Hadida Guest House
Review Summary
Corene T - Jan 2021
Overall score
Ons was vriendelik ontvang en ontvangs was baie hulpvaardig.
Hennie T - Jan 2021
Overall score
Baie netjies. Vriendelike diens.
Christine G - Jan 2021
Overall score
Value for money and kind assistance.
Koos V - Jan 2021
Overall score
Baie ruim netjiese verblyf met alles wat nodig is.
Lizane N - Jan 2021
Overall score
Verblyf was redelik kort, het basies net oornag.
Christa P - Jan 2021
Overall score
Veilige skoon eenhede.
Corrie B - Dec 2020
Overall score
Baie nice en gemaklik.
Cariena V - Dec 2020
Overall score
Oornag op pad na eindbestemming.
Johan L - Dec 2020
Overall score
Het dit gebruik om te oornag.
Lieze K - Dec 2020
Overall score
Gerieflike verblyf.
Izette N - Oct 2020
Overall score
Veilige en netjiese verblyf en personeel is baie akkomoderend.
Johan V - Sep 2020
Overall score
Heerlik!
Carel D - Sep 2020
Overall score
Rustige area geleë
Charles B - Sep 2020
Overall score
Very pleasant stay, friendly staff.
Elrina O - Sep 2020
Overall score
Ruim, gerieflik en veilig!
Willie W - Feb 2020
Overall score
Some of the best services I've received in a while.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Van die beste diens wat ek in 'n lank tyd gesien het.
Die gastehuis en omgewing is baie skoon. Die personeel is vriendelik en altyd behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Reinette L - Feb 2020
Overall score
Baie goeie verblyf in Kimberley.
Ertjies S - Jan 2020
Overall score
Close to everything. Clean and neat accommodation. Safe parking and a neat, clean swimming pool.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Naby alles. Skoon en netjiese verblyf. Veilige parkering en netjiese, skoon swembad.
Die personeel is baie behulpsaam, vriendelik en hulpvaardig. Die eenhede is skoon en goed toegerus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lauren L - Jan 2020
Overall score
Nice location, spacious and clean.
Martin P - Jan 2020
Overall score
Sleeping on return trip from vacation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Oorslaap met terugreis van vakansie af.
Gastehuis skoon netjies en alles werkend. Diens was vriendelik en akkommederend. Sal weer van Hadida gebruik maak in die toekoms.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jan B - Jan 2020
Overall score
Skoon en funksioneel. Het voldoen aan die verwagtinge van 'n oorslaap.
Moya V - Jan 2020
Overall score
We found our Kimberley place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Het ons Kimberley-plek gekry.
Alles waarna ons gesoek het met 'n privaat tuintjie vir die honde.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gerliza V - Jan 2020
Overall score
Wonderful stay.
Roelien V - Jan 2020
Overall score
Comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik.
Skoon en netjies. Goeie waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Doreen C - Jan 2020
Overall score
Goeie waarde vir geld. Skoon en netjies. Baie behulpsame ontvangsdame. Sal weer by Hadida oorslaap.
Debbie V - Jan 2020
Overall score
Clean and neat. Friendly and hospitable!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon en netjies. Vriendelik en gasvry!
Oulike plekkie. Daar is alles wat mens nodig en die lugreëling werk!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hugo R - Jan 2020
Overall score
Heerlik gebly.
Louis V - Jan 2020
Overall score
Goeie waarde vir geld asook skoon en netjies.
Tinus K - Jan 2020
Overall score
Baie goeie blyplek en vriendelike diens.
Petru W - Dec 2019
Overall score
Netjies en skoon.
Adele L - Dec 2019
Overall score
Kimberly's Hole(gat).
Annatjie D - Dec 2019
Overall score
Bekostigbaar en alles wat jy nodig het.
Nadjoema D - Dec 2019
Overall score
Wonderful and friendly staff.
Lizette J - Dec 2019
Overall score
Baie mooi en rustige plek.
Liliana C - Dec 2019
Overall score
Very convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik.
Ons het al telkemale daar oornag en die diens is altyd uitstekend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Michele M - Nov 2019
Overall score
Gerieflik.
Geraldine S - Oct 2019
Overall score
Well equipped accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goed toegeruste verblyf.
Sakpas-verblyf in 'n goed toegeruste eenheid met genoeg spasie vir die kinders om rond te hardloop.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aletta V - Oct 2019
Overall score
Netjies en ruim, baie veilig.
