The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Gardens Centre Holiday Apartments | TravelGround
+19

Gardens Centre Holiday Apartments

Self Catering

Review Summary

4 out of 5from 49 reviews for Gardens Centre Holiday Apartments
Cleanliness
3.8/5
Service
3.6/5
Location
4.5/5
Safety
4.2/5
Value for money
3.7/5
Gretha D - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Gretha D
With friends

Die verblyf was aangenaam, maar daar was ook tekorte.

Die gang het geruik na sigaret rook, moes dit twee keer aanmeld. Daar word nie tydens naweke skoonmakers gestuur om beddens op te maak of skottelgoed te was nie. Die gange is baie outyds en pas glad nie by kamer dekor. Doen definitief afbreek aan die plek. Daar is geen aanduiding van waar die trappe is en slegs twee van die drie hysbakke is in werkende kondisie. Daar is net sekere tye iemand by ontvangs so niks kan in die aand uit gevind of aangemeld word nie.

Kerry M - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kerry M
With spouse/partner

We wanted to stay for 2 nights but unfortunately we told they were fully booked. The place is centrally located with everything in the centre. I will definitely come again in few weeks.

See stars.

Vivian M - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vivian M
With spouse/partner

Enjoyed my stay. Thank you.

The place was clean, security was helpful and friendly and the person assisting me during my stay. Thank you, can recommend the place to anyone.

Liza N - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Liza N
With spouse/partner

Gemaklik.

Blyplek wat stilgestaan het in tyd. Kombuis en badkamer uit die 70's. Geen lugverkoeling met stormsterkwinde as jy die vensters oopmaak. Woonstel front wes en is baie warm. Het niks van die plek gehou op die eerste dag nie, maar dit groei op jou. Baie skoon en veilig. Badkamer het gestink na sigaretrook.

Gerda B - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Gerda B
With spouse/partner

Het die uitsig en ligging baie geniet.

Ons wou nie rerig in die aand uitgaan nie so TV en WiFi sou die lewe makliker gemaak het.

Ryno D - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ryno D
With spouse/partner

Sakpas, sentraal geleë, mooi uitsig van dorp, veilige parkering.

Enigste aanbeveling is dat daar waaiers installeer of voorsien word. Eenheid was net baie warm.

Franklin K - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Franklin K
With spouse/partner

Lekker rustig.

Die plek is goed geleë.

Pieter O - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Pieter O
With spouse/partner

Gaaf, goeie sekuriteit. Plek kost 'n opknap.

Daai stoof is op Noag se Ark gerbuik. Kragproppe is bitter min.

Samora P - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Samora P
Individual traveler

Receptionist was very nice and friendly.

I enjoy my stay, we will definitely book again.

Nicole H - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nicole H
With spouse/partner

Dit was baie lekker....net my man...hy is n rooker en ekt nie reg gekyk van die rook nie....maar veder het ons ons baie geniet....dankie

Sal baie nice wees om n section vir rookers te het....want my man het baie swaar gekry. Baie dankie lekkeslaap en Garden center holiday apartments.

Morée G - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Morée G
With spouse/partner

Skoon en sentraal geleë, mooiste uitsig.

Als was goed.

Chantelle V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantelle V
With spouse/partner

Netjies en pragtige uitsig.

Die eenheid was baie netjies en skoon met die mooiste uitsig oor Tafelberg. Garden Centre Holiday Apartments se ligging is perfek as mens naby alles wil wees en die stad wil verken.

Nelia E - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nelia E
Family with young children

Baie sentraal geleë maar bietjie lawaaierig aan die hoofstraat se kant.

Sien sterre.

Ferdinand T - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Ferdinand T
With spouse/partner

Glad nie soos op foto’s nie, groot merke op mat. Sal nie eers 'n broodjie maak in daai kombuis nie.

Teleurgesteld in die apartement, vuil merke op mat en kombuis kort 'n goeie skrop (vuil). Al wat skoon en oraait was was die bed.

