The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Gemstone Guest House | TravelGround
+91

Gemstone Guest House

Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 45 reviews for Gemstone Guest House
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Christo V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo V
With spouse/partner

Uitmuntende verblyf en diens!

Vriendelike, behulpsame ontvangs. Baie dankie vir die moeite wat julle insit om elke gas (ook ons 4-voet-dogtertjie) tuis te laat voel. Beste akkommodasie in die area!

Gemstone Guest House's response

Mnr. Van Zyl,

Dit was n voorreg om julle hier by ons welkom te heet, en julle viervoetige prinsessie het dadelik ons harte oorwin.

Tot volgende keer.

Die Gemstone familie

Gemstone Guest House
Marelize S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marelize S
With friends

Soos altyd, awesome!

Bly al baie jare by Gemstone, het al omtrent in elke kamer gebly, altyd tevrede. Personeel is hulpvaardig en vriendelik. Alles is skoon en netjies.

Gemstone Guest House's response

Dit is vir ons so lekker om julle hier te hê, ons sien uit na julle volgende kuier. Groete Gemstone

Gemstone Guest House
Madeleine C - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madeleine C

Waarde vir geld!

Alles het gewerk. Geen probleme met enigiets. Gasvry. Goeie ontvangs.

Gemstone Guest House's response

Ons is baie bly julle het lekker gebly Madeleine. Groete Gemstone

Gemstone Guest House
Eugenie K - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eugenie K
Family with teenagers

Baie aangename verblyf.

Aangename dame in beheer. Verblyf het baie spasie en die persoonlike touch is daar. Sal beslis weer gaan.

Gemstone Guest House's response

Baie dankie Eugene ons hoop om julle gou weer te sien. Groete Gemstone

Gemstone Guest House
Vanessa O - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Vanessa O
Family with teenagers

More than we expected. Excellent.

See stars.

Christel V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christel V
Family with teenagers

Baie lekker.

Beveel vir seker aan. Baie vriendelik ontvang. Heerlike en ruim.

Janet P - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Janet P
Family with teenagers

Gerieflik en skoon.

Alles was reg en gereed met ons aankoms. Kamers was skoon en netjies. Ontbyt was heerlik en vinnig bedien. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Gemstone Guest House's response

Liewe Janet,
Baie dankie vir jou mooi terugvoering, ons waardeer dit opreg. Dit is vir ons baie belangrik dat mense veilig, skoon en tuis moet voel by ons. Ons sien uit daarna om julle gou weer hier by ons te sien.
Groot Seën vir julle,
Christa en Jaco

Gemstone Guest House
Edwin R - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Edwin R

Dit was baie aangenaam om daar te bly. Sal weer daar gaan bly as ek in Klerksdorp is. Skoon kamers en beddegoed en baie veilig en 'n mooi plek.

Baie mooi en lekker plek om te bly.

Gemstone Guest House's response

Beste Edwin,

Dankie vir die goeie resensie. Dit was baie lekker om jou en jul groep te kon onthaal.

Ons sien baie uit daarna om julle weer te sien.

Groete,
Jaco, Gemstone Guest House

Gemstone Guest House
Hantie P - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hantie P
With spouse/partner

Baie lekker gebly.

Baie dankie dat ons vroeër kon inboek en dat jy ons teruggebel het en laat weet het van die kleresak wat ons vergeet het. Pragtige plek en baie netjies.

Gemstone Guest House's response

Liewe Hantie, baie dankie dat jy ons 'n goeie terugvoering gegee het. Dit was ons plesier om julle so bietjie vroeër te ontvang. Ons sien beslis uit om julle gou weer hier te sien.

Gemstone Guest House
Theresa D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theresa D
Family with teenagers

Excellent.

Excellent accommodation, clean, tidy and very safe. Very friendly hostess. Gemstone will definitely see us again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Uitstekende verblyf, skoon, netjies en baie veilig. Baie vriendelike gasvrou. Gemstone sal ons beslis weer sien.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gemstone Guest House's response

Baie dankie Theresa vir jou mooi terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Ons sien uit daarna om julle gou weer hier te ontvang.