Jaclyn P - Sep 2019
Overall score
Wonderlik.
Hector C - Sep 2019
Overall score
It was safe and big.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was veilig en lekker ruim.
Sal dit aanbeveel. Was baie netjies en skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annelie G - Sep 2019
Overall score
Clean, comfortable and safe location.
Eben E - Aug 2019
Overall score
Clean, reasonable price. Good night's rest.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, redelike prys. Goeie nagrus.
Ons het eers ná 20:00 by Hadida guest house gestop. Die dame aan diens was baie behulpsaam en het ons tot by ons eenheid begelei. Alles is skoon. Alles werk. Ons het lekker geslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ab S - Aug 2019
Overall score
Goeie diens soos laas.
Dianke N - Aug 2019
Overall score
Everything we needed for an overnight, but unfortunately the bedding in our unit was dirty.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Alles wat ons benodig het om te oornag, maar ongelukkig was die beddegoed in ons eenheid vuil.
Die kliëntediens was puik. Die ontvangsdame het alles mooi verduidelik. Alles in die woonstel was skoon en netjies, behalwe vir die beddegoed. Daar was harde vlekke en vreemde hare op die linne en kussingslope. Dit het voorgekom of die beddegoed glad nie gewas is na die vorige gaste wat in die eenheid gewoon het nie. Dit is nooit lekker om deeltjies van ander mense in 'n bed of so te kry nie. Daarna het ek ongelukkig vir alles gegril. As gevolg daarvan het ek glad nie lekker geslaap nie. Daar was ook vreemde vlekke teen die gordyne in een van die kamers wat ook grillerig was. Ons het voor 06:00 vertrek voor die ontvangs oopmaak, daarom kon ek ongelukkig met niemand oor die saak praat nie. Daar was veilige parkering vir ons motor en groot sleepwa wat 'n groot verligting was.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Linda T - Jul 2019
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Sal die gastehuis aanbeveel, privaat, veilig, netjies, goeie ligging, bekostigbaar, goeie diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jean-marie R - Jun 2019
Overall score
Comfortable and relaxing.
Christel O - Jun 2019
Overall score
Baie netjiese, warm plekkie.
Jeanette C - Jun 2019
Overall score
Excellent stopover.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende oornagplek.
Skoon en netjies. Alles wat jy nodig het en baie vriendelike ontvangs. Kan dit definitief aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leonardus V - May 2019
Overall score
Goeie prys vir die kwaliteit.
Sj J - May 2019
Overall score
Always nice, comfortable and affordable accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Altyd lekker gerieflike en bekostigbare verblyf.
Lekker verblyf met braai fasiliteit.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ludwig S - Apr 2019
Overall score
Verblyf is netjies en genoegsaam.
Daleen C - Mar 2019
Overall score
Gerieflik en baie netjies.
Charlotte G - Jan 2019
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Gaste by 'n ander eenheid met 'n swembad was baie luidrugtig (op die Sondagmiddag veral). Dit was baie steurend gewees. Ons swembad was nie skoon nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Suzette K - Jan 2019
Overall score
Onberispelik.
Vernon V - Jan 2019
Overall score
Gerieflik oornag.
Paul W - Jan 2019
Overall score
Good for an overnight stay.
Hendrik K - Jan 2019
Overall score
Halfpadstop Joburg toe!
Jaco V - Jan 2019
Overall score
Het ons verblyf geniet.
Liliana C - Jan 2019
Overall score
Rustig.
Carolina L - Jan 2019
Overall score
Fantasties!
Gerna H - Dec 2018
Overall score
Eenheid was ruim en skoon.
Imraan H - Dec 2018
Overall score
Very lovely stay, friendly staff.
Lorraine V - Dec 2018
Overall score
Ruim, veilige parkeerplek, swembad en aircon.
Hendrik K - Dec 2018
Overall score
Dit was 'n oornagstop en ons het ons verblyf baie geniet.
Elrina B - Dec 2018
Overall score
Pleasant stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangename verblyf.
Skoon, netjies en gerieflik. Rustige atmosfeer. Sal definitief weer van julle gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dirk B - Nov 2018
Overall score
Comfortable and meets our requirements.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik en het voldoen aan ons vereistes.
Ons het gereis na Kimberley as groep om 'n begraafplaas in die omgewing te besoek. Die eenheid het alles bevat wat ons benodig het, maar kort eintlik opknapping. Dit het egter aan ons behoeftes voldoen.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Deon S - Nov 2018
Overall score
Hadida Gastehuis's design is definitely very unique. We even had a private pool!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Hadida Gastehuis se opset is beslis baie uniek. Ons het selfs 'n privaat swembad gehad!
