Garden Corner Guesthouse
Review Summary
Ewoud J - Feb 2021
Overall score
Dit was kort en kragtig, ‘n plek om my kop neer te lê.
Liezl E - Feb 2021
Overall score
Lekker rustig en skoon.
Hanlie B - Dec 2020
Overall score
Heerlike verblyf na 'n lang dag se reis.
Dennis B - Dec 2020
Overall score
Just a stay over.
Francois B - Nov 2020
Overall score
Huislik. Home away from home.
Catherina H - Nov 2020
Overall score
Goeie waarde vir geld. Dubbelbed slaap heerlik, AC welkom.
Braam V - Nov 2020
Overall score
Baie kort. Puik diens.
Sean B - Sep 2020
Overall score
Sal beslis terug wees.
John C - Aug 2020
Overall score
Aangenaam en netjies.
Renate W - Feb 2020
Overall score
Wonderful.
Renier M - Feb 2020
Overall score
Comfortable and very friendly service, no matter what time it is.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik en baie vriendelik diens, maak nie saak watter tyd dit is nie.
Braairoosters kan gerus skoongemaak word nadat gaste vertrek het. Dit is onaangenaam om 'n rooster te kry wat vol vet en hare is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jaco V - Feb 2020
Overall score
Hospitable and friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvry en vriendelike diens.
Baie lekker en netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nadine F - Jan 2020
Overall score
Binne was dit redelik netjies.
Eugene J - Jan 2020
Overall score
Fantastiese verblyf. Netjies en skoon. Die personeel was uitstekend.
Adrie M - Jan 2020
Overall score
Dit was ideaal as 'n stop op pad Kaap toe.
Juanita D - Dec 2019
Overall score
Die diens was puik, maar om nie ontbyt te kan bestel by 'n gastehuis nie is nie gerieflik nie, net omdat dit 'n Sondag was.
Jan B - Dec 2019
Overall score
Netjies, skoon en vriendelike ontvangs.
Claudia V - Dec 2019
Overall score
Gemaklik en rustig.
Marianne O - Dec 2019
Overall score
Veilig, skoon, netjies en baie aangename ervaring.
Jan V - Dec 2019
Overall score
Goeie ligging.
Lizelle E - Dec 2019
Overall score
Heel aangenaam, nie groot klagtes.
Elinora D - Oct 2019
Overall score
Heel lekker.
Magriet L - Sep 2019
Overall score
Great overnight stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gawe oornagplek.
Gerieflik, netjies en alles wat nodig is in 'n rustige omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Frans C - Sep 2019
Overall score
Gerieflike en voldoende geriewe soos by jou eie huis.
Elma B - Sep 2019
Overall score
Will definitely go again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sal vir seker weer gaan.
Baie oulike skoon plek. Goeie beddens. Warm water by storte bietjie van 'n challenge om gewoond te raak, maar was goed ingelig. Aircon in kamer nie gewerk nie en lampie was touch and go, dink daar's 'n Los draadjie. Maar niks ernstig. Vreeslik lekker gebly, sal weer gebruik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rentia D - Sep 2019
Overall score
Perfect.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfek.
Ons was baie tevrede met die diens van ons gasheer. Ek het ook die klein winkeltjie by die gastehuis nuttig gevind. Heerlik geslaap, sal weer gebruik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anette L - Aug 2019
Overall score
Ontvangs was net 'n aframmeling van detail.
Read moreHendrik V - Jun 2019
Overall score
Fantastic! This is my new overnight destination between Cape Town and Johannesburg.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties! Dis my nuwe oornag-bestemming tussen Kaapstad en Johannesburg.
Ons was fantasties ontvang! Ons het 'n groot sleepwa getrek, en voorsiening was vir ons gemaak vir veiligheid. Die kamer was fantasties.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Garden Corner Guesthouse's response
Baie dankie vir u positiewe terugvoer, hoop om u weer te akkommodeer en u tevredenheid verder te verbeter.
Groete
Garden Corner gastehuis
Celia L - May 2019
Overall score
Friendly and helpful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik en behulpsaam.
Ek kon heerlik uitrus en ook gevriesde kosse veilig bêre vir die nag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Graz S - May 2019
Overall score
Exceptionally comfortable, a real surprise, truly enjoyed our brief stay.
Charles F - May 2019
Overall score
Priced lower, but perhaps for good reason. Served my purpose on the night in question.
Martie E - Apr 2019
Overall score
Nee dankie.
Garden Corner Guesthouse's response
Dankie Martie vir jou terugvoer,
Ons Olive tree kamer is ons budget kamer. Bespreek gerus een van ander kamers en glo ek u sal meer asb tevrede wees.
Groete uit die Karoo.
Patrick H - Apr 2019
Overall score
Lovely place, perfect to break a long trip, clean and neat, had a lovely breakfast.
