Framesby Guesthouse
Review Summary
Charles D - Mar 2020
Overall score
A very short stay, but disappointed in the general lack of maintenance and attention to detail.
Gerbus L - Jan 2020
Overall score
Relatief ontevrede.
Framesby Guesthouse's response
Hi Gerbus,
Jul kan in die vervolg gebruik maak van ons Lux en-suite kamers indien dit so geboek word.
Baie Dankie
Nontobeko M - Jan 2020
Overall score
Value for money.
Charlton N - Jan 2020
Overall score
We were well received, management and staff very friendly.
Eddie W - Nov 2019
Overall score
Good value for money, worth giving them a try.
Martin E - Oct 2019
Overall score
Baie netjies en die diens vriendelik.
Martin E - Oct 2019
Overall score
Baie lekker en netjies akkommodasie.
Jannie K - Aug 2019
Overall score
Pleasant and positively surprised.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam en positief verras.
Die plek is netjies en die tariewe is baie bi;lik. Net die stort oor die bad het geen gordyn of beskerming nie. Gevolglik is die hele badkamer onder water.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Revere H - Jun 2019
Overall score
Place is absolutely amazing very clean.
Marisha M - Jun 2019
Overall score
Very nice staying there. It's secure and the environment is friendly.
Charles L - Feb 2019
Overall score
Dit was rustig en daar was geen steurnisse nie.
Ina D - Feb 2019
Overall score
Hospitable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvry.
Beslis troeteldiervriendelik. Gemaklike verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ntokozo Carol N - Dec 2018
Overall score
Best service ever, well hosted, thank you for your hospitality.
Ettienne V - Nov 2018
Overall score
Comfortable and simplistic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik en eenvoudig.
Was gerieflik vir my doeleindes.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bradwyn G - Nov 2018
Overall score
Very relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie ontspannend
Dit is 'n baie lekker rustige plek. Die mense is Vriendelik en die plek is netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Albert F - Nov 2018
Overall score
Beds are not good.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die beddens is nie goed nie.
Dis 'n baie lekker plek maar 'n mens se rug sal dit nie hou op daai beddens nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Janeke V - Oct 2018
Overall score
Bietjie teleurgesteld.
Henry L - Sep 2018
Overall score
Puik! Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Baie veilig. Sekuriteit patrolleer heel nag.
Karin L - Apr 2018
Overall score
Smallish room but lots of spacious common areas.
Samantha D - Apr 2018
Overall score
Die mense is besig met renovations en dit was nie gesê toe ek bespreek nie
Desiree M - Jan 2018
Overall score
Thank you so much for a friendly welcome, neat and clean place to sleep and secure parking for my vehicle.
Derick V - Dec 2017
Overall score
Bevredigend!
Lorraine P - Dec 2017
Overall score
Gemaklik.
Marie V - Jul 2017
Overall score
Neat, pleasant atmosphere, feels like visiting relatives. Quiet, safe area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese, aangename atmosfeer en dit voel of jy by familie kuier. Stil, veilige omgewing.
Lekker geriewe en aan alles gedink. Yskas in kamer en mikrogolf gee so bietjie privaatheid ten spyte van goed toegeruste gesamentlike kombuis. Veilige en stil omgewing en baie netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Framesby Guesthouse's response
Hallo Leana, dit was wonderlik om julle as gaste te ontvang en ons is baie dankbaar dat julle, jul verblyf geniet het. Mooi loop.
Johnnie P - Jul 2017
Overall score
Fantastic accomodation, however bathrooms could do with some attention with regards to safety aspect.
Neels V - Mar 2017
Overall score
Lovely stay, warm reception from the owner and had a lovely time in the lapa, will definitely recommend.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik gebly, hartlik ontvang deur eienaar en heerlik onder die lapa gekuier, sal beslis aanbeveel.
Kamers is baie netjies, kombuis en alle geriewe is vrylik beskikbaar, ons kon ons kinders onthaal met 'n heerlike braai in die lapa. Dankie Pieter doet zo voort.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andre - Feb 2017
Overall score
Relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig.
Sal Framesby Guesthouse aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tanya R - Oct 2016
Overall score
Netjies, maar nie baie modern nie.
Charmaine A - Aug 2016
Overall score
Friendly and clean overnight accommodation!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike lekker skoon oornagplekkie!
Vriendelik, lekker en skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stephanie E - Aug 2016
Overall score
The area and hospitality was excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die omgewing en gasvryheid was baie goed.
Framesby Guesthouse sal ek definitief aanbeveel. Dit is rustig en die gasvryheid is tops. Ek sal definitief weer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hendrik En Nella L - Jul 2016
Overall score
Stunning and well-equipped.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi en goed ingerig.