Ons was baie beïndruk met die professionele wyse waarop hierdie gastehuis bestuur word. Die ruim huise bied besondere privaatheid en alles wat mens nodig het, is beskikbaar. Alle geriewe is skoon en netjies en mens voel baie veilig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rimona J - Oct 2018
Overall score
We really enjoyed our stay and breakfast was amazing.
Adéle D - Oct 2018
Overall score
Skoon en netjies, gerieflik, bekostigbaar en veilig wat meer het mens nodig.
Marizaan B - Oct 2018
Overall score
Rustige atmosfeer, veilig en perfek vir familievakansie.
Deon B - Oct 2018
Overall score
Lekker, still.
Gideon C - Oct 2018
Overall score
Dit was lekker, het die self-catering benodige baie besonders gevind.
Daniel V - Sep 2018
Overall score
Waarde vir geld.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Value for money.
Very comfortable stay. Felt safe and secure.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nico V - Sep 2018
Overall score
Aangename gastehuis, vriendelike ontvangs, skoon en bekostigbaar.
Sw V - Jul 2018
Overall score
This place might be better for summer.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dink dis 'n plek wat meer vir die somerweer bedoel is.
Die ontvangspersoneel was baie vriendelik en hulpvaardig. Die eenheid was skoon, maar die klipvloer in die gang gee die indruk dat dit effe afgeskeep is. Daar is ook 'n trap vanaf die kombuis/leefarea na die slaapkamer waarmee 'n mens jou maklik lelik kan misgis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hedley T - Jun 2018
Overall score
To be recommended.
Elizmari A - Jun 2018
Overall score
Very comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik.
Ons het baie lekker gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Glenda L - May 2018
Overall score
Baie gemaklik, baie vriendelik, beslis waarde vir geld.
Hadida Guest House's response
Baie dankie, Glenda. Soos altyd, was dit net 'n plesier om jou te akkommodeer. Ons sien uit na jou volgende besoek.
Richard S - May 2018
Overall score
Felt secure, good area, but a bit grubby.
Hadida Guest House's response
Hey Richard, thanks for taking the time to give your feedback. Cleanliness is always a top priority. I’m sorry to hear the room was not up to the standard you’ve come to expect from us. Based on our other reviews, I am sure this was an isolated incident. I have personally addressed this with the cleaning staff to ensure this won’t happen again. Clients are welcome to report any problems immediately at the reception. We may have been able to allocate you to an alternative unit. I hope we can accommodate you again in the future.
Tanya K - May 2018
Overall score
Very nice, clean and tidy accommodation, with excellent and friendly service! Will definitely visit them again.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi, skoon en netjiese verblyf, met uitstekende en vriendelike diens! Besoek hulle graag weer.
Ons is 'n groep van 6 vriende wat op baie kort kennisgewing van een plek na 'n ander moes skuif en Hadida Guest Lodge was meer as bereid om vinnig te help. Die bly daar was regtig lekker en daar was alles wat ons nodig gehad het vir 'n gemaklike oorbly. Huisies is prakties uitgelê en baie skoon en netjies. Daar was ook 'n bystand kragopwekker beskikbaar indien ons dit sou nodig hê! Sal Hadida Guest House aan enige iemand aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hadida Guest House's response
Baie dankie, ek hoop ons kan julle in die toekoms weer akkommodeer!
Anne-marie R - May 2018
Overall score
Incredibly comfortable and clean. There was even a braai and everything was just ready for use. There was a large fridge and lots of space.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik gerieflik en skoon. Tot 'n braai en alles gereed net vir gebruik! Groot yskas en baie spasie!
Ons is vriendelik ontvang en baie mooi geneem na ons blyplek! Daar was alles skoon en netjies, gereed vir ons gebruik! Ons sal beslis weer van hulle gebruik maak!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marius D - May 2018
Overall score
Puik.
Hermanus H - Apr 2018
Overall score
Maklik om te kry veral as dit jou eerste keer is.
Frik F - Apr 2018
Overall score
Needs a hook to hang the dishcloth. 2 units were booked for one night instead of 1 unit for 2 nights.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Kort 'n hakkie om vadoek in kombuis op te hang. 2 eenhede is vir een nag bespreek i.p.v. 1 eenheid vir 2 nagte.