Gemstone Guest House
Johan O - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Johan O
With spouse/partner

Very peaceful.

Friendly welcome and delicious dessert.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig.

Vriendelike ontvangs en eerlike ontbyt.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gemstone Guest House's response

Baie dankie Johan ons waardeer die mooi terugvoer ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike Groete,
Christa Venter

Gemstone Guest House
Marnitz C - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marnitz C
With friends

Baie netjies, skoon en gemaklik!

Ons was baie vinnig en maklik ontvang, die kamers was netjies en skoon. Sal enige tyd weer gebruik maak van Gemstone Guest House. Kan dalk net kyk na beter stort koppe.

Joel K - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joel K
With spouse/partner

Okay.

It was clean and safe.

Lorraine D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorraine D
Family with young children

The people are very friendly and helpful.

They have very friendly and helpful service. The rooms are very well equipped and the location is quiet and relaxing.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die mense is baie vriendelik en behulpsaam.

Hul het baie vriendelike en behulpsame diens. Die kamers is baie mooi ingerig en die ligging is stil en rustig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gemstone Guest House's response

Middag Loraine,
Baie dankie vir die mooi resensie van ons juweel. Was 'n plesier om julle hier by ons te kon hê.
Groete,
Gerhardus

Gemstone Guest House
Corne G - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Corne G
Family with teenagers

The unit was very spacious.

Thank you for the safe parking and clean towels every day.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die eenheid was baie ruim.

Dankie vir veilige parkering en alle dag se skoon handdoeke.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Madelein J - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelein J
Family with young children

Waarde vir geld.

Gastehuis was netjies, goed geleë en waarde vir geld. Voertuie is veilig en gasheer is baie behulpsaam, vriendelik. Sal beslis weer gebruik.

Fanus P - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fanus P
With spouse/partner

Dit was netjies, gemaklik met alle benodigdhede.

Dit was 'n aangename ervaring. Skoon, netjies, baie gemaklik en alle benodigdhede is daar. Veilige parkeerplek en naby sentrums. Sal die gastehuis definitief weer gebruik. Ons verblyf was egter kort, maar sal dit volgende keer verleng.

Gemstone Guest House's response

Geagte Fanus,

Baie baie dankie vir u resensie van ons plekkie, ek hoop om u gou weer te sien en oor n langer tydperk sodat u kan braai en ontspan.

Gerhardus

Gemstone Guest House
Corne G - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne G
Family with young children

Gesellig.

Ons het baie lekker gekuier. Gemstone was heerlik stil en baie veilig.

Sonja K - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja K
With friends

Sal beslis weer daar oornag in die toekoms.

Baie dankie aan Gerhard vir sy gasvryheid en dat jy ons verblyf so aangenaam as moontlik vir ons gemaak het.

Gemstone Guest House's response

Hi Sonja

Baie dankie vir jou resensie van ons plekkie. Dit was net 'n plesier en ek hoop om julle gou weer hier te kan verwelkom.

Gerhardus

Gemstone Guest House
Sonja D - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sonja D
Family with young children

Baie vriendelike diens.

Kamer is vreeslik mooi en netjies.

Gemstone Guest House's response

Hi Sonja

Baie dankie vir jou mooi terugvoer van ons plekkie.

Ons hoop om julle weer gou te kan terug verwelkom hier by ons.

Gerhardus

Gemstone Guest House
Melissa G - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Melissa G
Family with young children

Ek sal verseker weer by julle inboek.

Ons het vriendelike diens ontvang, die kamers is netjies, ons het tuis gevoel. Ons sal Gemstone Gastehuis enige dag aanbeveel vir vriende en familie.

Gemstone Guest House's response

Hi Melissa

Baie dankie vir jou terugvoer.

Ons kan nie wag om julle weer hier by ons te kan huisves nie.

