Jeffreys Bay Accommodation at Hancke Holiday Apartments | TravelGround
+30

Hancke Holiday Apartments

44 reviews
Self Catering

Review Summary

4.4 out of 5from 44 reviews for Hancke Holiday Apartments
Cleanliness
4.2/5
Service
4.5/5
Location
4.7/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.1/5
Riaan P - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Riaan P
Family with teenagers

Very nice view.

Nice view. Can't complain about anything. We forgot a parcel there and they were so kind to post it for us. Thank you so much Lizel!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi uitsig.

Mooi uitsig. Kan oor niks kla nie. Ons het 'n pakkie daar vergeet en hulle was so gaaf om dit vir ons te pos. Baie dankie Lizel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hancke Holiday Apartments's response

Groot Plesier Riaan, kom kuier sommer binnekort weer vir ons.
Groete,
Lizel

Hancke Holiday Apartments
Phillip W - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Phillip W
With spouse/partner

Was incredibly nice to get such great service and value for money.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was ongelooflik lekker om sulke goeie diens en waarde vir geld te kry.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hancke Holiday Apartments's response

Baie dankie Phillip vir so pragtige terugvoer. Julle was aangename gaste. Kom kuier asseblief sommer gou weer.
Groete,
Lizel en Anicia

Hancke Holiday Apartments
Hein B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hein B
With spouse/partner

Dit was die wegbreek wat ons nodig gehad het, fantasties.

Met ons aankoms is ons vriendelik begroet en onmiddellik gasvry laat voel. Ons woonstel het 'n mooi uitsig gehad, was goed toegerus en netjies en skoon. Ons het baie aangenaam gebly en sal definitief weer in die toekoms van die verblyf gebruik maak.

Hancke Holiday Apartments's response

Baie dankie vir jou mooi terugvoer, Hein. Ons sien uit om jou en jou gesin weer te akkommodeer. Kom kuier sommer gou weer.
Groete
Lizel

Hancke Holiday Apartments
Karin V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Karin V
With spouse/partner

Heerlike woonstelletjies, op die hoofstrand.

Stil, op die strand en netjies, asook veilig en veilige parkering naby in 'n basement met motorhek.

Hancke Holiday Apartments's response

Hallo Karin, Baie dankie vir jou terugvoer, kom kuier sommer binnekort weer by ons.
Groete,
Lizel

Hancke Holiday Apartments
Danell S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danell S

Dit was fantasties.

Dit was fantasties, elke oggend met see in jou ore wakker te word en op balkon te sit en kyk na sonopkoms en -sak. Loopafstand van see en eetplekke. Veilige parkering. Beplan al my volgende vakansie.

Hancke Holiday Apartments's response

Baie dankie vir jou pragtige terugvoer Danell. Ons sien uit om julle weer te ontvang by Hancke Vakansie woonstelle.
Lizel

Hancke Holiday Apartments
Kobie S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kobie S
Family with teenagers

Family holiday.

Walk to the shops, restaurants and ocean. Had a nice stay and will go back. Thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Familie vakansie.

Stap na winkels, eetplekke en die see. Baie lekker gekuier en sal vir seker weer daar bly. Dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hancke Holiday Apartments's response

Dankie Kobie, ons sien uit na julle volgende kuiertjie.

Groete,
Hancke Holiday Apartments

Hancke Holiday Apartments
Sonja G - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja G
Family with teenagers

Some of the best accommodation.

I will recommend this place to everyone for accommodation. Really some of the best accommodation I've ever had and I haven't been so impressed in some time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Van die beste verblyf.

Ek sal al my mense an beveel om van die verblyf gebruik te maak. Regtig van die beste verblyf ek was lank laas so beïndruk met verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hancke Holiday Apartments's response

Baie dankie vir die pragtige terugvoer Sonja. Kom kuier sommer gou weer vir ons.
Groete,
Lizel

Hancke Holiday Apartments
Christopher R - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Christopher R
With spouse/partner

Dit was baie aangenaam.

Die bespreking was maklik en die agente was baie vriendelik en behulpsaam. Die plek was baie gerieflik en skoon. Alhoewel van die elemente, kan moontlik opgeknap word, bv. televisie en storte. Sal julle enige tyd aanbeveel. Dankie.

Susan V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Susan V
Family with teenagers

Lekker veral ligging en naby see.

