The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Gazella Game Lodge | TravelGround
+19

Gazella Game Lodge

Review Summary

4.5 out of 5from 7 reviews for Gazella Game Lodge
Cleanliness
4.9/5
Service
4.7/5
Location
3.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.3/5
Kobus V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus V

Pragtige sielerus. Goeie oorslaap vir langpad.

Ons het die natuurskoon baie geniet. Mari het ons baie gehelp en tegemoetgekom. Pragtige plek gewees.

Jacus P - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Jacus P
With friends

Vriendelike bestuur. Alle geriewe. Lekker kuierplek.

Die huisies is basies maar gerieflik. Die gemeenskaplike kuierplek bied alles wat nodig is vir lekker samesyn met vriende en familie. Die oopte van die plaas is sielskos.

Michelle E - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle E
With friends

Heerlik ontspan by Gazella Game Lodge!

Mari was baie gasvry en ons het heerlik gekuier. Goeie braai fasiliteite!

Morne B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Morne B
Family with teenagers

Baie lekker vir oornag. Braaipakke is great!

Goeie plek om te oornag.

Willem J - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Willem J
Family with teenagers

Rustig, skoon en het lekker geslaap.

Sinkplaatgrondpad was sleg, maar verblyf was lekker. Vriendelike diens met lekker ontbyt. Lekker koue plaasswemdam. Geen eie drinkgoed, bestel by kroeg. Lekker braaigeriewe.

Lou D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lou D
Family with teenagers

Aangename verblyf en atmosfeer. Baie goed geleë en uitsig. Swembad 'n goeie lafenis.

Mari het baie moeite gedoen om ons welkom te laat voel.

Maryke V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryke V
Family with young children

Baie oulike plek.

Gazella het aan al ons behoeftes voldoen. Die gasvrou Mari was vriendelik en behulpsaam. Die kos is heerlik en pryse is billik. Perseel is netjies, kamers baie mooi en gerieflik. Die swembad was 'n bonus. Ons sal definitief weer hier oornag.

From R800
R800 R720
per night (sleeps 2)
From R800
R800 R720
per night (sleeps 2)
From R800
R800 R720
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 22 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Zandraai Farms, Zoutpansdrift, Luckhof, 8770, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkMjRlNWEwLTJmOWMtNDhmYi1iYmZjLWQzNjE1NWMxY2M5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800, now From R720  per night(sleeps 2) 7 5 1 5 Zandraai Farms Zoutpansdrift 8770 Free State 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -29.706833333333 24.407
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!