The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Grunau Country Hotel | TravelGround
+63

Grunau Country Hotel

Review Summary

4.6 out of 5from 48 reviews for Grunau Country Hotel
Cleanliness
4.5/5
Service
4.5/5
Location
4.5/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.5/5
Sharon E - Aug 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharon E
With friends

Wonderful, friendly people. Rooms are more than adequate.

Friendly owner run the establishment.

Juanita S - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juanita S
With spouse/partner

Gerieflik met goeie atmosfeer en diens.

Die beste oornagstop vir in- en uitgaan uit Namibië. Die mense is vriendelik, die kos is heerlik en die plekke skoon. Sien beslis weer binnekort.

Carel W - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carel W
With friends

Baie gesellig en veilig.

Ons het veilig gevoel en dit is ideaal geleë om mens se toer in Namibië te begin.

Selomie V - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Selomie V
Family with young children

Aangenaam verras.

Ons was eers skepties oor die plek maar toe ons eers inboek was ons verras. Hulle restaurant se pryse is baie bekostigbaar en waarde vir geld, baie lekker.

Tiaan L - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tiaan L
With friends

Baie lekker blyplek met baie lekker kos.

Ons het by Grunau Country Hotel oorgeslaap vir een nag op ons reis van Hentiesbaai na Kaapstad. Ons het in die budget rooms gebly, wat uitstekende waarde vir geld is as jy net plekkie soek om te slaap vir een nag. Die bier in die bar was yskoud! Die kos was baie lekker gewees (probeer gerus die springbokfillet en pap, ja, ek het heelwaarskynlik geen kultuur in my met die pap nie). Die water in die ablusieblok was warm in albei krane gewees, lekker as jy hou van baie warm stort, nie so lekker as jy louwarm stort sou verkies.

Lee S - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lee S
Family with young children

Surprising.

Sufficient, more of a motel than a hotel. But the photos do it no justice it definitely is better than what it looks like.

Hennie L - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie L
Family with young children

Was ongelooflik lekker. Kos was puik en diens ook.

Sal die plek weer gebruik en aanbeveel vir vriende.

Carel W - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carel W
With spouse/partner

Goeie waarde vir geld en vriendelike personeel.

Hulle kan meer doen om die derduisende muskiete en goggatjies (na die goeie reëns) te beheer. Dalk daardie ultraviolet elektriesegaastipe-goed op paar plekke buite die wooneenhede.

Marinda G - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marinda G
With spouse/partner

Dit was 'n groot verrassing gewees! Amazing plek.

Skoon kamers, heerlike geregte in restaurant, swembad, vriendelike mense, ervaar Namibië se gasvryheid en omgewing!

Grunau Country Hotel 's response

Baie dankie waardeer kom kuier gou weer vir ons.

Grunau Country Hotel
Carel W - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carel W
With spouse/partner

Goeie waarde vir jou geld.

Ons het veilig gevoel en personeel was vriendelik.

Rene C - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene C
Family with teenagers

Beste pitstop op pad van Suid Afrika af Namibië toe.

Wat meer kan mens vra as 'n lekker bed en lekker kos as mens vêr gery het. Personeel laat mens soos ou vriende voel. Uitstekende diens en waarde vir geld. Sal op geen ander plek stop nie. Beste biltong en droëwors ook nog.

Adri B - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri B
With spouse/partner

Heerlike kos! Welkome stop na 'n lang rit!

Baie rustige atmosfeer. Skoon en netjies. Kan beslis aanbeveel.

Jakes L - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jakes L
With spouse/partner

Heerlik gekamp.

Baie skoon en netjiese ablusiegeriewe. Goeie oornagtuiste.

Jp V - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jp V
With friends

Baie lekker!

Baie vriendelike diens.

Marisa F - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marisa F
Family with young children

'n Heerlike oornag geleentheid.

Aangename ervaring!

Leatitia V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leatitia V
With friends

Wat 'n ongelooflike verrassing en gasvryheid. Meer as net ’n oorslaapplek vir 1 nag. Netjies en veilig.

