The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Gariep Country Lodge | TravelGround
+25

Gariep Country Lodge

Review Summary

3.8 out of 5from 9 reviews for Gariep Country Lodge
Cleanliness
3.8/5
Service
3.6/5
Location
3.8/5
Safety
4.3/5
Value for money
3.3/5
Ian M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Ian M
With spouse/partner

Was okay.

The only issue we had is that they could not provide supper, so we had to go to a different place to have supper. We also had to ask them to give us breakfast because we left very early.

Makkie S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Makkie S
With spouse/partner

Teleurgesteld!

Al was ons vriendelik ontvang, was ons teleurgesteld om te sien dat ons oorkant die pad na 'n kamer vergesel is wat glad nie soos die geadverteerde foto's lyk nie! Ons het vooraf genoem dat ons graag sal wil braai die aand, maar selfs al was daar 'n buitebraai was daar geen braaibak of braaitang nie, ons moes toe maar gaan uiteet. Die fotos op die webtuiste is baie misleidend, daar was geen groen grasperk vir ons hondjie nie en die kamer was beslis nie wat geadverteer was nie!

Hennie B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie B
With spouse/partner

Baie lekker.

Baie lekker hier gebly. Vriendelike ontvangs.

Coen S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Coen S
With spouse/partner

Good accommodation.

Host was friendly and helpful. Anina, who received us, was very helpful, especially with the arrangements for dinner. Dinner was expensive. Secure parking. Clean and neat room.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie verblyf.

Gasheer was vriendelik en behulpsaam. Anina, wat ons ontvang het, was baie behulpsaam, veral met die reëlings vir aandete. Aandete was duur. Veilig parkering. Skoon en netjiese kamer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Philip V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Philip V

Nie soos adverteer nie.

Alhoewel Gariep Country Lodge werklik nie soos 'n slegte plek lyk om oor te bly nie, is daar wel 'n paar kwelpunte wat ons verblyf minder aangenaam gemaak het. Eerstens, inkloktyd is aangedui as 14:00 tot 19:00. Indien dit so aangedui is, verwag jy dat daar iemand sal wees om jou te ontvang. Dit was nie die geval nie en ons moes lank buite wag vir iemand om op te daag. Voorstel indien dit nie vir jou wesenlik is om iemand te hê om die ontvangs die hele dag lank te beman nie, verkort jou amptelike inklokperiode na byvoorbeeld 14:00 tot 16:00 en versoek persone wat by jou gaan oorbly om reëlings met jou te tref as hulle laat gaan inklok. Tweedens, voordat ek my bespreking bevestig het, het ek gevra of aandetes bedien word. Daar is aan my gesê dat aandetes van 'n spyskaart af bestel kan word. Met aankoms is ek wel ingelig dat die kok nie die naweek daar is nie. Dit is seker nie onredelik van my om te verwag dat ek dan ingelig moes wees oor hierdie verwikkeling nie, veral omdat ek spesifiek daaroor navraag gedoen het. Derdens, WiFi: Alhoewel dit tegnies seker beskikbaar was (daar is 'n wagwoord voorsien), kon ons nie die wagwoord ontsyfer nie. Dit was met die hand geskryf met karakters wat maklik verwar kan word met mekaar. Die ontvangsdame het ons probeer help, maar na 'n gesukkel het ons maar moed opgegee. Druk die wagwoord uit en moenie van dubbelsinnige karakters gebruik maak nie. Vierdens, die trippelkamer word geadverteer met elektriese komberse. Slegs die dubbelbed het een opgehad, spesifiseer liefs iewers dat dit die geval is. Verder was als netjies en in orde. Dit is wel net nie aangenaam om deur drie groot, en een klein, flater ontvang te word nadat jy die hele dag op die pad was nie.

Sam H - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Sam H
Family with young children

Neat and comfortable, thank you!

Very comfortable, thank you!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en gerieflik. Dankie!

Dit was gerieflik, dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Herman P - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herman P
Individual traveler

Safely fenced and they put me in the annex so that my dog could enjoy the entire lawn and was safely by my side.

Really nice. The main guesthouse is well designed and really neat. The Annex across the road where I stayed is an older room but everything was neat and clean. The big bonus was the fact that it was safely fenced so my poodle had the entire property for himself. The staff is friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Veilig omhein en hulle het my in die annex gesit sodat my hond die hele erf kon geniet en veilig by my was.

Regtig aangenaam. Die hoof gastehuis is goed uiteen gesit en regtig netjies. Die Annex oorkant die straat waar ek was is 'n ouer kamer maar alles was netjies en skoon. Die groot plus was dat dit veilig omhein was en my Poodle die hele erf vir homself gehad het. Die personeel is vriendelik en baie behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lizelle D - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Lizelle D
Family with young children

Disappointed - we didn't get what we expected.

When we arrived we were taken to the part of the guesthouse across the street, with none of the green lawns and nice interior in the photo's and description. I admit the room was functional and there was a braai area right in front of our door, but we felt like we didn't get what was advertised.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Teleurgesteld - ons het nie gekry wat ons verwag het nie.

Met aankoms is ons na die deel van die Gastehuis oorkant die pad geneem, met niks van die groen grasperke en oulike interieur in die foto's en beskrywing nie. Toegegee, die kamer was funksioneel en daar was 'n braai-area reg voor ons deur, maar ons het gevoel ons het nie gekry wat geadverteer is nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gariep Country Lodge's response

Ons is baie jammer as u nie tevrede was nie. Al ons kamers het dieselfde interieur, toerusting en benodigdhede. Volgens u behoeftes moes ons 'n familie-kamer aan u voorsien en kon ons u nie in die hoofhuis akkommodeer nie. As u bereid was om meer kamers te bespreek kon ons u in die hoofhuis plaas, maar sou dit duurder vir u uitgewerk het. Dit staan enige gas vry om die braaigeriewe en grasperke by die hoofhuis ook te benut. Ons het dit ook goedgedink om u in die spesifieke kamer te plaas, aangesien dit lekker privaat is.

Gariep Country Lodge
Anami M - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anami M
With spouse/partner

Baie netjies en gasvry!

Baie aangename verblyf. Beslis die plek om oor te slaap in Prieska. Ons het die gasvryheid baie waardeer. Dis soos 'n huis weg van die huis af!

Gariep Country Lodge's response

Ons is baie bly dat u die tydjie by ons geniet het. Ons hoop om u weer binnekort te sien. Gaste wat by ons bly word soos familie.

Gariep Country Lodge
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 31 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 9 Main Street, Prieska, 8940, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcXfH7okvVSkRyA8MYzK3YgD4YNoDmo3oOOhbwIiNLUILnY2iML?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (for 2 people) 9 5 1 4 9 Main Street Prieska 8940 Northern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -29.661945051948 22.747953154876
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!