The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Happy Valley | TravelGround
+75

Happy Valley

14 reviews
Camping/caravan Park

Review Summary

4.6 out of 5from 14 reviews for Happy Valley
Cleanliness
4.6/5
Service
4.8/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.1/5
Isabelle C - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Isabelle C
Family with young children

Peaceful

Beautiful with lush green surroundings with a comfortable cottage style (self-catering) accommodation. Enjoyed walking, swimming, or just sitting on the porch listening to the bird's calling... Ideally situated for a weekend away. Thank you for your kind hospitality. My dog had a blissful time as well.

Linda J - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda J
With spouse/partner

Asemrowende pragtige plek. Ons het soveel liefde ontvang van Debby en haar familie.

Pragtige asemrowende omgewing, ons het dit geniet, dit is regtig 'n baie mooi plek met pragtige voëllewe en die kothuis was so pragtig en netjies en skoon. Ons het so lekker gekuier, dit was moeilik om te vertrek. Die koste vir die kothuis was volgens my te goedkoop vir wat jy ontvang, die kothuis is ten minste R1000 'n nag werd. Alhoewel ons karting ontvang het en 'n bedrag betaal het wat jy nie sal kry. Baie dankie aan Debby en Adriaan en Louis en sy familie vir die wonderlike manier waarop julle ons ontvang het, met soveel liefde en geduld. Ek bevel die plaas aan, vir rus en vrede en jy word gesond na die eerste dag, die vars lug en pragtige tuine en netjies en skoon kothuis met alles wat jy nodig het, sal ek vuis slaan om weer daar te gaan kuier. Baie dankie Debby en Adriaan en Louis en sy familie.

Madri J - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madri J
With friends

’n Baie lekker plek!

Baie privaat - lekker gekuier! Skoon, netjies en baie vriendelike mense.

Belinda V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Belinda V
Family with teenagers

We had a lovely stay at Happy Valley. Debby is a super host. Unfortunately, I do think the rate we paid was extremely expensive for what was provided/available at Happy Valley.

The cottage at Happy Valley was well appointed with everything we needed for a comfortable self-catering stay. The pool was sparkling cool and well appreciated on the hot afternoons.

Sandra B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra B
With spouse/partner

Rustig in d natuur se stilte

Ideale plek om af te skakel v stads gewoel.

Christa D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christa D
With friends

Eksklusiewe, rustige kuier saam vriende.

Perfek vir klein groep vriende om onder heerlike koeltebome te kamp en kuier. Rustic en silwerskoon ablusie, baie goeie diens.

Suzanne B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Suzanne B
With spouse/partner

The hosts were amazing.

The hosts were amazing. I made a mistake and they fixed it for us, no problem.

Vanessa B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vanessa B
Family with young children

Wonderlik ideaal.

Skoon, geen spinnekoprakke, geen goggas, netjies, veilig, rustig en stil, ideaal vir iemand wat uit die stad wil kom en net vrede en stilte soek. Ons sal beslis weer gaan.

Richard I - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Richard I
With friends

Wegbreek en rustig.

Happy Valley bied 'n baie rustige atmosfeer en ideale wegbreek van alles af. Die karavaan staanplekke is egter nie duidelik nie en die kragpunte en water by die ablusie maak dit moeilik om 'n staanplek wat gelykerig is te identifiseer. 'n Ekstra elektriese koord is 'n definitief, anders staan jy amper binne die ablusie.

Ella W - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ella W
With spouse/partner

Rustige wegbreekplekkie.

Baie dankie Debby en Adriaan, ons het baie lekker gekuier en uitgerus! Die chalet is ruim, het alles wat mens nodig het en het julle gasvryheid waardeer. Ons het ook die stilte en skoonheid van die vallei baie geniet. Dinokeng is net om die draai. Baie dankie dat ons hondjie ook kon saamkom - hy het die wegbreek ook vreeslik geniet!

Zanie K - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Zanie K
Family with young children

Rustig.

Ons het 'n lekker kampnaweek gehad en het Debby se vriendelikheid en goeie diens baie waardeer. Ek wil wel noem dat die pophuis nie beskikbaar is vir kinders om in te speel nie en die swembad was yskoud (dit was wel nog winter, maar is aangedui as verhit alhoewel dit ysig koud was). Die krag het 'n paar keer getrip en die badkamers is bietjie klein om te deel as daar ander kampeerders is. Dit is wel pragtig en baie mooi skoon. Ek weet hulle is besig om nuwe ablusie fasiliteite te bou, dit sal baie help. Ons het kwaliteit tyd saam spandeer en dit baie geniet.

Happy Valley's response

Dankie !
Ons sien uit om julle in die nabye toekoms weer te verwelkom.
Intussen sal ons prioriteit aandag gee aan dit wat nie na wense was.
Seën wense !

Happy Valley
Natasha K - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Natasha K
Family with young children

Rustige atmosfeer.

Ons het 'n aangename kampnaweek gehad en is baie dankbaar vir die gasvryheid van Debbie en haar kinders. Hul het ons probeer help met elke probleem wat ons gehad het. Ek wil wel noem dat die pophuis nie beskikbaar is vir kinders om in te speel nie. Die krag het 'n paar keer ge-"trip" en die badkamers is bietjie klein om te deel as daar ander kampeerders is. Ek weet hulle is besig om nuwe ablusie fasiliteite te bou. Daar is gelukkig ook nie 'n oorvloed van mense nie, rêrig baie rustig en stil. Baie dankie vir al jul moeite en hulp die naweek.

Happy Valley's response

Dankie Tasha,
Hoop om julle weer in die somer maande te sien.
Intussen poog ons dat julle 'n nog beter ervaring sal geniet.
Seënwense.

Happy Valley
Tilana S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tilana S
Family with young children

Lovely, tranquil, beautiful views.

Me, my mom, my brother and his family and our dog really enjoyed the visit at Happy Valley. The cottage is neat and comfortable and completely spacious enough for 6 people. We will definitely come and visit you again. Thank you Debbie for your hospitality!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik, rustig, pragtige uitsigte.

Ek, my ma, my broer en sy gesin en ons hondekind het die kuiertjie by Happy Valley vreeslik geniet. Die kothuis is netjies en gerieflik en heeltemal ruim genoeg vir 6 mense. Ons sal julle definitief weer kom besoek. Dankie Debbie vir jul gasvryheid!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Happy Valley's response

Dankie vir julle besoek!
Ons kyk alreeds uit om julle sommer gou weer te sien!

Happy Valley
Phindile B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Phindile B
Family with young children

I enjoyed the place nice and peaceful.

Was looking for a place to relax out of the city.

From R400
per night (for 2 people)
From R400
per night (for 2 people)
From R400
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 30 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: R573, Moloto Road, 74 Leeuwkloof Farm, De Wagensdrift, 1002, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9345LkcuMmfUuEBp6jKwue8KmBfiUEqx0hOHuPksxSntOp3ome?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R400  per night (for 2 people) 14 5 1 5 R573, Moloto Road 74 Leeuwkloof Farm 1002 Gauteng 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.52700739247 28.497500400137
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!