The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Gorgeous Gecko Guesthouse | TravelGround
+20

Gorgeous Gecko Guesthouse

39 reviews
Guest House

Review Summary

4.5 out of 5from 39 reviews for Gorgeous Gecko Guesthouse
Cleanliness
4.5/5
Service
4.6/5
Location
4.3/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.5/5
Johan S - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan S
With spouse/partner

Dit was goed en lekker.

Waarde vir geld. Ons was binne paar minute by ons bestemming vanaf gastehuis. Keep up the good work Gorgeous Gecko.

Hein P - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Hein P
With spouse/partner

Na aanleiding van die webwerf, het beter verwag.

Die inligting wat weergegee word op die webwerf is misleidend. Die kamers word geadverteer met 'n haardroër, en het ons nie self saamgeneem nie, sou ons in 'n probleem gehad het. Alhoewel die eienaar/bestuurder gereël het dat iemand ons ontvang in haar afwesigheid, was die persoon besig met ander verpligtinge later die middag en aand en sou ons nie gehelp kon geword het as daar enige kwessies opgeduik het nie. Daar was ook 'n ander groep gaste wat 'n ongelooflike lawaai gemaak het, en sou daar behoorlike teenwoordigheid van bestuur was, dan sou hierdie kwessie ook aangespreek kon word. Kamers is klein en lugversorging sou 'n groot verskil gemaak het. In die somerhitte wat Nylstroom ervaar is 'n waaier teen die muur nie voldoende om gemaklik in die kamer te verkeer nie. Ek voel vir dieselfde onkoste kon ons beter en meer gerieflike akkommodasie gekry het. Ek verwys weereens na die misleidende informasie op die webwerf. Wat die veiligheid aanbetref, is dit nie gewens om 23:00 die nag nog met 'n sleuteltjie te sukkel om 'n skuifhek oop te sluit nie - die blootstelling is nie aanvaarbaar nie. Algeheel was ons teleurgesteld gewees.

Eska P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eska P
On business

Huis weg van my huis!

Hierdie plekkie is nou al soos my huis weg van my huis as ek in Nylstroom oornag. Ek het nou al 'n paar keer daar oornag en die mense word soos vriende. Ek kry elke keer my selfde kamer wat awesome is want ek weet wat om te verwag en geen moeite word omsien om seker te maak dat ek gelukkig en tevrede is, al het ek hoeveel keer al daar oornag. Gorgeous Gecko sal my Nr 1 blyplek bly in Nylstroom!

Francois V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Francois V
Family with teenagers

Rustig.

Sien die sterre.

Retief S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Retief S
Individual traveler

Baie netjies.

Na verwagting netjies, waarde vir geld.

Aantje K - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Aantje K
With spouse/partner

Funksioneel en lekker geslaap, dankie.

Funksioneel, omdat ons plek gesoek het om aan te trek vir 'n troue en na die troue het ons slaapplek gesoek. Pretoria was te ver om terug te ry. Dankie vir 'n sagte bed en warm stort. Ons gasvrou was ook baie behulpsaam en vriendelik.

Benny O - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Benny O
With spouse/partner

Dit was baie aangenaam en rustig.

Gorgeous Gecko was baie netjies en die gasvrou was vriendelik en baie hulpvaardig. Net twee voorstelle om die ervaring te verbeter: Die toiletpapier in die gesamentlike badkamer het gedurende die nag opgeraak (die gastehuis was vol) wat dit ietwat ongemaklik gemaak het vir ons. Gelukkig het ons tissues by ons gehad! Miskien 'n ekstra rol toiletpapier in elke kamer los? Tweedens sou 'n bedkassie en leeslamp langs elke bed baie gerieflik gewees het. Dit is lekker om saans eers bietjie boek te lees en dan nie moet opstaan om die hooflig af te skakel nie.

Eska P - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eska P
On business

Skoon, netjies, huislik en rustig!

Ek moes ekstra reëlings tref vir vroeër inboek en heelwat laat in kom en niks was te veel moeite nie. Is hartlik ontvang en rond gewys en seker gemaak dat ek gemaklik is in my pragtige en netjiese kamer! Was voorwaar wonderlik om daar te oornag.