Die eienaar en sy personeel is so vriendelik, jy kom daar aan as 'n vreemdeling en gaan weg as vriende. Hulle biltong is ook van die lekkerste wat ons al gehad het. Die kamers is skoon en die linne vars. Maak dit jou eerste stop as jy Namibië inkom, ontspan langs die swembad met ’n koue om die lang pad se stof en moeg af te sluk. Hulle restaurant het 'n wye verskeidenheid vol lekkerte. Gaan beleef Grunau soos nog nooit vantevore. Jy sal aangenaam verras wees.

Grunau Country Hotel 's response

Baie dankie vir jul ondersteuning.
Groete

Grunau Country Hotel
Jj D - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Jj D
With spouse/partner

Kamer wat ons gekry het is beslis nie die geld werd nie en laat jou dink aan 'n tronksel. Geen vensters met net 'n deur. Was bitter teleurgestel.

Die hotel bestuur het ons tegemoet gekom en ons kamer geruil met 'n ander een sonder ekstra kostes. Was dankbaar maar sal nie weer daar oornag nie.

Linanda B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linanda B
With spouse/partner

Had a great time.

Friendly people who put a lot of effort into their customers. Great food at restaurant.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gekuier.

Vriendelike mense wat baie moeite doen vir hul klante. Baie lekker kos by restaurant.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cindy V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cindy V
Family with teenagers

Groot diamant in 'n bitter klein dorpie!

Grunau Country Hotel het ons grootste verwagtinge oortref. Al die geriewe is skoon en netjies. Lugverkoelers in 'n warm Desember was beslis 'n wenner. Heerlike kos uit die restaurant. Beveel dit vir enige iemand aan.

Jimmy M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jimmy M
With spouse/partner

Aangename verblyf.

Goed geleë. Vriendelike ontvangs.

Elizabeth J - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizabeth J

Kos vir liggaam en siel.

Heerlike skoon verblyf. Grunau Country Hotel het op kort kennisgewing vir ons groot groep aandete en ontbyt voorsien. Ek het nog nooit sulke heerlike pampoen geëet nie! Dankie vir voortreflike, vriendelike diens.

Mareli D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mareli D
Family with teenagers

Vriendelik en veilige plekkie.

Wonderlike Springbok-fillet om daar te eet.

Madelein D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelein D

Great overnight accommodation.

Friendly receptionist, white linen, great food and a nice bar. An oasis after a long day on the road!

Pieter P - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter P
With spouse/partner

Baie vriendelik en behulpsame mense het ons tuis laat voel.

Sal enige tyd aanbeveel, mense is vriendelik en baie behulpsaam.

Carl D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carl D
Family with young children

Incredibly pleasant.

Very friendly and helpful. 10 out of 10 for Grunau Hotel. The meals were incredibly tasty and the softest rib eye steak. I'm craving it again right now.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik aangenaam.

Baie vriendelike en behulpsaam. 10 uit 10 vir Grunau Hotel. Die etes was ongelooflik lekker en die sagste rib eye steak. Ek kry sommer weer lus vir daai steak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anso M - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anso M
Family with teenagers

Fantasties.

Die gasheer het vir ons die lekkerste kos gemaak en ons het heerlik geslaap. Sal nooit weer op 'n ander plek bly nie.

Kobus P - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus P
With spouse/partner

Oase in die woestyn.

Ons het on eerste nag in Namibia by Grunau Country Hotel geslaap en wat 'n verrassing! 'n Baie ou gebou en argitektuur waarvan ek baie gehou het. Ontvangs vriendelik en bespreking was als perfek. Die kamer wat ons gekry het was mooi skoon en het al die nodige gehad. Die eetkamer en kroeg is iets om te wardeer. Dankie vir 'n heerlike oornag en ontbyt.

Grunau Country Hotel 's response

Baie dankie vir die pragtige boodskap Kobus! Ons waardeer dit opreg.
Susan

Grunau Country Hotel
Hendrik O - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hendrik O
With spouse/partner

Peaceful, clean and friendly.