Al probleem wat ons gehad het is dat die televisie te hoog is en dat daar te veel kragaansluitings is wat van dieselfde punt af bedien is. Moes die ketelprop uittrek om die TV aan te sit en andersom. Ons kon nie sit en kyk nie want jy moet jou nek agteroor buig om te sien. Daar was ook net een stoel om op te sit. Dit sal lekker wees om in die somer daar te oornag, met die swem en braaigeriewe wat beskikbaar is. Lekker stil en rustige omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marelize R - May 2016
Overall score
Ons het baie welkom gevoel en die skoonmakers is baie vriendelik.
Ilze B - Apr 2016
Overall score
Die geld werd vir een aand se verblyf.
Marco V - Apr 2016
Overall score
Baie netjies met 'n huislike atmosfeer.
Sorita C - Feb 2016
Overall score
Het 'n uur en 'n half gesit en wag dat hulle ons kamer gereed moes kry ons het eers na drie daar aangekom.
Framesby Guesthouse's response
Hallo Sorita, baie dankie vir die 5 sterre regdeur, ek waardeer dit opreg. Soos aan jou verduidelik het jou besluit om nie kamer 5 te neem nie, maar eerder die ruim familie kamer dinge erg bemoeilik, aangesien die vorige gaste eers om 2 uur die kamer ontruim het.Hoop jul het die 4 gratis ontbyte by Capellini's geniet waarmee ek jul bederf het agv die ongerief.
Die nuwe ringmuur is voltooi en gaan spog met pragtige lantern beligting op elke pilaar.
Die 2 nuwe grasdak lapa's sal binne 2 weke voltooi wees, en spog met 2 binne braaiplekke, kroeg area met yskas en ysmasjien, en snoeker tafel.
Ons glo dat ons weer 5 sterre gaan verdien met jul volgende verblyf.
Vriendelike groete,
Pieter.
Nondumiso M - Dec 2015
Overall score
We had a nice stay.
Ronel S - Oct 2015
Overall score
Pieter het 'n oulike plek en die regte idee.
Read moreFramesby Guesthouse's response
Geagte Ronel,
Ek is regtig spyt, en ook aan jou so gestel toe julle arriveer het, dat jy nie besef het jou bespreking is vir 'n nie en-suite kamer. Verder het ek weereens jul besprekings dokument wat Lekkeslaap aan jou uitgereik het bestudeer en dit word wel duidelik en ondubbelsinnig gestel in die bespreking. Die kamer beskrywings is ook ondubbelsinnig. Ek het jul bespreking onmiddelik verander na 'n Lux en-suite kamer teen 'n geringe bedraggie meer. Die eenheid het ook 'n en-suite badkamer met hoekbad en stort, asook 'n kitchenette, DStv, gratis Wi-Fi, yskas, mikrogolfoond en braaipan, chinese wok, broodrooster, koffiestasie , eetgerei, glase en koppies asook die nodige bakke en toebehore. Ek het jou ook ingelig dat daar 'n binnebraai, buitebraai, tafeltennistafel, ruim ontspanningsarea en baie ruim, ten volle toegeruste kombuis beskikbaar is. Die eenheid is ruim en nuut , en ons word daagliks komplimenteer met die netjiese, skoon en goed toegeruste kamers wat ons aanbied teen die laagste pryse beskikbaar in Port Elizabeth vir goeie gehalte verblyf. Ons neem wel positiewe kritiek ten harte, en opgradering vind op 'n deurlopende basis plaas. Met jul volgende besoek (soos jy aangedui het) sal jy dit opmerk, en wees gerus, ons pryse sal steeds nie styg nie.
Vriendelike groete,
Pieter.
Ntosh M - Aug 2015
Overall score
It was a pleasure to be at Framesby.
Read moreFramesby Guesthouse's response
Hi Ntosh,Thank you for your honest 5-star response, which is greatly appreciated.Yes, PE experienced exceptionally heavy rains which lasted for ever, but you took it in your stride. Good news is the parking area now has a hard top and the carpet removed and the floor newly tiled ! We always strive to act immediately on legitimate honest complaints, and your's has been heeded.
It was great to accommodate such an excellent group of people.
Kind regards,
Pieter.
Elsa J - Aug 2015
Overall score
Vriendelike en behulpsame personeel.
Read moreFramesby Guesthouse's response
Dankie vir jou positiewe opmerkings Elsa, dit word opreg waardeer. Jul was fantastiese gaste en hoop ons sien julle weer binnekort.
Vriendelike groete,
Pieter.
Abel & Doreen J - May 2015
Overall score
Het lekker gebly.
Framesby Guesthouse's response
Hallo Abel & Doreen,
Dankie vir jul komplimente tydens jul verblyf. Ek waardeer jul positiewe aanmerkings. Goeie nuus is dat ekstra hangplek in badkamers aangebring is en dik gordyne aangebring is om die skerp sekuriteit buite ligte heeltemal te demp.
Vriendelike groete,
Pieter.
Annemari G - Apr 2015
Overall score
Gemaklik en bekostigbaar.