Skollie S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Skollie S
With spouse/partner

We were well rested.

Very neat, clean and comfortable, will stop there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het lekker gerus.

Baie netjies, skoon en gerieflik, sal weer daar stop.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Piet C - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet C
With spouse/partner

Wonderful, peaceful accommodation.

Enjoyed the stay. Would recommend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker en rustige verblyf.

Baie lekker gebly. Sal dit aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mike N - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mike N
With spouse/partner

Clean and neat.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon en netjies.

Sien die sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Natalie K - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Natalie K
Family with young children

Peaceful and hospitable accommodation.

We were in town the weekend for a wedding. Sonnika helped us and was in contact early on to hear when we would be arriving. Lovely hospitable personality. Nice room and there was space for a baby cot. Enough facilities for the night. Beautiful courtyard area for the early morning coffee and quiet time. After that a lovely breakfast that was prepared with love. Will definitely recommend the place. Good value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige, gasvrye verblyf.

Was vir die naweek in die dorp vir 'n troue. Sonnika het ons mooi gehelp en was vroeg reeds in kontak om te hoor wanneer ons arriveer. Heerlike gasvrye persoonlikheid. Lekker kamer gehad waar plek was vir babakot. Genoeg geriewe vir die aand. Pragtige binnehofarea vir die vroegoggend koffie en stiltetyd. Daarna heerlike ontbyt gehad voorberei met liefde. Sal die plek definitief aanbeveel. Goeie waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Charlene J - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlene J
Family with young children

Wonderlik.

Netjiese, rustige, netjiese kamers. Dadelik welkom gevoel.

Elbert B - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elbert B
With spouse/partner

Tevrede.

Sien sterre.

Koos G - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koos G
With spouse/partner

Had a nice time at Gecko.

The room was well prepared and receiption was friendly even though it was a Sunday. Top notch breakfast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was aangenaam om by Gecko te bly.

Die kamer was goed voorberei en ons was vriendelik ontvang al was dit op 'n Sondag. Die ontbyt was uit die boonste rakke.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Frikkie P - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Frikkie P
With spouse/partner

Die kamer was netjies en ons het lekker geslaap.

Die instandhouding kort egter bietjie werk. Indien jy bespreek om vir ontbyt aan te sit, moet jy seker maak dat dit vooruit betaal is om die etes te verseker, anders kan dit gebeur dat dit nie bevestig is nie.

Ansan B - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ansan B
With spouse/partner

Very neat, clean and safe.

We really had a nice stay at this guesthouse. Very friendly reception and they go out of their way to be helpful. We will definitely stay there again next year during the "Fly-in".

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies, skoon en veilig.

Ons het werklik baie lekker oorgebly by die gastehuis. Baie vriendelike ontvangs en daar word uit die pad uitgegaan om hulpvaardig te wees. Ons sal definitief weer volgende jaar tydens die "Fly-in" weer hier oorbly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sinethemba N - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sinethemba N
With friends

My stay at Gorgeous Gecko Guesthouse was awesome.

Perfect everything. We all loved it!

Johan H - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan H
With spouse/partner

Plekkie is geskik as jy net wil oorslaap.

Baie skoon, veiligheid is voldoende, en rustig.

Shaun N - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shaun N
Individual traveler

Lekker slaap.

Great stuff! Ons het lekke geslaap!

Wayne R - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wayne R
With spouse/partner

Baie aangenaam en die diens is uitstekend, en regtig die moeite werd.

Dit gasvrou is baie vriendelik en maar die gastehuis is net daai iets spesiaal. Baie netjies en skoon. Sal enige dag terugkeer na die gastehuis.

Koos G - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koos G
With spouse/partner

Goeie verblyf.

Vriendelike en gasvrye ontvangs van almal.

Koos G - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koos G
With spouse/partner

Dit was 'n goeie ervaring.

Die diens was goed en die ontbyt was uit die boonste rakke.

Eben V - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Eben V
With spouse/partner

Vriendelike eienaar en heerlike ontbyt. Die kamer sal lugversorging nodig hê in warmer weer.