We had a great stay and the breakfast was wonderful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig, skoon en vriendelik.

Ons het lekker gebly en die ontbyt was goed voor ons weer vertrek het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Henk A - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henk A
With friends

Lekker geslaap.

Baie netjiese plek en vriendelike personeel.

Wendy V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wendy V
Family with teenagers

Very good location and friendly welcome.

Perfect place to sleep over. Dinner was wonderful and the host is very helpful. Rooms and ablution facilities are beautiful and well equipped. Will stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goeie ligging en vriendelike ontvangs.

Perfekte oornagplek. Aandete is heerlik en die gasheer is baie behulpsaam. Kamers maak gebruik van pragtige, goed-toegeruste gemeenskaplike ablusieblok. Sal weer hier bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Suzette K - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzette K
With spouse/partner

Uitstekend.

Vriendelike gasheer en vrou en staf. Kos was vreeslik lekker. Kamer was skoon en ruim. Sal definitief weer daar oorbly.

Clarice D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Clarice D
With spouse/partner

Verbly netjies, maar vermy restaurant.

Die kamer was skoon en netjies, maar die ketel in die kamer is vol kalk neerslag en kan gerus skoongemaak word. Ons was baie teleurgesteld met die restaurant. Die kos het oud voorgekom, en asof dit warmgemaak is net voor dit vir ons gebring is. Die schnitzel wat ek bestel het was verbrand en die olie waarin dit gebraai was, proe baie af/oud. Ons het dit vir ‘n personeellid gesê en die dame het net gesê die olie was seker bietjie warm en ons moes steeds vir dit betaal, al was dit oneetbaar.

Philip T - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Philip T
With spouse/partner

Goeie en gerieflike verblyf op pad na die noorde.

Ons het lekker oorgeslaap hier!

Charmaine J - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine J
With spouse/partner

Ervaring en 'n oase in die Sandland.

Dankie vir jul hulp en gasvryheid. Die hotel is vir seker interessant en waarde vir geld. Die kos was regtig uit die boeke en heerlik!

Sylvia B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sylvia B
With friends

Vyf-ster-diens.

Was besonders aangenaam. Kamers skoon en netjies. Goed toegerus. Personeel uiters vriendelik en bedagsaam. Eienaar was teenwoordig en het goeie interaksie met gaste gehad, wat opreg waardeer word. Kos was van die beste en goed voorberei. Sal beslis weer daar oorbly.

Esther R - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esther R
With spouse/partner

Die chalet het alles wat jy nodig het. Heerlik gerus. Sou net 'n snoepwinkel waardeer waar jy koeldrank, vleis en hout kan koop. Naaste kafee is in Windhoek.

Ons het 'n heerlike nagrus geniet Ablusies was baie netjies en die personeel en bestuur vriendelik en behulpsaam.

Edith J - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Edith J
With spouse/partner

Teleurstellend!

Het in September 2012 by Grunau Country Hotel oornag - was heel tevrede met die akkommodasie. Daarom het ons weer daar bespreek op pad na Namibia. Wat 'n teleurstelling! Die standaard was beslis nie dieselfde as 6 jaar gelede. Die linne op die beddens het verslete gelyk, die plastiekketel met erge kalk neerslag moet met draad en al na badkamer geneem word om by wasbak te vul met water (geen beker om ketel mee te vul), die koffie, tee en suiker was in ou plastiekbotteltjies en les bes, die lig in die kamer - 4 van die 6 gloeilampies was stukkend! Ons het ook gevoel die standaard van die aandete het veel te wense oorgelaat. Ek dink nie ons sal in die toekoms weer by Grunau Country Lodge oornag nie.

Loula C - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Loula C
With spouse/partner

Netjies, skoon.

Die budget rooms is langs die gesamentlike badkamer en deur die nag raas dit as iemand die sinkplaatdeure oop of toe maak.

Rian P - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rian P

Comfortable, neat, friendly, great overnight place.

