Feb 2020
Overall score
Ons is baie tevrede met die oornagverblyf.
Deon D - Feb 2020
Overall score
Netjies en goed ingerig.
Priscilla S - Jan 2020
Overall score
Perfect overnight stop.
Hein S - Jan 2020
Overall score
Value for money.
Veronique S - Jan 2020
Overall score
Good value, nice little attentions.
Chantel W - Jan 2020
Overall score
Beautiful, netjiese en rustige akkommodasie.
Leah S - Jan 2020
Overall score
Very nice and comfortable, just a bit far from the N1, but worth it.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi en gerieflik, net 'n bietjie ver van N1, maar die moeite werd.
Baie rustig en mooi.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Doreen S - Jan 2020
Overall score
Regtig baie oulik.
Michiel B - Jan 2020
Overall score
Vriendelik, gasvry en skoon. Lugversorging sou beslis 'n pluspunt gewees het, al was die koste dan meer.
Andre B - Jan 2020
Overall score
Netjies en besonder vriendelik en hulpvaardig.
David M - Jan 2020
Overall score
Generous hospitality on the long road.
Read moreNicolette P - Jan 2020
Overall score
Voel soos familie.
Elane V - Jan 2020
Overall score
Lekker uitgerus.
Lodewyk V - Jan 2020
Overall score
Vriendelike diens, perfekte oornagfasiliteite.
Louis V - Jan 2020
Overall score
Altyd lekker.
Erasmus C - Jan 2020
Overall score
Wonderlike oorslaapplek.
Arie O - Jan 2020
Overall score
Excellent, spacious accommodation with nice welcoming and excellent self-catering facilities.
Rozel D - Jan 2020
Overall score
Was oulike huisies en lekker grasperke. Sal net aanbeveel om kamer 12 se TV te verander.
May M - Dec 2019
Overall score
Vriendelike en behulpsame gasvrou. Ideaal om oor te slaap.
Clement V - Dec 2019
Overall score
Baie netjiese, skoon verblyf met baie vriendelike kliëntediens.
Jorika L - Dec 2019
Overall score
Very good service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goeie diens.
Sal weer daar gaan bly. Dankie vir die gasvryheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Adliana B - Dec 2019
Overall score
Awesome.
Nicky G - Dec 2019
Overall score
Goeie oornag verblyf.