Het baie besoeke by verskillende selfsorg- en gastehuise al gehad. Hierdie is die 2de plek waar ons teleurstelling ervaar het omdat die badkamer geen handdoeke vir bad-doeleindes gehad het nie en ons nie gedink het daar sal nie wees nie. Pak altyd net swemhanddoeke in omdat jy weet jy mag nie eenhede se handdoeke vir swem gebruik nie. Ons het redelik laat eers gearriveer en van ver af gereis en gewoonlik kry jy darem 1 aand of ten minste een dag se koffie en melk en suiker. Dis algemeen by plekke oor die jare se besoek en gewoonlik gaan koop ons dan die volgende dag ná ons gearriveer het ons eie goedjies vir gebruik. Die gemelde is standaard by meeste selfsorg-eenhede en ook 'n sepie vir handewas. Ek dink net met die koste wat hul vra vir die skoonmaakfooi en 'n groot breekskadedeposito (ook nog waarvoor jy 'n week moet wag om terug te kry), kan hulle regtig werk aan hierdie gemelde probleme. Ek glo gaste sal meer positief dan wees om te boek. Die koffiewinkel se mense het ons ingelig dat baie gaste wat al daar geslaap het voel dat daar bietjie meer moeite gedoen kan word wat nie baie kos nie, maar wat tog saakmaak.

Lelanie R - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lelanie R
Family with young children

Great weekend getaway.

Accommodation near everything, fantastic holiday atmoshere.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike wegbreeknaweek.

Verblyf naby alles, fantastiese vakansie-atmosfeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Charmaine P - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Charmaine P

Convenient.

The person who handed the keys over was very helpful. A recommendation would be testing the hot water, had none except the last night we stayed there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik.

Persoon wat sleutels oorhandig het was baie behulpsaam. Sou dalk net aanbeveel toets of warm water werk het geen gehad behalwe laaste aand wat ons daar gebly het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karisma G - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karisma G
Family with young children

Heerlik.

Ons het ons verblyf vreeslik geniet. Alles was in ons verblyf wat ons nodig gehad het. Baie dankie vir n heerlike naweek se verblyf.

Piet V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Piet V
Family with teenagers

Moet in straat stop voor Hancke, als uit motor pak ten aanskoue van mense wat onder in restaurant sit.

Die person wat my ontvang het, het goeie diens gelewer. Woonperseel binne sal ek 3 uit 10 rate. Parkeerarea paar honderd meter weg van Hancke-perseel. Sigaret-brandmerke in bad, ons voet onderkante het swart geword van loop in wooneenheid. Vuil en slordig langs gebou vanaf bo gesien, asook klomp items in oop grondvloer vierkant - skep swak indruk. Gebou is oud en vervalle tipies van die geboue in dorp. Extractor channel langs gebou van restaurant maak n groot lawaai.

Leon B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Leon B
With spouse/partner

Nice spacious apartment, just needs a sea view.

Was not satisfied with additional costs. R500 breakage refundable and R250 cleaning fee which then costs R750 per day for the unit and not R500 as advertised.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker ruim woonstel kort net see-uitsig.

Was nie tevrede met addisionele kostes nie. R500 breekskade terugbetaalbaar en R250 skoonmaakfooi wat dan die eenheid se koste per dag R750 maak en nie R500 soos geadverteer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hancke Holiday Apartments's response

Mnr Beukes

Baie dankie vir u korrespondensie. U het nie die breekskade fooi betaal wat een van die voorwaardes is nie, u het slegs nie skoonmaakfooi betaal. Ons adverteer op al die akkommodasie stasies oor die ekstra's. Lees gerus weer u korrespondensie, onder die Informasie en Ekstra's.
Ek hoop u het u verblyf verder geniet
Kom kuier gerus weer vir ons
Groete
Lizel

Hancke Holiday Apartments
Charlene R - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlene R
With spouse/partner

Perfect location.

We did enjoy staying in this beach front apartment that is walking distance from food outlets.

Hancke Holiday Apartments's response

Hallo Charlene, thank you for your reply. We are looking forward to your next visit.

Hancke Holiday Apartments
Thandeka N - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Thandeka N
With friends

Excellent.

See stars.

Hancke Holiday Apartments's response

Thank you, Thandeka. Hope we see you soon again.