Jeremy M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Jeremy M
With spouse/partner

I enjoyed my stay at Gardens.

Thank you for your overall services. I enjoyed my stay in Gardens. I can advice management to notify future guests about how to access the parking for guests on the roof top with clear markings and maybe divide parking specifically for guests. All the bathrooms must have their own bath plugs as it was a problem for when I had to take a bath. Thank you.

Zenaida D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zenaida D
With spouse/partner

Was goed om by Gardens te bly alles was baie naby veral die winkels aangesien ons in die mall gebly het.

Alles was naby omdat ons in die mall gebly het, kamer was altyd baie mooi skoon gemaak. Diens was goed.

Elzani B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Elzani B
With spouse/partner

Sal dit nie aanbeveel nie.

Ons was verbaas oor die toestand van die verblyf, dit wat op die foto’s wys is glad nie wat mens kry nie. Die kombuis was vuil en die kamer het 'n aaklige reuk gehad. Ons was ook glad nie gerus om ons waardevolle besittings in die kamer te los nie aangesien die sekuriteit maar swak is (net 'n houtdeur met 'n eenvoudige slot, geen kluis in die kamer nie). Ons het net een van die 3 aande wat ons gebook het daar gebly en toe besluit om liewer die volgende oggend ander verblyf te gaan soek. In die proses het ons geld ook verloor.

Reginald G - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Reginald G
Family with young children

Not happy.

Very poor customer service. No proper shower, no aircon. It's was not value for the money we paid.

Heleen C - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Heleen C
Individual traveler

Baie netjiese en gerieflike verblyf.

Geen klagtes oor woonstel nie. Hysbakke is 'n frustrasie, daar was net een wat gewerk het en dit veroorsaak dat mens lank wag.

Kuki B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Kuki B
With friends

Ontoereikend.

Geen warm water in bad of stort - totaal onaanvaarbaar. Geen lopende water by wasbak se warm kraan. Voordeur sluit nie van binne af nie. Geen WiFi-password. Hek was gesluit by aankoms na ete - moes sukkel om in te kom in kompleks. Sal weer daar bly a.g.v ligging, maar net in 'n beter eenheid.

Chantelle V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Chantelle V
On business

Very clean, lots of problems in the building and rooms.

Nice rooms, very good cleaning service. Luxury apartment only on level 5, there are 20 levels. A lot of apartments are private owners. I had to move rooms because the private owner above was smoking weed. My second room the TV had bad signal and road was very noisy. You definitely need earplugs to sleep as you can hear the lift moving up and down, got stuck on 2 of the lifts and the 3rd lift is not working. they have no hairdryers in the room. Thee website says WIFI access but doesn't mentioned you have to pay for it. My colleague had to switch rooms cause her toilet was blocked. These are the "newly renovated luxury apartments".

Marianne L - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marianne L
With friends

Veilig, skoon en goed toegerus.

Garden Centre was die perfekte posisie om die Kaap te geniet. Tafelberg en V&A is maklik bereikbaar. Die winkelsentrum is pragtig en om Woolworths, Clicks, PicknPay en eetplekke in dieselfde gebou te hê was fantasties! Ons sal beslis weer daar bly.

Lize K - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Lize K
With spouse/partner

As jy van trappe klim hou, bly hier.

Die woonstel self was mooi netjies en goed ingerig. Ons het 2 nagte op verskillende datums gebly en het 'n uitsig op die berg en die stad gehad, al twee was baie mooi. Die probleem het ingekom 1ste by die hysbak. Dit werk dan en wan. Gelukkig het ek met ons aankoms besluit om te bly toe my man ons bagasie gaan haal het. Want met sy terugkoms het die hysbakke nie gewerk nie en daar het nog iemand vasgesit ook. Hy moes 7 vloere klim! 1 van die 3 hysbakke werk permanent nie en ons het meeste vam die tyd die "freight" hysbak gebruik want dit was die betroubaarste van die 2 wat oor was. Die ander hysbak het jou probeer in die helfte sny met die inklimslag want die deur het net toegeslaan en dit was ook die een waarin mense meestal vasgesit het. Die parkeerkaartjie moet jy ook gaan "validate" by die sentrum se parkeringsagent. So jy moet loop en soek. As ek nie Afr of Eng kon praat nie sou ek lekker verdwaal het.