Used Grunau Country Hotel to stay over on the way north. Place is neat and clean. People friendly. Meals pleasant.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemalik, netjies, vriendelik en lekker oornag.

Het Grunau Country Hotel gebruik om oor te bly op pad noord. Plek is netjies en skoon. Mense vriendelik. Ete was aangenaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rico D - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rico D
With friends

Goeie, aangename plek.

Ek is werklik hier verras en ek het dit baie geniet as oorstop. Personeel was vriendelik en kamers netjies. Nie eens te praat van die heerlike kos nie.

Mia U - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mia U
With friends

Oasis in the desert!

In the middle of the dry Namib Desert you find Grunau Country Hotel. It is clean and neat. Their food is great! A real oasis for travellers.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Oase in die weostyn!

In die middel van die dorre Namibwoestyn vind mens die Grunaua Country Hotel. Dis skoon en netjies. Hulle kos is great! 'n Ware oase vir reisigers.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Susan K - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan K
With spouse/partner

Baie lekker gebly. Kamers is skoon, badkamers skoon.

Ons wou die aand braai. Dit was te koud om buite te braai en hul het uit hul pad gegaan om vir ons binne te akkommodeer met hout en drankies.

Faani E - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Faani E
On business

A nice place to sleep!

It might be beneficial to indicate that the rooms with 2 beds don't have their own bathrooms. Other than that it was great. We had nice meal and enjoyed our stay. Very friendly service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker plek om te slaap!

Dalk moet julle net beter aantoon dat die kamertjies met die twee beddens nie 'n eie badkamer het nie. Verder was alles great. Ons het heerlik geëet en gekuier. Baie vriendelike diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Trudie D - May 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Trudie D

Kamer was gerieflik, skoon, veilig en het heerlik oornag.

Ons was vriendelik ontvang en die kamer was ruim, skoon en goed toegerus. Die toilet se water het heeltyd geloop, verder was alles in werkende toestand. Ek sal enige tyd weer oornag daar.

Louis V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Louis V
With spouse/partner

Donker, geen krag, net 'n klein lampie vir lig.

Met gereelde kragonderbrekings doen hulle nie baie moeite vir die gaste nie.

Wynand B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wynand B
With spouse/partner

Goed geleë en waarde vir geld.

Ons was baie tevrede met die puik en vriendelike diens. Die hotel is goed geleë en baie veilig. Die kos is uit die boonste rakke en word op aanvraag voorberei om varsheid te verseker. Die kamers is ruim en netjies al wat nogal 'n probleem was is die feit dat daar nie 'n spieël naby 'n muursok geleë is nie en sodoende die hare blaas ongemaklik maak. Haar voorstel was om dalk 'n klein stoeltjie by spieëlkas te hê of spieël teen die muur by die muursok te monteer. Verder beslis waarde vir geld.

Karin V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin V
With spouse/partner

Gasvry, rustig en pragtig.

Groot was ons verrassing toe ons daar aankom en sien hoe pragtig en met eenvoud en oudhede alles mooi gemaak is. Eienaars is baie gasvry en vriendelik so ook hulle personeel en het ons heerlik geëet en gekuier - baie huislik en voel mens dadelik tuis. Die kamers is netjies en skoon en voldoende vir 'n heerlike nagrus. Die yard is veilig omhein en voel mens veilig en ook gerus oor jou voertuig daar buite. Pragtig plek so tussen in, want die afstande van dorp tot dorp is maar vêr.

Monique L - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique L
Family with teenagers

Aangenaam.

Die verwelkoming was lekker en die mense baie vriendelik en behulpsaam. Dit is 'n lekker atmosfeer en net lekker.

From
R400
per night, for 2 ppl
From
From R400
per night, for 2 ppl
From
R400
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 84 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 10 Old Main Road, Grunau, 0000, Karas
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmZWE3MmU2LTRkZjItNDlkYy1iY2Y4LTdmMGQ2ZDA1OWMxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R400  per night, for 2 ppl 48 5 1 5 10 Old Main Road Grunau 0000 Karas 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -27.7330344 18.3786249
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!