The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Grunau Chalets | TravelGround
+26

Grunau Chalets

Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 38 reviews for Grunau Chalets
Cleanliness
4.7/5
Service
4.6/5
Location
4.7/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.6/5
Philip V - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Philip V
With friends

Verblyf was lekker.

Daar kort wel opknapping en instandhouding met sekere goed, bv. die stort wat opdam en 'n ruit wat gekraak was. Dit was wel nog steeds baie goeie verblyf.

Lizette E - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lizette E
Family with teenagers

Kon gemaklik uitrus na 'n ver rit.

Het hier oornag nadat ons in die donker uit SA ingekom het en weer die aand voor ons terug is SA toe. Ses mense het gemaklik geslaap want die vertrek is lekker groot. WiFi was 'n groot plus met die tieners en hul fone. Koffie en tee beskikbaar en kon ook oorstap na die Shell-vulstasie. Hul etes was egter amper alles uitverkoop. Maar ons kon weer ander items aankoop.

Lucia S - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lucia S
With spouse/partner

Ideale putstop tussen Namibia en Suid-Afrika.

Akkommodasie pynlik netjies. Eenhede is ruim en bevat alle benodighede. Beslis waarde vir geld. Vriendelike en behulpsame gasvrou en gasheer. Beveel dit beslis aan. maar net om te oornag aangesien daar geen aktiwiteite of besienswaardighede naby is nie.

Sarel S - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarel S
With spouse/partner

Dit was wat ons verwag het.

Die ontvangs was puik.

Theo T - Jun 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theo T
With spouse/partner

Netjiese, ruim oornag-akkommodasie.

Ons chalet was silwerskoon en heel ruim. Die ontvangs was vriendelik en baie behulpsaam. Verblyf was heel geskik vir ons doeleindes.

Denwin L - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Denwin L
With spouse/partner

Fantasties.

Netjies, goeie ligging en waarde vir geld.

Sharleen M - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharleen M
With spouse/partner

Ons was doodmoeg, kon by vulstasie langsaan lekker vars kos koop.

Netjies, gemaklik, sal weer daar oornag.

Gerhardus B - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhardus B
Family with teenagers

Baie lekker en gerieflik.

Die chalets maak voorsiening vir vanaf 1 persoon tot 'n groep. Kamers is baie gerieflik. Braaigeriewe, hout en braaipakkies beskikbaar.

Jean S - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jean S
Family with teenagers

Veilig, gerieflik, skoon en ruim.

Dit was ons eerste aand se oorbly op ons Namibië-vakansie. Net die regte afstand uit die Kaap uit vir 1ste stop. Het alles wat jy nodig het met ruim kamers en badkamers. Die lugversorging is 'n plus. Lekker braai-area met winkel naby sou jy iets kort/vergeet het.

Danie M - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie M
With spouse/partner

Uitstekende oornagplek. Hoogs aanbeveelbaar.

Ontspanne en stil. Om te kan braai is wonderlik. Skakel af en geniet die sterre. Muskiete is lastig. Spuitgoed word voorsien.

Gerhardus B - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhardus B
Family with teenagers

Baie lekker blyplek.

Ons bly altyd lekker hier.

Hendrik B - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hendrik B
With spouse/partner

Luuks, skoon, gerieflik.

Die groen grasperk is 'n lafenis in die woestyn. Verkies egter eerder 'n dubbelbed as die 2 enkelbeddens langs mekaar.

Mickey S - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mickey S
Individual traveler

Alles wat mens benodig vir een aand

Netjies, goed gemeubileerde akkommodasie. Alles wat mens nodig het vir een nag se verblyf. Let net op die kantgordyne wat lelik geskeur is in badkamer, dit doen afbreek aan die hoë standaard wat gehandhaaf word.

Elmare V - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elmare V
With spouse/partner

Dis op die pad, alles is daar wat ons nodig het vir 'n rustige nagrus voor die volgende skof.

Met die webtuiste se Voorkeurvennoot-voordeel maak dit ook die goedkoopste slaapplek in Grunau-omgewing.

Dirk V - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk V
With spouse/partner

Besoek aan die Visriviervallei.

Die chalets by Grunau Chalets, is ruim, uiters netjies en baie goed toegerus. Spesiale dankie aan Willa vir haar gasvryheid en ook uit haar pad gegaan het om my vrou van hulp te wees. Ons kan Grunau Chalets absoluut aanbeveel.

Dale E - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dale E
With spouse/partner

Convenient stop after crossing the border.

Very basic but all that is needed for a night stop over en route to your next destination.

Marius J - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius J
With spouse/partner

Reg langs 24 uur oop garage met basiese winkel, baie handig.

