The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Happy Days | TravelGround
+37

Happy Days

18 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 18 reviews for Happy Days
Cleanliness
4.8/5
Service
4.9/5
Location
4.6/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.3/5
Nico H - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nico H
With spouse/partner

Eienaar was baie vriendelik, kamertjie was klein, maar dit was teen lae koste.

Sien sterre.

Happy Days's response

Baie dankie dat julle by Stoepkamertjie gebly het. Bespreek volgende keer Happy Days, dis baie groot en taamlik luuks. Maar kom asseblief weer.

Happy Days
Manda C - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Manda C

Baie veilig en rustig.

Was baie vriendelik en gasvry ontvang. Dadelik tuis gevoel. Eienaar was baie gewillig om ons in te lig oor Keurboomstrand en alles wat te doen is. Ons was 2 vrouens (skoonsusters) en het baie veilig gevoel. Sal enige tyd weer daarheen gaan en aanbeveel.

Happy Days's response

Dit was so 'n voorreg om julle hier te kon huisves. Kom kuier asb. weer.

Happy Days
Rozanne S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rozanne S

Ek en my ma was op pad Kaap toe en het twee aande hier oorgeslaan.

Lee is 'n baie vriendelike gasheer en het ons baie welkom laat voel. Die stoepkamertjie is klein maar het alles wat mens nodig het. Ons het baie lekker gebly. Die omgewing is rustig en mens kan lekker rus. Dis naby die strand.

Happy Days's response

Goeie dag Rozanne,

Kom weer, dit was great om julle hier te hè...baie dankie

Happy Days
Christa B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa B
Family with teenagers

Uitstaande gasheer en ongelooflike waarde vir geld.

Lee was ongelooflik gasvry, hy het ons baie welkom laat voel. Die verblyf was pragtig, netjies en skoon. Toegerus met alles wat ons moontlik kon nodig kry en soveel meer. Wens ons kon baie langer bly, maar gaan beslis weer sodra ons kan! Dankie Lee!

Happy Days's response

Danki vir die pragtige review...kanie wag om julle weer te sien nie.

Happy Days
Chandre S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Chandre S
Family with young children

Dit was n oulike plekkie ons was baie gemaklik. Dankie Lee vir jou gasvryheid.

Baie gerieflik vir 'n naweek.

Happy Days's response

So bly julle het n lekker tyd gehad...kom gou gou weer!

Happy Days
Linda D - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Linda D
With spouse/partner

Nice near the beach.

Small but well-equipped and beautifully clean. Beautiful garden. The wooden floor above the roof was slightly disturbing. We will certainly come back again. An additional bonus was the wood provided. We had a nice roast. Beautiful patio to relax on.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker naby die strand.

Klein, maar goed toegerus en pragtig skoon. Pragtige tuin. Die houtvloer bokant die dak was effens steurend. Ons sal vir seker weer terugkom. 'n Ekstra bonus was die hout wat verskaf is. Ons het lekker gebraai. Pragtige stoepie om op te ontspan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Happy Days's response

Ek is so bly julle het die tydjie by ons geniet. Kom gerus gou gou weer.
Groete,
Lee

Happy Days
Derek F - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Derek F
With spouse/partner

At the right place at the right time.

We did not get what we paid for, we got more than we paid for. The owner offered us a stay in the 'wooden chalet' as we were the only guests there at the time. Thank you.

Happy Days's response

Thank you so much guys, it was great having you.
Please tell your friends and do come again.
Regards, Lee.

Happy Days
Suzie K - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Suzie K
With friends

Thank you very much, we had a nice stay and it was close to the beach - good host!

It's nice accommodation and adequate for 2 people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie dankie, ons het lekker gebly en dis lekker naby die strand - goeie gasheer!

Die Stoepkamertjie is lekker verblyf en voldoende vir 2 persone.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Helgaard P - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helgaard P
With spouse/partner

Baie aangenaam en rustig.

Eienaar self het ons verwelkom en ons dadelik welkom laat voel. Die eenheid was netjies en skoon met aankoms. Die eienaar het selfs vir ons n sak hout verskaf vir 'n braai. Sal Happy Days enige tyd aanbeveel. Baie gerieflik en bekostigbaar.

Happy Days's response

Ek hoop ek sien julle gou gou weer.
Mooi bly en baie dankie.

Happy Days
Ina T - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina T
With friends

Was lovely, safe and quiet, beach walking distance.

Kindly received, place was nice clean. We had a great time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was heerlik, veilig en stil, strand loopafstand.

