Gratia
Review Summary
Roland N - Apr 2022
Overall score
Baie huislike en gerieflike woonstel.
Bertus P - Nov 2021
Overall score
Altyd aangenaam.
Jody I - Apr 2021
Overall score
Couldn't ask for more.
Wickus F - Feb 2021
Overall score
Vriendelik, netjies, waarde vir geld.
Karen K - Nov 2020
Overall score
Lieflik!
Carina L - Sep 2020
Overall score
Gratia is n baie gerieflike en netjiese verblyf plekkie.
Gratia 's response
Baie dankie Carina, wees verseker van ons volgehoue aandag aan detail. Ons is baie bly julle het jul verblyf geniet. Tot weersiens.
Bertus P - Feb 2020
Overall score
Pleasantly impressed with the facilities.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam beïndruk met fasiliteite.
Lekker gebly. Hoogs aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dolly D - Sep 2019
Overall score
Stylvol, ruim en ontspanne.
Gratia 's response
Baie dankie, Dolly, ons waardeer jou terugvoer, dit was n plesier om julle te akkommodeer.
Hannes J - Apr 2019
Overall score
Uitstekend.
Wynand V - Mar 2019
Overall score
Baie netjies en skoon.
Gratia 's response
Baie dankie Wynand, ons sal dit geniet om julle weer te sien!
Retha H - Feb 2019
Overall score
Lovely!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik!
Baie dankie vir die gasvryheid! Sien julle weer!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brian W - Feb 2019
Overall score
Very nice unit and a pleasant stay.
Gratia 's response
Dear Brian
Thank you for the positive review. We do appreciate, and hope to see you again.
Kind regards
Marina
Nic P - Sep 2018
Overall score
Relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ontspannend.
Ek sal beslis Gratia aanbeveel. Eienaars was gasvry, plekkies is ruim, netjies en baie veilig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gratia 's response
Dankie vir jou aanbeveling Cindy. Ons waardeer,en hoop om jul weer hier te akkomodaeer.
Jeanette B - Jun 2018
Overall score
Die woonstel is 'n gerieflike selfsorg eenheid.
Gratia 's response
Baie dankie vir jou terugvoer Jeanette. Ons waardeer.
Ben S - Jun 2018
Overall score
Baie mooi, skoon en netjies.
Gratia 's response
Beste Hazel, dankie vir jou waardevolle terugvoer van Gratia flatlet. Ons hoop om jou weer te sien. - Marina
Charles H - May 2018
Overall score
Excellent accommodation and facilities.
Christa A - May 2018
Overall score
Bekostigbare, ordentlike verblyf.
Liddy J - Apr 2018
Overall score
Aangenaam en bekostigbaar.
Emmerentia F - Apr 2018
Overall score
Good accommodation, good coffee, good value for money. Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie verblyf, goeie koffie, goeie waarde vir geld. Uitstekend.
Aangename en netjiese verblyf omstandighede. Uitstekende waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cisca K - Apr 2018
Overall score
Ek het definitief baie lekker gebly.
Liezel V - Apr 2018
Overall score
Heerlik en gerieflik.
Helga R - Nov 2017
Overall score
Peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig.
Die plekkie was baie netjies en skoon. Ons het baie lekker daar gebly baie rustig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gratia 's response
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Helga. Hoop om jul weer te akkomodeer by Gratia Cottage of Queensrest, ons ander selfsorg-eenhede in Queenswood.
Darchelle S - Oct 2017
Overall score
It was a very pleasant, clean and neat place. Well-furnished.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was 'n baie aangename, skoon, netjies plekkie. Goed toegerus.
Baie vriendelike ontvangs.Goed toegeruste plek. Baie gelukkig met die plek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jeana P - Oct 2017
Overall score
Rustig.
Gratia 's response
Dankie vir jou resensie, Jeana.
Gratia Kothuis-groete
Annalie C - Oct 2017
Overall score
Ons verblyf was werklik baie aangenaam.
Read moreWicus P - Sep 2017
Overall score
Excellent, will definitely make use of Gratia again!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Puik, sal definitief weer van Gratia gebruik maak!
Gratia cottage, is puik vir ouers met klein kindertjies. Daar is meer as genoeg ruimte in die cottage. Die cottage is volledig toegerus (DSTV en allerlei ander benodigdhede!) Alles is super-skoon en gerieflik!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ttim D - Jul 2017
Overall score
Wonderful and fantastic all round!
Gratia 's response
Thanks Tim, really appreciate your feedback, hope to see you again!
Pierre H - Jul 2017
Overall score
Baie skoon en netjies.
Jessica J - Jul 2017
Overall score
It was like staying in your own house, just in another land.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was soos 'n eie huis in 'n ander land.
Ons het baie lekker gebly. En vir my as enkelmamma was dit ideaal, veilig en tog privaat. My tienerdogter wat nie maklik beïndruk word nie, was in haar skik met Wi-Fi, DStv en die privaat braaiplekkie. Dankie julle vir alles.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lida G - Jun 2017
Overall score
It was pleasant and convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was aangenaam en gerieflik.
Ons is baie vriendelik ontvang. Die huis was skoon en netjies. Alles was in plek ons sal enige tyd mense aanbeveel of Gratia weer besoek indien ons oornagverblyf nodig het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gratia 's response
Baie dankie Lida, ek is bly jul is veilig tuis. Tot volgende keer.
