The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Golden View Luxury Self-Catering | TravelGround
+56

Golden View Luxury Self-Catering

Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 63 reviews for Golden View Luxury Self-Catering
Cleanliness
4.9/5
Service
4.7/5
Location
4.5/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.7/5
Marius D - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius D
With spouse/partner

Vriendelike personeel op terrein. Baie lekker verblyf.

Baie lekker gebly. Baie dankie aan die Golden View-span.

Janneke L - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janneke L
With friends

Familietyd

'n Vreeslike lekker huisie met 'n baie lekker buite-area vir 8 mense om te braai en te gesels. Groot kombuis, mooi kamers en badkamers. Mooi uitsig en as die son sak weet 'n mens hoekom dit 'golden view' is. Vreeslike lekker twee aande met familie.

Charmaine S - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Charmaine S
Family with young children

Baie mooi en netjies.

So netjies en kreatiewe plekkie. Uniek! Ons sal vir seker weer soontoe gaan.

Dick V - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dick V
With spouse/partner

Cosy, comfortable and convenient.

One of the few times where the photos accurately resemble the accommodation. Delightful little place, lovely view and close to town. We could easily have stayed much longer.

Sonet D - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonet D
With spouse/partner

Hemels! Ongelooflik.

Pragtige, netjies plekkie, ongelooflik mooi en beste view in die wêreld. Dankie vir Lizelle vir al die inligting en aanwysing! Sal vir seker weer hier bly en almal aanbeveel.

Morne S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Morne S
Family with teenagers

Alles was soos wat ons verwag het en geadverteer is.

Heerlik om saam met die kinders daar te bly, pragtige uitsig en goed toegerus.

Liezel K - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel K
With friends

Fantasties!

Hassle free. Loop afstand van die dorp af. Beautiful interior wat skoon en netjies was. Baie beindruk!

Carl Johannes V - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Carl Johannes V
Family with young children

Absoluut great wegbreek gewees.

Die huis het 'n wonderlike leefarea, pragtige skoon en regtig mooi plek.

Laura-lee S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Laura-lee S
With spouse/partner

Skoon, modern en veilig.

Rustic Red is ‘n pragtige kamer groot genoeg vir twee. Ons sou verkies om ‘n televisie te hê net om in die aand te kon lê en ontspan, maar nietemin ons het ‘n lekker tyd gehad en was goed verwelkom deur die Golden View-span.

Ilze U - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilze U
Family with teenagers

Die eenheid was baie mooi skoon, goed toegerus en sentraal geleë naby die dorpie.

Dit was baie goeie waarde vir geld. Die mooiste uitsig en 'n wonderlike, rustige atmosfeer.

Tjaart V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Tjaart V
With spouse/partner

Stunning. Voorwaar 'n Golden view uitsig.

Eerste besoek aan Clarens. Die verblyf was presies wat ons verwag het. Het die rustigheid waardeer. Ons beplan reeds ons volgende besoek aan Clarens.

Robert O - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robert O
Family with teenagers

We enjoyed the spacious apartment and garden. Impressive view, golden indeed.

We had a pleasant stay at this spacious and well-equipped apartment with a large garden. In walking distance to the centre of Clarens, with many nice restaurants and shops.

Karin V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin V
With spouse/partner

Modern place with everything in one.

Beautiful place! Super modern and very clean. Decor particularly beautiful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Moderne plek met alles in een.

Pragtige plekkie! Super modern en silwerskoon. Dekor besonders mooi.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Euniece M - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Euniece M
With spouse/partner

Relaxing and away from the busy town. Would definitely go again. It has been an amazing experience.

Thank you for having such an awesome getaway. I would really recommend this place. Really worth the money.

Jacques O - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jacques O
With spouse/partner

Fantasties.

Was baie lekker en rustig, het net 'n AC gemis, maar verder was als perfek, baie dankie.

Carla W - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carla W
With spouse/partner

Breathtaking.

The unit is beautiful and well-maintained. We enjoyed our anniversary due to the location being close to the square, but far enough to be quiet. The list of places you can eat at also helped a lot. Thanks so much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowend.