Erik B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Erik B
Family with young children

Basiese verblyf in verouderde kamers.

Die verblyf is ideaal en sentraal geleë. Die kamers is redelik klein as mens met kinders reis en ekstra bed/matras moet insit. Die geriewe is baie verouderd, van die hysbakke tot die badkamers. Die kombuis is prakties onbruikbaar met 'n baie ou oond en een kragprop reg bokant die wasbakgeriewe. 'n Klein yskas is beskikbaar. Die ventilasie is swak, alhoewel mens die skuif-vensters kan oopmaak, maar met geen deurtrek, behalwe as mens die deur na die gang ook oopmaak.

Annelie V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Annelie V
With friends

Excellent location but apartment needs maintenance.

Good location and safe, but unit requires maintenance.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende ligging maar woonstel kort onderhoud.

Goeie ligging en veilig, maar eenheid benodig onderhoud.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Auguste E - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Auguste E
Individual traveler

Definitely not value for money.

They have a problem with the elevator that does not stop on all floors if it goes off. Injured my knee because of climbing the stairs. There's also a permanent sour smell in the building because of dirty mops I think. My room had a very bad smell. You also don't have a feeling of safety in the evening because the centre closes the side entrance and you have to use the main entrance where all of the taxis wait.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Definitief nie waarde vir geld nie.

Hulle het 'n probleem met die hysbak wat nie op alle vloere stop as dit afgaan nie. Het a.g.v. trappe klim 'n kniebesering opgedoen. Daar is ook 'n permanente suur reuk in die gebou a.g.v. ek dink vuil moppe. My kamer het baie sleg geruik. Mens het ook nie 'n gevoel van veiligheid in die aand omdat die sentrum die kant ingang toesluit en mens die hoofingang waar al die taxis wag moet gebruik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andrea H - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrea H
With friends

Rustige omgewing.

Baie netjies en rustige omgewing. Skoon, gemaklike beddens om op te slaap. Was regtig die moeite werd.

Charmaine O - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Charmaine O

Dit was goed, goeie ligging en baie lekker beddens, behalwe vir 'n veiligheids- en gesondheidsrisiko.

Ons het vasgesit in die hysbak by aankoms vir ongeveer 'n uur en 'n half. Alhoewel daar vinnig gereageer was toe ons die paniek knoppie gedruk het, het ons ongeveer 'n halfuur gewag vir tegnikuste om uit te kom en daar was niemand van die personeel of enige dienste wat ons ontmoet het om seker te maak ons is almal veilig en reg nie. Dit was nie 'n lekker ondervinding nie en ons was benoud. My suster het amper flou geword toe ons uit gekom het maar ons was op ons eie. Die volgende dag toe ek dit by ontvangs noem het die dame net gelag en gesê dat dit maar gereeld gebeur en dat sy en ander personeel ook al vasgesit het en dat dit nie so erg is nie. Wel, ek stem ongelukkig nie saam nie aangesien dit vir ons traumaties was en 'n veiligheids- en gesondheidsrisiko is. Ek voel dat die dame nie reg opgetree het om dit as vanselfsprekend te aanvaar nie en niemand na ons welstand verneem het en daar was nie. Ons wou kanselleer en ander blyplek gaan soek, maar aangesien dit reeds laat was en ons almal baie moeg en dit spitstyd was, het ons besluit om tog aan te bly.