Vriendelik ontvang, plek was mooi skoon. Ons het lekker gekuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Happy Days's response

Dankie vir die wonderlike resensie, Apie, dis wonderlik van jou. Hierdie plek is bedoel vir mense soos julle. Kom kuier gerus weer.

Happy Days
Riaan F - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan F
With spouse/partner

Value.

Small and basic. If you're just looking for a place to sleep and will spend most of the time exploring, this is perfect. Can't beat this in terms of value for money. It has a bed, bathroom, kitchenette, patio and braai.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

Klein en basies. Indien jy net slaapplek soek en meeste van die tyd die area gaan verken is die plek perfek. Kan nie geklop word vir waarde vir geld nie. Bed, badkamer, kombuisie, stoepie en braaiplek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Happy Days's response

Baie dankie julle, kom gerus weer.

Happy Days
Anri D - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anri D
Family with young children

Close to beach, ideal for parents with kids 7+.

Very friendly, helpful host, well-equipped, entertainment for kids 7+, safe.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Naby strand, ideaal vir ouers met kleuters 7+.

Baie vriendelike, behulpsame gasheer, goed toegerus, vermaak vir kleuters 7+, veilig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Happy Days's response

Dankie julle, kom gou-gou weer

Happy Days
Lynne T - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Lynne T
With spouse/partner

Lee is baie hulpvol en vriendelik.

Alles was goed, reg vir 'n oornag of twee. Die kamer is baie klein maar netjies en alles is daar. Keurbooms is regtig mooi vir stap, rotse klim ens. Ook baie stil.

Happy Days's response

Dankie Lynne, kom kuier gou weer.

Happy Days
Stoney S - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Stoney S
With spouse/partner

Koste-effektief.

Die eienaar het ons vriendelik ontvang en het ons self geskakel op pad na hom om te hoor waar ons is. Die plekkie is klein maar ideaal vir 'n "stop over". Sal definitief weer gaan, baie dankie!

Happy Days's response

Ons hoop om julle weer te sien.

Happy Days
John V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
John V
With spouse/partner

Baie lekker gebly. Eienaars laat jou tuis voel.

Keurboomstrand is 'n lieflike plekkie om te bly. Baie stil en rustig in die tyd wat ons gegaan het (Maart/April). Mens omtrent 10 km weg van Plettenbergbaai as mens iets nodig het. Lee, die eienaar, is baie gasvry en baie behulpsaam. Hy en sy vrou het ons baie welkom laat voel en was altyd bereid om te help as mens iets nodig gehad het. Ons privaatheid was ten alle tye gerespekteer. Die kamer (Die Stoepkamertjie) was netjies en het genoeg geriewe gehad om lekker te bly. Sal definitief weer daar bly in die toekoms. Ons het dit baie geniet en Enrico's Restaurant in die straat af is 'n groot bonus.

Happy Days's response

Ek hoop julle het 'n wonderlike tyd gehad.

Happy Days
John K - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
John K
With spouse/partner

Een van die bestes.

Dit kry jy nie meer baie nie. Gasvryheid, diens, persoonlike aandag, hulpvaardig. Lee is 'n omgee mens en 'n wonderlike gasheer. Lekker op die stoep gesit en braai. Te voet strand toe en lekker gaan eet. Hoef nie te ry nie.

Happy Days's response

Julle was netso wonderlik. Strandstreet Cabin is niks sonder julle nie. Kom weer.

Happy Days
Lourens B - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lourens B
With spouse/partner

Baie goed versorgde oornagverblyf.

Dit bied goeie oornagverblyf in 'n rustige omgewing en kan aanbeveel word.

Happy Days's response

Baie dankie vir doe mooi woorde. Hoop om julle weer te sien.

Happy Days
Marlies W - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlies W
Individual traveler

Het aan alle verwagtings voldoen.

Vyf sterre vir al die aspekte van my verblyf.

Happy Days's response

Dankie Marlies, kom kuier weer. Groete, Lee Mann.

Happy Days
was R500
From R450
per night (sleeps 2)
was R500
From R450
per night (sleeps 2)
was R500
From R450
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 7 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 22 Strand Street, Keurboomstrand, Plettenberg Bay, 6600, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc4MTRiNmNjLTYzOWQtNGVmOS04YTY0LWQ4M2JjYTJjZTRmYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R500, now From R450  per night (sleeps 2) 18 5 1 5 22 Strand Street Keurboomstrand 6600 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.002945952505 23.45743060112
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!