Die eenheid is pragtig en so goed versorg. Ons het ons huweliksherdenking so geniet danksy die ligging wat naby aan die 'square' is, maar ver genoeg vir stilte. En die lysie van plekkies wat besoek kan word vir etes het ook baie gehelp. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tjaart E - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tjaart E
With spouse/partner

Rustig en ontspannend.

Golden View is ver genoeg van Clarens se square om rustigheid te vind, maar naby genoeg om te stap. Die woonstel bo die Red Studio het wel baie geraas gemaak met die mense wat rondloop, maar andersins wat dit 'n uitstekende rustige naweek.

Celia D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Celia D

Excellent.

Quiet, clean, beautiful, exactly as it was advertised.

Christelle H - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christelle H
Family with young children

Warm huis en pragtige uitsig.

Het heerlik gebly. Was 2 gesinne met 2 kinders elk wat oorgebly het, en kon lekker binne kuier. Goed ingerig teen koue ook. Al klagte was dat ons die TV redelik hard kon hoor vanaf onderste verdieping waar ons moes slaap.

Fransie S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fransie S
With friends

Very good value for money.

2 Families with 4 adult children had a lovely stay. Plenty of room for everyone, clean, neat and very friendly staff. Sunny rooms with nice views. The fireplace worked overtime. Very good braai area too.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goeie waarde vir geld.

2 Families met 4 volwasse kinders het heerlik gebly. Genoeg plek vir almal, skoon, netjies en baie vriendelike staf. Sonnige kamers met mooi uitsig. Die kaggeltjie het oortyd gewerk. Baie goeie braaiplek ook.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Giles S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Giles S
With spouse/partner

Stylish and comfortable.

Our SatNav took us to this venue through the 'wrong' side of town. What a delightful surprise when we arrived!

Tertius L - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tertius L
Family with young children

Something different from the usual and nice walking distance from the town center.

The container home was quite different, the north sun was shining in the unit for the cold winter days and was conveniently within walking distance of the town. No TV, but the kids also learn that TV is not everything. Large enough for a family of 4 and the two single beds for the children were ideal.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Iets anders as die gewone en lekker stapafstand van die middedorp.

Die container-woning was nogal iets anders, die noorde-son skyn lekker in die eenheid vir die koue wintersdae en is gerieflik stapafstand van die dorp af. Geen TV nie, maar die kids leer ook vir slag TV is nie alles nie. Groot genoeg vir gesin van 4 en die twee enkelbeddens vir die kinders was ideaal.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elizabeth D - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizabeth D
With spouse/partner

Wonderlike uitsig, gerieflike huis.

Die akkommodasie was netjies, goed ingerig en die staf vriendelik.

Golden View Luxury Self-Catering's response

Dankie vir die terugvoer, Elize. Dis altyd lekker om te hoor gaste het hul tydjie in Clarens geniet. Ons sien uit na jul volgende besoek.

Groete,
Lizelle

Golden View Luxury Self-Catering
Inge S - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Inge S
With spouse/partner

Sociable.

Very well appointed and cozy. The view over the beautiful plains is a bonus.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gesellig.

Baie goed ingerig en gesellig. Die uitkyk oor die mooi vlaktes is ‘n bonus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Golden View Luxury Self-Catering's response

Baie dankie Inge,

Altyd lekker om te hoor as gaste hulle tydjie en ons asemrowende uitsig geniet het.
Ons sien uit daarna om julle gou weer in Clarens te sien.

Groete,
Lizelle

Golden View Luxury Self-Catering
Giovani G - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Giovani G
With spouse/partner

Twee duime op!

Ons was baie gelukkig met die verblyf by Golden View en sou dit nie wou anders he nie. Ek was weggeblaas met die look & feel tot die rustic items en dit kom van 'n interior designer. Enige bachelor se droom. Nogmaals dankie aan die webtuiste!