Skoon, netjies en ruim, lekker beddens, kombuis met mikrogolf, yskas. Opsie om te braai, hulle verkoop vleis. Reg langs garage met 24 uur-winkel. Was ideaal vir oorslaap op pad na Ai-Ais\Hobas vir Visrivier-stap.

Daniel S - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Daniel S
Family with young children

Baie lekker en gerieflik.

Ons het al twee keer hier oor gebly en sal definitief weer. Perfek vir oornag wanneer van SA kom voordat mens dieper in Namibia in toer. Vleis ens kan vooraf bestel word.

Gerhardus B - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhardus B
With spouse/partner

Baie lekker en gerieflik.

Kamer is baie netjies. Braaigeriewe is beskikbaar. Hout en braaipakkies is beskikbaar. Chalets is lekker geleë en kamers is volledig toegerus.

Grunau Chalets 's response

Baie dankie vir jou terugvoering. Waardeer! Hoop om julle gou weer te sien. Bly veilig.

Grunau Chalets
Coreen G - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coreen G
With friends

Baie lekker gebly.

Baie goeie en vriendelike diens gekry van personeel en sekuriteitsbeampte. Sy het selfs agter my aan gebel toe ek iets in die kamer vergeet het.

Carien P - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carien P
Family with young children

Puik akkommodasie!

Vriendelike diens!

Grunau Chalets 's response

Waardeer hierdie terugvoering.

Grunau Chalets
Maria Johanna (melinda) M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Maria Johanna (melinda) M
On business

Baie rustig, netjies skoon - alles wat 'n mens nodig het om te rus na die lang pad vanaf die Kaap en terug.

Baie rustig, netjies, skoon en veilig - sal definitief weer daar oorbly.

Grunau Chalets 's response

Baie dankie vir jou getroue ondersteuning, dit word regtig waardeer.

Grunau Chalets
Maria Johanna (melinda) M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maria Johanna (melinda) M
With spouse/partner

Baie rustig, netjies skoon - alles wat 'n mens nodig het om te rus na die lang pad vanaf die Kaap.

Ek reis nou gereeld tussen Kaap en Namibië en ek sal altyd by Grunau Chalets oorbly, dit is baie baie gerieflik.

Grunau Chalets 's response

Baie dankie Melinda ons waardeer jou positiewe resensie.

Grunau Chalets
Chantel B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantel B
Family with teenagers

Baie netjies en gepaste oorslaap-fasiliteite.

Sien sterre.

Grunau Chalets 's response

Baie dankie, Chantel, so bly jul het dit goed gevind by ons. Waardeer die kompliment.

Grunau Chalets
Jolanda B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jolanda B
With spouse/partner

Puik en sal weer daar gaan bly.

Alles was goed en sal weer daar gaan bly.

Grunau Chalets 's response

Baie, baie dankie ons waardeer hierdie terugvoering.

Grunau Chalets
Jansie K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jansie K
Family with teenagers

Heerlike oase na 'n lang reis. Baie netjies en gerieflik. Definitief aan te beveel.

Was aangenaam verras oor die gerief van die eenhede.

Grunau Chalets 's response

Dis heerlik om sulke terugvoering te ontvang!

Grunau Chalets
Maria Johanna (melinda) M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maria Johanna (melinda) M
On business

Quiet, neat, clean, very convenient.

The chalet was very neat, comfortable and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig, netjies, skoon, baie gerieflik.

Die chalet was baie netjies, gerieflik en skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Maria Johanna (melinda) M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maria Johanna (melinda) M
On business

Rustig, netjies, skoon, baie gerieflik.

Ons was baie baie tevrede met die chalets, wat netjies en skoon en goed ingerig was vir ons verblyf. Ons sal definitief weer daar gaan oorbly.

Grunau Chalets 's response

Dis lekker om te hoor ons gaste is tevrede!

Grunau Chalets
Rialene E - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rialene E
With spouse/partner

Neat and well equipped chalets.

Hostess was very friendly and helpful. Will definitely use them again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese en goed toegeruste chalets.

Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer van hulle gebruik maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Grunau Chalets 's response

Baie dankie Rialene, dit word regtig baie waardeer.
Vriendelike groete
Ronél Marais

Grunau Chalets
Zelma O - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelma O
With spouse/partner

Memorable.

Upon our arrival we were kindly welcomed. Our stay exceeded our expectations. It was spacious and met all our needs. With delicious meat on the coals in the evening we enjoyed the tranquillity and beauty of nature around us. Will definitely stay there again for sure!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Onvergeetlik.

Met ons aankoms was ons vriendelik ingewag en verwelkom. Ons verblyf het ons verwagtinge oortref. Dit was ruim en het aan al ons behoeftes voorsien. Met 'n lekker vleisie op die kole die aand het ons die rustigheid en skoonheid van die natuur om ons geniet. Sal vir seker weer daar oornag!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Grunau Chalets 's response

Ons waardeer hierdie terugvoering.
Dis so lekker as ons ons gaste kan gelukkig maak.