Yonica P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Yonica P
With friends

Baie sentraal en goed geleë.

Baie oulike plekkie, sal beslis dit aanbeveel vir ander. Lekker sentraal en als wat jy nodig het is stap afstand. Die personeel was baie hulpvaardig en vriendelik.

Lebogang G - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lebogang G
With friends

Best stay.

We arrived before check in to check the place and were received a warm welcome. We had initially booked 3 rooms for 8 adults, 2 of those slept 3 but when we checked in we were allocated 4 rooms sleeping 2 each at no extra cost. The service is spectacular because 1 of our rooms facing Table mountain had a window that kept being opened by strong wind. We asked to be moved to another room & it was done without hesitation.This is the best establishment to stay in when in Cape Town. When I come again I'll stay there.

Marett N - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marett N
With spouse/partner

Good value for money in excellent location!

Friendly personnel, excellent location, clean and spacious rooms, excellent view of Table Mountain, close to shops and restaurants!

Riaan H - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan H
With friends

Had a great stay.

We had a very friendly reception. This place is very neat and clean. The location is perfect. Would stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly.

Ons was baie vriendelik ontvang. Die plekkie was baie netjies en skoon. Ligging is perfek. Sal beslis weer daar tuisgaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leon B - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon B
With spouse/partner

Good value for money with the most beautiful view of Table Mountain.

Central location and strongly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goeie waarde met mooiste uitsig op Tafelberg.

Sentraal geleë en sterk aan te beveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

James A - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
James A
With spouse/partner

Bekostigbaar met uitstekende ligging.

Konferensie bygewoon by die Waterfront. Gardens Centre Holiday Apartments is net 'n hanetree vandaar en is bekostigbaar.

Andries B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries B
With spouse/partner

Absoluut puik.

Die mees sentraal geleë selfcatering verblyfplek in Kaapstad. Veilige onderdakparkering is beskikbaar met 'n Woolworths en P&P en nog vele meer winkels in die gebou. Kan nie beter kry vir die prys nie.

Hettie S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hettie S
Individual traveler

Gerieflik, gemaklik.

Die hysbak op die 14de verdieping het besonder lank geneem om te arriveer. Ek weet nie of daar fout was en of dit net 'n baie besige dag was nie.

Gerswine W - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerswine W
With friends

The accommodation was very central and the view from the hotel room was the best.

The staff were very friendly and the place was neat. There are enough shops in the complex that make the stay just more comfortable. I travel to Cape Town a lot but it was the first time I've stayed here. I will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die akkommodasie was baie sentraal en die uitsig vanaf die hotelkamer was die beste.

Die personeel was baie vriendelik gewees en die plek was netjies. Daar is genoeg winkels in die kompleks wat die verblyf nog meer gerieflik gemaak het. Ek reis baie Kaapstad toe maar dit was die eerste keer dat ek hier gebly het. Ek sal definitief weer daar gaan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cynthia V - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cynthia V
With spouse/partner

Quiet and peaceful.

Star-rating is a bit conservative - I give them 10 out of 10!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stil en rustig.

Die hoeveelheid sterre is te min vir die verblyf - sal maklik 10 uit 10 gee!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Connie O - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Connie O

Very nice!

Accommodation was comfortable and safe. Close to the MyCiti bus service and above a mall.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowend lekker!

Die verblyf was baie gerieflik en veilig. Naby die MiCiTi-busdiens en gerieflik bo op die winkelsentrum.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Delete D - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Delete D
With spouse/partner

Dankie maar nee dankie.

Al wat in Gardens Centre se guns tel is die uitsig op Tafelberg en die ligging daarvan. Daar is geen verkoeling van enige tipe nie en as mens met die vensters oop slaap, pla die lawaai van die straat jou. Alles is baie afgeleef en baie oud. Die kaste se hout is baie oud en gebuig. Ons het eerder besluit om ons klere in ons tasse te los. Die bad is baie oud en 'n tyd terug geverf en dop af. Die stoof sal baie goed doen by 'n antieke veiling. As mens by die deur instap, voel jy sommer klaar afgesit. Die mense by ontvangs is wel baie vriendelik en behulpsaam en die keuse van eetplekke in die sentrum is 'n plus. Daar is onderdakparkering wat met kameras dopgehou word.