Marina en Gerhard.
Tersia P - May 2017
Overall score
Convenience at its best.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemak op sy beste!
Die is definitief een van die lekkerste plekke om te bly! Gerhard en Marina het ons met gasvryheid tegemoed gekom toe dit nodig was dat ons moet langer aanbly. Absoluut 'n gunsteling!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gratia 's response
Baie dankie Tersia, dit was heerlik om julle te kon akkommodeer! Hoop ons sien julle weer!
Rina L - Apr 2017
Overall score
Baie lekker plek, sal enige tyd teruggaan.
Gratia 's response
Dankie vir die goeie terugvoering Rina. Dit was heerlik om julle te huisves.
Marais P - Mar 2017
Overall score
Was like a home away from home!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was soos 'n huis van die huis af!
Ons verblyf by Gratia was baie lekker. Gerhard en Marina was baie vriendelik en behulpsaam en bereid om ekstra moeite te doen. Sal vir seker weer hier bly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gratia 's response
Dankie vir jou terugvoer Petro. Ons hoop om jul en jul familie weer hier te sien.
Iskra B - Mar 2017
Overall score
I had a good experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ek het 'n goeie ondervinding gehad.
Baie aangename mense en oulike plekkie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gratia 's response
Beste Iskra
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons sien jou weer Vrydag-middag. Veilige reis.
Marina en Gerhard
Kuys V - Mar 2017
Overall score
100% quality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
100 persent gehalte.
Ons sal weer hier kom bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gratia 's response
Dankie Kuys. Ons sal jul graag weer hier wil akkomodeer.
SA groete,
Marina en Gerhard
Jacoline L - Feb 2017
Overall score
Tranquil and beautiful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en mooi.
Dit is 'n pragtige en baie ruim kothuis. Ons het sommer dadelik tuis gevoel en dit is pragtig skoon en netjies. Ons sal vir seker weer daar gaan bly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gratia 's response
Dankie Jacoline.
Tot volgende keer.
Marina en Gerhard
Ethel B - Nov 2016
Overall score
Beautiful, comfortable, spotless, safe haven in the big city.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mooi, gemaklike, silwerskoon, veilige hawe in die groot stad.
Wat 'n verligting om eersteklas-blyplek te kry waar brakkie en baba welkom is. Dankie, sien julle weer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gratia 's response
Baie dankie Ethel, ons waardeer julle kommentaar.
Gerhard
Hester H - Nov 2016
Overall score
The place was very neat and the owner very friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die plek was baie netjies en die eienaar-hulle was baie vriendlik gewees.
Ek sal weer daar kom bly. Baie goed, netjies lekker rustig daar.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gratia 's response
Baie dankie Claude ons waardeer jou kommentaar, ons probeer ons bes om ons standaarde uitermatig hoog te hou.
Kobus E - Sep 2016
Overall score
Very neat and safe accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjiese en veilige verblyf.
Die verblyf is baie netjies en stylvol. Dit is geleë in 'n stil area, maar naby genoeg aan besighede.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elize L - Sep 2016
Overall score
Baie groot gerieflike, skoon, netjiese plek wat baie privaat is.
Gratia 's response
Beste Elize
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Hoop julle maak weer 'n draai by ons.
Groete
Gerhard en Marina
Valmari M - Sep 2016
Overall score
Fantasties!
Gratia 's response
Ek is so dankbaar julle het lekker gebly, tot volgende keer wat jul die Jakarandastad moet besoek.
Marina
Tanya P - Sep 2016
Overall score
Beautiful, clean, and tidy!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtig, skoon en netjies!
Baie dankie vir julle wonderlike gasvryheid! Julle plek is pragtig, skoon en netjies, baie meer as wat ons verwag het. Baie ruim en ideaal vir ons met klein kinders. Regtig baie dankie en sien julle beslis weer!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gratia 's response
Baie dankie, Tanya.
Dit beteken baie vir ons wanneer on sulke positiewe terugvoering kry.
Gratia groete.
Thea V - Aug 2016
Overall score
Baie lekker gebly.
Riette K - May 2016
Overall score
Het sommer tuis gevoel.
Marna R - Apr 2016
Overall score
Netjiese en rustige oornag-verblyf ten volle toegerus met baie gasvryheid.
Gratia 's response
Baie dankie Marna, ons waardeer die terugvoer.
Die badkamer is intussen opgradeer.
Groetnis,
Gerhard
Lourens D - Mar 2016
Overall score
Aangenaam verras. Die badkamer kort net werk.
Hester H - Jan 2016
Overall score
Vriendelike diens in 'n pragtige omgewing. Sal defnitief Gratia aanbeveel vir enige gaste.
Thea V - Dec 2015
Overall score
Heerlik!
Chrisa S - Sep 2015
Overall score
Fantasties!
Gratia 's response
Baie dankie Marius, ons waardeer jul kommentaar.
John C - Aug 2015
Overall score
Ideaal vir vriende of besigheidsverblyf.
Rene V - Apr 2015
Overall score
Baie aangename ontvangs en geriewe vir my behoeftes.
Hannelie N - Apr 2015
Overall score
Heerlik ontspanne.
Josef O - Dec 2014
Overall score
Het gevoel of ons op vakansie is!
- Capacity: 7 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 891 Codonia Avenue, Waverley, Pretoria, 0186, Gauteng
- All ages welcome