The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Green Whisper Cottage | TravelGround
+9

Green Whisper Cottage

42 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 42 reviews for Green Whisper Cottage
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
4.9/5
Value for money
5.0/5
Vera S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vera S
With spouse/partner

Very neat, very clean, very safe. Awesome.

The unit was very well equiped and very neat.

Monique G - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique G
With spouse/partner

Rustigheid in die stad.

Lieflikste plekkie om by te oornag. Voldoen aan elke liewe vereiste. Gemak op sy beste en vriendelikste diens. Kan nie wag om terug te gaan nie. Dankie Green Whisper Cottage.

Salomie D - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Salomie D
With spouse/partner

Baie aangename en oulike plekkie

Besonderse aangename en private oorslaap verblyf. Baie dankie vir die ekstra bederfies en word opreg waardeer. Sal definitief graag weer hier wil oorslaap indien nodig. Ons het dit baie geniet.

Chris P - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris P
With spouse/partner

Intimate and private facility.

We were very much impressed with the spacious facility and the way it was furnished to enable living space additional to the general room/bathroom/kitchenette layout. Added bonus of having a courtyard is great, especially with a braai facility and one is not limited to a room. This guesthouse is highly recommended.

Gert Stefanus D - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert Stefanus D
With spouse/partner

Rustig en privaat

Ons is reeds by die hek vriendelik deur Hester, ons gasvrou ontvang. Die eenheid is smaakvol ingerig en ons het alles gevind wat ons benodig. Pragtige privaat stoepie vir 'n oggendkoffie of selfs 'n braai geskik.

Stefanie S - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefanie S
With spouse/partner

Waarde vir geld

Soos altyd lekker gebly. Dankie vir die sjerrie en al die ander lekker bederfies. Jul sal ons gou weer sien.

Ronel V - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel V
With spouse/partner

Oulike eenheid, baie privaat, gerieflik, veilig en baie billike tarief vir wat jy alles kry

Die eenheid is op die eienaar se eiendom, maar heeltemal privaat. Jy het onderdakparkeerplek, 'n remote waar jy maklik en veilig jou hek kan oop en toe maak. Daar is 'n dag-en-nag-lig wat alles verlig, sodra jy parkeer het, so jy voel baie veilig om na jou eenheid te stap. Die eenheid is net 'n paar treë van waar jy parkeer. Die eenheid is baie skoon en netjies. Die dubbelbed het baie goeie kwaliteit wit linne, elektriese kombers was 'n bederf om jou warm te hou in die nag, daar is 'n rusbank, TV met DStv, mooi badkamer met stort, wasbak en toilet. Groot badhanddoeke was voorsien. Daar was ook seep, sjampoe en handeroom voorsien. Baie oulike yskas/vrieskas, bottelwater, boksmelk en ys was ook voorsien. Daar was lekker bederfies soos sjerrie, kaas en beskuitjies, cappuccino-sakkies, beskuit, koffie, suiker, rooibostee en cylontee. Die gasvrou het aan alles gedink. Daar was ook handreiniger vir jou gebruik en hoë Covid-19 protokol was toegepas. Toe ons laatmiddag arriveer was daar reeds 'n lig en 'n verwarmer aan in ons eenheid om dit lekker warm te maak. Die gasvrou respekteer jou privaatheid, jy het 'n kluis met 'n kode waar jy jou sleutel self kry en weer bêre as jy vertrek. Ons kan Green Whisper Cottage, aanbeveel vir 'n baie lekker, gerieflike, veilige verblyf en ons sal definitief weer hier kom bly.

Jako R - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jako R
With spouse/partner

Netjiese, bekostigbare verblyf

Jy het niks meer nodig as wat hulle bied nie, netjies en veilig. Lekker gebly!

Elsie V - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsie V
With spouse/partner

Pragtige, netjiese, gerieflike plekkie.

Sak vir seker weer daar slaap. Jy word regtig bederf.

Bernard F - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernard F
With spouse/partner

'n Juweel.

Netjiese plek en goeie ligging. Definitief waarde vir geld en sal nie weer by 'n ander plek bespreek nie.

Jorika V - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jorika V
Individual traveler

Die verblyf is pragtig, netjies, gerieflik en veilig! Jy sal geen fout maak om hierdie verblyf te boek nie.

Wonderlike, gerieflike verblyf. Skoon, netjies en alle Covid 19-protokol is gevolg.

Anita V - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita V
Individual traveler

Hartlike atmosfeer, skoon, netjies.

Vriendelike en behulpsame eienaars, plekkie is klein, maar keurig en smaakvol gemeubileer, het veilig gevoel.

Deidre D - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deidre D
With spouse/partner

Was rustig en baie lekker.

Dis rustig, veilig, skoon en was baie gasvry.

Monique G - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique G
With spouse/partner

My siel kon in die middel van die stad asem haal. Dis iets baie besonders.

Ons het so lekker gebly. Was so netjies, skoon en ons is so bederf. Sal verseker weer daar kuier. Ek is baie beïndruk met alles. Kan nog steeds nie glo sulke plekke bestaan in die stad nie.

Deneys P - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deneys P
With spouse/partner

Excellent!

All good, no complaints.

Louise G - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise G
With spouse/partner

Netjies, privaat en rustig.

Alles wat jy nodig het vir oorslaap, met baie ekstra bederfies, baie netjies en modern. Naby die hospitale, sal beslis weer daar bly.

Marietjie V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietjie V
With spouse/partner

Vriendelik, gasvry en akkommoderend.

Fasiliteite skoon, netjies en vol bederfies. Hester en Manie, baie dankie dat jul my op kort kennisgewing geakkommodeer het tydens my eggenoot se hospitalisasie.

