Review Summary
Jeanine A - May 2022
Overall score
Van die hoogste gehalte!
Grande Plaisir Apartment & Villa 's response
Dankie dat jul ons gekies het, ons sal julle graag terug verwelkom.
Jan H - May 2022
Overall score
Uitstekende, veilige en netjiese woning.
Read moreGrande Plaisir Apartment & Villa 's response
Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom. Mooi loop.
Lourene H - Dec 2021
Overall score
Rustige, ruim gastehuis. Goed toegerus en netjies.
Grande Plaisir Apartment & Villa 's response
Dankie dat jul ons gekies het. Dit was heerlik om julle te ontmoet.
Mooi loop!
Erwin S - Oct 2021
Overall score
Fantasties in Franschoek
Read moreGrande Plaisir Apartment & Villa 's response
Dankie dat julle ons gekies het, ek sien daarna uit om julle terug te verwelkom.
Mooiloop!
Corene T - May 2021
Overall score
Baie lekker gekuier. Die eenheid is skoon en netjies.
Grande Plaisir Apartment & Villa 's response
Dit was heerlik om julle te ontmoet! Hoop om jul weer eendag terug te verwelkom. Mooiloop!
Heidi V - Apr 2021
Overall score
Stil, rustig, smaakvol en vriendelik.
Grande Plaisir Apartment & Villa 's response
Dankie dat julle ons gekies het. Vriendelike groete
Janeen V - Dec 2020
Overall score
Heerlike verblyf met 'n tuin en atmosfeer wat geweldig ontspanne was.
Anathi B - Nov 2020
Overall score
Absolutely enjoyed our stay - the host is amazing and very helpful too.
Grande Plaisir Apartment & Villa 's response
Thanks! Looking forward to having you back.
Ria S - Aug 2019
Overall score
Besonders.
Grande Plaisir Apartment & Villa 's response
Dankie Ria, was heerlik om julle te ontmoet. Sien daarna uit om julle terug te verwelkom.
Alba M - May 2019
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Smaakvolle, super netjiese cottage en 'n heerlike stoepie. Baie privaat. Ek sal hierdie akkommodasie beslis 'n 10 uit 10 gee.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Freddie E - May 2019
Overall score
Absolute bliss!
Grande Plaisir Apartment & Villa 's response
Many thanks. I love having you!
Johan S - Feb 2019
Overall score
Pragtige verblyf in die hartjie van Franschhoek!
Nicole H - Nov 2018
Overall score
A wonderful stay!
Kevin K - Nov 2018
Overall score
Fantastic stay!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese woning!
Ek is baie beïndruk met Grande Plaisir. Marlicia het ons vriendelik verwelkom en ons verras met 'n lekker bottel wyn! Die woning is ruim, skoon, stylvol en baie goed toegerus. Julle sien ons verseker binnekort weer!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Grande Plaisir Apartment & Villa 's response
Baie dankie, ek sien uit om julle terug te verwelkom!
C.j M - Nov 2018
Overall score
Nicely located, clean, pretty rooms and the bed was very comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goed geleë, skoon, mooi kamers en die bed was baie gemaklik.
Ons sal Grande Plaisir enige tyd aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lize R - Sep 2018
Overall score
Neat and practical.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en prakties.
Grande Plaisir is 'n heerlike knus blyplekkie en Marlicia, die gasvrou, se klein bederfies word baie waardeer. Definitief goeie waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Abrie K - Jun 2018
Overall score
Wat 'n fonds!
Read moreGrande Plaisir Apartment & Villa 's response
Beste Abrie, baie dankie. Dit was een groot plesier om julle te ontvang.
Lynette D - Aug 2017
Overall score
Baie spasie, skoon, netjies en absoluut lieflik!
Grande Plaisir Apartment & Villa 's response
Julle was ons oulikste "net vir die girls" groep! Hoop ons sien julle weer!
Pieter V - Oct 2016
Overall score
Convenient, clean and unsurpassable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik, skoon en onverbeterlik.
Ons was aangenaam verras deur die ligging en netheid van die villa. Alles was daar wat jy nodig gehad het. Beddens perfek en die kaggel was 'n wenner. Beveel beslis aan vir die persone wat die beter dinge in die lewe geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kim L - Oct 2016
Overall score
Fantasties.
Rani B - Sep 2016
Overall score
Baie netjies en gerieflik geleë.
Dorita E - Sep 2016
Overall score
Wonderfully relaxing at a beautiful place!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik rustig by 'n pragtige plek!
Marlicia bederf mens behoorlik met wyn, beskuit, koekies, sjerrie en vrugte in die kamer. Baie spesiaal en persoonlik. Pragtige uitsigte op Franschhoekberge.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elizabeth B - Aug 2016
Overall score
Baie gerieflike verblyf.
Louis F - Jul 2016
Overall score
Breathtaking, accessible, what a pleasure.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowend, toeganklik, plesier.
Baie mooi plek wat deur baie vriendelike mense besit/bestuur word. Hulle laat jou sommer dadelik tuis voel. Die eenheid was tien teen een onlangs gebou/restoureer, en is in top toestand. Baie mooi, en luuks. Jy kry tot beskuit, sjerrie en 'n bottel rooiwyn gratis met jou aankoms! Alles baie lekker!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marnus E - May 2016
Overall score
Grande Plaisir het regtig al ons verwagtinge oortref, van die massiewe groot, luukse, skoon en netjiese kamers tot die kaggeltjie wat ons warm gehou het.
Read moreGrande Plaisir Apartment & Villa 's response
Hallo Marnus, sjoe, baie dankie! Hierdie is ook onverwags. Ek waardeer jou moeite en sien daarna uit om jul terug te verwelkom.
Mooi dag en beste wense,
Marlicia
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 9 Nerina Street, Franschhoek, 7690, Western Cape
- All ages welcome