Golden View Luxury Self-Catering's response

Hi Giovani,

Baie dankie vir die mooi komplimente. So bly julle het julle tydjie by ons in Clarens geniet. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Groete,
Lizelle

Golden View Luxury Self-Catering
Celeste C - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Celeste C
Family with young children

Pragtig en goed toegerus!

Ek het lanklaas in 'n plek gebly wat so goed toegerus is! Dis cozy, en dis mooi! Wens ek kan 'n week daar gaan bly!

Golden View Luxury Self-Catering's response

Hi Celeste,
Dis altyd lekker om te hoor as gaste hulle verblyf by ons geniet het.
Volgende keer moet julle Clarens bietjie langer besoek, dan rus mens lekker.
Ons sien uit na julle volgende besoek by Golden View.
Groete,
Lizelle

Golden View Luxury Self-Catering
Monique B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Monique B
With spouse/partner

Grotendeels ongaangenaam.

Hoewel die Rustic-eenheid skoon en aangenaam (binne) is, is die ligging onaanvaarbaar vir die prys en algemene veiligheid van besoekers - veral as die eienaars beoogde besoekers nie voor die tyd inlig dat die akkommodasie reg langs die informele nedersetting geleë is nie. Die uitsig uit die kombuisvenster bied `n wonderlike uitsig van die berge (as jy links kyk), maar aan die regterkant kry jy die uitsig van die informele nedersetting en behoeftige inwoners (nie ideaal vir iemand wat sy vakansie wil geniet nie). Verder voel ons bedrieg deur die aanwysings wat gegee is. Volgens gegewe aanwysings, ry jy deur Clarens om by die eenheid uit te kom (moontlik om die informele nedersetting en hoe naby dit aan Golden View is, te vermy). Maar as jy die GPS-koördinate volg, ry jy deur die informele nedersetting om by die eenheid te kom. `n Heel ander ervaring as jy van die ander rigting kom. Verder is die eenheid `n omskepte motorhuis, met nog `n eenheid bo jou. Geen probleem hiermee as dit duidelik op hul webtuiste aangedui is, maar `n groot skok as jy daar kom en wat veronderstel was om `n rustige wegbreek te wees, in `n geraas van voetstappe en hardlopende kinders ontaard - regdeur die nag. Verder is daar versoek dat ons die alarm moet aan en af sit, maar daar is geen aanduiding of die alarm aan of af is nie. Dit het tot gevolg gehad dat die alarm die hele tyd afgegaan het, en die sekuriteitsmaatskappy elke keer onnodig na die perseel moes uitkom. Weens die bogenoemde en dat ons onveilig gevoel het, het ons `n dag vroeër huis toe gegaan. Dit laat die vraag: hoe betroubaar is die aanlyn-resensies van die spesifieke akkommodasie en diegene wat hulle op hul webtuiste bemark.

Golden View Luxury Self-Catering's response

Monique,
Dankie vir die breedvoerige terugvoer. Elkeen is geregtig op sy opinie. Dis jammer dat jy dit nie goed gedink het om tydens julle besoek terugvoer te gee oor byvoorbeeld gaste wat raserig was nie. Ek vra omverskoning daarvoor en sou graag die geleentheid wou gehad het om enige iets vir jou beter te maak of die situasie te beredder. Ons kan nie ons gaste kies op die perseel nie maar wel kies hoe ons situasies met klagtes/ontevredenheid van gaste hanteer. Sou jy gedurende die naweek jou klagtes geopper het oor jou ervarings, sou ek jou die voordeel van die twyfel gegee en het selfs dalk afslag of 'n naweek in een van ons ander eenhede aangebied het.
Ek is jammer die alarm het jou gepla. Ons sit dit slegs aan as gaste nie daar is en dit leeg staan en adviseur net die mense om dit te aktiveer indien hulle wegry na hulle besoek.
In 4 jaar het hiemand nog ooit oor ons ligging gekla nie. Die informele nedersetting is meer as 1,5 km van ons eenhede. Ons is egter wel net langs die dorp geleë en stap afstand van die Clarens Square. Die aanwysings en pad na ons eenhede is deur die enigste geteerde hoofpad van Clarens, wat logies die kortse en beste pad is. Ek weet nie hoe dit gekom het dat julle die langer pad deur die nedersetting wou ry nie.
Ons adverteer nie 'n losstaande eenheid nie. Dit is 'n "Studio" soos die naam ook akkuraat sê vir 2 mense en nie 'n huis of kothuis nie. My ander resensies getuig wel dat ander mense 'n ander opinie het oor ons plek. Dié resensies is deur egte gaste met egte terugvoer ingedien. Indien jy volgende keer ongelukkig is, neem jou klagtes gerus na die bestuur sodat iemand iets daaraan kan doen om dinge beter te maak, aangesien mens na die tyd nie veel kan doen nie.
Groete,
Jolena
Eienaar