Regards,
Lizel

Hancke Holiday Apartments
Claudette D - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Claudette D
Family with young children

Great to stay there.

The costumer service was excellent. The stay was indeed value for your money.

Hancke Holiday Apartments's response

Thank you Claudette, we are looking forward to your visit in January 2019. Regards Lizel x

Hancke Holiday Apartments
Carien J - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Carien J
With spouse/partner

Primitief, maar mooi view en naby als.

Was okay, woonstel kort dringend 'n bietjie van 'n moderne makeover. Het meer verwag as wat ons gekry het. In die week was geraas okay maar Vrydag en Saterdag gaan dit rof met die musiek tot 3 uur die oggend. Was wel heerlik naby alles en mooi view gehad.

Hancke Holiday Apartments's response

Dankie vir u terugvoer Carien. Kom kuier gerus weer. Lekker dag Lizel

Hancke Holiday Apartments
Izelle M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Izelle M
Family with teenagers

Was 'n goeie wegbreek geleentheid.

'n Netjiese woonstel met alles wat nodig is vir 'n gesinsvakansie. Julle kan egter geld spandeer aan beveiliging van die woonstelle.

Hancke Holiday Apartments's response

Dankie Izelle vir terugvoer. Sal met eienaar bespreek. Groete en kom kuier binnekort Lizel.

Hancke Holiday Apartments
Irma J - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Irma J
With friends

Hemels.

Die beste plek om die see te geniet en ontspan. Genoeg eetplekke in omgewing as jy nie lus voel vir kosmaak nie. Kan steeds see-uitsig geniet al is weer nie so gaaf nie.

Hancke Holiday Apartments's response

Dankie Irma vir u positiewe terugvoer, ons sien uit na u kuiertjie in November 2018. Groete Lizel

Hancke Holiday Apartments
Charl H - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Charl H

Fantasties en naby aan als.

Ek het dit baie geniet veral die seelug die oggend met die branders wat breek in die agtergrond.

Hancke Holiday Apartments's response

Baie dankie vir die mooi woorde Charl, kom kuier sommer weer sommer binnekort ;-)
Groete,
Lizel

Hancke Holiday Apartments
Xavian J - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Xavian J

Fantastieste see-uitsig.

Veilig en netjiese verblyf. Vriendelike staff oor telefoon en in persoon. Sal definitief weer Hancke Holiday Apartments bespreek en raai enige een aan om dieselfde te doen.

Hancke Holiday Apartments's response

Baie dankie Xavian vir die positiewe terugvoer. Ons hoop julle kom kuier sommer weer binnekort vir ons.
Groete,
Lizel & Denville

Hancke Holiday Apartments
Suzanne D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzanne D
On business

Woonstel was netjies en goed geleë.

Woonstel was skoon, daar was net geen seep in die badkamers nie.

Hancke Holiday Apartments's response

Dankie Suzanne.
Self-sorg eenhede voorsien ons nie handdoeke en seep,sjampoo ens nie.
Groete en kom kuier sommer gou weer.
Lekker dag,
Lizel

Hancke Holiday Apartments
Charl H - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charl H
With friends

Waarde vir geld vir die beste ligging in Jeffreys.

Sien sterre.

Hancke Holiday Apartments's response

Dankie Charl,
Kom kuier sommer weer binnekort by ons.
Groete,
Lizel

Hancke Holiday Apartments
T J - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
T J
Family with teenagers

Excellent location walking distance from the beach, restaurants, coffee shops and factory shops.

Comfortable, clean accommodation, but I wouldn't recommend it if you just want a relaxed evening. The accommodation is next to a restaurant/night club and you won't get any sleep from 21:00 until the early morning hours. This may be an exceptional situation, seeing as the stay was during Corona Open JBay 2018.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende ligging stapafstand van die strand, restaurante, koffiewinkels en fabriekswinkels.

Gerieflike, skoon verblyf, maar sal nie aanbeveel as jy rustige aande wil deurbring nie. Die verblyf grens aan 'n restaurant/nagklub en vanaf 21:00 in die aand tot vroegoggend gaan jy nie geslaap kry nie. Hierdie is dalk 'n uitsonderlike situasie, aangesien Corona Open JBay 2018 aan die gang was.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Fiona C - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fiona C
Family with teenagers

Fantastic stay!