Garden Corner Guesthouse's response
Thank you very much for your feedback,
Hope to see you soon again at Garden Corner Guesthouse
Anna V - Apr 2019
Overall score
Gerieflik.
Olof V - Mar 2019
Overall score
Lekker akkommodassie, skoon en veilig.
Roger C - Feb 2019
Overall score
Quiet. Value for money.
Lucy D - Feb 2019
Overall score
Will definitely stay there again.
Kitty R - Jan 2019
Overall score
Glad nie goed nie.
Garden Corner Guesthouse's response
Dankie vir u terugvoer,
Ontvangs is juis daar om sulke goedjies uit te sorteer en by aan te meld.
Albert V - Jan 2019
Overall score
Die verblyf het my baie goed gepas. Losstaande kamer waar ek my voertuig kon parkeer reg voor die kamer.
Leone D - Jan 2019
Overall score
Professional, friendly and helpful service reception. Thanks for this!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Professionele, vriendelike en hulpvaardige diens ontvang. Dankie daarvoor!.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ria N - Jan 2019
Overall score
Vriendelike ontvangs en goeie verblyf.
Erika B - Jan 2019
Overall score
Baie rustig en ontspannend.
Vivienne G - Dec 2018
Overall score
Lieflik.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lovely.
We enjoyed our stay a lot, thank you.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marietjie V - Dec 2018
Overall score
Stil, rustig, skoon, heerlik - kon rus.
Ronell T - Dec 2018
Overall score
Fantasties.
Garden Corner Guesthouse's response
Dankie vir u terugvoer, kontak ons vir die afhaal van selfoonlaaier. Ons reel graag. Veilig ry, hoop ons sien jul binnekort.
Ronnie E - Nov 2018
Overall score
Slept well and was very kindly received. Was helpful after we had a little delay on route and arrived late at the guesthouse.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik geslaap en was baie vriendelik ontvang. Was behulpsaam nadat ons bietjie vertraag op roete was en laat by gastehuis opgedaag het.
Was baie vriendelik en gasvry ontvang al was ons bietjie vertraag op ons roete en laat opgedaag. Sal graag langer daar wou kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Garden Corner Guesthouse's response
Dankie vir u positiewe terugvoer, ons hoor graag van ons gaste, hoop ons sien jul spoedig by Garden Corner Gastehuis.
Groete
Marthinus M - Oct 2018
Overall score
Good.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goed.
Goeie waarde vir geld vir 'n groot gesin.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anza M - Oct 2018
Overall score
Really a pleasant experience. Can't say anything bad about the accommodation or the staff. It was great!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Regtig 'n aangename ervaring. Kan niks sleg sê van die verblyf of die personeel nie. Was heerlik.
Skoon en Netjies. Het tieners en babatjie geakkommodeer. Vriendelike personeel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Erina V - Sep 2018
Overall score
Binne perke bevredigend.
Garden Corner Guesthouse's response
Beste Erina,
Baie dankie vir die terugvoer.
Die personeel is aan diens vanaf 08:00 tot 22:00, u moes hulle dalk net gemis het. Die skoonmakers en tuinman is al soggens voor 08:00 daar en kon ook na die water vir u gekyk het.
In elke kamer is daar ons huisreëls op en daarop is 'n noodnommer wat u kan kontak indien nodig.
Groete,
Garden Corner Guesthouse
Magda J - Aug 2018
Overall score
Fantasties.
Anne-marie N - Aug 2018
Overall score
Baie koud. Lugversorger en die enigste elektriese kombers het nie gewerk nie.
Garden Corner Guesthouse's response
Beste Anne-marie,
U is in die kamer geakkommodeer wat u bespreek het. Vir toekomstige gebruik, sal ek voorstel dat u noukeurig na die foto's van kamers kyk asook hul beskrywings voor u 'n bespreking bevestig. Dit dui presies aan wat die beddens se uitleg is.
Ongelukkig kan elektriese komberse ook breek. Gelukkig het u dit aangemeld by ontvangs en hul kon vir u 'n ander elektriese kombers gee vir die nag.
Groete,
Garden COrner Guesthouse
Annelie O - Jul 2018
Overall score
Redelik.
Garden Corner Guesthouse's response
Beste Annelie,
Dankie vir u terugvoer.
Die sleutels hak soms vas, maar dit is iets buite ons beheer.
Ons adverteer nêrens dat ons volle DStv bied nie, miskien het u dalk verkeerd verstaan?
Groete,
Garden Corner Guesthouse
Annelie O - Jul 2018
Overall score
Gemaklik.
Garden Corner Guesthouse's response
Beste Annelie,
Dankie vir u terugvoer, ons adverteer nërens dat ons volle DStv bied nie, u moes dalk verkeerd verstaan of ietsie misgelees het.