Golden View Luxury Self-Catering
Pierre P - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pierre P
With spouse/partner

Rustig met mooi uitsig.

Ons het vir 1 aand oornag oppad huis toe van die kus af. Dit was so lekker in die Rustic Red studio dat ons nie wou ry die volgende dag nie! Die uitsig en unieke dekor het ons veral beïndruk. Ons sal beslis weer en vir langer kom kuier.

Wicus B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wicus B

Absolute value for money.

Good service, clean, pretty, neat and spaciousness got a new meaning here. We were really surprised by what we received. The staff was friendly and very helpful from start to finish. The beautiful view was just a bonus. Here you get more than just the necessary cutlery, on the contrary, you can choose from various glasses, plates, etc. Something for every occasion. Will definitely book here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absolute waarde vir jou geld.

Goeie diens, skoon, mooi, netjies en ruim het 'n nuwe betekenis hier gekry. Ons was regtig verras met wat ons gekry het. Die personeel vanaf die begin tot die einde was vriendelik en baie behulpsaam. Die pragtige uitsig was net 'n bonus. Hier kry jy meer as net die nodige breekware, in teendeel kan jy kies tussen verskeidenheid van glase, borde ens. Iets vir elke geleentheid. Sal beslis weer hier bespreek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Golden View Luxury Self-Catering's response

Hi Wicus,
So bly julle het julle wegbreek geniet. Clarens is darem maar net goed vir die siel. Ons sien uit na julle volgende besoek by ons!
Groete,
Lizelle

Golden View Luxury Self-Catering
Christa S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa S

Worth every cent.

My sister and I stayed in the Rustic Red Studio for 3 nights. The communication and service was very good since we arrived and the room exceeded all of my expectations. The view is breathtaking - even better than on the photos. The facilities in the room are clean, neat and well-equipped and it is very tranquil if you sit outside in the evening.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Elke sent werd!

Ek en my sussie het vir 3 aande in die Rustic Red Studio gebly. Vandat ons bespreek het was die kommunikasie en diens puik en die kamer het ook al my verwagtinge oortref. Die uitsig is asemrowend - selfs nog mooier as op die foto's. Die geriewe in die kamer is skoon, netjies en goed toegerus en dis heerlik rustig wanneer 'n mens in die aand buite sit en kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Denise K - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Denise K
With spouse/partner

Peaceful.

Was peaceful and private. Studio equipped with everything we needed. Would book at Golden View again anytime, thanks!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustigheid.

Was rustig en privaat. Studio was toegerus met alles wat ons benodig het. Sal enige tyd weer by Golden View bespreek, dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Linda D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Linda D

It was unbelievable and met 100% of our expectations.

My husband and I took our daughter, her husband and child along. It was a great spoil for them. We all enjoyed it very much and were absolutely delighted with the beautiful, spacious rooms. The kitchen is fully equipped. Everything was very clean, comfortable and the scenery contributed to a great time at Golden View. We strongly recommend it and will stay here again. Thank you very much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was ongelooflik lekker en het 100% voldoen aan al ons vereistes.