Gerhardus

Gemstone Guest House
Jean A - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jean A
With spouse/partner

Dit was huis by die huis.

Gerhardus was baie vriendelik en baie behulpsaam. Ons kamers was ruim, skoon en netjies. Ons het heerlik op die stoep gekuier. Ons sal besils weer kom.

Gemstone Guest House's response

Baie baie dankie vir u mooi terugvoering, ons kan nie wag vir julle terug keer nie die braaier wag en ons moet die Bulle se wen vier.

Gemstone Guest House
Samuel J - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Samuel J
Family with teenagers

Pragtige plek, sal weer daar bly en aanbeveel vir almal, pragtige tuin, 'n voëlparadys.

Pragtige gastehuis, sal beslis aanbeveel, goed geleë en pragtige tuin.

Gemstone Guest House's response

Beste Samuel,

Baie dankie vir jou mooi terugvoering, ons waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Christa Venter

Gemstone Guest House
Rian H - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rian H
Family with teenagers

Vriendelike mense en in 'n baie rustige omgewing.

Ons is baie hartlik ontvang en het sommer dadelik tuis en op ons gemak gevoel. Die gastekamer was van uitstaande gehalte en ons het 'n heerlike nagrus geniet in 'n baie stil omgewing. Baie dankie, julle! As ons ooit weer in Klerksdorp kom, sal ons definitief weer by julle tuisgaan.

Gemstone Guest House's response

Beste Rian,

Baie dankie vir u resensie, dit was vir ons 'n groot plesier om u hier te kon verwelkom. Ons hoop van harte om gou weer van u te hoor.

Vriendelike groete,
Gemstone Gastehuis

Gemstone Guest House
Andrea B - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andrea B
Family with young children

Very convenient with space for children.

It has everything you need for your stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflik met spasie vir die kinders.

Daar is alles wat jy nodig het vir jou verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gemstone Guest House's response

Hi Andrea thank you so much for the good rating, we look forward to seeing you again soon.
Kind Regards

Gemstone Guest House
Rudi S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudi S

Pleasant, safe and friendly.

I enjoyed the stay. Very pleasant and friendly people. Very clean and in a good area. I will recommend it any day and will stay there again.

Wimpie K - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wimpie K
With spouse/partner

Baie lekker en mens het dadelik tuis gevoel.

Ontvangs was van hoë gehalte asook die kamers was lekke groot en ruim.

Gemstone Guest House's response

Baie dankie vir die amazing rating,
Ons streef daarna om ons gaste gelukkig te hou en sien altyd uit daarna om hul weer te sien. Blessings

Gemstone Guest House
Michelle L - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle L
With friends

Mens is so gemaklik dat dit voel soos jou eie huis.

Gasvryheid uitstekend. Baie netjies.

Karin V - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin V
Family with teenagers

A very pleasant evening.

It was a pleasant time and the boys enjoyed every moment, especially because they each had their own room. The owners also made us feel at home immediately after we arrived after 21:00.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Baie aangename aand.

Dit was 'n aangename tyd en die seuns het elke oomblik geniet, veral omdat hulle hul eie kamer gehad het. Die eienares het ons dadelik tuis laat voel al het ons eers na 21:00 daar opgedaag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gemstone Guest House's response

Liewe Karin
Baie dankie vir jou terugvoering ons waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te sien.

Gemstone Guest House
Roy V - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roy V
With spouse/partner

Skoon en netjies.

Uitstekende diens vanaf eienaars. Baie veilige en genoegsame parkering. Ligging baie sentraal.

Gemstone Guest House's response

Liewe Roy
Baie dankie vir julle terugvoering ons waardeer dit opreg.

Gemstone Guest House
Miranda B - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Miranda B
With spouse/partner

Eenheid goed toegerus, skoon en netjies.

Rustige omgewing, maar steeds naby restaurante en winkelsentrum. Kamer het als wat mens nodig het om gerieflik oor te slaap.

Willeen T - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willeen T
With friends

Vriendelike mense, veilig.

