The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Green Fountain Villa No.5 | TravelGround
+21

Green Fountain Villa No.5

Review Summary

4.4 out of 5from 5 reviews for Green Fountain Villa No.5
Cleanliness
4.4/5
Service
4.2/5
Location
4.6/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.4/5
Riaan W - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Riaan W
Family with young children

Gerieflik en rustig, naby mooi strande, maar klein lastighede.

Gerieflike wooneenheid met genoeg spasie, volle DStv beskikbaar. Toegang tot netjiese swembad en genoeg speelruimte. Geen see-uitsig, maar vele strand en strandmeer opsies binne 5-15 minute se ry. Sekuriteit blyk aanvaarbaar te wees. Die eenheid word nie deur die oord bestuur nie, maar direk verhuur deur eienaars. Die vloere en beddegoed was mooi skoon. Persoonlike besittings van eienaars (insluitende toiletware) sigbaar, kombuisware nie volledig nie, los matte nogal vuil en die ingeboude braai stukkend en vetterig. Outomatiese wasmasjien was stukkend en klere na rook laat ruik. Brakwater so gebottelde/gesuiwerde water aankoop - nie aangedui op webwerf nie. Slotsom: gerieflike eenheid, rustige kindervriendelike omgewing met ongelooflike strande/strandmere in 'n 20 km radius. Met meer aandag op klein detail en algemene onderhoud kan hierdie vyf-ster-ondervinding wees.

Green Fountain Villa No.5's response

Hi Riaan
Baie dankie vir die review. Ons is bly julle het die plekkie geniet. Ons sal onmiddelik aandag skenk aan die punte wat jy opgenoeg het. Die wasmasjien is alreeds vervang. Vir onder R3000 per day vir n baie ruim 3 slaapkamer Villa glo ek dat ons goeie waarde vir geld verskaf gedurende die Desember vakansie.
Vriedelike groete
Garth

Green Fountain Villa No.5
Jaco S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jaco S
Family with young children

Baie ruim en netjies akkomodasie.

Die verblyf was ruim, skoon en het alles wat jy nodig het, selfs vir 'n lang vakansie.

Green Fountain Villa No.5's response

Dankie Jaco

Ons is bly julle het dit geniet.

Green Fountain Villa No.5
Sulezi M - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sulezi M
With friends

Our stay at Green Fountain was awesome.

Everything there was in order, perfect in and out. Wish to return soon.

Yolande M - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolande M

Dit was fantasties om in so pragtige, netjiese huis te bly.

Goeie waarde vir geld. Netjiese, skoon beddegoed en badkamers. Volledige toegeruste kombuis.

Marinda V - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marinda V
Family with teenagers

Dit was awesome!

Ons het die rustigheid en stilte waardeer en die verblyfarea was baie goed toegerus en dis 'n skoon en pragtige plek. Ek sal enige van my vriende aanbeveel om daar te oornag.

was R2 710
From R2 439
per night (for 8 people)
was R2 710
From R2 439
per night (for 8 people)
was R2 710
From R2 439
per night (for 8 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Unit 5, Green Fountain Farm Resort, Port Alfred, 6170, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ3Njg4MjEyLTU2YjUtNDQ2Ni1iZjY2LWE4YWRkNjJkMjNmZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 710, now From R2 439  per night (for 8 people) 5 5 1 5 Unit 5 Green Fountain Farm Resort 6170 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.556005223378 26.966958940029
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!