Ek en my man het ons dogter, haar man en kind saamgeneem. Dit was vir hulle 'n groot bederf. Ons almal het dit baie geniet en was absoluut tevrede met die mooi, ruim kamers. Die kombuis is ten volle toegerus. Alles was baie skoon, gerieflik en die natuurskoon het bygedra tot 'n baie lekker tydjie by Golden View. Ons beveel dit ten sterkste aan en sal weer gebruik maak van jul gasvryheid. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Brümilda K - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brümilda K
With spouse/partner

Was very nice and calm.

Very nice place, awesome.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was baie heerlik en rustig.

Baie lekker plek, awesome.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

George N - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
George N
Individual traveler

Great stay.

The place is very clean great view of the mountains, and great service and response to mails and telephone calls. Peace, quiet and tranquility.

Golden View Luxury Self-Catering's response

Thank you for the positive feedback. Really glad you enjoyed your visit to Clarens. Hope to see you again soon. Regards, Lizelle.

Golden View Luxury Self-Catering
Lee-ann H - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lee-ann H
With spouse/partner

Hierdie was regtig so 'n aangename verblyf.

Ons het ons tyd by Golden View Luxury Self Catering ongelooflik baie geniet. Hierdie plekkie het al ons verwagtinge oortref. Die plek was so ongelooflik mooi, en netjies. Ons beplan definitief om terug te gaan en het dit reeds vir familie en vriende aanbeveel. Stunning plek!

Golden View Luxury Self-Catering's response

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Baie bly julle het julle kuiertjie in Clarens geniet. Sien julle gou weer.
Groete, Lizelle

Golden View Luxury Self-Catering
Michael K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael K
With spouse/partner

Good quality accommodation.

A great guesthouse. We were in Rustic Red Studio and we really like the decor. Will come again in the future.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie kwaliteit verblyf.

Baie lekker gastehuis. Ons was in Rustic Red Studio en het baie van dekor en als in blyplek gehou. Sal weer besoek in die toekoms.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Golden View Luxury Self-Catering's response

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ek is baie bly julle het dit geniet. Ek hoop om julle gou weer te sien. Groete, Lizelle.

Golden View Luxury Self-Catering
Angelique M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angelique M
Family with young children

Very neat, creative place.

Very clean and neat, good service, creative and arty. Will definitely go again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjiese, kreatiewe plekkie.

Baie skoon en netjies, goeie diens, kreatiewe en kunstig ingerig. Sal definitief weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Golden View Luxury Self-Catering's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is baie bly julle het julle kuiertjie in Clarens geniet. Ek hoop om julle gou weer te sien. Groete, Lizelle.

Golden View Luxury Self-Catering
Juanita V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juanita V
With spouse/partner

Fantastic place. Enjoyed it a lot. Thank you.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese plekkie. Het dit baie geniet. Baie dankie.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sharon G - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharon G
With spouse/partner

Very comfortable.

Our accommodation was fantastic! Close to the shops and restaurants, very clean and neat and comfortable. What you see on the photos is what you get. Our stay was a good experience! Golden View will definitely see us again soon.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflik.

Ons verblyf was fantasties! Naby die winkels en restaurante, baie skoon en netjies en baie gerieflik. Wat jy sien op foto's is wat jy kry. Ons kuier was 'n goeie ervaring! Golden View sal ons beslis binnekort weer sien!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marika P - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marika P
With spouse/partner

Heerlik, rustig en privaat.

Baie tevrede met die blyplek. Alles was netjies, skoon en rustig. Let net op dat die houtvloere in die eenheid bo die Rustic Red nogal steurnis veroorsaak.

Nadia B - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Nadia B
With spouse/partner

Peaceful, luxurious and worth the effort to go for a weekend!

A cosy studio unit that encourages you to put aside technology, day-planners and to-do lists and give yourself a break from all of the bustle. It's clean with a comfortable bed and enough kitchen utensils and accessories! We will most definitely book here again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vreedsaam, luuks en die moeite werd om vir 'n naweek te gaan!