Yvonne B - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Yvonne B
With spouse/partner

Nie baie veilig nie.

Veiligheidshekke is 'n noodsaaklikheid by elke woonstel. Ons het baie onveilig gevoel deur die nag. Die voordeur van die woonstel het slegs 1 baie swak skuifdeur gehad en slegs 1 sleutel wat baie los in die slot gepas het.

Nicholas J - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nicholas J
Individual traveler

Goed ligging. Naby MyCiti-bushaltes en die meeste geriewe. Woonstelle is oud maar gerieflik.

'n Waaier of lugversorger sou lekker wees dié tyd van die jaar. Miskien sal dit 'n goeie idee wees om koffie/ tee/ suiker en melk in woonstel te sit. Ek besef dit is selfsorg, maar as iemand vlieg bring mens net die nodigste saam en dit sluit definitief nie koffie/tee in nie. Die bed is baie gemaklik en woonstel is gerieflik.

Marcine C - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marcine C
Individual traveler

Gardens Centre Holiday Apartments was very central, good shopping centre on hand.

Staff friendly and helpful. Only complaint: no WiFi in apartments. Free WiFi however in the shopping centre.

Balican V - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Balican V
Individual traveler

Too expensive for nothing.

This place is expensive, with no WiFi, no breakfast, no shuttle. You just pay for a shelter. According to me there is nothing special about it. You get charged because your window views Table Mountain, this is robbery because you can view table mountain anywhere in Cape Town.

Leon H - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon H
With spouse/partner

Basiese geriewe, maar skoon en netjies. Pragtige uitsig oor Tafelberg.

Ideale plek vir net oorslaap om die Kaap te geniet.

Thero Johannes S - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Thero Johannes S
With spouse/partner

Since Gardens is self catering it would be nice if there were more restaurants.

The rooms need to be renovated and the furniture needs to be replaced. It looks too old, especially the kitchen. I would recommend air conditioners and more electrical plugs.

Bianca W - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Bianca W
With spouse/partner

Dit is in vergelyking met die area, goedkoop akkommodasie, maar mens kan nie te veel verwag nie ...

Die kamerinrigting weerspieël glad nie wat op die foto's verskyn nie. Die kombuistoerusting is stokoud en geroes en die oond is 'n veiligheidsrisiko. Die een kragprop was geroes en het uitmekaargeval, maar dit was nadat ons dit aangemeld het baie spoedig vervang. Die bad en stort is oud en verniel. Om die huisbakke te benut was altyd 'n risiko, want jy't nooit geweet of die deure gaan oopgaan of nie.

Hennie S - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hennie S
With spouse/partner

Heerlik en gerieflik.

Die woonstel was baie netjies en skoon. Die diens was vriendelik, flink en hulpvaardig. Die ligging is uitstekend! Ek sal beslis weer daar gaan bly.

Lorna D - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Lorna D
With spouse/partner

Could be better.

I would like to comment on the layout of their kitchennete. It was not of the best quality and could be better. It really wasn't to my satisfaction. Otherwise the bathroom, bed and view was fantastic. I will go again, but to a better apartment.

From
R650
per night, for 2 ppl
From
From R650
per night, for 2 ppl
From
R650
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 132 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Mill Street, Gardens Shopping Centre, Gardens, 8001, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwYWMyZjdhLWY5MDItNDRhYi05ODVhLTRlYWRmMjk2NTEwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R650  per night, for 2 ppl 49 5 1 4 Mill Street Gardens Shopping Centre 8001 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -33.934492020656 18.417514876099
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!