Jan V - Apr 2015
Overall score
Splinternuwe kamer met al die nodige geriewe.
Natasha W - Apr 2015
Overall score
A very pleasant place to stay.
Benita V - Mar 2015
Overall score
Lae-koste verblyf.
Read moreFramesby Guesthouse's response
Geagte Benita,
Dit spyt my om te verneem dat jy nie jou verblyf aangenaam gevind het nie. Alle kamers word daagliks behoorlik skoongemaak, ook die stortvloere. Jou klagte in verband met die badkamergordyne is wel ter harte geneem, en vervang met gordyne wat geen sig deurlaat nie. Dit is gedoen ten spyte van die feit dat die venster heeltemal te hoog is.
Vriendelike groete,
Pieter.
Lucia M - Feb 2015
Overall score
Lekker en rustig!
Yolanda F - Feb 2015
Overall score
Excellent.
André S - Feb 2015
Overall score
Naby snelwe, veilig en loopafstand van restaurante.
Paul P - Feb 2015
Overall score
Ek betaal eerder so bietjie meer vir beter verblyf.
Framesby Guesthouse's response
Geagte Paul,
Gedurende die 2 dae van jul verblyf het jy my ge-komplimenteer vir die rustige verblyf en netheid van die gastehuis en ons is baie dankbaar daarvoor. Jou klagte dat die houtvloer in die gang steurend is, was as 'n positiewe klagte beskou en die vloere is vervang met teëls. Opgradering vind daagliks plaas en ek is trots daarop dat ons pryse steeds dieselfde bly.
Vriendelike groete,
Pieter.
Inge V - Jan 2015
Overall score
Baie lekker geslaap!
Roderick C - Jan 2015
Overall score
Personeel was baie vriendelik.
Belita V - Jan 2015
Overall score
Waarde vir geld, maar kort definitief bietjie afronding.
Framesby Guesthouse's response
Geagte Belita,
Dankie vir jou resensie. Julle het wel jul verblyf die dag voor vertrek met 2 aande verleng wat ons steeds met bedagsaamheid aarvaar het. Jou resensie vang my effens onkant, aangesien jyself die personeel ingelig het dat hulle nie jul kamer moet skoonmaak nie, en hulle nie in jul kamer mag kom nie, en ons het jou versoek respekteer. Die normale prosedure is dat alle kamers daagliks skoongemaak word, toiletpapier vervang moet word plus 'n ekstra rol bo die toilet te plaas. Beddegoed word wel gestryk. Die tweede dag het jy weer die personeel versoek om wel skoon te maak aangesien die tweeling die beddegoed besmeer het tydens die omruil van hul doeke. Dieselfde op die vyfde dag. Ek het die tweede dag versoek dat ons eerder die bababed verwyder, aangesien julle dit tussen die beddens en kaste geskuif het, wat verhoed dat die kaste gemaklik gebruik kan word. Jy het die versoek geweier omdat jou dogter "makliker" die tweeling en haar eie klerasie hanteer as dit in die bababed gepak is. Ek het reeds met jou bespreking versoek dat julle nog 'n kamer moet bespreek, aangesien die kamer beknop gaan wees vir 3 volwassenes plus die tweeling. Jy het egter versoek dat ek dit so aanvaar aangesien jul die koste so laag moontlik wil hou, en ons volgens jou kwaliteit verblyf teen bekostigbare pryse aanbied.
Elmie E - Jan 2015
Overall score
Dit was nie 'n nag wat ek weer wil beleef nie!
Read moreFramesby Guesthouse's response
Liewe Elmie,
Jammer om te verneem dat jou verblyf onaangenaam was en dat julle ontevrede was om die een aand die gastehuis geriewe met ander gaste te deel. Jul reëling was dat jul 04:30 reeds weer wil vertrek en alle ander gaste het nog geslaap, dus was al 5 storte, 2 toilette en 3 wasbakke tot jul beskikking. Stortgordyne word daagliks gewas en storte 3 keer per dag skoongemaak. Jou klagte in verband met houtvloere is ter harte geneem, en houtvloere reeds verwyder en met teëlvloere vervang. Alle kamers is toegerus met DStv, gratis Wi-Fi, mikrogolfoond, yskas , waaier en koffiestasie. Ons DStv is Multichoice se hotel pakket wat 'n groot aantal kanale aanbied, met ander woorde dieselfde pakket wat jy in 5-ster hotelle aantref. Ek neem egter jou klagte ter harte, en ons plaas nou ook 'n handleiding vir gebruik van DStv in alle kamers sodat alle gaste die inligting ter hand het om die DStv te kan gebruik.
Vriendelike groete,
Pieter.
- Capacity: 49 people
-
Check-in: 14:00 to 00:00
Check-out: 10:00 - Address: 10 Upton Street, Framesby, Port Elizabeth, 6045, Eastern Cape
- All ages welcome