We went to Jeffreys Bay for the Corona Open surfing championship. The weather was spectacularly beautiful for winter - hot sunny days, no wind - which meant no waves and no surfing. But that didn't stop us from having a great time. There is so much to see and do. The unit was comfortable and had everything we needed. The view was breathtaking - overlooking the ocean. We will definitely be back! Thank you for an amazing stay!

Sima H - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sima H
With friends

Enjoyed the nice sea view.

We had a great time, will come back.

Hancke Holiday Apartments's response

Thank you, Sima. We appreciate your feedback.

Hancke Holiday Apartments
Renier V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Renier V
With spouse/partner

Baie gerieflik en gemaklik.

Sal beslis weer gebruik!

Hancke Holiday Apartments's response

Baie dankie Renier, ons hoop julle kom kuier binnekort weer.

Groete,
Lizel

Hancke Holiday Apartments
Danielle C - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danielle C
Family with teenagers

Op die strand en waarde vir jou geld.

Baie goeie waarde vir geld, alles was baie netjies en skoon. Ongelukkig het die krag in die enigste kamer nie gewerk nie, so ons moes in die kombuis hare droogblaas en straighten. Alhoewel die plek op die strand is, loop orals heen wat great is, dink ek ook net dat mens moet noem dat gedurende skoolvakansies dit baie raserig is. Jolly Dolphin is om die hoek, reg onder ons venster was The Mexican, aan die agterkant oorkant die straat Beach Bar - so elke aand was daar 'n party, en ons kon werklik eers omtrent 03:00-04:00 aan die slaap raak.

Celesté E - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Celesté E
Family with young children

'n Droom vakansie.

Ons het 'n wonderlike vakansie gehad en sien uit na ons volgende vakansie. Strand was baie besig oor Paasfees. Baie veilig op die strand. Lekker jolig na ure. Fantastiese weer gehad en mooiste uitsig. Was baie lekker.

Hancke Holiday Apartments's response

Celeste

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, hoop om julle binnekort weer te verwelkom by ons vakansie akkommodasie
Heerlike dag
Lizel

Hancke Holiday Apartments
Zandra V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zandra V
Family with young children

'n Moet weer doen!

Regtig waarde vir geld en pragtige rustige uitsig. Kinders het dit vreeslik geniet. Lekker familiebestemming.

Hancke Holiday Apartments's response

Baie dankie Zandra, vir die positiewe terugvoering. Ons hoop u en gesin kom kuier sommer binnekort weer. Groete, Lizel.

Hancke Holiday Apartments
Madelein D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Madelein D
Family with teenagers

Verblyf was baie aangenaam.

Lieflike plekkie, perfek geleë. Kort net waaier of lugverkoeler in kamer, want dit raak ongelooflik warm.

Hancke Holiday Apartments's response

Hi Madelein,
Thank you for the suggestion regarding the fan, this has been noted.
Have a lovely day,
Regards,
Lizel

Hancke Holiday Apartments
Peter S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Peter S
Family with young children

Het dit geniet.

Verblyf geniet, sal aanbeveel.

Arno L - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Arno L
Family with young children

Baie lekker, maar sal beter dien as 'n "backpackers".

Vreeslike lekker tyd gehad by hulle. Dit is net nie vir mense wat hou van stilte nie. Dit sal wees as gevolg van 'n kuierplek 2 geboue vanaf die Hancke gebou. Die ligging is perfek. Net die in- en uitpak is effens moeilik omrede daar nie parkering vir die eenhede by die gebou is nie. Verder was dit baie lekker.

Hancke Holiday Apartments's response

Dankie Arno

Lekker dag vir jou en jou gesin. Kom kuier weer
Groete
Lizel

Hancke Holiday Apartments
Hannerie V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hannerie V
With friends

Baie aangenaam.

Plek is netjies en sentraal geleë. Goed toegerus. Kan bietjie lawaaierig raak met verkeer en mense wat daar verby beweeg.

Beaulah D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Beaulah D
Family with young children

Comfortable, safe, neat.

The apartments are well-equipped just recommends that it gets cleaned after every second day.

Hancke Holiday Apartments's response

Hallo Beaulah,
Thank you for the positive feedback, we will look into the cleaning matter
Have a great weekend.
Regards,
Lizel

Hancke Holiday Apartments
Marica B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marica B
With friends

Lekker.