Groete,
Garden Corner Guesthouse
Tjaard D - Jul 2018
Overall score
Nice warm bed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker warm bed.
Vriendelike ontvangs en naby aan middedorp vir kos koop. Stil, skoon voorstad met koeie in die strate.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Garden Corner Guesthouse's response
Dankie vir u terugvoer, so bly u het dit geniet. Sien u graag weer in die toekoms.
Karoo Groete
Erika B - Jul 2018
Overall score
Comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik.
Baie lekker gebly, gerieflike plek vir my hondjies en veilig. Sal weer gebruik maak van hul dienste.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Garden Corner Guesthouse's response
Baie dankie vir u positiewe terugvoer, veilig reis. Hoop om u weer in Beaufort Wes te kan ontvang.
Richatd F - May 2018
Overall score
A green, quiet oasis, a pleasant stop over for us!
Garden Corner Guesthouse's response
Thank you for your feedback, hope to see you next time again.
Louis B - Apr 2018
Overall score
It was exactly what we wanted after a long day on the road.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was presies wat ons wou hë na 'n lang dag op die pad.
Kan dit aanbeveel om hier oor te slaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Garden Corner Guesthouse's response
Dankie vir u positiewe terugvoer. Ons wil graag kliënte tevredenheid bewerkstellig, hoop om jul gou weer te sien.
Mamakgoro N - Apr 2018
Overall score
Not happy with my stay.
Garden Corner Guesthouse's response
Thank you for your feedback. Due to guests different check out times, we request guests to drop the keys in the postbox, we are a stopover to JHB and Cape Town a lot of guests leave very early in the morning to prevent bad traffic. We had problems with water in our town from our Municipality, but that has been sorted out seeing that we use borehole water. Hope to see you again in the future.
Nerie J - Apr 2018
Overall score
Baie netjies en werklik veilig.
Garden Corner Guesthouse's response
Dankie vir u terugvoer, hoop om u in die toekoms weer te kan akkommodeer.
Carin G - Apr 2018
Overall score
Hulle was bereid om my Yorkies te akkommodeer. Gastehuis is goed.
Garden Corner Guesthouse's response
Dankie vir u terugvoer, ons maak graag voorsiening in meeste van ons kamers vir ons 4 been vriende teen 'n klein addisionele fooitjie. Hoop om jul in die toekoms weer te kan akkommodeer.
Leonie S - Apr 2018
Overall score
Uitstekende diens vanaf die bespreking tot ek daar weg is. Het gekry presies wat op die webblad geadverteer is.
Garden Corner Guesthouse's response
Baie dankie vir u positiewe terugvoer, ons streef daarna om ons gaste tevrede te hou, hoop om jul weer te sien by Gardem Corner Gastehuis.
Maritza V - Apr 2018
Overall score
Ons het lekker gerus en sal weer in die toekoms by Garden Corner Guesthouse oornag.
Garden Corner Guesthouse's response
Dankie vir u terugvoer, sonder u as gaste kan ons nie funksioneer nie. Hoop om u weer in nabye toekoms te akkommodeer
Wimpie M - Apr 2018
Overall score
Dit was ideaal vir ons behoefte met twee groter kinders en 'n kleuter. Gerieflik en huislik. Ons bly graag weer daar.
Garden Corner Guesthouse's response
Baie dankie vir u terugvoer. Hoop om u weer by garden Corner Gastehuis te akkommodeer en dat ons diens selfs kan verbeter.
Andre M - Apr 2018
Overall score
Rustig en boomryk.
Garden Corner Guesthouse's response
Dankie vir u terugvoer, so bly dat u die tuin en sy koeligheid geniet het. Om in die droë Karoo tuin te maak kos soms hare op mens se tande. Baie dankie vir die waardering. Hoop om jul weer by Garden Corner te kan akkommodeer.
Andre K - Apr 2018
Overall score
A very bad stay.
Read moreGarden Corner Guesthouse's response
Jammer dat jul so slegte ervaring gehad het, mens se paranoiiese gedagtes kan mens ongelukkig ophol jaag, dan sal mens sleg slaap.Weet nie waar die roeskolle is nie, ons soek nog daarvoor
Willem S - Mar 2018
Overall score
Gawe gastehuis om by oor te bly.
Garden Corner Guesthouse's response
Dankie vir u terugvoer, ons sien uit om u weer by Garden Corner te kan akkommodeer.
Dawie O - Mar 2018
Overall score
Die verblyf was aangenaam en goeie diens.
Neville O - Mar 2018
Overall score
Lekker ruim oornaggeriewe.
Craig S - Jan 2018
Overall score
Gemiddeld.