Grunau Chalets
Daniel S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Daniel S
Family with young children

If you are travelling up through Namibia, Grunau Chalets is a definite stop over to rest.

We received very good service. Fire wood and meat is available to purchase. Braai grids are provided to use. Nice green grass for the kids to play. Big comfortable units. My only recommendations are a Jungle Gym for the kids on the lawn, and a movable room divider as the entire unit is open plan with no privacy.

Grunau Chalets 's response

Baie dankie.

Grunau Chalets
Ferdie V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ferdie V
Family with young children

Very friendly owners.

It was a very pleasant stay, very neat and comfortable. We stayed for 2 nights. Would definitely stay there again. Good accommodation if you want to visit the Fish River lookout point.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelike eienaars.

Dit was werklik 'n baie aangename verblyf - baie netjies en gerieflik. Ons het 2 aande gebly. Sal beslis weer daar oorbly. Goeie oorblyplek as jy ook die Fish River uitkykpunt wil besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Grunau Chalets 's response

Goeie dag Ferdie

Baie dankie vir die kompliment. Julle was voorwaar maklike en tevrede gaste. Hoop om jul spoedig weer hierby Grünau Chalets te verwelkom.

Mooi dag.

Hartlike Groete
Ronél Marais

Grunau Chalets
Marianna B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marianna B

Baie gerieflik.

Baie lekker oornagplek tussen SA en Namibië. Netjies en vriendelike ontvangs.

Fanus H - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Fanus H
With spouse/partner

Arrived very late, left very early, just fell down and slept.

The rooms are very neat, very spacious, spotless. The staff at the gate were competent and very friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie laat daar aangekom, baie vroeg weer weg, net neergeval en geslaap.

Die kamers is baie netjies, baie ruim, skitterskoon. Die personeel by die hek was bekwaam en baie vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Grunau Chalets 's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer dis werklik waar 'n aanmoediging vir ons.
Nogmaals dankie ons waardeer.
Vriendelike Groete
Ronél

Grunau Chalets
CHRIS B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
CHRIS B
Family with young children

Nice and comfortable.

Good value for money accommodation. A small swimming pool would be nice in Grunau's heat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker en gerieflik.

Goeie waarde vir geld akkommodasie. 'n Kleinerige swembad sal 'n welkome lafenis wees in Grünau se somerhitte.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Grunau Chalets 's response

Goeie dag Chris

Baie dankie vir jou voorstel ten opsigte van 'n swembad. Dit is in ons begroting ingewerk nog vir hierdie jaar.

Mooi dag en dankie ook vir die goeie gradering.

Vriendelike groete
Ronél Marais

Grunau Chalets
Suzette S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Suzette S
With spouse/partner

Pragtig en netjies.

Lieflike plekkie om te oornag. Pragtig skoon, netjies en als wat jy nodig het.

Grunau Chalets 's response

Baie, baie dankie vir sulke positiewe terugvoering.
Dit word opreg waardeer.

Vriendelike Groete,
Ronél Marais

Grunau Chalets
Freddie L - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Freddie L
Family with teenagers

Aangename verblyf.

Ons het een aand in Grunau Chalets geslaap. Die eenheid was netjies en skoon. Vier enkelbeddens in een groot leefvertrek, met 'n groot badkamer (slegs stort). Die ligging van Grunau Chalets bied nie enige aktiwiteite om 'n toeris besig te hou nie. Ons het dit egter as basis gebruik vanwaar ons die Visrivier Canyon besoek het, en as sulks is dit baie geskik.

Grunau Chalets 's response

Goeie dag Freddie,

Baie dankie vir die goeie woord wat jy versprei. Ons waardeer dit van harte.

Vriendelike Groete,
Ronél Marais
Grunau Chalets

Grunau Chalets
Joachim H L - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Joachim H L
With spouse/partner

Goed ontvang, kamers netjies en skoon, tarief billik.

Fasiliteit vir lekker filter koffie met gewone melk in 'n porselein koppie sal die kersie op die koek wees.

Grunau Chalets 's response

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Sal die porselein koppie ding oorweeg

Grunau Chalets
From
R915
per night (sleeps 2)
From
From R915
per night (sleeps 2)
From
R915
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 34 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: B1, Grunau, 0000, Karas
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUTNGo9zjugKMbRq7uko37AzGDTjt68NXEN3PHkO3y8hxVK8pmh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R915  per night (sleeps 2) 38 5 1 5 B1 Grunau 0000 Karas 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -27.720108 18.381702
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!