Marietjie V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietjie V
With spouse/partner

Baie goed.

Goed geleë ten opsigte van hospitaal. Waarde vir geld.

Gerhard S - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard S
With spouse/partner

Wonderlik, selfs tydens Covid!

Die eenheid en verblyf was wonderlik!

Fa C - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fa C
With spouse/partner

Aangenaam en goed georganiseer!

Ons het alles gevind wat ons nodig gehad het. Skoon en netjies. Spieël kort naby elektiese prop of langer kabel asb. Dankie vir al die bederfies!

Stefanie S - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefanie S
With spouse/partner

Waarde vir geld.

Waarde vir geld. Netjiese skoon plekkie. Baie privaat. Lekker bederf happies. Ons ander huis in Pretoria.

Kotie R - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kotie R
On business

Baie mooi en netjies.

Rustige omgewing. Gerieflike in- en uitklok.

Marinda S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marinda S
With spouse/partner

Gerieflik en goeie ligging.

Die cottage se decor is stylvol, die ligging is is 'n stil buurt en alle fasiliteite vir 'n gerieflike verblyf is voorsien.

Sibongile L - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sibongile L
With spouse/partner

Perfect.

Home away from home. Cute and very homey cottage.

Marinda B - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marinda B
With spouse/partner

Uitstekende verblyf.

Plek is baie goed ingerig en baie netjies en skoon.

Hennie V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie V
With spouse/partner

Pragtig en modern ingerig.

Die klein extras soos Kit Kat langs bed, soutkoekies en kaas en Old Brown Sherry laat mens welkom en spesiaal voel. Eienaars het regtig aan alles gedink. Vir seker nog die lekkerste oornagplekkie vir ons.

Dalene B - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dalene B
With spouse/partner

Heerlike, rustige naweek.

Ons het heerlik gerus in hierdie skoon cottage. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Liezel O - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel O
With spouse/partner

Netjies, skoon, gerieflik, alles wat nodig is, is daar!

Baie dankie vir al die moeite! Alles was perfek en die bederfies oorvloedig! Ons sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak indien nodig.

Bernard S - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernard S

Fantastic stay.

Unit was very clean and neat. Loved the layout and look of the room and all the free snacks was a pleasant surprise. The self service check-in method is a fantastic concept.

Stefanie S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Stefanie S
With spouse/partner

Waarde vir geld

Waarde vir geld. Sal beslis weer daar oorbly

Koos D - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koos D
With spouse/partner

Very neat. Kindly received. Very good value for money.

The sleeping area has everything one needs for sleeping. Very practical and very private.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies. Vriendelik ontvang. Baie goeie waarde vir geld.

Die slaapplek beskik oor alles wat mens benodig vir oorslaap. Baie prakties en baie privaat.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karen G - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen G
With friends

Beautiful little place. Safe, clean, quiet, stocked with all kinds of goodies.

Owners very friendly and helpful even though we arrived very late at night. We will surely stay there again.Thank you.

Charmaine F - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine F
With spouse/partner

Beautiful place.

This was our second time here. Always welcome. Would be hard to go elsewhere.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige plekkie.

Dis ons tweede keer hier gewees. Word altyd vriendelik verwelkom. Sal moeilik na 'n ander plekkie toe gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elzane V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elzane V
With spouse/partner

Rêrig nice!

Rêrig nice! Sal vir seker weer daar bly!

Charmaine F - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine F
With spouse/partner

Die beste plekkie ooit.

Daar was als wat mens nodig het. Privaatheid. Die snacks, drinkgoedjies was 'n bonus. Nog nooit dit by 'n plekkie gekry nie. Was ontvang deur vriendelike eienaar wat ons dadelik welkom laat voel het. Sal vir seker weer daar bly.

Kirsty J - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kirsty J
With spouse/partner

Perfect.

Thank you for the lovely place, it is very neat and clean and the snacks were so nice. The personal touch sets you above the rest.

Jj D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Jj D

Amazing.

Service was good and the place is neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Amazing.

Diens was goed en die plek is netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mareyna B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mareyna B
With spouse/partner

Rustigheid en salig.

Ons het rus nodig gehad na 'n lang pad en dis presies wat ons gekry het. Die eetgoedjies was ook baie welkom!

Amy J - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amy J
Individual traveler

Very beautiful accommodation, very clean, neat.

Beautiful accommodation. The owners were very welcoming and friendly.

Heidi D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heidi D
With spouse/partner

Baie netjiese verblyf met 'n heerlike personal touch.

Die eenheid het als en nog meer wat mens nodig het vir oornag. Baie netjies en veilig. Vriendelike ontvangs!

Ezna R - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ezna R
With spouse/partner

Een aanrader, op!

Hartelijke ontvangst, woning ligt in een luxe buitenwijk en is goed beveiligd. Bij aankomst water in de koelkast en een fles melk als aardigheid. Goed ingericht appartement met een mooie ruime badkamer. Geen kookmogelijkheid, wel een eaterkoker en koelkast. In de tuin een zwembad en een zitje onder een afdak.

Awie P - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Awie P
With spouse/partner

Very friendly host, will definitely stay there again.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelike gasheer, sal beslis weer daar oornag.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

was R500
From R450
per night (sleeps 2)
was R500
From R450
per night (sleeps 2)
was R500
From R450
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 410 Herby Currer, Garsfontein, 0042, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0Ib24FBmnNNzKuKCtg4WnKRQvMxuJP0mPjX7kmzMFoXQ2Qvtpm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500, now From R450  per night (sleeps 2) 42 5 1 5 410 Herby Currer Garsfontein 0042 Gauteng 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.78826475417 28.296638315021
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!