Ons het baie lekker gebly, alhoewel van die muurproppe nie gewerk het nie, verder was dit 'n baie aangename ondervinding.

Hancke Holiday Apartments's response

Goeie Naand Marica,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons sal verseker aandag gee aan die muurproppe wat foutief is.

Hoop u kom kuier binne kort weer.

Groete
Lizel

Hancke Holiday Apartments
Mike L - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Mike L

Whilst the unit offered fantastic beach views, the state of the unit left much to be desired.

Unfortunately the upkeep of the unit was not what we expected. Certain areas were not cleaned properly and some utensils were rusted and not working. Ideal in it's current state for young surfer types but not quite suited for elderly retired folk.

Gerhard S - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard S
Family with teenagers

Awesome staff - at LekkeSlaap and Hancke!

We don't always have the chance to have quality family time but LekkeSlaap and Hancke made it possible - we had a wonderful time. Thanks so much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

LekkeSlaap en Hancke personeel - is almal uitstekend!

Ons het nie altyd die geleentheid om as 'n familie tyd saam te spandeer nie maar LekkeSlaap en Hancke is deur ons vader gebruik om ons die lekkerste bederftyd te verseker. Baie baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Briggetta M - May 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Briggetta M
With spouse/partner

Rustigheid.

Net problem gehad met die aflewering van die sleutel. In die brochure pakkie wat vir ons gegee was was aangewys om dit te los in die posbus by Hancke Eindomme in Dagama straat, maar daar was vir ons gesê om dit te los by Mentorskraal se hek en toe weer by 'n shell garage op pad uit Jeffreysbaai. Omdat ons in en uit kom by Kabeljous na Jeffreys en nie die plek so goed ken nie was dit 'n probleem, andersins het ons lekker gebly.

Janeen J - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Janeen J
Family with young children

Was OK vir die prys per nag.

Goed geleë. Loopafstand van als.

Herman R - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Herman R
Family with young children

So nice, just too short.

With my small children I would prefer to have the full DStv, or just at least a kids channel.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker, net te kort.

Met klein kinders sal ek asb. vol DStv verkies, of selfs net 'n kinderkanaal.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marcia F - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Marcia F
With spouse/partner

Value-for-money, but not very clean.

Well situated, reasonably priced. Floors are dirty - especially in the corners. Looks like the dirt is being mopped around. Floor tiles can do with a proper wash. Windows were dirty. Otherwise the apartment was clean. Bedding is clean but very basic.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld, maar nie baie skoon nie.

Goed geleë, goed geprys. Vloere vuil - veral oral in die hoekies. Lyk asof die vullis rondgevee word met 'n mop. Vloerteëls kan doen om ordentlik skoongemaak te word. Vensters was vuil. Verder was woonstel skoon. Beddegoed skoon, maar baie basic.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jacqueline K - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Jacqueline K
With friends

Excellent location and neat, but too many things were problematic.

Accommodation was neat and what we expected according to the ad. Our patio light didn't work when we wanted to braai in the evenings though, the stove gave problems and all the promised DStv channels wasn't available and on day 3 the toilet got blocked. We were thankful that that was at least sorted out the same morning. Unfortunately then it was apparent already that everything that could have gone wrong on the weekend did.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende ligging en netjies, maar te veel dinge wat gepla het.

Akkommodasie was netjies en wat ons verwag het na aanleiding van advertensie. Ons stoeplig het egter nie gewerk om saans te braai nie, die stoof het probleme gegee, nie al die beloofde DSTV-kanale was beskikbaar nie en op dag 3 het die toilet geblokkeer - ons was dankbaar om dit nog dieselfde oggend te kon uitsorteer. Ongelukkig was dit toe reeds 'n uitgemaakte saak dat alles wat kon verkeerd loop op die naweek gebeur het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R500
per night (sleeps 2)
From R500
per night (sleeps 2)
From R500
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 21 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 34 Diaz Road, Jeffreys Bay, 6330, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgOx5m5AXLENwrPkqiHNtBvr4jt4sN8kQr3GOxnJ1VSEUpmgkio?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R500  per night (sleeps 2) 44 5 1 5 34 Diaz Road Jeffreys Bay 6330 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -34.053947 24.923246
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com