'n Snoesige studio-eenheid wat jou aanhits om tegnologie, dagboeke en to-do lysies eenkant te sit en jouself 'n blaaskans van die woeligheid te gee. Dis skoon met 'n gemaklike bed en genoeg kombuistoebehore! Ons sal vir seker weer hier bespreek!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Immanuel S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Immanuel S
With spouse/partner

Baie mooi ligging en ook baie goed toegerus, pragtige plek.

Sal beslis terugkeer, dit is nou regtig baie goeie waarde vir geld. Die plekkie is verskriklik mooi met alles wat jy sou benodig.

Colin G - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
5/5
Colin G
With spouse/partner

Baie gerieflik.

Skoon en netjies. Veiligheid nie so goed, met geen diefwering aan vensters, kan nie vensters in aand oopmaak nie.

Benjamin O - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Benjamin O
With spouse/partner

Perfekte eerste bestemming op ons honeymoon.

Golden View Luxury Self Catering was die perfekte eerste stop op ons honeymoon! Ons het in die Rustic studio gebly. Alles was skoon en netjies, en die plek is mooi, modern, karaktervol en toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Alhoewel die eienaars nie op die perseel bly nie het hulle vir ons maklike instruksies gegee om ons kamersleutels te bekom. Daar was daagliks skoonmakers wat ons kamers netjies gehou het en ons beddegoed gewas het. Hulle was baie hulpvaardig en vriendelik en het ons ook gehelp om ons eie klere te was. Die kombuis en stoepie het 'n pragtige uitsig oor die Drakensberge, en veral die sonopkoms oor die berge in die oggend. Ons het 'n hele paar oggende op die stoepie deurgebring. Die munisipale pad wat lei na die huisie is 'n grondpad (soos die res van die paaie in Clarens) en was effens verspoel, maar nie te erg dat ons dit nie met 'n klein karretjie kon begaan nie. Die eienaars was meer as bereid om ons telefonies te help met raad oor besienswaardighede en restaurante in die omtrek. Ons het 'n heerlike paar aande by Golden View spandeer en dit was loshande een van die hoogtepunte van ons honeymoon. Ek sal die plek vir enigiemand aanraai, veral vir 'n couple wat soek vir 'n rustige wegbreek.

Golden View Luxury Self-Catering's response

Baie dankie Benjamin vir die mooi terugvoer!
Ek is baie bly dat julle so lekker daar gebly het! probeer gerus ook dalk eendag van ons ander eenhede indien julle met vriende wil kom of ons nuwe eenheid vir 2 mense wat soortgelyk maar ook weer anders is!

Groete
Jolena

Golden View Luxury Self-Catering
Ninette V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ninette V
Family with young children

Beautiful, clean, comfortable stay!

A beautiful located, clean and comfortable stay.

Doris L - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Doris L
Family with teenagers

Cottage was goed en mooi ingerig, privaat, met 'n heerlike uitsig.

Ons het die persoonlike touches geniet. Daar was koffie en tee en selfs melk in die yskas. Mooi ingerig met liefde.

Marlize R - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marlize R
Family with teenagers

Lekker rustig.

Die verblyf was presies wat ons verwag het. Die eenheid is goed toegerus met alles wat mens nodig het.

Golden View Luxury Self-Catering's response

Hallo Marlize,
Ek is so bly dat julle die tyd daar geniet het. Kom gerus weer terug.
Jolena

Golden View Luxury Self-Catering
Shirleen M - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shirleen M
With friends

Golden View was the perfect accommodation for our group of friends. The view was like something from a fairy tale and the house had its own character which was a bonus.

Golden View is located at the best destination ever, when you sit on the porch early in the morning, you look directly at the majestic mountains surrounding Clarens. The house is very modern, tidy and fully equipped. What an indescribable experience and adventure we experienced at this beautiful place. Thank you very much, we will definitely visit again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Golden View was die perfekte verblyf vir ons klomp vriendinne, die uitsig was sprokiesmooi en die huis met sy eie karakter was 'n bonus.

