The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Greenways Beachfront Apartments and Studio | TravelGround
+77

Greenways Beachfront Apartments and Studio

Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 13 reviews for Greenways Beachfront Apartments and Studio
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.7/5
Reg J - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reg J
With spouse/partner

Baie vriendelike gasheer en gasvrou, uitstekende diens en pragtige plek.

Ons was baie vriendelik ontvang en laat welkom voel. Die gasheer het ons genooi om sy braaier te gebruik en selfs die hout en aansteker verskaf. Hulle was byderhand met inligting en wenke vir die omgewing. Die eenheid was mooi versorg en skoon.

Estel R - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estel R
With spouse/partner

Die gasvryheid was ongelooflik!

Die plek is presies wat jy verwag het en daar is alles in wat jy nodig het (badhanddoeke, klein handdoeke, matjies, waaier, handeseep, handeroom, haardroër, swemhanddoeke, skottelgoedseep, afdrooglappe, vullissakke, ens. ) Ons was selfs verras met 2 waterbotteltjies, melk en 'n bottel wyn in die yskas. Baie dankie! Ons het verskriklik lekker gebly en gekuier.

Yolanda P - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolanda P
With spouse/partner

Sal plek beslis aanbeveel vir almal wat lekker wil vakansie gaan hou.

Eienaars baie vriendlik en laat jou tuis voel asof dit jou eie plekkie is by die see. Ons sal beslis weer soontoe gaan. Ons is baie vriendlik ontvang en hulle het ons dadelik tuis laat voel. Ons kon gebruik maak van die swembad en ingeboude braaigeriewe ook wat 'n bonus was. Jy het ook jou eie privaatheid met eie ingaan tot die eenheid. Dis baie veilig in die estate en kon tot laat in die aande op bankie sit en see-uitsig geniet.

Hannetjie N - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Hannetjie N
With spouse/partner

Good.

Studio too small for price.

Connie F - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Connie F
With friends

Lekker.

Baie gasvryheid, mense vriendelik. Verblyf baie skoon, ligging perfek!

Antoinette W - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette W
With spouse/partner

Fantasties en puik!

Mooi en rustige omgewing. Baie veilig, skoon en netjiese tuine. Die Studio was presies wat ons wou hê vir die paar dae. Presies soos geadverteer. Wessel en Charis was baie gasvry en het vir ons gewag omdat ons eers 9uur geland het.

Annolien D - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annolien D
With spouse/partner

Heerlik, aangenaam en rustig.

Ons het die verblyf baie geniet en sal beslis weer van Greenways gebruik maak. Dit is rustig en veilig. Ons gasvrou het ons verwelkom en was beskikbaar vir enige navrae. Ons het die kuiertjie baie geniet.

Cornelia H - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornelia H
With friends

Awesome!

Alles is uit die boonste rakke! Vir 'n vinnige, rustige wegbreek om jou batterye te herlaai is hierdie net die regte plek. Wooneenhede is goed toegerus, kompleks is veilig en die see is net oor die straat. Pragtige en veilige wandelpad al langs die strand af. Baie dankie aan die gasheer en gasvrou vir 'n heerlike kuierervaring.

Tony M - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tony M
With spouse/partner

Excellent.

Friendly and helpful owners. Luxury unit with all accessories. Highly recommend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Vriendelike en behulpsame eienaars. Luukse eenheid met alle toebehore. Beveel sterk aan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mariaan M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariaan M
With spouse/partner

Excellent accommodation, friendly reception, everything neat and clean, even a bottle of wine in the fridge and near the beach!

Very good accommodation, safe, close to beach, friendly reception, nice bottle of wine in fridge. Recommended for a great getaway!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende verblyf, vriendelike ontvangs, als netjies en skoon, tot 'n bottel wyn in yskas en naby die strand!

Baie goeie verblyf, veilig, naby strand, vriendelike ontvangs, lekker bottel wyn in yskas. Aanbeveel vir 'n heerlike wegbreek!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Greenways Beachfront Apartments and Studio 's response

Baie dankie vir goeie terugvoer. Bly julle ken jul wyn! Hoop om jul gou weer te sien.

Strand groete
Wessel en Charis

Greenways Beachfront Apartments and Studio
Hermien P - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hermien P
Family with young children

Rustig, mees vriendelikste en mees gasvrye gasheer en gasvrou.

Lieflike geriewe. Pragtige plek. By die strand. Wonderlike gasheer en gasvrou. Ons het so welkom gevoel en kon heerlik rus. Sal beslis weer daar bespreek.

Greenways Beachfront Apartments and Studio 's response

Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Dit was n voorreg om julle te ontmoet en ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Wessel en Charis

Greenways Beachfront Apartments and Studio
Albert V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Albert V
Family with teenagers

Beautiful accommodation and wonderful location close to Strand and golf course.

We've been visiting the Cape for years and this has been the best experience. The braai is well sheltered against the sun, rain and Cape Doctor, with a cosy pool area after a day spent at the beach or exploring the attractions in the area. The kids could swim and have fun with the beach right in front of us, and we were walking distance from a 9 hole gholf course with a double driving range. We'd love to come again. Thank you for the pleasant December 2018 holiday.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige akkommodasie en wonderlike ligging by Strand en golfbaan.

Ons kuier al vir jare in die Wes-Kaap en by verre een van die die lekkerste nog. Die lekker braai is mooi beskut teen son, reën en ook Kaapse Dokter met 'n snoesige swembad area wat ons laat tuis voel na 'n dag op een van die die strande of na 'n uitstappies by een van die talle besienswaardighede in die Somerset-Wes, Stellenbosch en Strand areas. Kinders kon heeltyd swem en baljaar met strand reg voor die huis en binne stapafstand na die 9 putjie golf baan met dubbel bowwe. Ons kuier graag weer, dankie vir lekker Desember 2018 vakansie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carmen L - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carmen L
With spouse/partner

Comfortable, safe stay at the sea.

We were warmly welcomed by the owners. The hostess spoiled us. From the beautiful flowers, chocolate to wine in the fridge. Everything was very clean and tidy. The apartment is equipped with all the necessary crockery, detergents and much more that is handy. Garden is beautiful with a swimming pool. The sea is also close by. Very nice! Will recommend Greenways Beachfront Apartment anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike, veilige verblyf by die see.

Ons is hartlik verwelkom deur die eienaars. Die gasvrou het ons lekker bederf. Van die pragtige blomme, sjokolade tot wyn in die yskas. Alles was baie skoon en netjies. Die woonstel is met al die nodige breekgoed, skoonmaakmiddels en nog baie meer toegerus wat handig is. Tuin is pragtig met 'n swembad. Die see is ook net 'n paar meter se stap. Baie lekker! Sal Greenways Beachfront Apartment enige tyd aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From
R900
per night (sleeps 2)
From
From R900
per night (sleeps 2)
From
R900
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 50 Muirfield Cresent, Greenways Golf Estate, Strand, 7140, Western Cape
  • No children under 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2YjU0NjQzLWQyNjktNDVhYi1hMzA2LWI2MTdiOWI1ODcxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R900  per night (sleeps 2) 13 5 1 5 50 Muirfield Cresent Greenways Golf Estate 7140 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.1346 18.84234
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!