Eienaar is hulpvaardig en baie vriendelik. Sy het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Die kamer was skoon en beddegoed het vars geruik. In die warm weer was die yskas vir ons baie werd. Die kamer het egter nie lugversorging gehad nie wat in nog warmer weer 'n noodsaaklikheid moet wees. Die ontbyt was heerlik.

Annesia H - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Annesia H
With spouse/partner

Lekker huislike atmosfeer.

Sien die sterre.

Kobus M - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus M
With spouse/partner

Baie lekker gastehuis!

Ons het een nag oorgeslaap in 'n lekker kamer met alles wat nodig is! Die ontbyt was voortreflik. Hou so aan!

Marlies V - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marlies V
With spouse/partner

Netjiese kamer met yskassie, TV en netjiese beddegoed. Uitgebreide ontbyt.

Ons het 'n 2-enkelbedkamer bespreek maar is gratis opgegradeer na 'n dubbelbed kamer. Baie netjies. Yskassie en TV (met die standaard hotelpakket). Die ontbyt was heerlik en daar was 'n groot keuse van ontbyte om van te kies. Diens was baie goed, eienaars/personeel baie behulpsaam en vriendelik. Verder 'n pragtige plek om te oornag, bietjie uit die pad uit maar die moeite werk.

Carin J - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Carin J
With spouse/partner

Als was na wense.

'n Paar meer DStv-kanale sal goed wees. Dankie vir veilige parkering en goeie diens.

Cliff P - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cliff P
With spouse/partner

Very pleasant.

Sonnika was very accommodating and pleasant.

Cecile P - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cecile P
With spouse/partner

Baie lekker en rustig.

Sien asb. die sterre.

Liezl L - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Liezl L

Lekker en tuis gevoel.

Lekker gekuier. Effe raserig in die aand, maar verder geen klagtes.

Corlia S - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Corlia S
With spouse/partner

Het oornag om volgende dag familiebyeenkoms by te woon.

Ek het na 'n paar gastehuise op die internet gekyk wat heelwat duurder is, maar ook nie net een nag se verblyf wou voorsien nie. LekkeSlaap en Gorgeous Gecko het dadelik op my navraag gereageer, en ons het presies gekry wat ons wou gehad het - skoon, gerieflike oornag geriewe teen 'n bekostigbare prys deur vriendelike eienaars.

Masilo John S - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Masilo John S
With spouse/partner

It was wonderful stay and the rooms are good

The only thing i would recommend would be that towels are changed each not just refolded and brought forth again. The welcome and hospitality has been wonderful!

Kgothatso M - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kgothatso M
With spouse/partner

Place was neat and chilled.

I'm definitely coming back. Had a great time!

Koos M - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Koos M

Die stort van die badkamer was maar so-so! Die mense wat laat ingekom het, het lawaai.

Redelik, maar sal nie rasend opgewonde raak oor Gecko nie.

Janine A - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine A
With spouse/partner

Heeltemal te kort!

Sien die sterre hieronder.

Wilna N - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilna N
With spouse/partner

Kan Gecko Gastehuis aanbeveel!

Ons was vir 6 dae by Gecko Gastehuis, en dit was 'n belewenis. Dis so skoon en die gasvrou en haar hele gesin is net een plesier; hulle is baie vriendelik en altyd daar vir enige iets wat jy dalk mag nodig hê. Dit was so heerlilk dat ons sommer vooruit bespreek het vir volgende jaar. Ons moet net weer daar gaan rus.

Joy S - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Joy S

My stay was most comfortable.

One always reads the reviews and wonder if all could be true, well my stay was most comfortable and if I should find that I am in the area again - I shall certainly stay again. It was peaceful and quiet and all who I came into contact with were most helpful. Loved my stay. Thank you.

Rene K - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene K
With spouse/partner

Very nice and clean!

Very nice place, the people are very friendly.

From R500
per night (for 2 people)
From R500
per night (for 2 people)
From R500
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 22 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 61 Boom street, Modimolle, 0510, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc3YzVlOGY3LTNkZDItNDAyNS1hYmM1LTliYWNkNWRjYmI4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R500  per night (for 2 people) 39 5 1 5 61 Boom street Modimolle 0510 Limpopo 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -24.710465423791 28.401924669743
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!