Garden Corner Guesthouse's response
Dankie vor u terugvoering, gas raak ongelukkig leeg wanneer mens dit nie verwag nie, gasbottels het nie meters nie en gebruik ons gasgeysers juis omdat ons loadshedding wou vryspring en gaste warm water te gee ten alle tye. Bottels word wel daagliks nagegaan en u kon net vir ontvangs gevra het om bottel te vervang, dis waarom personeel daar is.
Chris K - Jan 2018
Overall score
Netjies.
Garden Corner Guesthouse's response
Dankie vir u terugvoering, ongelukkig was die fout met TV kanale by ons munisipaliteit, hul torings was af op alle kanale.
Jammer maar ons is afhanklik van ander se dienste
Christie B - Jan 2018
Overall score
Heerlik!
Juan D - Jan 2018
Overall score
It was excellent.
Neels M - Jan 2018
Overall score
Glad nie lekker nie.
Christie B - Jan 2018
Overall score
Dié gastehuis is waarlik 'n oase in die Karoo!
Garden Corner Guesthouse's response
Dankie vir u positiewe terugvoer, dis waardevol vir ons as gaste die tuin en sy atmosfeer kan waardeer en geniet in die somerhitte. Hoop om u volgende keer weer te kan akkomodeer.
Aubrey T - Dec 2017
Overall score
Lekker gerieflike gastehuis.
Marli V - Dec 2017
Overall score
Cute place, quiet and tranquil, good overnight place on your way to Cape Town.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Oulike plekkie, stil en rustig, goeie oornagplek op pad Kaap toe.
Vriendelik ontvangs, kamer mooi en skoon. Dierevriendelik en die swembad was 'n bonus vir die kinders.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan S - Nov 2017
Overall score
Aangenaam.
Carli B - Oct 2017
Overall score
Very bad service, will not return.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie slegte diens, sal nooit daar kuier nie.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Albertus L - Oct 2017
Overall score
Netjies.
Mandy E - Oct 2017
Overall score
It was really a pleasure to stay there.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was regtig ’n plesier om daar to oornag.
Ek sal dit aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Suzette B - Oct 2017
Overall score
Disappointed.
Read moreCherise P - Oct 2017
Overall score
Baie netjies en vriendelik.
Adele G - Oct 2017
Overall score
Tranquil and good.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en goed.
Dit was 'n vinnige diens, en al het ek my hond saamgeneem, geen probleme gehad nie. Dit was 'n skoon, groot kamer gewees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anica T - Oct 2017
Overall score
Baie mooi en rustig.
Gerhard V - Sep 2017
Overall score
Pleasant and has everything you need.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam en bied alles wat nodig is.
Ons was baie beïndruk met u gastehuis en sal sekerlik weer by u kom oorbly. Ons beveel u met gemak aan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mariska L - Sep 2017
Overall score
Baie netjies
Wille P - Sep 2017
Overall score
Very spacious and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie ruim en netjies.
Was rustig en vriendelik. Dit was baie ruim vertrekke, en netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sunette S - Sep 2017
Overall score
Neat, but not as advertised.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, maar nie soos geadverteer nie.
Geen klagtes oor die kamer en toerusting daar binne nie. Alles was netjies en skoon. Die persoon wat ons gehelp het met aankoms was nie baie vriendelik nie en kon nie ons vrae duidelik beantwoord nie. Satalliet-TV bestaan uit een kanaal wat rondspring tussen M-Net en Supersport 1 op 'n bittere klein TV hoog teen die dak. As 'n mens die kamer se deur oopmaak kyk jy direk op die stort, so as iemand in die stort is kan die ander persoon nie in of uit die kamer beweeg nie. 'n Afskorting of swaaideur word aanbeveel. Die Wi-Fi vang glad nie op in die buitenste kamers nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Roland N - Aug 2017
Overall score
Lekker gebly.
Johan V - Aug 2017
Overall score
Gerieflik en skoon met gasvrye eienaar.
Bettie P - Aug 2017
Overall score
Spacious accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ruim verblyf.
Interessante plek om oor te bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carel H - Aug 2017
Overall score
Quiet and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stil en rustig.
Skoon, ruim kamer. Elektriese komberse op bed was baie welkom!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rindi F - Aug 2017
Overall score
Gemaklik en aangenaam.
Constance P - Aug 2017
Overall score
Goed vir alles behalwe die stort se werking wat absoluut power was en alles bederf het.
Read moreAlna L - Jul 2017
Overall score
Perfect for an overnight stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vir oornagverblyf perfek.
Baie lekker gebly en heerlik aandete geëet by Karoo Deli.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pieter L - Jul 2017
Overall score
Net reg vir 'n oornag.
Leon V - Jul 2017
Overall score
The accommodation was good but the extras no good.
Read moreGarden Corner Guesthouse's response
The pet fee is stipulated on the website as well as on the quote, you must have missed it.
Karin K - Jul 2017
Overall score
Clean and tidy and beautiful.