Verblyf was baie veilig en het baie lekker gebly. Die linne en handdoeke kort bietjie aandag. Die onderste kamers het geen vensters nie en dit het nogal baie benoud geraak.

Annelie S - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelie S
Family with young children

Rustige, aangename tydjie daar deurgebring.

Ontvangsdiens was uitstekend. Die bababed wat beloof is, was reeds opgeslaan. Die kamers was skoon en baie gerieflik. Ons het gebraai en kon die area langs die swembad gebruik en selfs onderdak teen die donderstorm skuil. Christa en haar personeel bedryf 'n uitstekende gastehuis.

Gemstone Guest House's response

Liewe Annelie
Baie dankie vir die mooi terugvoering ons waardeer dit opreg

Gemstone Guest House
Morne S - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morne S
With spouse/partner

Goed!

Alles was in die haak.

Alida T - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Alida T

Lekker gebly.

Gemstone is in 'n rustige omgewing. Ek sal maklik weer daar bespreek.

Debbie K - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debbie K
Family with young children

Helpful, warm welcome.

Kind and warm welcome, will surely go there again. You might need maps, because the streets have no names.

Gemstone Guest House's response

Liewe Debbie,
Baie dankie vir julle mooi terugvoering. Ons is tans besig om nuwe borde op te sit vir maklike toegang.

Vriendelike groete,
van die Gemstone Span

Gemstone Guest House
Joekster V - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Joekster V
Individual traveler

Baie netjies, goeie ligging. Beddens, kussings en linne van goeie kwaliteit.

Dit sou baie lekkerder gewees het indien ontbyt bedien word. Ek het gevra of daar dalk 'n haardroër is, kon my nie daarmee help nie. Dink met aankoms moet WiFi-inligting gekommunikeer word. Omdat dit winter is sou 'n bedmatjie of los mat in die kamer gehelp het teen die koue teëlvloer. Ek gee nie kwaadwillige kritiek nie, probeer net kyk uit 'n gas se oogpunt. Ek dink 'n veiligheidshek by die skuifdeur sou my meer op my gemak laat voel het - veral omdat ek alleen gereis het.

Nadine V - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadine V
Family with young children

Heerlik, gemaklik en niks het gekort nie.

Vriendelik behandel en baie netjies.

Tinus H - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tinus H
With spouse/partner

Heerlik, rustig en daai kussings ─ lekker sag!

Dit was ons eerste keer, maar sal weer daar gaan bly!

Johann B - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann B
On business

Kan Gemstone aanbeveel.

Goeie waarde vir geld, groot en lekker ontbyt.

Karen P - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen P
Family with young children

Ideale verblyf.

Dit was baie lekker. Goeie Diens!

Albie V - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Albie V
With spouse/partner

Uitstekende waarde vir geld en baie vriendelike en hulpvaardige personeel!

Die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig, en die geriewe was van hoë gehalte. Onderdak (skadunet) parkering , saam met lugreëling en veilige parkeergeriewe sal my nie in die toekoms laat huiwer om weer van hierdie gastehuis se geriewe gebruik te maak nie.

Janell J - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Janell J
With spouse/partner

Die verblyf was heerlik! Die borrelbad was 'n wenner.

Die verblyf was heerlik en rustig ... die ontbyt was 'n treffer!

Thenjiwe M - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thenjiwe M

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Burgert H - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Burgert H
With spouse/partner

Rustig, bekostigbaar en die moeite werd!

Goeie kliëntediens, pragtige kamers, rustige omgewing en goeie gasvryheid!

From R450
per night (for 2 people)
From R450
per night (for 2 people)
From R450
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 35 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 15 Redelinghuys, Flamwood, Klerksdorp, 2571, North West
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA2NjU2NTg2LTVhYWMtNGY5Yy05ZDY0LTJlNGRhYTcwYjczOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R450  per night (for 2 people) 45 5 1 5 15 Redelinghuys Flamwood 2571 North West 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -26.84540803555 26.683896460679
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!