Golden View is geleë op die beste bestemming ooit, as jy vroeg in die oggend buite op die stoep sit kyk jy vas teen die majestueuse berge van Clarens wat jou omring met hul eie natuurprag. Die huis is baie modern, netjies en ten volle toegerus. Wat 'n onbeskryflike belewenis en avontuur het ons nie beleef by die pragtige plekkie nie. Nogmals dankie, ons sal beslis weer kom kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Golden View Luxury Self-Catering's response

Shirleen!
Ek is so bly julle het die naweek so ten volle geniet met die huis se ligging en uitsig op die ongelooflike berge!
Dankie vir die goeie terugvoer!
Kom gerus enige tyd weer terug. Die winter is ook spesiaal met lekker kaggel vure en warm winter son wat op die stoep skyn!

Golden View Luxury Self-Catering
Helga R - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Helga R
With friends

Huis baie netjies.

Ons het heerlik gebly by Golden View Luxury Self Catering gastehuis.

Anne D - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anne D

Nice view of the mountain and valley but a lot of pedestrian traffic and noise in the evening from people living in the valley.

The owner Jolena was lovely to deal with and very helpful. The place is perfect if you have young children. Rooms very comfortable and staff were friendly and did a good cleaning job.

Golden View Luxury Self-Catering's response

Good day Anne,

Thank you for the review and compliments on our service and cleanliness! I am glad you enjoyed your weekend and stay with us.

My apologies that the people in the valley were a bit noisy over your weekend and that you felt it impacted on your peace. There are some weekends when there is festivities going on in the village but it happens only a few times a year.

I hope your stay at Golden View Oak on Church was good as well as it is further away from the village!

Regards,
Jolena

Golden View Luxury Self-Catering
Gideon S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gideon S
Family with young children

Baie mooi huis.

Lieflike plekkie in Clarens, sal weer kom rus hier eendag.

Johannes S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Johannes S
With spouse/partner

Lekker as ek net sou oorslaap.

Ek was in die rooi kamer, of the wel 'studio'. Dit was so koud mens kon nie buite sit om die berge te kyk nie, want van binne af op die bank reg langs die verwarmer waar dit lekker was voor jou sien jy net die blou lug deur die venster wat te hoog is. Die mooi foto is van buite geneem. Ek sal eerder een van die ander kamers gevat het, ek dink hierdie is bietjie ingedruk.

Elaine B - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elaine B
With spouse/partner

Beautiful!

Loved the interior. Amazing view!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig! Mal oor die interior, amazing view!

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Golden View Luxury Self-Catering's response

Hallo Elaine.

Ek is so bly julle het dit geniet.
Kom kuier gerus weer in enige van ons 4 eenhede.

Groete,
Jolena

Golden View Luxury Self-Catering
Mpho M - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mpho M
With friends

We had a blast!

It was a pleasant stay although time passed too quickly. We stayed in the cottage and were so comfortable. The decor is incredible, the bed is so comfortable, and the view is breathtaking. It feels like a home away from home and we had such a fantastic weekend there! We will definitely be back again, thank you Jolena for your hospitality, for the phenomenal accommodation and free breakfast at the Courtyard (Jane). Their service was excellent.

Golden View Luxury Self-Catering's response

Dear Mpho,

Thank you for the generous and welcoming feedback, I am so grateful that you had a great time! The breakfast was a pleasure!

You are more than welcome in any of our units at any time.

Regards,
Jolena

Golden View Luxury Self-Catering
Gerrit K - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrit K

It was really nice and our visitors from overseas enjoyed it as well.

Everything was excellently organized upon our arrival. Everything was right and in place, as described. Would recommend for future visitors. Parking can be better.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie lekker en ons oorsese besoekers het dit ook geniet.

Alles was puik gereël met ons aankoms. Alles was reg en in plek soos beskryf. Sal aanbeveel vir toekomstige besoekers. Parkering kan verbeter.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jamine P - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jamine P
With spouse/partner

Awesome view.

Very nice place. Decor is beautifully done. Everything you need is there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome uitsig.

Baie oulike plekkie. Dekor is baie mooi gedoen. Als is daar wat 'n mens nodig het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jacqueline H - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacqueline H

We enjoyed it tremendously.