Baie netjies, skoon en mooi.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hadida Guest House's response
Dankie vir u vriendelike terugvoering. Ek sal beslis die personeel komplimenteer oor die netheid van die eenhede. U het self die datums en eenhede op die aanlyn vorm gespesifiseer en u het ‘n akkommodasie bevestiging met dieselfde inligting ontvang. Ons kon gelukkig u bespreking wysig en het die akkommodasie met 1 aand verleng soos wat u by aankoms versoek het.
Tiaan S - Apr 2018
Overall score
Lekkerste verblyf vir kids.
Helen T - Mar 2018
Overall score
A wonderful place to stay. Can't fault them on anything.
Dawie V - Mar 2018
Overall score
Het al baie in Kimberley oornag maar die is die beste, sal weer daar gaan oornag.
Thys L - Feb 2018
Overall score
Dankie.
Charlotte F - Feb 2018
Overall score
Baie lekker plekkie om te oornag.
Willie D - Jan 2018
Overall score
Baie lekker, kon net nie slaap op die Sondagaand met die geraas van besope mense buite die kompleks nie.
Hadida Guest House's response
Baie dankie vir julle vriendelike terugvoering. Ek sal beslis die kompliment van die netheid oordra aan die personeel. Die gastehuis is gewoonlik stil en rustig. ‘n Buurman oorkant die straat het ongelukkig tydens die tweede aand van julle verblyf, ‘n partytjie gehou en die lawaai het sover ek weet net na 23:00 gestop. Ons vra om verskoning vir enige ongerief.
Buddy P - Jan 2018
Overall score
Fantastiese verblyf.
Jani D - Jan 2018
Overall score
Beste gastehuis in Kimberley.
Arie V - Jan 2018
Overall score
Excellent! Value for Money!
Riaan D - Jan 2018
Overall score
Pragtige omheinde eenhede en dus hondevriendelik.
Monique T - Jan 2018
Overall score
Rustig, netjies en vriendelik.
Read moreElza V - Jan 2018
Overall score
Absoluut die moeite werd!
Tina D - Jan 2018
Overall score
Dit was 'n goeie russtop gewees en ontspannend vir die hele gesin.
Thea P - Jan 2018
Overall score
Baie spasie, skoon, netjies en uitstekende diens.
Anita D - Jan 2018
Overall score
Kan aanbeveel.
Ferdinand P - Jan 2018
Overall score
'n Welkome russtasie onderweg na jou finale bestemming.
Winnie K - Jan 2018
Overall score
Bekostigbare, netjiese verblyf.
Sonet V - Jan 2018
Overall score
Dit was heerlik rustig en mooi skoon gewees.
Mariska O - Jan 2018
Overall score
Waarde vir geld.
Leeanne V - Jan 2018
Overall score
Very nice.
Bernadine M - Jan 2018
Overall score
Fantasiese plek. Vriendelike personeel.
Tanya S - Jan 2018
Overall score
Skoon en netjies!
Ronald M - Dec 2017
Overall score
Baie lekker.
Sj J - Dec 2017
Overall score
Baie lekker, rustig en ons het tuis gevoel.
Mariette S - Dec 2017
Overall score
Veilig, gerieflik en netjies.
Corrius G - Dec 2017
Overall score
Awesome!
Sonja M - Dec 2017
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitmuntend.
Vriendelike ontvangs, skoon, netjies. Goeie heerlike bed. Privaat. Heerlike ontbyt. Sal Hadida Gastehuis enigetyd aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chris P - Dec 2017
Overall score
Baie aangenaam en ontspannend.
Elna V - Dec 2017
Overall score
Fantasties, ons was laat maar hulle het vir ons gewag.
Charmaine K - Dec 2017
Overall score
Awesome service definitely home away from home.
Chrissie N - Nov 2017
Overall score
Alles was silwerskoon met 'n tuin van ons eie. Die gasheer en gasvrou het ons so welkom laat voel.
Maurisha N - Nov 2017
Overall score
Fantastic.
Shandre V - Oct 2017
Overall score
Absoluut wonderlik.
Read moreFrancois O - Oct 2017
Overall score
Gemaklik en skoon verblyf met alle benodigdhede vir selfsorg.
Christine H - Oct 2017
Overall score
We enjoyed our stay. Friendly people.
Joy H - Sep 2017
Overall score
Clean, tidy, safe, lots of room to park our vehicles. Easy to find. Recommended.