In very good condition. Everything that one would like to use.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het dit baie geniet.

Erg mooi versorg. Alles was aanwesig wat jy sou wou gebruik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Golden View Luxury Self-Catering's response

Baie dankie, Jacky!
Ek is bly julle het dit geniet!
Kom gerus weer!!

Golden View Luxury Self-Catering
Mariëtte G - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariëtte G
Family with teenagers

Heerlik!

Uitsig van Clarens is altyd 'n wenner!

Golden View Luxury Self-Catering's response

Ek stem! Die uitsig is goud werd.
Jolena

Golden View Luxury Self-Catering
Danelize W - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Danelize W
Family with young children

Gemaklik en heerlik warm in die son met 'n asemrowende uitsig.

Het als gehad wat ons benodig en baie netjies.

Izzy K - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Izzy K
With spouse/partner

Neat and modern, but still needs some work regarding a few practical things.

Neat and modern. Slightly unpractical regarding security and privacy. The apartment at the bottom will be disturbed by any movement whatsoever from the apartments at the top.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en modern, maar kort nog werk ten opsigte van 'n paar praktiese reëlings.

Netjies en modern. Effens onprakties ten opsigte van privaatheid en sekuriteit. Die onderste woonstel vind beweging van enige aard in die boonste woonstelle steurend.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Golden View Luxury Self-Catering's response

Dankie vir die terugvoering! Ons neem kennis van die wenke en wil graag noem wat ons beplan of reeds in proses gestel het:
Ons het eers onlangs die heining voor bygevoeg vir meer privaatheid en beplan om dit verder meer privaat te maak. Ek is nie seker of julle daar was voor/na die oprig van die heining?
Ons is verder ook van plan om 'n addisionele plafon met klank digtheid te installeer om die deurlating van klank van die boonste vloere te beperk. Ons hoop dit gaan dit meer prakties en steurnisvry maak!

Golden View Luxury Self-Catering
Green G - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Green G
Family with young children

Gemaklik, gerieflik en bietjie iets anders.

Ek's bly sulke plekkies kom nou meer op die been, ek bedoel meer volhoubare plekkies wat nie baie energie verbruik nie, wat bietjie meer groen is, maar nog steeds gemaklik bly. Die huisie het alles gehad wat ons nodig het en was perfek vir 'n familie van 4 vir 'n langer naweek. Sal dit definitief aanbeveel. Baie dankie.

Lise-marie B - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lise-marie B
With friends

Baie skoon, netjies, mooi uitsig, goed geleë, is nog beter as op die foto's.

Lanklaas in so 'n skoon/netjiese verblyf gebly. Dit het al ons verwagtinge oortref. Sal vir seker weer teruggaan.

Werner W - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Werner W
With friends

Netjies, maar baie warm binne en die stort werk nie.

Die plek is ver te duur vir wat jy kry. Daar is 'n probleem met die stort se uitlaat sowel as die gas geiser wat nie gewerk het nie.

Golden View Luxury Self-Catering's response

Die stort was 'n probleem ek vra groot om verskoning daarvoor. Die loodgieter het alles vroeër die week reggestel!

Dit werk wel duur uit as net 2 gaste bespreek, maar ongelukkig bly dit steeds 'n 2-slaapkamer eenheid wat 4 gaste kan akkommodeer. Probeer gerus volgende keer ons nuwe eenheid (met 'n gewone geyser) wat net 2 gaste kan akkommodeer.

Golden View Luxury Self-Catering
From
R840
per night (sleeps 2)
From
From R840
per night (sleeps 2)
From
R840
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 235 Bester Street, Clarens, 9707, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca50fc381f8531363c1b90d45ba157be3283c3ba44cf669bd4c61e4da4a6578a10284b4f76e0cc9cfdcabe83129394316e64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R840  per night(sleeps 2) 63 5 1 5 235 Bester Street Clarens 9707 Free State 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -28.518807722157 28.421062231064
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!